★ Free online encyclopedia. Did you know? page 348



                                               

Komapiti

Die Komapiti is n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Komapitispruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die ...

                                               

Kosterrivier

                                               

Kraairivier (Aberdeen, Oos-Kaap)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Kraairivier dubbelsinnig Die Kraairivier is n spruit wat naby Aberdeen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei.

                                               

Kraairivier (Baviaanskloof)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Kraairivier dubbelsinnig Die Kraairivier is n spruit wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit kruis die berge deur die Perdepoort noord van die Baviaanskloof, en noordoos van Willowmore.

                                               

Kraairivier (Noord-Kaap)

                                               

Kraairivier (spruit in Wes-Kaap)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Kraairivier dubbelsinnig Die Kraairivier is n droe spruit langs die N7-hoofpad naby die Weskus, Suid-Afrika. Dit is in die opvanggebied van die Varsrivier.

                                               

Kranshoekrivier

Die Kranshoekrivier is n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei en in die Indiese Oseaan uitmond. Dit is wes van Plettenbergbaai en suid van Harkerville gelee.

                                               

Kriegerspoortdam

Die Kriegerspoortdam is in die Elandskloofrivier suid van Hanover by 31° 17′ 15″ suid en 24° 32′ 42″ oos in die Noord-Kaap. Dit is privaateiendom en die water word vir besproeiing gebruik. Hierdie dam dateer uit 1984 en het n maksimum volume van ...

                                               

Kruismansrivier

                                               

Kurumanrivier

Die Kurumanrivier in die Kalahari is n hoofsaaklik droe boloop van die Oranjerivier. Hierdie rivier ontspring by die Oog van Kuruman in die Kuruman-heuwels. Daarna vloei dit noordweswaarts verby Seodin tot by Frylinckspan Aansluit en daarna weswa ...

                                               

Kwaggalaagte

Die Kwaggalaagte is n rivier wat tussen Bethal en Standerton in Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Blesbokspruit, n voorloper van die Vaalrivier.

                                               

KwaMbizankulu

Die KwaMbizankulu is n rivier wat in die noorde van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Swart-Mfolozirivier wat in die Indiese Oseaan invloei.

                                               

Kweekspruit

Die Kweekspruit is n rivier wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Buffelsrivier en is in die opvangsgebied van die Tugelarivier.

                                               

Kwelerarivier

                                               

Kya Rosa

Hierdie laat-Victoriaanse huis by die hoofingang van die Universiteit van Pretoria het ’n kleurvolle geskiedenis. Die oorspronklike huis is in 1895 in Skinnerstraat gebou en het aan Leo Weinthal, eienaar van The Press behoort. Die huis is na sy v ...

                                               

Lakenvlei

Die Lakenvlei is hoofsaaklik n besproeiingsdam en gelee ten ooste van Ceres in die Warm Bokkeveld. Water word met n tonnel van 14.7km vanaf die dam na die Hexriviervallei gepomp, deur die Matroosberg.

                                               

Hoërskool Langenhoven

Hoerskool Langenhoven is n hoerskool in Pretoria. Dit is in Paul Krugerstraat gelee, teen die berg, oorkant die Nasionale Dieretuin. Dit is op n ou ashoop gebou en word ook soms skertsenderwyse na die skool as "ashoopskool" verwys. Hoerskool Lang ...

                                               

Langjan-natuurreservaat

Die Langjan-natuurreservaat is gelee in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika, op die R521 na Alldays, wes van Makhado, naby die Blouberg-natuurreservaat. Die reservaat van 4 774 hektaar is in 1954 gestig om die laaste outochtone bevolking van Ory ...

                                               

Langspruit

Die Langspruit is n rivier wat vir sy hele lengte wes van die Krugerwildtuin in Mpumalanga, Suid-Afrika vloei. Sy monding is aan die suidebank van die Sabierivier op die gholfbaan van die "Sabie River Sun Resort" sowat 2.5 km noord van Hazyview

                                               

Leermansdrifrivier

Die Leermansdrifrivier is n rivier wat in die Tuinroete van Suid-Afrika vloei. Dit is net noordwes van Plettenbergbaai in die omgewing van Wittedrif gelee. Dit sluit aan by die Bosfonteinrivier, n voorloper van die Bietourivier.

                                               

Leeuwrivier

                                               

Lephong

Die Lephong is n sytak van die Sandrivier, op sy beurt n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Liebenbergstroom

                                               

Loeriedam

Die dam lê in die Loeriespruit, aan die eindpunt van die Gamtoosrivierkananal, net buite die nedersetting Loerie en by 33° 51′ 31.8″ suid en 25° 03′ 01.2″ oos. Rondom die dam is die Loeriedam-natuurreservaat.

                                               

Louis Tregardt-gedenktuin

Die Louis Tregardt-gedenktuin is in Avenida Josina Machel in die middestad van Maputo in Mosambiek. Twintig lede van die trekgeselskap gelei deur Louis Tregardt, onder andere Tregardt self en sy vrou, is in 1838 in Lourenço Marques tans Maputo oo ...

                                               

Macrorie Huis

Macrorie Huis was n museum in Pietermaritzburg. Hierdie dubbelverdiepinghuis met sy vaal mure, geteelde dak, erkers, balkon, koetshuis, perdestalle en gietysterheining is op die hoek van Loop- nou Jabu Ndlovu- en Pinestraat by 30° 22′ 19″ suid en ...

                                               

Mahlambamadube

Die Mahlambamadube is n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Mahlambamadubespruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin. Hierdie artikel is gedeeltelik vert ...

                                               

Majubaberg

Die Majubaberg is n berg naby Volksrust en vorm deel van die Drakensberge, Suider-Afrika se grootste bergreeks. Die woord majuba beteken "berg van die duiwe" in Zoeloe. Die Slag van Majuba het in 1881 hier plaasgevind. Die veldslag was n deurslag ...

                                               

Manzanarivier (Oos-Kaap)

Hierdie artikel handel oor die rivier in Oos-Kaap. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Manzana Die Manzanarivier is n rivier wat in die Transkeistreek van die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Tinarivier naby Qumbu.

                                               

Margaretha Mes Instituut vir Plantfisiologie

Die Margaretha Mes Instituut vir Plantfisiologie op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria, bestaan uit drie geboue naamlik die Bateman-, Stoneman- en Vetman-geboue. Dit het tot stand gekom met die bou van die Bateman-laboratorium i ...

                                               

Mariterivier

Die Mariterivier of Maritsane is n sytak van die Sabierivier, op sy beurt n takrivier van die Komatirivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die rivier vloei suidwaarts vanaf Bosbokrand om in Hazyview by die linkeroewer van die Sabierivier aan te sluit.

                                               

Mashokwespruit

Die Mashokwespruit is n kort sytak van die Shingwedzirivier in Limpopo, Suid-Afrika. Die Mashokwespruit vloei in sy geheel in die Krugerwildtuin met die Bateleurbosveldkamp wat op sy oewer gelee is.

                                               

Mateku-waterval

Die Mateku-waterval is n waterval wat noordoos van Lusikisiki in Pondoland, Suid-Afrika gelee is. Hierdie waterval van 142 m lê in n digbebosde kloof van die Msikabarivier by die koördinate 31°18′34.3″S 29°43′28.7″O en op n hoogte van 543 m bo se ...

                                               

Matimachwewu

Die Matimachwewu is n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Matimachwewu vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit di ...

                                               

Matjiesrivier (Olifantsrivier)

Hierdie artikel handel oor die Matjiesrivier, n sytak van die Olifantsrivier. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Matjiesrivier Die Matjiesrivier is n rivier wat in die Wes-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is in die opvanggebied van die Olif ...

                                               

Matjiesrivier, Oos-Kaap

Hierdie artikel handel oor die Matjiesrivier, n sytak van die Groot-Visrivier. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Matjiesrivier Die Matjiesrivier is n rivier wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is deel van die opvanggebied van d ...

                                               

Matsavana

Die Matsavana is n kort sytak van die Saringwarivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Mbizanarivier

Die Mbizanarivier is n rivier wat in die ooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die rivier ledig in die Ngaganerivier wat later by die Tugela aansluit.

                                               

Mbizanerivier

                                               

Mdizeni

Die Mdizeni is n rivier wat sentraal in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit sluit aan by die Mnqaba om die Zalara te word, wat in die opvanggebied van die Keiskammarivier is.

                                               

Meetsemohlaba

Die Meetsemohlaba is n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Meetsemohlabaspruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaa ...

                                               

Meksikaanse Grand Prix

Die Meksikaanse Grand Prix is n FIA Formule Een motorwedren wat by die Autódromo Hermanos Rodríguez in Meksikostad gehou word. Dit is die eerste keer as n nie-kampioenskapsbyeenkoms in 1962 gehou, voordat dit n kampioenskapsbyeenkoms in 1963-1970 ...

                                               

Laerskool Melpark

Die Laerskool Melpark is ’n primêre Engelsmedium-staatskool in die Johannesburgse voorstad Melville. Die skool se geskiedenis strek terug tot 1905 met die stigting van die Melville School. Aanvanklik is klasse in tente gehuisves en toe in ’n woon ...

                                               

Meulspruit

Die Meulspruit is n rivier wat naby Ficksburg in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n regterhandse sytak van die Mohokare of Caledonrivier, en word deur die Meulspruitdam opgedam.

                                               

Meulspruitdam

Meulspruitdam is n dam wat buite die dorp Ficksburg in die Oos-Vrystaat gelee is. Die Meulspruitdam is n lang, smal dam wat etlike kilometer lank is, maar as gevolg van sy ligging tussen twee berge is dit op sy breedste skaars 100 m wyd. Die dam ...

                                               

Mhukweni

Die Mhukweni is n sytak van die Mbiyamitirivier, op sy beurt n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die Mhukwenispruit vloei in sy geheel in die suide van die Krugerwildtuin. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die ...

                                               

Miertjieskraaldam

Die Miertjieskraaldam is n besproeiingsdam vir die westelike deel van Kannaland in die Klein-Karoo. Hierdie dam is in 1977 voltooi en lê noord van die Langeberge, wes van die R323-pad tussen Ladismith en Riversdal, noord van die Garciapas en by d ...

                                               

Mitomenispruit

Die Mitomenispruit is n spruit of lopie wat in die verre suide van die Krugerwildtuin is. Sy samevloei is met die Mbiyamitirivier, wat op sy beurt weer by die Krokodilrivier aansluit oorkant Marlothpark in Mpumalanga, Suid-Afrika.

                                               

Mkuzerivier

Die Mkuzerivier is n standhoudende rivier wat in die noorde van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika vloei. Hierdie rivier ontspring 25 km oos van Vryheid op n hoogte van 1500 m bo seespieel. Dit vloei ooswaarts deur die Amakhosi-natuurreservaat, oor die ...

                                               

Mlambonja (Tugela)

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →