★ Free online encyclopedia. Did you know? page 355



                                               

Mlowati

Die Mlowati is n sytak van die Sandrivier, op sy beurt n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Mngwenya-rivier

Die Mngwenya-rivier is n takrivier wat in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring aan die voet van die Drakensberge, vloei deur die Natalse Middelande en sluit by die Boesmansrivier suid van Weenen aan.

                                               

Mnjanenirivier

                                               

Mnqaba

Die Mnqaba is n rivier wat in die suide van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit sluit aan by die Mdizeni om die Zalara te word, wat in die opvanggebied van die Keiskammarivier is.

                                               

Mnwenirivier

                                               

Mnyameni-waterval

Die Mnyameni-waterval is naby Xolobeni in Pondoland, Oos-Kaapprovinsie. Dit is suidwes van Port Edward by die koördinate 31°9′2″S 30°4′17″O. Die waterval is moeilik bereikbaar en daar is ook geen roete-aanduidings nie. Aangesien die paaie swak en ...

                                               

Molapakgomo

Die Molapakgomo is n sytak van die Sandrivier, op sy beurt n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Monaco Grand Prix

Die Monaco Grand Prix is n Formule Eenmotorwedren wat elke jaar op die Circuit de Monaco beslis word. Dit is een van die langslopende byeenkomste op die Formule Een-kalender, saam met die Britse Grand Prix, Italiaanse Grand Prix en die Belgiese G ...

                                               

Mooirivier (Groot Vis)

Hierdie artikel handel oor die sytak van die Groot-Visrivier. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Mooirivier Die Mooirivier is n spruit wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.

                                               

Mooirivier (Tsitsa)

Hierdie artikel handel oor die sytak van die Tsitsarivier. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Mooirivier Die Mooirivier is n rivier wat in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Tsitsarivier.

                                               

Moordkuilrivier

Google-kaart van die Moordkuilrivier se monding by Geonames.org cc-by. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Moosrivier

                                               

NG gemeente Moreletapark

Die NG gemeente Moreletapark is met meer as 14 000 belydende en meer as 5 000 dooplidmate verreweg die grootste gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk.

                                               

Motitsirivier

Die Motitsirivier is n spruit wat tussen Hazyview en Bosbokrand in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is wes van die Krugerwildtuin aan die regterbank van die Mariterivier.

                                               

Msimbitsaneni-spruit

Die Msimbitsaneni is n klein takrivier van die Nwanedzirivier in die oostelike Nasionale Krugerwildtuin, Mpumalanga, Suid-Afrika. Die spruit ontstaan op die hange van die Lebomboberge, en vloei naby die Singita-boskamp in die Nwanedzirivier.

                                               

Mtenturivier

                                               

Mtlhowa

Die Mtlhowa is n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Mtlowaspruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Ceb ...

                                               

Mtontwanes-rivier

Die Mtontwanes-rivier is n spruit wat in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Natalse Middelande en mond uit in die Nyandurivier op pad na die groter Bloukransrivier verder noord.

                                               

Musaion en Amfiteater UP

Hierdie kompleks, op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria, is gebou om fasiliteite vir die Departement Musiek, wat in 1958 gestig is, te verskaf. Die struktuur bestaan uit kantoorvleuels, n ouditorium en n opelug-amfiteater. UP-Al ...

                                               

Mutalerivier

                                               

Mvotirivier

Die Mvotirivier is n rivier aan die Dolfynkus van KwaZulu-Natal. Die rivier ontspring aan die oostekant van die Karkloof-natuurreservaat naby Mount Gibbon ten suide van Greytown. Dit vloei van wes na oos, deur die Umvoti-natuurreservaat en die Mv ...

                                               

Mxelorivier

Die Mxelorivier is n kleiner rivier wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Katrivier en is deel van die opvanggebied van die Groot-Visrivier.

                                               

Mzumberivier

Die Mzumberivier is n rivier aan die suidkus van KwaZulu-Natal. Die rivier ontspring 48 km van die kus by 30° 19′ suid en 30° 12′ oos. Daarna vloei dit suidooswaarts. In sy boloop sluit die Mhlabatshanerivier uit die weste aan. Kort voor sy mondi ...

                                               

Nwatindlopfuspruit

Die Nwatindlopfuspruit is n spruit wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die noordebank van die Sabierivier, verder oos van Skukuza.

                                               

Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum

Die Nasionale Afrikaanse Letterkundige Museum en Navorsingsentrum is n sentrale bewaarplek vir materiaal en inligting oor die geskiedenis, ontwikkeling en omvang van die Afrikaanse letterkunde, musiek en toneel. NALN is in 1973 deur die Vrystaats ...

                                               

Ncerarivier

Die oorsprong van die Ncera is by 33.07250°S 27.57204°O  / -33.07250, 27.57204 op die kusplato van die voormalige Ciskei, vanwaar dit oos vloei. Hierna swenk die rivier suidwaarts op pad see toe. Dit mond uit in n getymeer slegs 2.5 km suidwes v ...

                                               

Ndwenirivier

Die Ndwenirivier is n rivier wat sentraal in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.

                                               

Nederlandse koloniale ryk

Die Nederlandse koloniale ryk het uit n aantal kolonies bestaan, wat deur die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie, die Nederlandse Wes-Indiese Kompanjie en die Nordiese Kompanjie gestig is.

                                               

Ngcongcolora

Die Ngcongcolora is n spruit wat in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Tsomorivier in die opvanggebied van die Groot-Keirivier.

                                               

Ngwaritsanarivier

                                               

Ngwenyamenirivier

Die Ngwenyamenirivier is n rivier wat net wes van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die linkerbank van die Sabierivier.

                                               

Ngwenyeni (Letaba)

Hierdie artikel handel oor die rivier in die Krugerwildtuin in Limpopo. Vir ander name sien Ngwenyeni. Die Ngwenyeni is n sytak van die Letabarivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit vloei in die sentrale Krugerwildtuin teenaan die Mop ...

                                               

Ngwetispruit

                                               

Nhlaralumi

Die Nhlaralumi is n sytak van die Olifantsrivier in die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika. Dit vloei deur die Timbavati-wildreservaat voor dit binne die Krugerwildtuin by die Olifants aansluit.

                                               

Noordelike Voorstede Tennisklub

Die Noordelike Voorstede Tennisklub is n tennisklub op die hoek van 23ste Laan en Meyerstraat in Rietfontein, Pretoria. Dit word omring deur huise, die Tom Frates -park, n sokkerveld, klein winkelsentrum en die Potgieterpark-woonstelblok. Geriewe ...

                                               

Nqumbelo

Die Nqumbelo is n rivier wat in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Mbizanerivier naby Ramsgate in die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit van die Ugu-distrik.

                                               

Nsamarivier

Die Nsamarivier is n sytak van die Klein-Letabarivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die Hudson Ntsanwisidam is in die Nsamarivier gelee. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Ntentule-waterval

Die Ntentule-waterval aan die Wildekus is op een na die hoogste waterval in Suid-Afrika. Hierdie waterval is 20km oos van Lusikisiki in die Matekurivier in Pondoland en lê by 31°17′43″S 29°47′37″O. Dit is sigbaar van die Msikabrug, n brug wat in ...

                                               

Ntsikeni-natuurreservaat

Die reservaat lê in die voetheuwels van die Drakensberge, tussen die nedersettings Creighton en Franklin in die suide van kwaZulu-Natal, noord van Kokstad, oos van die R617-streeksroete en suid van Himeville, Underberg en die Coleford-natuurreser ...

                                               

Nuwejaarspruit (Caledonrivier)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Nuwejaarspruit. Die Nuwejaarspruit is n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Caledonrivier.

                                               

Nuwejaarspruit (lopie, Valsrivier, Vrystaat)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Nuwejaarspruit. Die Nuwejaarspruit is n lopie wat in die Noord-Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n regterhandse sytak van die Valsrivier.

                                               

Nuwejaarspruit (Mohokarerivier)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Nuwejaarspruit. Die Nuwejaarspruit is n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Mohokarerivier.

                                               

Nuwejaarspruit (Oranjerivier, Vrystaat)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Nuwejaarspruit. Die Nuwejaarspruit is n spruit wat suidwaarts in die verresuide van die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n regterhandse sytak van die Oranjerivier. Die s ...

                                               

Nuwejaarspruit (Wilgerivier, Vrystaat)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Nuwejaarspruit. Die Nuwejaarspruit is n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Wilgerivier.

                                               

Nuyrivier

Die Nuyrivier is n standhoudende rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Langeberge net oos van Worcester en is n sytak van die Breederivier Spruite bekend as die Huiswater, Raaswater en Witwater ontspring in die Keero ...

                                               

Nwandirivier

Die Nwandirivier is n takrivier van die Klein-Letabarivier in die noorde van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Nwanedzi (Letaba)

Die Nwanedzirivier of Janetsirivier is n takrivier van die Groot-Letabarivier sentraal in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika gelee. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Nwatinwambuspruit

Die Nwatinwambuspruit is n spruit wat in die suide van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier, tussen Skukuza en Onder-Sabie.

                                               

Nxotshanarivier

Die Nxotshanarivier is n rivier wat in die Oos-Kaapprovinsie, in die sentrale deel van Suid-Afrika, vloei. Dit is ongeveer 150 km noordwes van Mthatha, die hoofstad van die voormalige Transkei, gelee. Dit is n linkersytak van die Tinarivier.

                                               

Nyandurivier

Die Nyandurivier is n rivier wat in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit ontspring in die Natalse Middelande en mond uit in die Bloukransrivier op pad na die groter Tugelarivier. Die Mtontwanes-rivier is een van sy sytakke.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →