★ Free online encyclopedia. Did you know? page 356



                                               

Bosfonteinrivier

                                               

Botterkloofpas

Botterkloofpas lê op die R364-grondpad, in die Boegoeberge noordoos van Clanwilliam en op die grens met die Noord-Kaap. Die pas bereik sy hoogste punt op 683 m bo seevlak en het n maksimum helling van 1:10.

                                               

Bramhoekdam

Die Bramhoekdam is een van twee nuwe damme in die Ingula-pompopgaarskema, n reuseprojek deur Eskom. Die ander dam is die hoerliggende Bedforddam, noord-oos van Reenenspas, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Bramhoekdam is die laerliggende dam aan die Na ...

                                               

Brasiliaanse Grand Prix

Die Brasiliaanse Grand Prix is n Formule Een-kampioenskapswedren wat jaarliks op die Autódromo José Carlos Pace in Interlagos, n distrik van die stad São Paulo in Brasilie plaasvind. Die McLarenspan was die suksesvolste hier met 12 oorwinnings in ...

                                               

Britse Grand Prix

Die Britse Grand Prix is n Formule Een-kampioenskapswedren wat sedert 1950 op die kalender van die FIA se F1-Wêreldkampioenskap verskyn. Dit word jaarliks by die Silverstone-renbaan naby die dorp Silverstone in Northamptonshire in Engeland gehou. ...

                                               

Bulshoekdam

Die Bulshoekdam in die Olifantsrivier verskaf besproeiingswater aan groot dele van die Weskus. Dit is een van die oudste besproeiingskemas in Suid-Afrika.

                                               

Burgermonument, Burgersdorp

Die Burgermonument is n monument van twee Boerekrygers in Burgersdorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die monument gedenk die slag van Stormberg wat op 10 Desember 1899 tydens die Tweede Vryheidsoorlog plaasgevind het. n Aantal van die dorp se inwo ...

                                               

Bybelmonument

Die Bybelmonument in Grahamstad herdenk die goeie verhoudinge wat daar geheers het tussen die Britse setlaars en die grensboere. In April 1837 het n geselskap Voortrekkers onder Jacobus Uys op n uitspanning by Grahamstad oorgestaan op pad om die ...

                                               

Calitzdorpdam

Die Calitzdorpdam lê 5 km wes van Calitzdorp in die Nelsrivier. Dit word ook soms die Nelsrivierdam genoem. Die dam dateer uit 1918 en het toe n maksimum kapasitiet van 4 900 000 m³ gehad. Dit is by die koördinate 33°29′19″S 21°42′17″O.

                                               

Carl en Emily Fuchs Instituut vir Mikroëlektronika

Die Carl en Emily Fuchs Instituut vir Mikroelektronika het sy 25ste verjaardag op 22 Junie 2007 gevier. CJ Fuchs Bpk is in 1929 deur Carl en Emily Fuchs gestig "in n verlate perdestal, met n vrou, n hond en geen geld". Die egpaar was toegewyde en ...

                                               

Gereformeerde kerk Carletonville

Die Gereformeerde kerk Carletonville is ’n gemeente van die GKSA met sy middelpunt op die myndorp Carletonville, maar dit sluit ook onder meer Blinkpan, Blyvooruitzicht, Deelkraal, Doornfontein, Elandsrand, Oberholzer en Oos-Driefontein. Hoewel d ...

                                               

Carolusberg

Die Carolusberg is met 1344 m bo seevlak die hoogste punt in die Goegap Natuurreservaat in die Noord-Kaap, sowat 11 km oos van Springbok. Simon van der Stel se kopermyn is op die berg gelee. Die stuk land behoort aan die Ookiep Kopermaatskappy. K ...

                                               

Cascades-waterval

Die Cascades-waterval in die Gcuwarivier, net buite Butterworth in die voormalige Transkeistreek van Suid-Afrika, het n val van 82 m. Die val lê by 32°23′38.46″S 28°09′34.77″O.

                                               

Chemiegebou UP

Die Chemiegebou op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria is n moderne siersteenstruktuur, wat kenmerkende eienskappe van die Hollandse Baksteenmodernisme toon. Dit is in 1943, midde-in die Tweede Wêreldoorlog, gebou toe die Ou Chem ...

                                               

NG gemeente Christiana

Die NG gemeente Christiana is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die kerkgebou is gelee by Dirkie Uysstraat 15, Christiana. In 2015 was die leraar ds. Adri la Grange. In 2013 was hier 90 doop- en 460 belyden ...

                                               

Daljosafat

Daljosafat is n nywerheidsgebied in die vallei tussen Wellington en die Paarl gelee. Die meeste van die Paarl se nywerhede is hier gevestig. n Begraafplaas vir die Hugenote is hier aangelê. Die Afrikaanse taalstryder en eerste redakteur van Di Pa ...

                                               

Laerskool Danie Malan

Laerskool Danie Malan is n primêre skool wat in Pretoria, Suid-Afrika gelee is. Die skool se adres is Koos De la Reystraat 279, Pretoria Noord, 0182. Hulle leuse is Jou Sleutel tot Suksesvolle Onderrig!. Die skool is in 1904 as n Engels-medium sk ...

                                               

NG gemeente Darling

Die NG gemeente Darling is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk op die kusdorp Darling in die Weskus-gebied van die Wes-Kaap. Die gemeente se kerkgebou in Kerkstraat is deur Wynand Louw ontwerp en die hoeksteen is in 1958 gelê. Hulle ...

                                               

Dassiesklip (windplaas)

Dassiesklip, of Klipheuwel-Dassiefontein-windenergie-aanleg, ook soms geskryf Klipheuvel, is n windplaas 5 kilometer wes van Caledon, neffens die N2-nasionale pad, wat sedert 18 Februarie 2014 in bedryf is. Die windplaas is ontwikkel deur die maa ...

                                               

Derdepoort

Derdepoort is n grenspos in die Noordwesprovinsie, tussen Suid-Afrika en Botswana. Dit is tussen 06:00 en 19:00 oop. Die grenspos aan die Botswanakant staan as Sikwane bekend.

                                               

Dierkundegebou UP

Die Dierkundegebou, op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria, is in ’n eenvoudige Renaissance-styl gebou, wat soortgelyk is aan die Ou Chemiegebou. In 1920 het die Kollegeraad die bedrag van £40 000 van die regering bekom om ’n twe ...

                                               

Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum

Die Ditsong Nasionale Natuurhistoriese Museum, in Paul Krugerstraat, Pretoria, was voorheen bekend as die Transvaal Museum. Die museum is gestig as die Staatsmuseum van die ZAR op 1 Desember 1892 en is sedertdien die bewaarder en dokumentasiesent ...

                                               

Doringrivier (Soutrivier, Namakwaland)

Hierdie Doringrivier vloei in Namakwaland. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Doringrivier. Die Doringrivier is n rivier wat in die Namakwaland van Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Soutrivier.

                                               

Dorpsrivier (Mpumalanga)

Hierdie Dorpsrivier vloei in Mpumalanga. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Dorpsrivier. Die Dorpsrivier is n rivier en n aantal stroomvertakkings wat suid van Lydenburg, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei.

                                               

Dramagebou, UP

Die Dramagebou op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria was voorheen die woonkwartiere van die personeel van die Christian Brothers’ College. Dié gebou met sy pragtige argitektoniese pilare aan die vooraansig is in 1928 deur Cowin, ...

                                               

Drieldam

Die waterkering bekend as die Drielbarrage vorm saam met die Spioenkopdam, Sterkfonteindam, Driekloofdam, Woodstockdam en die Kilburndam deel van die Tugela-Vaal-waterprojek. Hierdie studam lê suidwes van Bergville en by die koördinate 28° 46′ 48 ...

                                               

Dududurivier

                                               

Egiptiese Gebou

Die Egiptiese Gebou is die tuiste van die Universiteit van Kaapstad se Michaelis-kunsskool op die instelling se kampus in Oranjestraat, Kaapstad. Ná sy stigting op 1 Oktober 1829 is die Zuid-Afrikaansch Athenæum ook genoem Zuid-Afrikaansche Colle ...

                                               

Ekonomiese- en Bestuurswetenskappe-gebou, UP

Die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aan die Universiteit van Pretoria het in die laat 1980s hul eie gebou op die Hatfieldkampus bekom. Dit is ontwerp om as skakel te dien tussen die ouer geboue aan die noordekant en die meer moderne g ...

                                               

Elandsdriftdam

Die dam lê tussen Cradock en Kookhuis, net wes en sigbaar van die Daggaboersnek-padstal op die N10-pad. Dit is by die Nelland-spoorweghalte, suid van Drennan en noord van Witmos en by die koördinate 32° 31′ 48.2″ suid en 25° 45′ 22.5″ oos.

                                               

Elandskloofrivier (Olifants)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandskloofrivier Die Elandskloofrivier is n rivier wat langs die Sederberge in die Wes-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Wes-Kaapse Olifantsrivier.

                                               

Elandskloofrivier (Seekoeirivier)

Hierdie artikel handel spesifiek oor die Elandskloofrivier wat in die Noord-Kaap vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Elandskloofrivier Die Elandskloofrivier is n rivier wat in die Noord-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van ...

                                               

Elserivier

Die Elserivier loop naby Simonstad in die Kaapse Skiereiland in die Atlantiese Oseaan. Die rivier ontspring in die berge wes van Simonstad en vloei noorwaarts aan die westekant van die woonburt Da Gamapark verby. Die deels gekanaliseerde stroom d ...

                                               

Ertjieskloofdam

Die Ertjieskloofdam is n dam by Stellenbosch op die westelike hellings van die Hottentots-Hollandberge. Hierdie dam is aan die suidekant van die kampus van die Universiteit Stellenbosch by die Coetzenburg-stadion. Rondom die dam is daar n netwerk ...

                                               

Eskrivier

Die Eskrivier is n kleiner rivier wat in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Klipplaatrivier en is deel van die opvanggebied van die Groot-Keirivier.

                                               

Forestwaterval

Die Forestwaterval is n waterval in Mpumalanga, Suid-Afrika tussen Sabie en Graskop. Die skilderagtige waterval is in n bosbouplantasie in die Mac-Macrivier gelee, by die koördinate 24.97359°S 30.81728°O  / -24.97359, 30.81728. Die jaarlikse For ...

                                               

Fouriespruit (rivier, KwaZulu-Natal, 28.036°S 29.858°O)

                                               

Fouriespruit (rivier, Vrystaat, 29.67°S, 26.00°O)

                                               

Fouriespruit (spruit, Gauteng)

                                               

Fouriespruit (spruit, KwaZulu-Natal, 28.58°S, 29.80°O)

                                               

Funny Stone-stroom

                                               

Gamagararivier

Die Gamagararivier is n meestal droe rivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die rivier ontspring in die Kalahari en vloei dan suidwaarts in die rigting van, en later deur Dibeng. Dit lê in die opvanggebied van die Noord-Kaapse Oranjerivier.

                                               

Gamkadam

Hierdie dam lê net onder die samevloeiing van die Donkergatspruit en die Gamkarivier. Dit is 13 km noord van Beaufort-Wes, oos van die Karoo Nasionale Park en noordoos van die Moltenopas en by 32° 20′ 28.7″ suid en 22° 35′ 28.4″ oos.

                                               

Gannagapas

Die Gannagapas is n bergpas tussen Middelpos en die oostelike ingang tot die Tankwa Karoo Nasionale Park. Die pas was een van drie trekroetes van die blanke pionierboere oor die Roggeveldberge. Hierdie wapad word vir die eerste maal in 1778 verme ...

                                               

Gcuwarivier

                                               

Geesteswetenskappegebou UP

Die Fakulteit Geesteswetenskap het in 1977 ’n permanente tuiste gevind toe dié indrukwekkende gebou, ontwerp deur alumnus Brian Sandrock, ingewy is. Die gebou is as ’n unieke wyebeenkonstruksie bo-oor Roperstraat gebou, omdat die stadsraad aanvan ...

                                               

Gelukspruit

Die Gelukspruit is n klein sytak van die Renosterrivier in die noorde van die Vrystaat in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Gemsbokspruit

Die Gemsbokspruit is n spruit in die suide van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit dra ook die inheemse naam Motsephiri, tot waar dit die Arabiedam binnevloei.

                                               

Geografiegebou UP

Die Geografiegebou op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria is oorspronklik gebou as ’n uitbreiding van die bestaande Dierkundegebou, maar die styl daarvan is kenmerkend anders as die van die bestaande gebou, en dit het baie meer i ...

                                               

Grasrivier (Gourits)

Die Grasrivier is n ooswaartsvloeiende rivier in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit vloei deur die Gamkaspoort oos van Laingsburg en wes van Prins Albert, en is in die opvanggebied van die Gouritsrivier. Vertaal uit ceb:Grasrivier Laingsburg.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →