★ Free online encyclopedia. Did you know? page 350



                                               

Olifantsrivier, Namibië

Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier. Die Namibiese Olifantsrivier is n sytak van die Auobrivier in Namibie.

                                               

Ongeluksrivier (spruit, Noord-Kaap, 31.29°S, 21.12°O)

Hierdie spruit vloei in die Noord-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Ongeluksrivier. Die Ongeluksrivier is n spruit wat in die Noord-Kaap, Suid-Afrika vloei.

                                               

Ongeluksrivier (spruit, Noord-Kaap, 32.40°S, 19.77°O)

Hierdie spruit vloei in die Noord-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Ongeluksrivier. Die Ongeluksrivier is n spruit wat in die Noord-Kaap, Suid-Afrika vloei.

                                               

Ongeluksrivier (spruit, Oos-Kaap)

Hierdie spruit vloei in die Oos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Ongeluksrivier. Die Ongeluksrivier is n spruit wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van die Groot- ...

                                               

Ongeluksrivier (spruit, Wes-Kaap)

Hierdie spruit vloei in die Wes-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Ongeluksrivier. Die Ongeluksrivier is n spruit wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei.

                                               

Onze Rust

Onze Rust was die plaas van president MT Steyn, die laaste Staatspresident van die Oranje-Vrystaat. Dit is ongeveer 22 km ten suide van Bloemfontein gelee. Na die Tweede Vryheidsoorlog was dit veral van hier dat hy as leier en raadgewer vir die A ...

                                               

Osspruit (Blesbok)

Die Osspruit is n rivier wat noordoos van Morgenzon in Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Blesbokspruit, n voorloper van die Vaalrivier.

                                               

Oudagspruit

Die Oudagspruit is n spruit in die opvanggebied van die Oranjerivier in die verre-noorde van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit is noordoos van Ventersdorp en naby die inloop van die Gariepdam.

                                               

Oukloofdam

Die dam lê net suidoos van die dorp in die Cordiersrivier, n linkersytak van die Sandrivier. Die Sandrivier is meestal n droe loop, en loop noordwes van die dorp in die Gamkarivier.

                                               

Oupoortpas

                                               

NG gemeente Outeniqualand

Outeniqualand is die naam van n Nederduitse Gereformeerde gemeente vir die plaasgemeenskap in die distrik tussen George en Groot-Brakrivier. Die inwoners van die omgewing, insluitend George, verwys na die gebied rondom die kerkgebou ook as Outeni ...

                                               

Paardeneiland

Paardeneiland is n nywerheidsgebied in Bloubergstrand, noordoos van Kaapstad in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, op land wat van die see herwin is. Die sameloop van die Liesbeek- en Swartrivier mond hier in Tafelbaai uit. Die oorsprong van die naam is ...

                                               

Peperbus, Fraserburg

Die Peperbus is n eienaardige, seskantige gebou in Meyburghstraat, Fraserburg, in die Karoo. Saam met die ou pastorie en Afrikaanse Protestantse kerkie, vroeer die Anglikaanse kerk en ontwerp deur Sophia Gray, is dit een van net drie nasionale ge ...

                                               

Phabenirivier

Die Phabenirivier is n rivier wat vir sy hele lengte aan die wesgrens van die Krugerwildtuin, in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier naby die toegangshek met dieselfde naam.

                                               

Phongolo-natuurreservaat

Phongolo Natuurreservaat is n natuurreservaat tussen Pongola en Mkhuze op die N2 in Maputaland, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die reservaat is op 13 Junie 1894 deur president Paul Kruger geproklameer. Dit word deur Ezemvelo KZN Wildlife bedryf. Die ...

                                               

Piesangrivier

                                               

Platjan

Platjan is n grenspos in die Limpopoprovinsie, tussen Suid-Afrika en Botswana. Dit is oop tussen 06:00 en 18:00. Die grenspos staan aan die Botswanakant ook bekend as Platjan.

                                               

Platrivier

Die Platrivier is n takrivier van die Moretelerivier in die opvanggebied van die Limpoporivier in die suide van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Portugese Grand Prix

Die Portugese Grand Prix is n Formule Een-kampioenskapswedren wat voorheen by die Autódromo do Estoril in Portugal gehou is. Die 2020 Formule Een Portugese Grand Prix is egter op die Algarve-renbaan op 25 Oktober 2020 gehou, na n F1-kalenderveran ...

                                               

Ramatselisos Gate

Ramatselisos Gate is n grenspos in die Oos-Kaap tussen Suid-Afrika en Lesotho en staan so bekend aan weerskante van die grens. Die grenspos is daagliks oop tussen 08:00-16:00. Die naaste dorp is Matatiele sowat 40km suidwes.

                                               

Regsgeleerdheidgebou UP

Die Regsgeleerdheidgebou op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria met sy skitterwit mure en kenmerkende glasvoorkoms is een van die jongste en mees moderne strukture op kampus. Dit is ontwerp deur die firma Kruger-Roos en is bedoel ...

                                               

Renosterfontein-melkhoutboom

Die Renosterfontein-melkhoutboom is n melkhoutboom in die Overberg op die plaas Renosterfontien, 5 km buite Bredasdorp op die pad na Swellendam. Hierdie boom is weens sy besondere omvang en ouderdom op 17 Desember 1973 tot monument verklaar. Die ...

                                               

Renosterrivier (Noord-Kaap)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Renosterrivier. Die Renosterrivier is n sytak van die Visrivier in die Noord-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Renosterspruit (Limpopo)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsye by Renosterspruit en Renosterrivier. Die Renosterspruit is n nie-standhoudende spruit in die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika. Die spruit, in die ou Wes-Transvaal, is in die o ...

                                               

Ribbokspruit

Die Ribbokspruit is n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Meulrivier wat weer by die Wilgerivier aansluit. Die rivier vloei vir sy grootste deel deur die Golden Gate Hoogland Nasionale Park.

                                               

Rietrivier (Baviaanskloof)

Vir ander Rietriviere, sien Rietrivier dubbelsinnig Die Rietrivier is n rivier wat in die suidweste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Baviaanskloofrivier wat na n samevloei met die Kougarivier in die Indiese Oseaan uit ...

                                               

Rietrivier (Grootrivier, Wes-Kaap)

Vir ander Rietriviere, sien Rietrivier dubbelsinnig Die Rietrivier is n rivier wat in die ooste van die Wes-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Grootrivier / Doringrivier, wat in die Olifantsrivier uitmond oppad na die Atlantiese Os ...

                                               

Rietrivier (Sondags)

Vir ander Rietriviere, sien Rietrivier dubbelsinnig Die Rietrivier of Klein-Rietrivier is n rivier wat in die suidweste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Sondagsrivier wat eindelik in die Indiese Oseaan uitmond.

                                               

Rietrivier (Umzimvubu)

Vir ander Rietriviere, sien Rietrivier dubbelsinnig Die Rietrivier is n rivier wat naby Kokstad in die suide van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Umzimvuburivier wat eindelik in die Indiese Oseaan uitmond.

                                               

Romeinse monargie

Die Romeinse monargie of Romeinse Koninkryk was die tydperk van die antieke Romeinse tydperk, wat gekenmerk is deur n monargie as regeringsform met sewe legendariese konings. Die geskiedenis van die koninkryk het met die Stigting van Rome deur Ro ...

                                               

Rust-en-Vrede-waterval

Hierdie afgelee waterval kan bereik word vanaf die Oudemuragiepad, n verbindingspad tussen die R328-streekroete, wat via Schoemanspoort na die Kangogrotte en die Swartbergpas lei, en die N12-nasionale pad tussen Oudtshoorn en De Rust. Die waterva ...

                                               

Sabiewaterval

Die Sabiewaterval is in die Sabierivier, Mpumalanga, Suid-Afrika. Die waterval is in Sabie net langs die R532-streeksroete brug wat oor die Sabierivier gaan. Die waterval lê 966 meter bo seevlak.

                                               

Salitje

Moet nie verwar word met die Salitjespruit, n spruit in die suide van die Krugerwildtuin, nie. Salitje is n bevolkte nedersetting in die suide van Eswatini, naby aan die grens met Suid-Afrika, ongeveer 25 kilometer suid van Hluthi.

                                               

Sandspruit (Blyde)

Nota: Hierdie artikel handel oor n spruit in Limpopo. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit dubbelsinnig. Die Sandspruit is n spruit wat in die Blyderivier invloei in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Saringwarivier

Die Saringwarivier is n rivier wat vir sy hele lengte aan die westekant van die Krugerwildtuin vloei. Sy monding is aan die noordebank van die Sabierivier tussen Hazyview en die Paul Krugerhek in Mpumalanga, Suid-Afrika.

                                               

Sasol-kunsmuseum

Die Sasol-kunsmuseum is n kunsmuseum te Ryneveldstraat 52 in Stellenbosch in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die museum vorm deel van die Eben Dönges-sentrum op die kampus van die Universiteit Stellenbosch. Dit word in n Hollandse Neo-klassieke gebou ...

                                               

Schoemanspoort

Schoemanspoort is n poort op die R328-streekroete tussen Schoemanshoek en die Kangogrotte in die Swartberge. Die poort verbind die Klein Karoo met Prins Albert in die Groot Karoo oor die Swartbergpas. Die poort is 610m bo seevlak en het n maksimu ...

                                               

Scottish Horse-gedenkteken

Die Scottish Horse-gedenkteken is ’n monument in Kensington, Johannesburg. Dit is opgerig op ’n koppie, Caledoniaheuwel, wat begrens word deur Somersetweg in die noorde, Katoombastraat in die ooste, Highlandweg in die suide en Good Hopestraat in ...

                                               

Selonsrivier

                                               

Shisakashanghondo

                                               

Sibindirivier

Die Sibindirivier is n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.

                                               

Silwermynrivier

Die Silwermynrivier is n spruit in die Kaapse Skiereiland. Hierdie riviertjie ontspring hoog op die oostelike hellings van die Noordhoek-piek op ongeveer 720 m bo seevlak en net suid van die oorsprong van die Prinskasteelrivier. Dit vloei ooswaar ...

                                               

Skeerpoortrivier

                                               

Skoonspruit (Elands, MP)

Die Skoonspruit is n rivier wat in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit is n takrivier van die Elandsrivier wat op sy beurt in die Krokodil invloei.

                                               

Skoonspruit (KwaZulu-Natal)

Die Skoonspruit is n kort lopie wat in die noorde van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Hlonyanerivier wat op sy beurt in die Swart-Mfolozirivier invloei.

                                               

Skoonspruit (Vaal, Noordwes)

Die Skoonspruit is n rivier wat in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit is n takrivier van die Vaalrivier en dus n voorloper van die Oranjerivier.

                                               

Skoonspruit (Vaal, Vrystaat)

Die Skoonspruit is n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n suidelike takrivier van die Vaalrivier en dus n voorloper van die Oranjerivier.

                                               

Slykspruit

Die Slykspruit is n sytak van die Caledonrivier in die verre-suide van die Vrystaat in Suid-Afrika. Dit is suidwes van Smithfield en oos van Bethulie, naby die Gariepdam.

                                               

Spaanse Grand Prix

Die Spaanse Grand Prix is n Formule Een motorwedren wat huidig by die Circuit de Barcelona-Catalunya in Barcelona gehou word. Die wedren is een van die oudste in die wêreld waarom nog meegeding word en het sy eeufees in 2013 gevier. Die wedren he ...

                                               

Stalplein

Stalplein in Kaapstad lê waar Plein-, Roeland- en St. Johnstraat bymekaar aansluit. Plein- en Parlementstraat lei suidweswaarts na Stalplein. Die grootste deel van die plein is nie meer vrylik toeganklik nie, want dit het agter die hekke van die ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →