★ Free online encyclopedia. Did you know? page 360



                                               

Biezelinge

Biezelinge is n Nederlandse dorpie en behoort tot die munisipaliteit van Kapelle, naby die stad Goes in die provinsie Zeeland. Biezelinge het 1709 inwoners.

                                               

Billericay

                                               

Bivanerivier

Die Bivanerivier is n standhoudende stroom in KwaZulu-Natal en is die belangrikste sytak van die uPhongolorivier. Hierdie rivier ontspring op nagenoeg 2100 m bo seespieel op n afstand van 16 km noord van Utrecht. Dit het n opvanggebied van minste ...

                                               

Bladgrond

                                               

Bladgrond se Sandrivier

                                               

Blesbokspruit (Vaal)

Hierdie artikel handel oor die Blesbokspruit wat in die Vaalrivier invloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Blesbokspruit Die Blesbokspruit is n rivier wat vanaf Bethal suidwaarts tot by Standerton in Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. D ...

                                               

Blesbokspruit (Vrystaat)

Die Blesbokspruit is n rivier wat in die Vrystaat in Suid-Afrika vloei. Die Blesbokspruit is n sytak van die Blomspruit en lê in die opvanggebied van die Vaalrivier.

                                               

Blinkwaterrivier

                                               

Blinkwaterspruit (Komati)

Die Blinkwaterspruit is n sytak van die Komatirivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Die spruit vloei noordwaarts langs die Swazilandse grens. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Blinkwaterspruit (Witrivier)

Die Blinkwaterspruit is n sytak van die Witrivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Die spruit vloei ooswaarts totdat dit uitmond in die Witrivierdam. Die Mbuzulwane-spruit is n sytak van die Blinkwater ...

                                               

Bloedrivier (Buffels)

Die Bloedrivier is n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Buffelsrivier en is in die opvanggebied van die Tugelarivier. Dit is langs hierdie rivier waar die bekende Slag van Bloedrivier in 1838 ...

                                               

Lugmagbasis Bloemspruit

LMB Bloemspruit is n militêre lugmagbasis van die Suid-Afrikaanse Lugmag gelee direk langsaan die Bloemfontein Lughawe en deel die aanloopbane met die burgerlike lughawe. Die basis se leuse is Ex Unite Pax Vrede deur eenheid.

                                               

Bloklandspruit

                                               

Blou Nyl-waterval

Die waterval in die Abayrivier, die plaaaslike naam vir die Blou Nyl, lê noodnoordwes van Addis Abeba, suid van die Tanameer en 30 km stroomaf van Bahir Dar. Dit is net suidoos van die dorp Tis Isat" ruisende water” by 11°29′02″N 37°35′18″O. Net ...

                                               

Blouboskraalspruit

Blouboskraalspruit is n takrivier van die Elandsrivier in die provinsie Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Blouboskraalspruit is in die Komati-bekken gelee en sy samevloei met die Elandsrivier is by Waterval Boven.

                                               

Bloukransrivier (Grahamstad)

Hierdie artikel handel oor die rivier naby Grahamstad. Vir die gelyknamige rivier op die Tuinroete, sien Bloukransrivier. Die Bloukransrivier is n sytak van die Kowierivier, en vloei naby Grahamstad in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die Bloukransrivi ...

                                               

Bloukransrivier (KwaZulu-Natal)

Hierdie artikel handel oor die rivier in KwaZulu-Natal. Vir gelyknamige riviere elders, sien Bloukransrivier. Die Bloukransrivier is n sytak van die Tugelarivier, en vloei in die KwaZulu-Natal Middellande, Suid-Afrika.

                                               

Blyderivier

Die Blyderivier, is n rivier in die Mpumalanga en Limpopoprovinsies van Suid-Afrika. Dit vloei in n noordelike rigting deur steil valleie en klowe van die Drakensberg in Mpumalanga, voordat dit die Laeveld bereik in die Limpopoprovinsie. Dit het ...

                                               

Bobbejaansrivier

                                               

Boesmanshoekpas

Die Boesmanshoekpas is n bergpas op n ondergeskikte geteerde pad tussen Molteno en Sterkstroom. Die pas is 10 km noordwes van Sterkstroom en gaan tussen die Bamboesberg en Stormberg deur. Hierdie roete word ook deur die spoorlyn gevolg. Die pas b ...

                                               

Boesmanspruit (Assegaairivier, Piet Retief)

Die Boesmanspruit is n klein takrivier van die Assegaairivier naby Piet Retief, Mpumalanga in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Boesmanspruit (Carolina)

Die Bosmanspruit is n klein takrivier van die Krokodilrivier naby Carolina in Mpumalanga in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Boesmanspruit (Duvha kragsentrale, Mpumalanga)

Die Boesmanspruit is n klein spruit wat in n kanaal na die Duvha kragsentrale vloei in Mpumalanga in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Boesmanspruit (Gauteng)

Die Boesmanspruit is n spruit wat in die Suikerbosrand van Gauteng in Suid-Afrika vloei. Dit is ongeveer 90 km vanaf die hoofstad Pretoria gelee, en is n sytak van die Suikerbosrandrivier. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wi ...

                                               

Boesmanspruit (Noord-Kaap)

Die Boesmanspruit is n klein spruit wat langs die N12 in die Noord-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit voed n aantal uitgestrekte panne n ent noord van Drie Susters. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Boesmanspruit (Vaalrivier, Standerton)

Die Boesmanspruit is n klein takrivier van die Vaalrivier naby Standerton in Mpumalanga in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Boesmanspruit (Watervalrivier, Mpumalanga)

Boesmanspruit is n spruit wat suid van Secunda in Mpumalanga, Suid-Afrika ontspring. Dit vloei in n suidwestelike rigting tot dit by die Watervalrivier aansluit. Die Watervalrivier sluit by die Vaalrivier en daarna by die Oranjerivier aan, waarna ...

                                               

Boesmansrivier (KwaZulu-Natal, lat -28.76, long 30.19)

Die Boesmansrivier is n rivier in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en n sytak van die Tugelarivier. Die rivier ontspring in die Drakensberge en vloei van daar in n oos na noordoostelike rigting. Die boonste opvanggebied is in die Giants Castle-wildrese ...

                                               

Boesmansrivier (Oos-Kaap, lat -33.70, long 26.66)

Hierdie Boesmansrivier vloei in die Oos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Boesmansrivier dubbelsinnig. Die Boesmansrivier is n rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat by Boesmansriviermond in die Indiese Oseaan uitmond.

                                               

Boesmansrivier (spruit in Oos-Kaap, lat -33.10, long 25

Vir ander riviere genaamd "Boesmansrivier", sien asseblief Boesmansrivier dubbelsinnig. Die Boesmansrivier is n spruit wat in Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei.

                                               

Boetsap

Boetsap is n klein dorpie naby Barkly-Wes, op die grens van die Noord-Kaap en Noordwesprovinsies van Suid-Afrika. Die naam is van Tswana oorsprong, die woord "bucwa" verwys na vet beeste. Die Groot-Boetsaprivier en die Klein-Boetsaprivier loop in ...

                                               

Bogenfels

Hierdie unieke natuurmonument lê op 27° 28S, ongeveer 95 km suid van Lüderitz en 32 km suid van Pomona. Dit is een van die vele plekke in die Sperrgebiet waar diamante voorkom. Die hoogste punt van die boog is 55 m bo seevlak, dit staan met een v ...

                                               

Bokspruit

Die Bokspruit is n klein sytak van die Sterkspruit en die Kraairivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit ontspring hoog in die Witteberg suid van Lesotho en is in die opvanggebied van die Oranjerivier.

                                               

Bolandstadion

Bolandstadion is n rugbystadion in Wellington, Wes-Kaap. Dit kan ongeveer 3 500 toeskouers akkommodeer. Die Boland Kavaliers gebruik die stadion as hulle tuisveld.

                                               

Bongolodam (Suid-Afrika)

Die Bongolodam is gelee in die Komanirivier by Queenstown in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Hierdie dam is reeds in 1908 geopen. Die wal is 24 m hoog en die bakmaat van die dam is 7 015 000 m 3. Huishoudelike en industriele water word aan Queenstown ...

                                               

Bongolorivier

Die Bongolorivier is n rivier wat net suid van Komani in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot-Keirivier.

                                               

Bonwapitserivier

                                               

Boomrivier (spruit in Namibië)

                                               

Boornbergum

Boornbergum is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 2 km suidwes van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Smallingerland.

                                               

Boosmansbos-wildernisgebied

Die Boosmansbos-wildernisgebied van 14 200 ha is gelee 20 km noord van Heidelberg in die oostelike Langeberge van die Wes-Kaap. Boosmansbos, d.w.s. "kwaai man se bos", is genoem na n plaaslike kluisenaar van die vroee 19de eeu wat daarvoor bekend ...

                                               

Boskopdam

                                               

Bosluiskloofpas

Bosluiskloofpas lê op n grondpad wat lei na die Gamkapoortdam aan die noordelike helling van die Klein Swartberge tussen Ladismith en Calitzdorp. Die pas bereik sy hoogste punt op 1 000m bo seevlak en het n maksimumsteilte van 1:14.

                                               

Bosporus-brug

Die Bosporus-brug, ook bekend as die Eerste Bosporus-brug is een van twee brûe oor die Bosporus in Istanboel, Turkye, wat Europa en Asie verbind. Die ander is die Fatih Sultan Mehmet-brug, ook genoem die Tweede Bosporus-brug. Die brug is tussen O ...

                                               

Boston, KwaZulu-Natal

                                               

Bradbury Building

Bradbury Building is n argitektoniese baken en die oudste bewaarde sakegebou in die middestad van die Suid-Kaliforniese metropool Los Angeles. Die gebou, n voortreflike voorbeeld van Italiaans-geïnspireerde kommersiele Neorenaissance-boukuns Ital ...

                                               

Brakrivier (Limpopo)

Hierdie artikel handel oor die Brakrivier in Limpopo. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakrivier Die Brakrivier in Limpopo ontspring ten weste van Dendron op die oostelike hellings van die Makgabeng-plato. Daarna loop dit noordoos deur ...

                                               

Brakspruit (Blomspruit)

Hierdie artikel handel oor die spruit in Vrystaat. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit Die Brakspruit is n spruit tussen Kroonstad en Ventersburg in die Vrystaat. Dit is n sytak van die Blomspruit.

                                               

Brakspruit (Doringrivier)

Die Brakspruit is n sytak van die Doringrivier sentraal in die Vrystaat in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Brakspruit (Kareemyn)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Brakspruit wat in Noordwes vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit dubbelsinnig Die Brakspruit is n sytak van die Sterkstroom in Noordwes in Suid-Afrika. Dit vloei digby die Kareemyn v ...

                                               

Brakspruit (Kliprivier, VS)

Hierdie artikel handel oor die spruit in Vrystaat. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Brakspruit Die Brakspruit is n spruit in die opvanggebied van die Vaalrivier in die noordooste van die Vrystaat. Dit is n sytak van die Kliprivier.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →