★ Free online encyclopedia. Did you know? page 358



                                               

Aeolis Palus

Aeolis Palus is ’n vlakte tussen die noordelike wal van die Gale-krater en die noordelike voetheuwels van Aeolis Mons op Mars. Nasa het in Augustus 2012 ’n verkenningstuig op die vlakte geland om die gebied te ondersoek. Curiosity verken Aeolis P ...

                                               

Afrikaansche Schouwburg

Die Afrikaansche Schouwburg was aan die begin van die 19de eeu ’n teater in Kaapstad. Dit was die eerste klipteater in ’n Europese styl in Suid-Afrika een van die eerstes in die Suidelike Halfrond. Dit was ook onder verskeie ander name bekend, so ...

                                               

Afrikaanse Hoër Seunskool

Die Afrikaanse Hoer Seunskool, ook bekend as Affies, is ’n openbare hoerskool vir seuns in Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika, en is gelee oorkant die wêreldbekende rugbystadium en tuisveld van die Blou Bulle, Loftus Versfeld. Die skool is op 28 Janu ...

                                               

Agiou Panteleimonos-klooster

Die Agiou Panteleimonos-klooster, ook bekend as Rossikon, is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die suidwestelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is 19de in rang van die skiereiland se kloosters en die grootste wat fisieke grootte betref.

                                               

Agiou Pavlou-klooster

Die Agiou Pavlou-klooster is ’n Oosters-Ortodokse klooster in die westelike deel van Berg Athos in Griekeland. Dit is 14de in rang van die skiereiland se kloosters. Daar is tans sowat 31 monnike. Die Katolikon, of hoofkerk, is toegewy aan die opd ...

                                               

ǀAi-ǀAis/Richtersveld-vredespark

Die ǀAi-ǀAis / Richtersveld-vredespark is n vredespark weerskante van die landsgrens tussen Suid-Afrika en Namibie. Die park is in 2003 gevorm deur die samesmelting van die Namibiese ǀAi-ǀAis Hot Springs Game Park en die Suid-Afrikaanse Richtersv ...

                                               

Aintree-motorrenbaan

Aintree-motorrenbaan is n 3-myl lange motorrenbaan in die dorp Aintree, Merseyside, Engeland. Die baan is gelee binne die bekende Aintree-perderenbaan en gebruik dieselfde pawiljoene as die perderesies. Gebou in 1954 as die "Goodwood of the North ...

                                               

Akkedisbergpas

Akkedisbergpas, ook bekend as die Hagedisbergpas, is n bergpas in die Kleinrivierberge in die Overberg lê op die R326-roete, noordoos van Stanford in die rigting van Riviersonderend. Die pas bereik sy hoogtepunt op 140 m en het n maksimum helling ...

                                               

Al Hamra-toring

Die Al Hamra-toring is n 77-verdieping hoe wolkekrabber in Koeweit-stad, Koeweit. Met n hoogte van 412.6 meter is dit tans die hoogste gebou in Koeweit, en die 17de hoogste in die wêreld. Dit is ook die wêreld se hoogste beeldgevormde toring. Die ...

                                               

Albert Falls Natuurreservaat

Die Albert Falls Natuurreservaat is n beskermde natuurgebied in die KwaZulu-Natalprovinsie van Suid-Afrika, naby Pietermaritzburg en Cramond. Die natuurreservaat is in 1975 gestig en het n oppervlak van 30.12 km². Die Albert Falls-dam word as een ...

                                               

Albion Creek

                                               

Aldred-gebou

Die Aldred-gebou was die eerste moderne wolkekrabber in Montreal wat tussen 1929 en 1931 in die historiese stadskern opgerig is. Die gebou in die Art Déco-styl het n hoogte van 90 meter met 23 verdiepings en is op die plein Place dArmes tussen di ...

                                               

Aleksander-paleis

Die Aleksander-paleis is ’n voormalige keiserlike woning in Tsarskoje Selo naby Sint Petersburg. Dit is veral bekend as die gunsteling-tuiste van die laaste tsaar, Nikolaas II, en sy gesin. Dit is gelee in Aleksander-park, naby die groter Kathari ...

                                               

Alexander-Newski-gedenkkerk

Die Russies-Ortodokse Alexander-Newski-gedenkkerk op die Kapellenberg in die noorde van Potsdam is tussen 1826 en 1829 op bevel van die Pruisiese koning Friedrich Wilhelm III vir die Russies-gebore soldate van die koor in die Russiese Kolonie Ale ...

                                               

Alexanderspruit

                                               

Alexandra Palace

Alexandra Palace is n historiese vermaakplek in Alexandra Park, Londen. Die paleis is tussen Muswell Hill en Wood Green in die noorde van die Britse hoofstad gelee. Die paleis is oorspronklik in 1873 geopen, maar in 1875 ná n vernietigende brand ...

                                               

All Saints Neck

                                               

Alldays-lughawe

Alldays-lughawe is n klein lughawe en militêre vliegveld gelee by Alldays in die noorde van Suid-Afrika, naby die grens met Botswana en Zimbabwe.

                                               

Altes Land

Altes Land is n landskap suid van die Elberivier in Hamburg en Nedersakse wat deel uitmaak van die oorspronklike Elbemoerasgebied. Die streek behels in administratiewe opsig die dorpe Jork, Samtgemeinde Lühe en Rübke, n stadswyk van Neu Wulmstorf ...

                                               

Anadoluhisarı

Die Anadoluhisarı, Kasteel van Anatolie of Fort van Asie is ’n fort in Istanboel, Turkye, aan die Asiatiese kant van die Bosporus. Dit is tussen 1393 en 1394 deur die Ottomaanse sultan Bajezid I laat bou tydens die beleg van Konstantinopel om te ...

                                               

Andaman- en Nicobar-eilande

Die Andaman- en Nicobar-eilande is n Indiese uniegebied en eilandgroep in die noordoostelike Indiese Oseaan. Dit is 1 255 km suidoos van Kalkutta en 1 190 km oos van Chennai gelee. Die eilandgroep skei die Andamanse See in die ooste van die Golf ...

                                               

Andaman-eilande

Die Andaman-eilande is n eilandgroep in die Indiese Oseaan en vorm saam met die suidelike Nicobar-eilande die Indiese uniegebied Andaman- en Nicobar-eilande. Die eilandgroep het n bevolking van sowat 343 125 in 2011 gehad en het n oppervlakte van ...

                                               

Angkor Thom

Angkor Thom of, dalk meer korrek, Nokor Thom in die huidige Kambodja was die laaste en langste hoofstad van die Khmer-ryk. Dit is in die 12de eeu deur koning Jayavarman VII gestig. Dit beslaan ’n gebied van 9 km 2 en bevat verskeie monumente van ...

                                               

Anglesey

Anglesey is n eiland en graafskap wat noordwes van die Walliese vasteland en suid van die Eiland Man in die Ierse See gelee is. Die hoofstad is Llangefni en die grootste nedersetting is Holyhead. Die Engelse naam van die eiland is afgelei van Oud ...

                                               

Anitsjkof-paleis

Die Anitsjkof-paleis is ’n voormalige keiserlike paleis op die kruising van Nefski-prospekt en die Fontanka-rivier in Sint Petersburg. Die naam van die paleis kom van die nabygelee brug oor die Fontanka. Dit is vir keiserin Elisabeth van Rusland ...

                                               

Anton van Wouw-huis

Die Anton van Wouw-huis was die laaste tuiste en ateljee van die beeldhouer Anton van Wouw. Die huis, wat nou aan die Universiteit van Pretoria behoort, staan op die hoek van Clark- en Rupertstraat in Brooklyn, Pretoria.

                                               

Antoniesberg

Antoniesberg is n inselberg wat oos-wes strek en is oos van die beginpunt van die Swartberg. Die N9 nasionale pad gaan tussen Antoniesberg en die Swartberg deur. Die berg is 18 km lank. Willowmore is ongeveer 18 km noord van die berg. Die Baviaan ...

                                               

Anysberg

Die Anysberg is n klein inselberg van ongeveer 34 km lank, net wes van die Klein-Swartberg in die Klein-Karoo. Die Anysbergnatuurreservaat is hier gelee. Die Prinsrivierdam is aan die suidekant van die berg gelee. Flora wat op die berg aangetref ...

                                               

Anzjoe-eilande

Die Anzjoe-eilande is ’n subgroep van die Nieu-Siberiese Eilande. Hulle is gelee noord van die Oos-Siberiese kus tussen die Laptef-see en die Oos-Siberiese See noord van Sacha. Die totale oppervlakte van die Anzjoe-eilande is sowat 29 000 km². Di ...

                                               

Apiesrivier

Die Apiesrivier is n rivier in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is n sytak van die Pienaarsrivier. Sommige dele van hierdie rivier staan bekend as die Tshwanerivier.

                                               

AR Abass-stadion

Die AR Abass-stadion is ’n veeldoelige sportstadion in Kimberley. Die stadion het tot 2002 aan die Griekwaland Gekleurde Rugbyunie behoort, waarna die verskillende unies saamgesmelt het. Daarna is dit deur die klubs, die Universals en die Thistle ...

                                               

Aran-eilande

Die Aran-eilande is n eilandgroep in Galwaybaai, Wes-Ierland, wat uit drie bewoonde en vier onbewoonde barre kalksteeneilande bestaan. Geologies vorm die argipel n natuurlike voortsetting van die Burren, n barre kalklandskap op die Ierse hoofeila ...

                                               

ArcelorMittal Orbit

Die ArcelorMittal Orbit is n orientasiepunt en n 114.5 m hoe uitkyktoring in die Olimpiese Park in Stratford, Londen. Die toring is op 11 Mei 2012 ingehuldig, voor die aanvang van die Londense Olimpiese Somerspele 2012. Die staal-struktuur is die ...

                                               

Arche de la Défense

Die Arche de la Défense of Grande Arche is n kantoorgebou wat gelee is in die sakegebied van La Défense, wes van Parys, op die grondgebied van die munisipaliteit van Puteaux. Dit is in 1989 ingehuldig as Grande Arche de la Fraternité tydens die t ...

                                               

Arena Manawatu

Die Arena Manawatu is n 180 000 vierkante meter publieke kompleks net wes van Palmerston North se stadskern in Nieu-Seeland. Die kompleks het drie binnenshuise stadions, met skuifbare en gelaagde sitplekke. Fasiliteite in die buitelug sluit n sok ...

                                               

Armeniadam

Die Armeniadam is n dam in die Leeurivier, naby Hobhouse, in die Vrystaat, Suid-Afrika. Dit is in 1954 gebou. Dit het n kapasiteit van 13 000 m 3 en n oppervlakte van 3.933 km 2. Die wal is 22 m hoog.

                                               

Asbosteater

Asbosteater is n klein intieme teater met ongeveer 75 sitplekke, gelee op die hoek van Lynnwoodweg en Albethstraat in die ooste van Pretoria. Die teater is op 7 Julie 2012 geopen.

                                               

Asphalt Green Aquacenter

Die Asphalt Green Aquacenter ook bekend as die Asphalt Green Sports and Arts Center by 655 East 90th Street in New York is oorspronklik in 1944 opgerig as die munisipale teeraanleg. Die gebou wat deur Kahn & Jacobs ontwerp is word gekenmerk deur ...

                                               

Assegaairivier

                                               

Atlanta

Atlanta is die hoofstad en die grootste stad van die deelstaat Georgia in die suidooste van die Verenigde State van Amerika. Volgens die 2010 sensus, was die bevolking van Atlanta 420 003. In 2019 is dit op 506 811 beraam. Atlanta is die ekonomie ...

                                               

Auasberge

Die Auasberge is die hoogste bergreeks in Namibie. Gelee naby Windhoek, die reeks is 56 kilometer lank, en is ryk aan flora en fauna. Moltkeblick is die hoogste piek in die reeks, en die tweede hoogste in die land.

                                               

Auobrivier

                                               

Australiese Grand Prix

Die Australiese Grand Prix is n Formule Een motorwedren wat jaarliks in Australie gehou word. Die Grand Prix is die oudste oorblywende motorrenkompetisie in Australie wat reeds 80 keer sedert die eerste keer in 1928 op Phillipeiland gehou is. Sed ...

                                               

Avocapiek

Die Avocapiek is n bergpiek in die Witteberg in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2 771 m hoog, een van die hoogste punte in die Oos-Kaap. Die bergpiek is oos van Barkly-Oos en noord van Elliot gelee.

                                               

Babilonstoringberge

Die Babilonstoringberge is n bergreeks wat deel is van die Kaapse Plooigordel in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Hierdie bergreeks strek oor n afstand van 17.6 km en lê in n noordoostelike rigting vanaf die see. Die hoogste piek in die reeks is die Ba ...

                                               

Bagshot Park

Bagshot Park is ’n koninklike woning naby Bagshot, ’n dorp 18 km suidwes van Windsor en 18 km noordoos van Guildford. Dit is tans die tuiste van prins Edward en sy vrou, Sophie, Gravin van Wessex. Dit is net ’n paar kilometer van Sunninghill Park ...

                                               

Bahrein Wêreldhandelsentrum

Die Bahrein Wêreldhandelsentrum is n 240 meter hoe dubbeltoringkompleks gelee in Manama, Bahrein. Die torings in 2008 deur die multinasionale argitekfirma, Atkins, laat bou. Dit is die eerste wolkekrabber in die wêreld waar windturbines by die on ...

                                               

Bainsvlei

Bainsvlei is n nedersetting 8 km wes van die stad Bloemfontein in die Vrystaat. Dit is vernoem na Andrew Hudson Bain, wat die plek in 1849 gekoop het.

                                               

Bakerville

Bakerville is n klein dorp in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Dit is diamantdelwerye omtrent 20km noord van Lichtenburg en beslaan n area van min of meer 35km van oos na wes. Dit is gelee op die Lichtenburg-Zeerust pad. Die beroemde Eland ...

                                               

Bakkeveen

Bakkeveen is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê oos van Drachten en ressorteer onder die munisipaliteit Opsterland. Dit het sowat 2034 inwoners.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →