★ Free online encyclopedia. Did you know? page 361



                                               

Laerskool Swartkop

Laerskool Swartkop is ’n Afrikaansmedium-laerskool op die hoek van Viking- en Campbellweg in Valhalla, Centurion, Suid-Afrika. Die skool se leuse is Rotsvas en Koersvas en dit bied onderrig aan meer as duisend leerders. Mnr. C.J. Cronje is sedert ...

                                               

Swartkopfontein

Swartkopfontein is n grenspos in die Noordwesprovinsie, op die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Dit is oop tussen 06:00 en 19:00. Die grenspos staan aan die Botswanakant bekend as Ramotswa, n groot dorp in die area.

                                               

Thibaultplein

Thibaultplein lê tussen wolkekrabbers langs Hans Strijdomlaan en naby die aansluiting daarby van Langstraat in die middestad van Kaapstad. Die plein is n gesamentilke ontwikkeling van die Stad Kaapstad, Anglo-American Properties en die Southern L ...

                                               

Thomasrivier

                                               

Thyshoogtepas

                                               

Tinanarivier

                                               

Tinarivier

                                               

Tolenirivier (Groot-Kei, Oos-Kaap)

Die Tolenirivier is n rivier wat suidwes van Butterworth in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van, en in die opvanggebied van die Groot-Keirivier.

                                               

Tolenirivier (Tina, Oos-Kaap)

                                               

Tra-trarivier

Die Tra-trarivier is n rivier in Suid-Afrika. Dit is gelee op die grens tussen die Noord- en Wes-Kaapprovinsies, in die suidwestelike deel van die land, 1 100 km suidwes van Pretoria, die hoofstad van die land. Die Tra-trarivier is deel van die o ...

                                               

Tradouwrivier

Die Tradouwrivier is n rivier in die Klein-Karoo. Hierdie rivier ontspring tussen Montagu en Barrydale, langs die R62-pad, by die koördinate 33° 55′ suid en 20° 29′ oos en in n kloof ewewydig aan die Op de Tradouwpas. Daarna vloei dit ooswaarts e ...

                                               

Tuinroetedam

Die Tuinroetedam verskaf water vir huishoudelike gebruik aan George in die Wes-Kaap. Hierdie dam lê 6 km uit die middedorp van George, tussen die woonbuurt Eden en Saasveld, by die samevloeiing van die Kat- en die Swartrivier en by 33° 57′ 51″ su ...

                                               

Valsrivier (Wes-Kaap, 33.40°S, 19.38°O)

                                               

Valsrivier (Wes-Kaap, 34.13°S, 21.72°O)

                                               

Van Rhynspas

Die Van Rhynspas is n bergpas in die Bokkeveldberge op die R27 lei van Rhynsdorp na Nieuwoudtville, die Hantam en die Groot Karoo. Die pad is aanvanklik in 1880 deur Thomas Bain gebou en in 1963 geteer. Die pas in 8km lank, bereik n hoogte van 90 ...

                                               

Van Riebeeckplein

Van Riebeeckplein lê tussen Buitengracht en Breestraat in Kaapstad. Die mark van die stad het in 1724 van Groentemarkplein na hierdie Boereplein verskuif. Mettertyd het die naam van die plein verander na Hottentotplein en nog later na Van Riebeec ...

                                               

Vanwyksvleidam

                                               

Varingsrivier

Die Varingsrivier is n rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier vloei in die Wolwedansdam in en is n sytak van die Groot-Brakrivier wat in die Indiese Oseaan uitmond.

                                               

Venterspruit (Limpopo)

Hierdie artikel handel oor die spruit in Limpopo. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Venterspruit Die Venterspruit is n spruit in die opvanggebied van die Limpoporivier. Dit ledig in n plaasdam noordwes van Bela-Bela.

                                               

Venterspruit (Tugela)

Hierdie artikel handel oor die spruit in KwaZulu-Natal. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Venterspruit Die Venterspruit is n spruit in die opvanggebied van die Tugelarivier in KwaZulu-Natal. Dit ledig in die Spioenkopdam.

                                               

Venterspruit (Vaal)

Hierdie artikel handel oor die spruit in Vrystaat. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Venterspruit Die Venterspruit is n spruit in die opvanggebied van die Vaalrivier in die noorde van die Vrystaat.

                                               

Verkeerdevlei (dam)

Hierdie dam lê by die samevloeiing van die Smalblaarrivier en die Bokrivier. Sy uitloop is in die Donkiesrivier, n boloop van die Touwsrivier. Dit lê wes van die R46-pad tussen die dorp Touwsrivier en die Karoopoort.

                                               

Verlatenkloofpas

Verlatenkloofpas is n bergpas oor die Roggeveldberge suid van Sutherland op die R354 na Matjiesfontein. Die pas bereik n hoogte van 1 584 m en n helling van 1:10. Die pas is deel van die eerste pad van die Kaap na die noorde. Hierdie roete het ge ...

                                               

Hoërskool Vorentoe

Hoerskool Vorentoe is n hoerskool in Rossmore, Johannesburg. Die skool is in Studentelaan, naby die Universiteit van Johannesburg se Kingsway-kampus gelee. Die skool is veral bekend vir die Westdenedam-ramp, wat 42 leerders se lewe op 27 Maart 19 ...

                                               

Voëlrivier

Die Voelrivier is die belangrikste oostelike sytak van die Sondagsrivier in die Oos-Kaap van Suid-Afrika. Hierdie rivier ontspring op 1 800 m bo seevlak in die Tandjiesberg, oos van Graaff-Reinet en wes van Cradock. Daarna vloei die rivier suidwa ...

                                               

Wanetsispruit

Die Wanetsispruit of Nwanedzirivier is n spruit in die ooste van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is n takrivier wat net noord van Letaba-ruskamp aan die Letabarivier se regterbank uitmond. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die ...

                                               

Weesgerus

Weesgerus is n vakansieoord naby Modimolle in die Limpopoprovinsie. Die oord beslaan n oppervlak van 58 hektaar in die Waterberg-streek, sowat 3 kilometer buite Modimolle en 135 kilometer noord van Pretoria. Verblyf kan in die woonwapark, chalets ...

                                               

Welgemeend

Welgemeend is ’n geskiedkundige woning in die Kaapse voorstad Tuine waarvan die oudste deel voor 1772 opgerig is en wat in 1944 saam met die grond waarop dit gelee is, onteien en aan die Hoerskool Jan van Riebeeck oorgedra is, die jaar waarin dit ...

                                               

Wemmerpan

Wemmerpan is n meer en ontspanningsarea in die suide van Johannesburg. Watersport word daar beoefen. Santarama Miniland is in die park gelee. Die park is oorkant die Turffonteinperderesiesbaan. Hierdie artikel omtrent n plek in Johannesburg is sl ...

                                               

Westbrooke

Tot 1995 het die woning van die president van Suid-Afrika in Kaapstad Westbrooke geheet. Die woning is op die Groote Schuur-landgoed gelee. Dit is in 1995 deur President Mandela hernoem tot Genadendal – die naam van n sendingdorpie in die Overber ...

                                               

Wildeperdehoekpas

Die Wildeperdehoekpas is n bergpas op n grondpad suidwes van Springbok in Namakwaland. Hierdie pas begin net suid van die pas op die Messelpad en lei na die hek van die Namakwa Nasionale Park en verder na Soebatsfontein en Koingnaas. Die pas is i ...

                                               

Wilgerivier (spruit in die Oos-Kaap, 32.60°S, 25.45°O)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Wilgerivier. Die Wilgerivier is n spruit wat in die Oos-Kaap vloei. Dit is in die opvangsgebied van die Groot-Visrivier.

                                               

Zalala

Moenie verwar word met die Zalara wat n sytak van die Keiskammarivier is nie. Die Zalala is n rivier wat in die ooste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is n kleiner sytak van die Mbasherivier.

                                               

Zalara

Moenie verwar word met die Zalala wat n sytak van die Mbasherivier is nie. Die Zalara is n rivier wat in die suide van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Sy sytakke die Mdizeni en die Mnqaba sluit bymekaar aan, en later mond dit uit in die Keiska ...

                                               

Zanderivier

                                               

Zonderwater-gevangenis

Die Zonderwater-gevangenis is n tronk in Cullinan, 10 km buite Rayton in Gauteng, Suid-Afrika. Dit word deur die Suid-Afrikaanse Departement van Korrektiewe Dienste bestuur. Sommige van Suid-Afrika se mees berugte gevangenes in die geskiedenis is ...

                                               

30 St Mary Axe

30 St Mary Axe is n wolkekrabber wat in 2004 in Londen voltooi is. Die gebou het n hoogte van 180 meter en 41 verdiepings. Die gebou vervang die Baltic Exchange, n kantoorgebou uit 1903.

                                               

8 Canada Square

8 Canada Square is n wolkekrabber wat in 2002 in Londen voltooi is. Die gebou het n hoogte van 200 meter en 45 verdiepings.

                                               

Aan de Doorns

Aan de Doorns is n nedersetting aan die Nuyrivier, sowat 7 km suidoos van Worcester in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die naam is van Nederlandse oorsprong en beteken letterlik "by die dorings".

                                               

Aartsbasiliek van Sint Johannes Lateraan

Die Aartsbasiliek van Sint Johannes Lateraan of voluit die Aartsbasiliek van die Allerheiligste Verlosser is n basiliek aan die Piazza del Laterano, digy die Lateraanse paleis in die Italiaanse hoofstad Rome. Die basiliek is een van die sewe pelg ...

                                               

ABC-eilande

Die ABC-eilande is n versamelnaam vir die Nederlandse eilande Aruba, Bonaire en Curaçao. Aruba en Curaçao is saam met Sint Maarten outonome lande in die Koninkryk der Nederlande, terwyl Bonaire tot Karibies Nederland behoort. Die ABC-eilande is i ...

                                               

Abel Erasmuspas

Die Abel Erasmuspas is n bergpas in die noordoostelike Drakensberg van Suid-Afrika. Die pas is 11 km lank en gelee tussen Hoedspruit en Ohrigstad. Dis genoem na n bekende boer en staatsamptenaar in die dae van die Zuid-Afrikaansche Republiek. Van ...

                                               

Aberdeen, Nova Scotia

Aberdeen is n dorpie in die Kanadese provinsie Nova Scotia. Dit lê op Cape Breton-eiland en ressorteer onder die Munisipaliteit van Inverness County. Dit is n naamgenoot van die stad Aberdeen in Skotland.

                                               

Aberfeldy

Aberfeldy is n klein nedersetting naby Phuthaditjhaba, omring deur landbougrond en wildplase, 52 km oos van Bethlehem en 26 km wesnoordwes van Harrismith. Dis ook die naam van n spoorweghalte 4 km wes van die nedersetting op die spoorlyn tussen B ...

                                               

Abilene, Kansas

Abilene is n dorp in die Amerikaanse staat Kansas, sowat 225 km wes van Kansas City. Dit het in die 19de eeu ontwikkel as n sentrum vir die beesboerderybedryf en spoorwee. Dit het n bevolking van sowat 6 800.

                                               

Abraj Al-Bait-toring

Die Abraj Al-Bait-toring is n 120-verdieping hoe wolkekrabber in Mekka, Saoedi-Arabie. Met n hoogte van 601 meter is dit tans die hoogste gebou in Saoedi-Arabie. Konstruksie het in 2004 begin en die toring is in 2012 voltooi. Dit is die wêreld se ...

                                               

Abtswoude

Abtswoude is n buurt in die munisipaliteit Delft, in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Dit lê suid van Delft langs die pad na Schiedam en is letterlik nie meer as n versameling boerderye nie. Daar woon sowat 20 mense.

                                               

Acteongroep

Die Acteongroep is ’n taamlik afgesonderde en onbewoonde subgroep atolle in die verre suidooste van die Tuamotu-argipel in Frans-Polinesie. Dit lê sowat 1 400 km oossuidoos van Tahiti.

                                               

Adelaide Straatbaan

Die Adelaide Straatbaan is n 3.78 km lange motorsportrenbaan in Adelaide, Australie. Dit het die Australiese Grand Prix elf keer van 1985 van 1995 gehuisves.

                                               

Admiralty Arch

Admiralty Arch is een van n reeks geboue wat in 1910 in opdrag van koning Edward VII ter herdenking aan sy moeder, koningin Victoria, in Londen opgerig is. Die triomfboog, wat volgens n ontwerp van Sir Aston Webb ontstaan het en in 1912 voltooi i ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →