★ Free online encyclopedia. Did you know? page 35



                                               

Muur van Hadrianus

Die Muur van Hadrianus is n antieke Romeinse grens- en verdedigingslinie in Noord-Engeland wat oor n afstand van 73 myl strek en die landengte tussen die Solway Firth, n mondingsgebied aan die Ierse See, ooswaarts tot die oewers van die River Tyn ...

                                               

Levy Mwanawasa

Levy Patrick Mwanawasa was Zambie se derde president wat die land geregeer het van Januarie 2002 tot sy dood in 2008. Sy voorganger was Frederick Chiluba en sy opvolger Rupiah Banda, wat adjunkpresident ten tyde van sy dood was en waargeneem het ...

                                               

Werner Mölders

Werner Mölders was n Duitse Luftwaffe-vlieenier in die Tweede Wêreldoorlog, vleuelbevelvoerder en die voorste Duitse bobaasvlieenier in die Spaanse Burgeroorlog. Hy het die eerste vlieenier in die lugvaartgeskiedenis geword wat 100 lugoorwinnings ...

                                               

Mühleberg

Mühleberg is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 2 974 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Münchenbuchsee

Münchenbuchsee is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 10 079 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het 88.9% van die inwoners Duits, 2% Italiaans en 1.5% Frans gepraat.

                                               

Münchenwiler

Münchenwiler is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 522 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het 91.7% van die inwoners Duits en 4.8% Frans gepraat.

                                               

Münsingen, Switserland

Münsingen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 12 533 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Māris Kučinskis

                                               

Naftaleen

Naftaleen is n organiese verbinding met formule C 10 H 8. Dit is die eenvoudigste polisikliese aromatiese koolwaterstof en is n wit kristallyne vaste stof met n kenmerkende geur wat waarneembaar is in konsentrasies so laag as 0.08 dpm per massa. ...

                                               

Nagano-prefektuur

                                               

Nama

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Namas. Nama is n Khoisan-taal wat deur die Namas en Damaras in Namibie, Botswana en Suid-Afrika gepraat word. Dit is ook bekend as Khoekhoegowab. Daar is meer as 270 000 mense met N ...

                                               

Namur (stad)

Namur, Nederlands: Namen, Wallonies: Nameur, is n Belgiese stad en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Namur. Die munisipale gebied het n bevolking van 108 950 en n oppervlakte van 176 km². Namur is die hoofstad van die gelyknamige Franssp ...

                                               

Naram-Sin van Akkad

Naram-Sin, ook getranskribeer as Narām-Sîn of Naram-Suen, was ’n koning van die Akkadiese Ryk wat van omstreeks 2254-2218 v.C. regeer het. Hy was die kleinseun en derde opvolger van koning Sargon van Akkad. Onder Naram-Sin het die ryk sy maksimum ...

                                               

Narmer

Narmer was die eerste Egiptiese farao van die 1ste Dinastie en moontlik die opvolger van die protodinastiese farao Ka. Hy word deur die meeste Egiptoloe beskou as die koning wat Bo- en Benede-Egipte verenig het. Die identiteit van Narmer is omstr ...

                                               

Nasionale belang

Nasionale belang, waarna dikwels verwys word deur die Franse uitdrukking raison dÉtat, stel die rasionaliteit van goeie regering met verwysing na die doelstellings en ambisies van n soewereine staat, hetsy dit ekonomies, militêr, kultureel of and ...

                                               

Nasionale Etoshawildtuin

Die Nasionale Etoshawildtuin is n natuurbewaringsgebied en die bekendste nasionale wildtuin van Namibie met n oppervlak van 22 275 vierkante kilometer. Die wildtuin lê in die noorde van die land en beslaan die grootste gedeelte van die Etoshapan ...

                                               

Nasionale Kunsgalery van Namibië

Die Nasionale Kunsgalery van Namibie is n amptelike inrigting vir kuns en kultuur in Windhoek, Namibie. Die Nasionale Kunsgalery ondersteun kuns in Namibie. In die Nasionale Kunsgalery is ook n permanente uitstalling - wat op internasionale skaal ...

                                               

Nasionale Voyageurs-park

Die Nasionale Voyageurs-park is n nasionale park in die noorde van die Amerikaanse deelstaat Minnesota, naby die stad International Falls. Die park se noordelike grens in die meer Rainy Lake, wat oor n afstand van 55 myl strek, maak deel uit van ...

                                               

Nasionalisme

Nasionalisme is n politieke, sosiale en ekonomiese stelsel wat gekenmerk word deur die belange van n spesifieke nasie te bevorder, veral met die doel om selfbestuur, of volle soewereiniteit, oor die groep se tuisland te verkry. Die politieke ideo ...

                                               

Natriumbikarbonaat

Natriumbikarbonaat is n wit kristallyne stof wat dikwels as rysmiddel en bestanddeel in bakpoeier gebruik word. Dit is die waterstofkarbonaat-Sout van natrium. As toevoeging tot kossoorte het dit die E-nommer E 500. Dit word ook gebruik as ligte ...

                                               

Natriumhidroksied

Natriumhidroksied se chemiese formule is Na + OH - en word ook in leketaal bytsoda genoem. Natriumhidroksied is n anorganiese verbinding. Hierdie hidroksied is goed oplosbaar in water en vorm n sterk basis.

                                               

Natuurlike satelliet

’n Natuurlike satelliet, of maan, is ’n hemelliggaam wat om ’n ander hemelliggaam met ’n groter massa wentel. So is die Maan ’n natuurlike satelliet van die Aarde, en die Aarde ’n natuurlike satelliet van die Son. In die Sonnestelsel is 173 beken ...

                                               

Nayarit

Nayarit is een van die 31 deelstate wat, saam met die Federale Distrik, die 32 Federale Entiteite van Meksiko vorm. Bevolking: 1 118 468 2012. Hoofstad en grootste stad: Tepic. Oppervlakte: 27 857 km².

                                               

NCIS

NCIS is n Amerikaanse misdaad- en dramareeks. Hierdie TV-reeks volg die doen en late van die Amerikaanse Marine Speurdiens, n regeringsorganisasie wat kriminele aktiwiteite rakende die Amerikaanse Vloot ondersoek. Die storie is deur Donald Bellis ...

                                               

Neckarsulm

Neckarsulm is n stad in die noorde van Baden-Württemberg, Duitsland, naby Stuttgart, en deel van die distrik Heilbronn. Teen 2013 het dit 25 762 inwoners gehad. Die riviere Neckar en Sulm sluit hier bymekaar aan, vanwaar die naam "Neckars Ulm", s ...

                                               

Nectanebo II

Nectanebo II of Nakhthorheb was ’n farao van die 30ste Dinastie van Antieke Egipte. Hy het van 360-342 v.C. regeer en was die derde en laaste farao van dié dinastie, sowel as die laaste plaaslike heerser van Egipte.

                                               

Nederlands

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Nederlanders. Nederlands is n Wes-Germaanse taal wat deur meer as 24 miljoen moedertaalsprekers in die wêreld gepraat word. Die totale aantal sprekers word geskat op omtrent 29 milj ...

                                               

Neferirkare

Neferirkare of Neferirkare Kakai was die derde Egiptiese farao van die 5de Dinastie in ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Sy praenomen, Neferirkare, beteken "Mooi is die siel van Ra".

                                               

Nehemia

Nehemia is die 16de boek in die kanon van Hebreeuse Geskrifte wat as Ou Testament in die Bybel opgeneem is. Ook Nehemia se optrede is in belang van die tempeldiens deurdat hy Jerusalem, die tempelstad, se mure onder teenstand herbou en die stad b ...

                                               

Nelspruit

Nelspruit is die hoofstad en die grootste stad van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die stad is die sentrum van n landbougebied wat onder meer op subtropiese en sitrusvrugte steun. Nelspruit-sentraal het sowat 630 inwoners, terwyl die voorstede en die Sw ...

                                               

Nemunas

Die Nemunas is n Noordoos-Europese rivier met n lengte van 937 kilometer wat in Wit-Rusland ontspring, deur Litaue vloei en hier in die strandmeer Koerse Haf en die Oossee uitmond. Sy benedeloop met die Rusnė-rivier vorm die grens tussen Litaue e ...

                                               

Neogeen

Die Neogeen is die tweede geologiese periode van die Kainosoïese Era en strek van die einde van die Paleogeen sowat 23 miljoen jaar gelede tot die begin van die Kwartêr sowat 2.588 miljoen jaar gelede. Dié periode bestaan uit twee epogs: die Mios ...

                                               

Neolitikum

Die Neolitikum was die laaste deel van die Steentydperk en beteken "Nuwe Steentydperk". Dit was ’n tydperk van primitiewe tegnologie en sosiale ontwikkeling. In die Neolitikum het vroee dorpe ontwikkel, asook landbou, die mak maak van diere, gere ...

                                               

Neomarxisme

Neomarxisme bestaan uit die 20ste-eeuse benaderings wat die Marxisme en die Marxistiese teorie wysig of uitbrei, tipies deur elemente uit ander intellektuele tradisies soos kritiese teorie, psigoanalise of eksistensialisme aan te neem. Dit behels ...

                                               

Neopaganisme

Neopaganisme is n oorkoepelende, maar nogtans onpresiese term wat gebruik word om n groot verskeidenheid uiteenlopende alternatiewe en Nieu-Heidense geloof- en praktykstelsels saam te snoer. Die term is n samestelling van die Griekse voorsetsel n ...

                                               

Neoproterosoïkum

Die Neoproterosoïkum is die jongste era van die Proterosoïese Eon van ons planeet se geskiedenis. Die Neoproterosoïkum is die onderwerp van baie navorsing. Dit het van ongeveer 1 000 tot 541 miljoen jaar gelede geduur en bestaan uit drie tydperke ...

                                               

Nepotisme

Nepotisme of baantjies vir boeties is gegrond op die begunstiging of voortrekkery van familielede in verskeie velde, insluitend besigheid, politiek, vermaak, sport, godsdiens en ander bedrywighede. Die term het ontstaan uit die aanstelling van ne ...

                                               

Neptunium

92 238 U + 0 1 n → 92 239 U {\displaystyle _{92}^{238}\mathrm {U} +\,_{0}^{1}\mathrm {n} \,\to \ \,_{92}^{239}\mathrm {U} } 92 239 U → 93 239 N p + − 1 0 e {\displaystyle _{92}^{239}\mathrm {U} \,\to \ \,_{93}^{239}\mathrm {Np} +\,_{-1}^{0}\mathr ...

                                               

Neuenegg

Neuenegg is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 5 543 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Neufeld an der Leitha

Neufeld an der Leitha is n kleine stad in die Oostenrykse deelstaat Burgenland met n bevolking van sowat 3 000 en n oppervlakte van sowat 4 km². Neufeld an der Leitha dank sy naam aan die Leitha-rivier, wat hierdie grens met die deelstaat Neder-O ...

                                               

Neurologie

Neurologie is ’n geneeskundige terrein wat neurologiese afwykings ondersoek. Dit behels die diagnose en behandeling van alle soorte toestande en siektes wat verband hou met die sentrale en perifere senuweestelsel, insluitende hul bloedvate, spier ...

                                               

Neuron

n Neuron is n sel wat spesifiek geassosieer word met die senuweestelsel van verskeie diere. Elke neuron het n akson en dendriete. Dendriete ontvang elektrochemiese seine vanaf ander neurone terwyl die aksone die seine aanstuur na die volgende neu ...

                                               

Neuroptera

Die insekorde Neuroptera, of Gaasvlerkiges, sluit mierleeus en hul verwante in. Die orde bevat sowat 6 000 spesies. Neuroptera kan saam met Megaloptera en Raphidioptera in die superfamilie Neuropterida geklassifiseer word. Laasgenoemde sluit die ...

                                               

Neutrino

’n Neutrino is ’n elektries neutrale, swak wisselwerkende elementêre deeltjie met ’n halftallige spin. Die neutrino word aangedui met die Griekse letter "ν". Alle bewyse dui daarop dat hulle massa besit, maar hul massa is baie klein selfs gemeet ...

                                               

Neutronster

’n Neutronster is die kompakte kern van ’n baie swaar ster wat tydens ’n tipe II-, tipe Ib- of tipe Ic-supernova ontplof het. Hulle is die kleinste en digste stervoorwerpe, buiten swartkolke en hipotetiese witkolke en kwarksterre. Hulle het ’n ra ...

                                               

Nevada

Nevada is n deelstaat in die weste van die Verenigde State van Amerika. Dit is die 36ste deelstaat wat tot die Unie toegelaat is. Die hoofstad is Carson City en die grootste stad is Las Vegas. Nevada het n oppervlakte van 286 367 vierkante kilome ...

                                               

New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars

Die New General Catalogue of Nebulae and Clusters of Stars is ’n bekende sterrekunde-katalogus van diepruimtevoorwerpe wat in 1888 deur John Louis Emil Dreyer opgestel is as ’n nuwe weergawe van John Herschel se Catalogue of Nebulae and Clusters ...

                                               

New Territories, Hongkong

New Territories is een van die drie hoofgebiede van die Hongkong Spesiale Administratiewe Streek van die Volksrepubliek China. New Territories word afgekort as NT of N.T. In 2011 het die New Territories n bevolking van 3 691 093 en 3 801 mense pe ...

                                               

Newarivier

Die Newarivier is ’n rivier in Noordwes-Rusland wat van die Ladogameer deur die westelike deel van Leningrad-oblast en die stad Sint Petersburg na die Golf van Finland vloei. Hoewel dit nie baie lank is nie, is dit die derde grootste rivier in Eu ...

                                               

Newcastle upon Tyne

Newcastle upon Tyne is n stad in Engeland. Daar woon 259 536 mense. Newcastle upon Tyne se St. James’ Park was een van die gasheerstadions tydens die Rugbywêreldbeker 2015.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →