★ Free online encyclopedia. Did you know? page 362



                                               

Chishimba-watervalle

Die Chishimba-watervalle is 33 km noordwes van Kasama in die Kasama-distrik in die noorde van Zambie. In net meer as 300 m is daar in die Luomberivier, n sytak van die Lukulurivier, twee watervalle en twee behoorlike katarakte. Hulle lê op n hoog ...

                                               

Chuniesrivier

Die Chuniesrivier is n sytak van die Olifantsrivier in Limpopo in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Circuit de Spa-Francorchamps

Circuit de Spa-Francorchamps is n doelgeboude motorrenbaan gelee in Francorchamps, Stavelot, Belgie. Die baan word gebruik vir Grand Prix Formule Eenwedrenne en het vele kere die Belgiese Grand Prix aangebied. Sedert sy ingebruikneming is Spa-Fra ...

                                               

Circuit of the Americas

Die Circuit of the Americas is n 5.513 km lange motor- en motorfietsrenbaan in Travis County, Texas, net buitekant die stad van Austin. Dit huisves die jaarlikse Formule Een Verenigde State Grand Prix.

                                               

Cité de Carcassonne

Die Cité de Carcassonne is n middeleeuse bouwerk in die stad Carcassonne in die department Aude in die suide van Frankryk. Dit is gelee op die regteroewer van die Auderivier, in die suidooste van die hedendaagse stad. Die middeleeuse sitadel, waa ...

                                               

Cleveden

Cleveden is ’n voorstad van Johannesburg, 6 km oos van die stadsaal gelee. Die buurt se naam is afgelei van Cleveland en Denver, wat weerskante van Cleveden gelee is. In die noorde grens dit aan Malvern. Dit is uitgelê op die plaas Doornfontein.

                                               

Cloetespas

Die Cloetespas is n bergpas op die R327 wat Herbertsdale oor die Outeniekwaberge met Van Wyksdorp, Ladismith en Calitzdorp in die Klein Karoo verbind. Hierdie redelik onbekende pas is reeds in die 1850s gebou en waarskynlik genoem na die familie ...

                                               

Clovelly

                                               

Coega

Die Ngqura-diepwaterhawe maak deel uit van die ontwikkelingsone. Die hawe is vanaf 2002 ontwikkel en in 2009 in diens gestel. Ngqura is die diepste houereindpunt van Afrika suid van die Sahara en kan die nuwe-generasie-reuse-houerskepe hanteer.

                                               

Coegarivier

                                               

Coetzenburg-stadion

Die Coetzenburg-stadion is n veeldoelige sportstadion in Stellenbosch, Suid-Afrika. Die stadion word deur die Universiteit Stellenbosch besit en bestuur. Die stadion word deur beide Santos Kaapstad vir die Premier Sokkerliga en die Universiteit S ...

                                               

Cold Stream (Buffels)

Die Cold Stream is n rivier wat in Volksrust in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.

                                               

Commerzbanktoring

Die Commerzbanktoring is n wolkekrabber wat in 1997 in die Duitse stad Frankfurt am Main voltooi is. Die toring huisves die hoofkwartier van die Duitse bankmaatskappy Commerzbank. Die toring het n hoogte van 259 meter en 65 verdiepings. Die torin ...

                                               

Conway

Conway is n klein gemeenskappie in die gebied van die Inxuba Yethemba Plaaslike Munisipaliteit. Die nedersetting is n slagoffer van die ontvolking van die platteland. Die dorpie lê suidoos van Middelburg in die Oos-Kaap, net oos van die N10-nasio ...

                                               

Coppins

Coppins was oorspronklik ’n middel-19de-eeuse plaashuis wat deur John Mitchell gebou is. Dit is in die dorp Iver in Buckinghamshire, Engeland, gelee en is aansienlik verander vir prinses Victoria, wat daarheen getrek het ná haar ma, koningin Alex ...

                                               

Cowierivier

Moet nie verwar word met die Kowierivier wat by Port Alfred in die see vloei nie. Die Cowierivier is n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier se oorsprong is in die Witteberg waarna dit in n suidoostelike rigting vloei, waarna dit by 32° ...

                                               

Fort Cox

Tydens die Kaapse grensoorloe van 1779 tot 1877 het die Britse owerheid n reeks forte in die Oos-Kaap gebou. Fort Cox en Fort White is aan die boloop van die Keiskammarivier in die Provinsie van Koningin Adelaide opgerig. Fort Cox lê in n boog va ...

                                               

Craigieburndam

Die Craigieburndam in die Mnyamvuburivier, n sytak van die Mooirivier, in KwaZulu-Natal se water word gebruik vir besproeiing en huishoudelike doeleindes. Die dam lê net noordwes van Mount Alida, 32 km oos van Mooirivier op die R622-streeksroete ...

                                               

Cramerview

Cramerview is n voorstad van Johannesburg, 14 km noord van Johannesburg se stadsaal. Dis in 1954 aangelê op die plaas Driefontein en genoem na die bemarkers van die nuwe voorstad, die Cramer-broers.

                                               

Crown Liquor Saloon

Die Crown Liquor Saloon is n kroeg in Belfast, Noord-Ierland. Die drinkplek in Great Victoria Street, wat in 1826 saam met die eerste spoorverbinding tussen Belfast en Lisburn geopen en in 1885 van sy meubilering van die hoogste standaard voorsie ...

                                               

Cumberland Lodge

Cumberland Lodge is ’n 17de-eeuse landgoed in Windsor Great Park sowat 5 km suid van Windsor-kasteel. Dit word nou gebruik deur ’n liefdadigheidstigting. Die huis is in 1650 deur ’n weermagkaptein, John Byfield, laat bou nadat Oliver Cromwell erw ...

                                               

Cwilirivier

Die Cwilirivier is n kleiner rivier wat parallel met die Groot-Keirivier in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit mond net suid van Keimond uit in die Indiese Oseaan.

                                               

Dabidabi

Die Dabidabi is n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Dabidabispruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die ...

                                               

Dafni

Dafni is ’n klein nedersetting op Berg Athos in Griekeland. Dit is aan die suidkus van die skiereiland gelee. Dit dien veral as hawe vir mense wat die kloosterstaat besoek. Volgens die 2001-konsensus was daar toe 38 inwoners.

                                               

Daggaboersnek

Daggaboersnek is n bergpas by Daggaboerhoek op die N10 nasionale pad in die Oos-Kaap en is 30km noord van Kookhuis in die rigting van Cradock. Die pas dateer uit 1850.

                                               

Daintree Nasionale Park

Die Daintree Nasionale Park is in die verre noorde van Queensland, Australie gelee, sowat 1502 km noordwes van Brisbane en 100 km noordwes van Cairns. Die park is in 1987 gestig toe dit ook genomineer is as n Wêrelderfenisgebied. Die park bestaan ...

                                               

Danger Point-vuurtoring

Die Danger Point-vuurtoring is n vuurtoring aan die suidpunt van Walkerbaai naby Gansbaai. Dit is n wit geverfde, agthoekige houttoring. Bartolomeus Dias het Danger Point oorspronklik Ponte de Sao Brandao genoem toe hy dit op 16 Mei 1488 besoek h ...

                                               

Danie Craven-stadion

Die Danie Craven-stadion is n veeldoelige sportstadion op Coetzenburg in Stellenbosch, Suid-Afrika. Dit is deel van die Universiteit Stellenbosch se sportfasiliteite. Die stadion is vernoem na rugbylegende en Springbokskrumskakel Danie Craven. Di ...

                                               

Danie Theron-monument

Die Danie Theron-monument of Danie Theron-gedenksuil is n indrukwekkende gedenknaald op Theronskop aan die Gatsrand wat die onverskrokke dade van die baasverkenner van die Anglo-Boereoorlog, Danie Theron gedenk. Die monument staan ongeveer 50 m v ...

                                               

Darling, Wes-Kaap

Teen die begin van die 18de eeu het omtrent 29 boere in n gebied genaamd Groenkloof geboer. Darling is in 1853 op een van die plase, Langfontein, gestig. Dit is vernoem na sir Charles Henry Darling wat in 1851 na die Kaap gekom het as luitenant-g ...

                                               

Darlingtondam

Die Darlingtondam is gelee in die Sondagsrivier in die Oos-Kaap. Die dam is gedurende 1922 voltooi. Dit het n bakmaat van 187 miljoen m 3 met die wal wat 35.3 m hoog is. Die dam is belangrik omrede water uit die Gariepdam via die tonnels en kanal ...

                                               

Dasseneiland-vuurtoring

Dasseneiland-vuurtoring is n vuurtoring op Dasseneiland in die Atlantiese Oseaan, 55 kilometer van Tafelbaai. Die 28 meter hoe wit en rooi geverfde gietyster-vuurtoring is in 1893 opgerig om skepe te waarsku teen die riwwe en kelpbeddings om die ...

                                               

Dauphiné

Dauphiné is n voormalige provinsie in suidwestelike Frankryk wat rofweg ooreenkom met die huidige départements Isère, Drôme en Hautes-Alpes. Die historiese hoofstad is Grenoble en die hoofdorpe is Vienne, Valence, Die, Gap en Briançon. Die provin ...

                                               

De Ginkel

                                               

De Hoop-natuurreservaat

Die De Hoop-natuurreservaat is in die Overbergstreek in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die reservaat is 30 km oos van Bredasdorp. Dit sluit 50 km van die kuslyn van die Indiese Oseaan in en strek ook 5 km see in op die Agulhasbank. Die reservaat slui ...

                                               

De Hoopdam, Limpopo

Die De Hoopdam is n dam in die Steelpoortrivier, naby Burgersfort, Limpopo, wat in 2014 in gebruik geneem is. Die doelwitte, wat aan die dam gestel is die verskaffing van water vir die ontginning van ryk mineraalbronne in die oostelike Limpopopro ...

                                               

De Kade

                                               

De Kar

                                               

De Klomp, Gelderland

                                               

De Kraats

                                               

De Long-eilande

Die De Long-eilande is ’n onbewoonde subgroep van die Nieu-Siberiese Eilande noord van die Oos-Siberiese kus tussen die Laptef-see en die Oos-Siberiese See noord van Sacha. Hulle lê noordoos van Nowaja Sibir en word dikwels nie beskou as deel van ...

                                               

De Steeg

                                               

De Veenhuis

                                               

Deal-vuurtoring

Die Deal-vuurtoring is op 1 November 1973 in gebruik geneem en het die Donkin Hill-vuurtoring vervang. Hierdie 22 meter hoe tralietoring het n fokale vlak van 27 meter, en lewer n wit flits elke 10 sekondes. Die lantern is rooi geverf. Die toring ...

                                               

Deberivier

                                               

Deception-eiland

Deceptioneiland is n eiland in die Suid-Shetlandeilande naby die Antarktikaskiereiland in Antarktika. Dit is bekend daarvoor dat dit een van die veiligste hawens in Antarktika het en dat dit n aktiewe vulkaan is, waarvan die uitbarsting in 1970 e ...

                                               

Dekabriste-eiland

Dekabriste-eiland is ’n eiland in Sint Petersburg, Rusland, wat noord van Wasiljefski-eiland in die delta van die Newarivier lê. In die noorde word dit begrens deur die Klein-Newa en in die weste deur die Golf van Finland. Die eiland word van Was ...

                                               

Dender

                                               

Dennehof

Dennehof is n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dennehof ressorteer onder die Theewaterskloof Plaaslike Munisipaliteit, wat onder die Overberg-distriksmunisipaliteit val.

                                               

Deutsche Schule Durban

Die Deutsche Schule Durban is ’n privaat Duitse skool in die voorstad Westville, Durban, KwaZulu-Natal, maar met Engels as onderrigtaal van gr. 5 tot 7. Die skool is in 1971 gestig om onderrig te bied aan leerders van kindertuin tot gr. 7. Die sk ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →