★ Free online encyclopedia. Did you know? page 347



                                               

Gura-waterval

Die waterval lê in die Gurarivier in die Aberdare-bos in die Aberdare-bergreeks in die sentrale deel van Kenia. Dit is in dieselfde kloof as die Karuru-waterval, maar net mooi aan die teenoorgestelde kant. Die val is n 180 km noord van Nairobi, s ...

                                               

Harashspruit

Die Harash of Harashu is n spruit wat oos van Tshokwane in die suide van die Krugerwildtuin in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit is 400 km oos van Pretoria, die hoofstad. Die Harash is n sytak van die Nwaswitsontsorivier en deel ...

                                               

Hartbeesrivier (spruit in Noord-Kaap, lat -30.40, long 18.27)

Hierdie rivier vloei in die Noord-Kaap. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien Hartbeesrivier. Die Hartbeesrivier is n spruit wat in die Noord-Kaap, Suid-Afrika vloei.

                                               

Hartbeesrivier (spruit in Noord-Kaap, lat -30.74, long 18.27)

Hierdie rivier vloei in die Noord-Kaap. Vir meer riviere met dieselfde naam, sien Hartbeesrivier. Die Hartbeesrivier is n spruit wat in die Noord-Kaap, Suid-Afrika vloei.

                                               

Hartbeesspruit

Die Hartbeesspruit is n rivier in Gauteng, Suid-Afrika. Die Moreletaspruit sluit by die Hartbeesspruit aan wat dan in n noord-oostelike rigting tot in die Roodeplaatdam vloei. Die rivier sluit wes van Moloto aan by die Elandsrivier wat stroomaf d ...

                                               

Hartebeeskuildam

Die Hartebeeskuildam in die Hartenbosrivier by Mosselbaai het wat voorsiening van water betref grotendeels in onbruik verval. Die dam is in 1969 in gebruik geneem, die wal is 27 m hoog en het toe n bakmaat van net minder as 7 miljoen m³ gehad. Ta ...

                                               

Hessebronspruit

Die Hessebronspruit is n klein sytak van die Renosterrivier in die noorde van die Vrystaat in Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Hexrivier (Breede)

                                               

Hlonyanerivier

Die Hlonyanerivier is n rivier wat in die noorde van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika vloei. Dit is n voorloper van die Swart-Mfolozirivier wat in die Indiese Oseaan invloei.

                                               

Holsloot

                                               

Holspruit (Kafferrivier)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Holspruit. Die Holspruit is n spruit wat sentraal in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n regterhandse sytak van die Kafferrivier.

                                               

Holspruit (Wilgerivier)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Holspruit. Die Holspruit is n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is n regterhandse sytak van die Wilgerivier.

                                               

Houtbosloop

Die Houtbosloop is n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei net suid van die Sudwalagrotte verby, voordat dit teenaan die N4-snelweg by Montrose by die Krokodilrivier aansluit.

                                               

Hukumurhi

Die Hukumurhi is n kort sytak van die Sandrivier, op sy beurt n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

IFidi

Die iFidirivier is n sytak van die Mnwenirivier hoog in die Drakensberg-area van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die riviere is in die Tugelarivier se opvanggebied gelee.

                                               

Imperani

Imperani is n berg aan die westekant van die Oos-Vrystaatse dorp Ficksburg. Die berg bestaan uit kranse van die Clarens-sandsteenformasie, wat die kenmerkende bergvorms van die Oos-Vrystaat vorm. Tydens die jaarlikse Kersiefees op die dorp Ficksb ...

                                               

Indwerivier

                                               

Informatorium, UP

Die Informatorium op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria is n rekenaarsentrum met 13 rekenaarlaboratoriums en ongeveer 780 werkstasies, wat aan die UP Intranet en die Internet gekoppel is. Elke student kry 200 megagreep gratis In ...

                                               

Inligtingstegnologiegebou, UP

Die Inligtingstegnologiegebou op die Hatfieldkampus van die Universiteit van Pretoria het aanvanklik eers bekend gestaan as die Opvoedkunde- en Regsgeleerdheidgebou. Dit is deur die argitekfirma Louw, Marais, Marquard en Kuhn ontwerp, en is in 19 ...

                                               

Inxurivier

                                               

Italiaanse Grand Prix

Die Italiaanse Grand Prix is een van die langslopende byeenkomste op die Formule Een-kalender. Die Italiaanse Grand Prix was ook een van die eerste Formule Een kampioenskapsrenne in 1950, en is elke jaar sederdien gehou. Die enigste ander kampioe ...

                                               

Janspruit

Die Janspruit is n sytak van die Groot-Letabarivier in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Joubertspruit, Mpumalanga

                                               

Joubertspruit, Oos-Kaap

                                               

Kaalhoekrivier

Die Kaalhoekrivier is n rivier wat in die Oos-Kaap, Suid-Afrika vloei. Dit mond uit in die Koonaprivier in die Lingelethu-township van die dorp Adelaide. Die rivierstelsel val in die opvanggebied van die Groot-Visrivier.

                                               

Kaalspruit

Die Kaalspruit is n spruit wat in die provinsie Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. Dit sluit aan by die Vaalrivier voor dit deur die Grootdraaidam opgedam word, noordoos van Standerton.

                                               

Kaaprivier

                                               

Kabeljousrivier

Die Kabeljousrivier is n rivier wat in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit mond uit via n strandmeer in die Indiese Oseaan aan die noordekant van Jeffreysbaai. Die Kabeljous se oorsprong / voedingsrivier vanuit die binneland duskant die R330- ...

                                               

Kamdeboo-berge

Die Kamdebooberge is die koppiesagtige bergwêreld noord van Aberdeen in die distrik Graaff-Reinet. Aan die noordekant sluit dit aan by die Onder-Sneeuberg. Die naam is ontleen aan die Kamdeboorivier. Dit is n Khoisan-woord wat groen hoogtes of he ...

                                               

Kammanassieberge

Die Kammanassieberge is n inselberg in die Klein Karoo, Wes-Kaap, suid van die Swartberg en noord van die Outenikwaberge. Dit strek in n oos-wes rigting vanaf Dysselsdorp tot wes van Uniondale en is net oor die 50km lank. Die hoogste punt op die ...

                                               

Karel Landman Monument

Die Karel Landman Monument huldig die nagedagtenis van die Voortrekkerleier Karel Landman. Dit lê op n feesterrein op n plaas De Kol-rant in Olifantshoek, wes-noordwes van Alexandria in die Oos-Kaap. Hierdie monument is ontwerp deur Gerard Moerdi ...

                                               

Kerkstraat 30, Tulbagh

Kerkstraat 30 is n nasionale gedenkwaardigheid op Tulbagh in die Wes-Kaap, Suid-Afrika, en bes moontlik die geboortehuis van Henry Fagan, hoofregter van die Unie van Suid-Afrika van 1957–59. Die huis is laat in die 18de eeu deur Cosmus Rademan ge ...

                                               

Kerkstraat 32, Tulbagh

Kerkstraat 32 is ’n meer as twee eeue oue gebou in ’n Kaaps-Hollandse styl op Tulbagh, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die gebou is in 1801 opgerig en is as die eerste vrye Engelse skool op Tulbagh gebruik van 1822 af. In 1866 het H.A. Fagan sr. dit gekoo ...

                                               

Kerkstraat 42, Tulbagh

Kerkstraat 42 is die destydse pastorie van die eertydse NG gemeente Kruisvallei op Tulbagh in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Hierdie huis in die Kaaps-Hollandse styl is in 1795 opgerig deur H. de Vos, broer van ds. M.C. Vos, leraar van die NG gemeent ...

                                               

Kerkstraat, Pretoria

Kerkstraat is n historiese straat wat van oos na wes deur Pretoria se middestad en deur Kerkplein geloop het. Kerkstraat is in 2012 in verskeie segmente met verskillende name ingedeel: die deel vanaf Nelson Mandela-rylaan na die ooste is nou Stan ...

                                               

Khokhovelarivier

Die Khokhovelarivier is n sytak van die Sandrivier, op sy beurt n takrivier van die Sabierivier in Mpumalanga, Suid-Afrika. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Klaasjagersrivier

Die Klaasjagersrivier is n stroom in die berge suid van Simonstad. Die rivier ontspring op n hoogte van 600 m bo seespieel in die Lieferskloof op die westelike helling van die Swartkopberg op die ooskus van die Kaapse Skiereiland. Dit vloei suidw ...

                                               

Klaserie-wildreservaat

Die Klaserie-wildreservaat is aangrensend aan die Krugerwildtuin en die Timbavati-wildreservaat in die Limpopo-provinsie van Suid-Afrika. Dit het n oppervlakte van ongeveer 60 000 ha en die Klaserierivier vloei deur die park.

                                               

Klein Olifantsrivier

Vir ander riviere genaamd "Olifantsrivier", sien asseblief die dubbelsinnigheidsblad by Olifantsrivier. Die Klein Olifantsrivier is n takrivier van die Olifantsrivier in die provinsie Mpumalanga in Suid-Afrika.

                                               

Klein-Boesmansrivier

Die Klein-Boesmansrivier is n rivier wat in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Een lopie ontspring aan die voet van die Drakensberge en ander lopies ontspring langs die Moore Park en Wagendrift Natuurreservate verder oos. Hierna vloei dit deur ...

                                               

Klein-Brakrivier (Groot-Vis, lat -31.83, long 25.40)

Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Klein-Brakrivier dubbelsinnig. Die Klein-Brakrivier is n rivier wat in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van, en in die opvanggebied van die Groot-Visrivier. Die rivier ontspring in die ...

                                               

Klein-Sabierivier

                                               

Klein-Winterhoekberge

Die Klein-Winterhoekberge is n bergreeks in die Oos-Kaap wat oos-wes strek. Die bergreeks is noord van die R75 en suid van die Darlingtondam. Koördinate: 33.300°S 25.129°O  / -33.300, 25.129

                                               

Kleinbosch-begraafplaas

In die Kleinbosch-begraafplaas by die Paarl lê Hugenote en bekende afstammelinge van Hugenote begrawe. Dit lê tussen koejawelboorde op die plaas Kleinbosch aan Kleinboschweg in Daljosafat. In die begraafplaas is n gedenkteken vir die lede van die ...

                                               

NG gemeente Klerksdorp-Oos

Die NG gemeente Klerksdorp-Oos is n gemeente van die Nederduitse Gereformeerde Kerk in die Sinode Goudland. Die gemeente is gestig in 1963. Die kerkgebou is gelee by Servaasstraat 7, Flamwood, Klerksdorp. In 2013 was die leraar ds. J.S.F. Botha. ...

                                               

Klipfonteindam

Die Klipfonteindam in die Wit-Umfolozirivier verskaf water vir huishoudelike en nywerheidsgebruik sowel as vir besproeiing. Hierdie dam lê net 6 km suid van Vryheid by die koördinate 27° 50′ 11″ suid en 30° 48′ 51″ oos. Dit is gebou in 1983, het ...

                                               

Klipheuweldam

Die Klipheuweldam in die Moordkuilrivier verskaf water aan die munisipale gebied van Mosselbaai sowel as besproeiingswater vir die omliggende plase. Die Moordkuilrivier sluit net buite die dorpie Klein-Brakrivier by die Klein-Brakrivier aan. Net ...

                                               

Knopkieriespruit

Die Knopkieriespruit is n rivier wat naby Standerton in Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. Dit is n sytak van die Blesbokspruit, n voorloper van die Vaalrivier.

                                               

Koedoesrivier

                                               

Koenarivier

Die Koenarivier is n rivier wat in die Oos-Kaapprovinsie, in die sentrale deel van Suid-Afrika, vloei. Dit is ongeveer 150 km noordwes van Mthatha, die hoofstad van die voormalige Transkei, gelee. Dit is n regtersytak van die Tinarivier in die ge ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →