★ Free online encyclopedia. Did you know? page 363



                                               

Bakrivier (Namibië)

                                               

Bakrivier (Richtersveld)

                                               

Ballochpiek

Die Balloch is n bergpiek in die Witteberg in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2 648 m hoog, een van die hoogste punte in die Oos-Kaap. Die bergpiek is net wes van die R393-streekspad tussen Lundinsnek en War Trail. Die Joggemspruit ontspri ...

                                               

Ballymorestadion

Die Ballymorestadion is ’n stadion in Herston, ’n voorstad van Brisbane in Queensland, Australie, wat vir sport en kulturele aangeleenthede aangewend word. Dit was die tuisveld van die Queensland Reds tot 2004.

                                               

Balule-natuurreservaat

Die Balule-natuurreservaat is n beskermde gebied van 40 000 hektaar in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit maak ook deel uit van die Groter Limpopo Oorgrenspark as n lid van die Associated Private Nature Reserves. As n daadwerkli ...

                                               

Bamboesberg

Die Bamboesberg is n bergreeks gelee in die noordwestelike hoek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika, suidoos van Steynsburg. Die reeks is vernoem na die bamboesplant wat welig in sy klowe groei. Die Bamboesberg is n uitloper van die Stormberge, en n de ...

                                               

Bamboesspruit, Noordwes

                                               

Bamboesspruit, Oos-Kaap

                                               

Bandelierkop

Bandelierkop is n nedersetting in Makhado Munisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Dit lê ongeveer 35 km suidwes van Louis Trichardt, op die roete tussen Polokwane en Beitbrug. Die Afrikaanse benaming vir die plek kom blykbaar uit n destydse voorv ...

                                               

Bangweulumeer

Die Bangweulumeer is n varswatermeer gelee in die noordooste van Zambie. Die meer het n oppervlakte van 15 100 vierkante kilometer en is daarmee die grootste meer van Zambie. Bangweulumeer beteken "waar die water die lug ontmoet" in verskeie Bant ...

                                               

Bankspruit, Mpumalanga

                                               

Banteay Srei

Banteay Srei of Banteay Srey is ’n 10de-eeuse tempel uit die Khmer-ryk in Angkor, Kambodja. Dit is gewy aan die Hindoegod Shiva en is naby die heuwel Phnom Dei, 25 km noordoos van die hoofgroep tempels van die Middeleeuse stede Yasodharapura en A ...

                                               

Barberspan

Hierdie pan lê noordwes van Vryburg en tussen Delareyville en Sannieshof, aan die N14-hoofpad en by 26° 33′ suid en 25° 37′ oos. Net noordoos daarvan lê die Leeupan.

                                               

Barberton-lughawe

Barberton-lughawe is n lughawe wat Barberton en sy omliggende gebiede in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika bedien. Die lughawe lê op n hoogte van 690 m 2 250 vt bo gemiddelde seevlak. Aanloopbaan: 17 / 35 grasoppervlak van 1 000 by 15 meter ...

                                               

Barbican Centre

Die Barbican Centre is n sentrum vir konferensies en uitvoerende kunste in die City of London. Die kunssentrum, wat in Silk-straat, tussen Aldersgate- en Moorgate-straat, gelee en ná n boutyd van tien jaar op 3 Maart 1982 deur Haar Majesteit koni ...

                                               

Barbican Estate

Barbican Estate is n woonstelkompleks vir sowat 6 000 mense wat tussen 1965 en 1976 in die City of London, die historiese middestad van Londen, ontstaan het. Die buurt, wat tans veral finansiele instellings huisves, is gedurende die Tweede Wêreld ...

                                               

Barklypas

Barklypas is n bergpas in die Oos-Kaap. Dit is op die R58-teerpad tussen Elliot en Barkly-Oos in die Drakensberge gelee. Die pas bereik sy hoogste punt bo seevlak op 2 018 m. Dit het n maksimum helling van 1:12. Die pas begin enkele kilometer wes ...

                                               

Barnardstadion

Barnardstadion is n rugbystadion in Kemptonpark in Gauteng. Die Valke rugbyspan gebruik die stadion as hulle tuisveld. Die stadion is direk langs die Kemptonpark Gholfklub gelee. Dit kan ongeveer 7 000 toeskouers akkommodeer en beskik oor n klein ...

                                               

Barnim

Hierdie artikel handel oor die plato en landskap in Berlyn en Brandenburg. Vir die administratiewe distrik, sien Barnim. Barnim is n plato wat gedurende die laaste ystydperk in sentrale en noordoostelike dele van die huidige Duitse deelstaat Bran ...

                                               

Barrington

                                               

Basildon

                                               

Batsherivier

Die Batsherivier is n rivier wat sentraal in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Buffelsrivier en is in die opvangsgebied van die Tugelarivier.

                                               

Battery Creek

                                               

Baturaspruit

Die Baturaspruit is n spruit wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Katrivier en is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.

                                               

Baviaanskloofberge

Die Baviaanskloofberge is bergreeks wat noord van die Baviaanskloof is en deel van die Kaapse Plooigordel vorm. Die berg strek oos-wes, is oos van Antoniesberg en strek tot teen die Groot-Winterhoekberge. Die hoogste punt is Scholtzberg. Suid van ...

                                               

Baviaanskloofrivier

Die Baviaanskloofrivier is n rivier wat deur die Kaapse Plooiberge van die Wes-Kaap vloei tot uiteindelik in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Die rivier se oorsprong is aan die oostekant van die Klein Karoo, en volg n vallei tussen die berge ooswaar ...

                                               

Baviaansrivier (Oos-Kaap, lat -33.81, long 24.41)

Hierdie Baviaansrivier vloei in die Oos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Baviaansrivier dubbelsinnig. Die Baviaansrivier is n rivier wat in die Baviaanskloof in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Ná sy vloei deur die wildernisare ...

                                               

Bayon

Die Bayon is ’n bekende, ryklik versierde tempel uit die Khmer-ryk in Angkor, Kambodja. Dit is in die laat 12de of vroee 13de eeu gebou as die amptelike staatstempel van die Mahayana-Bhoeddistiese koning Jayavarman VII. Dit staan in die middel va ...

                                               

Bazanerivier (Oos-Kaap)

                                               

Beaumont-paleis

Beaumont-paleis is omstreeks 1130 buite die noordelike poort van Oxford gebou as ’n koninklike woning vir koning Hendrik I naby die koninklike jaghuis by Woodstock in Oxfordshire. ’n Gedenkplaat aan Beaumontstraat in Oxford lees: Naby hierdie ter ...

                                               

Beestekraalspruit

                                               

Beetham-toring

Beetham-toring is n wolkekrabber in Manchester, Engeland. Die gebou is in 2006 voltooi en het n hoogte van 169 meter en 47 verdiepings. Die boukoste het sowat 150 miljoen Pond beloop. Dit is ook die hoogste Britse toring buite Londen.

                                               

Beilen

Beilen is n dorp in die munisipaliteit Midden-Drenthe in die Nederlandse provinsie Drenthe, met n bevolking van sowat 11 000 in 2018. Beilen vorm die bestuurlike sentrum van Midden-Drenthe. Tot 1998 was Beilen n munisipaliteit.

                                               

Bejanispruit

Die Bejanispruit is n spruit wat net wes van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die linkerbank van die Sabierivier

                                               

Belfast City Cemetery

Belfast City Cemetery is n begraafplaas in Wes-Belfast, Noord-Ierland. Dit is in die townland van Ballymurphy, tussen Falls Road en Springfield Road, en naby die Rooms-Katolieke Milltown Cemetery gelee. Dit is een van vier begraafplase in Belfast ...

                                               

Belgravia, Johannesburg

Belgravia is ’n eens spogbuurt in die ooste van Johannesburg, wat ’n onderafdeling vorm van die voorstad Jeppestown. Dit kan beskou word as Suid-Afrika se eerste beveiligde woonbuurt omdat toegang tot 1903 deur hekke, wat snags gesluit is, beperk is.

                                               

Bellrivier

Die Bellrivier is n rivier in Joe Gqabi-distriksmunisipaliteit in die noordoostelike deel van die Oos-Kaap. Dit ontspring in die suidelike Drakensberge suid van Lesotho by 30°40′31″S 28°8′25″O en vloei suidweswaarts, verby die dorpie Rhodes tot b ...

                                               

Belmont

Belmont is n klein nedersetting en spoorwegaansluiting in die Noord-Kaap, Suid-Afrika en is gelee langs die N12 nasionale pad. Die dorpie is ongeveer 40 km noord van Hopetown. Daar het verskeie gevegte in die omgewing van Belmont plaasgevind tyde ...

                                               

Belo Horizonte

Belo Horizonte - die Portugese naam beteken "mooi horison" - is die hoofstad van die deelstaat Minas Gerais in die Suidoostelike Streek van Brasilie met n bevolking van sowat 2.4 miljoen en die derde grootste metropolitaanse gebied in Brasilie me ...

                                               

Beloselski-Belozerski-paleis

Die Beloselski-Belozerski-paleis is ’n Nieu-Barok-paleis op die kruising van die Fontanka-rivier en Nefski-prospekt in Sint Petersburg, Rusland. Die malvapienk paleis lyk baie soos die Stroganof-paleis wat in die 1750s deur Bartolomeo Rastrelli o ...

                                               

Bennekom

                                               

Berg Arafat

Berg Arafat is ’n granietheuwel op die Vlakte van Arafat, sowat 20 km suidoos van Mekka in Saoedi-Arabie. Dit is sowat 70 m hoog en is ook bekend as die Heuwel van Genade. Volgens die Islamitiese tradisie is dit die plek waar die profeet Mohammed ...

                                               

Berkner-eiland

Berkner-eiland of Hubley-eiland, die wêreld se 31ste grootste eiland en die tweede grootste eiland van Antarktika ná Alexander-eiland, beslaan n oppervlakte van 44 000 km². Die eiland is in die Weddellsee van die Suidelike Oseaan oos van die Anta ...

                                               

Bethany, Vrystaat

Bethany is n voormalige sendingstasie van die Berlynse Sendinggenootskap, gelee in die suide van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Dit is in 1834 gestig deur Gebel en Kraul om die Korana te bedien. Die naam is Hebreeus vir n huis van ellende. Die sta ...

                                               

Bethlehem, Groningen

Bethlehem is n dorpie net wes van die dorp Rottum, in die munisipaliteit Het Hogeland in die Nederlandse provinsie Groningen. Bethlehem is gebou op die plek van n Benediktynse klooster. Saam met St Juliana se Abdy n klein entjie na die noorde, he ...

                                               

Beyazıt-toring

Die Beyazıt-toring is ’n 85 meter hoe toring in die binnehof van die Universiteit van Istanboel se hoofkampus aan Beyazıt-plein in Istanboel, Turkye, op een van die sewe heuwels waarop die stad gebou is. Die toring is gebruik om uit te kyk vir br ...

                                               

Bezuidenhoutspas

Bezuidenhoutspas is n bergpas in die noorde van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika op die pad tussen Harrismith en Bergville. Die pas is tussen die Van Reenen- en Oliviershoekpas gelee. Dit is n grondpad wat ongeveer 1 km buite Harrismith begin en in Ber ...

                                               

Bhisho-lughawe

Bhisho-lughawe is n plaaslike lughawe in die Oos-Kaap, wat Bhisho en King Williams Town bedien. Die lughawe lê aan die regterkant van die N2-nasionale pad na Peddie. Bhisho-lughawe lê op 594 meter 1 950 voet bo seevlak en het een aanloopbaan 08 / ...

                                               

BHP Tower

BHP Tower is n wolkekrabber in Perth, Wes-Australie. Bouwerk het in April 2008 begin en in 2012 is dit voltooi. Na voltooiing het dit Central Park as die hoogste gebou in Perth verbysteek en is ook Australie se hoogste kantoorgebou en die titel b ...

                                               

Bierspruit

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →