★ Free online encyclopedia. Did you know? page 33



                                               

Oberhünigen

Oberhünigen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 308 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Oberspreewald-Lausitz

Oberspreewald-Lausitz is n administratiewe distrik in die suide van die Duitse deelstaat Brandenburg. Dit grens in die weste aan Elbe-Elster, in die noorde aan Dahme-Spreewald, in die ooste aan Spree-Neiße en in die suide aan die Saksiese distrik ...

                                               

Oberthal, Switserland

Oberthal is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 731 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Obsessief-kompulsiewe steuring

Obsessief-kompulsiewe steuring is ’n angssteuring wat gekenmerk word deur indringende gedagtes wat ongemak, ongerustheid, vrees of kommer tot gevolg het, asook herhaalde gedrag wat daarop gemik is om die gepaardgaande ongerustheid te verminder, o ...

                                               

Ochsenhausen

Ochsenhausen is n stad in die Biberach-distrik, Baden-Württemberg, Duitsland, gelee in die hartland van Bo-Swabe. Die grootste nabygelee nedersettings is Biberach en Memmingen. Dit beskik oor n bevolking van 8 856. Naas sy hoe lewensgehalte en to ...

                                               

Odenwald

Die Odenwald is n lae bergreeks in Hesse, Beiere en Baden-Württemberg in Duitsland. Met n wydte van sowat 40 kilometer strek dit van Darmstadt, n stad in Suid-Hesse, suidwaarts tot Heidelberg. Die Odenwald is gelee tussen die rif wat die Ryn met ...

                                               

Oder

Die Oder is n Middel-Europese rivier wat in Tsjeggie ontspring, deur Pole vloei en sedert 1945 as gevolg van die Tweede Wêreldoorlog die grens tussen dié land en Duitsland vorm. Dit mond deur die Szczecin-strandmeer en rondom die eilande Usedom e ...

                                               

Oder-Spree

Oder-Spree grens in die suide aan die administratiewe distrik Spree-Neiße, in die suide en suid-weste aan Dahme-Spreewald, in die weste aan Berlyn, in die noorde aan Märkisch-Oderland en die selfregerende stad Frankfurt Oder, in die ooste aan Pole.

                                               

Odessa-oblast

Odessa-oblast is n oblast in suidelike Oekraïne. Die oblast is ook die grootste ten opsigte van sy oppervlakte in die land. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Odessa. Alhoewel Oekraïens die enige amptelike taal in die oblast is, word ...

                                               

Odonata

Odonata is n orde van vleisetende insekte, waaraan die naaldekokers en waterjuffers behoort. Naaldekokers en waterjuffers, net soos kakkerlakke, is van die oudste soort insekte op aarde. In prehistoriese tye was Odonata so groot soos valke. Odona ...

                                               

Oedmoerts

Oedmoerts is ’n Fins-Oegriese taal wat gepraat word deur die Oedmoerts, inwoners van die Russiese republiek Oedmoertie, waar dit saam met Russies ’n amptelike taal is. Dit word in die Cyrilliese alfabet geskryf met vyf bykomende letters.

                                               

Oeigoere

Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Oeigoers. Die Oeigoere is n Turkse etniese groep inheems aan Sentraal-Asie. Hulle woon hoofsaaklik in Xinjiang, n outonome gewes van die Volksrepubliek China. Hulle is aan ander Tur ...

                                               

Oeigoers

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Oeigoere. Oeigoers is n Turkse taal wat deur sowat 10.4 miljoen mense in Kasakstan en die Volksrepubliek China gepraat word. Dit is die amptelike taal van die outonome gewes Xinjian ...

                                               

Oeral-rivier

Die Oeral is die derde langste rivier in Europa. Dit was voor 1775 bekend as die Jaïk. Dit ontstaan in die suidelike Oeralgebergte, vloei deur Rusland en Kasakstan, en eindig in die Kaspiese See. Sy totale lengte is 2 428 km. Die Oeral en die Wol ...

                                               

Oerdoe

Oerdoe, plaaslik bekend as Lashkari, of meer presies Moderne Standaard-Oerdoe, is n Indo-Ariese taal wat deur sowat 170 miljoen mense in Indie en Pakistan gepraat word. Dit is n gestandaardiseerde varieteit van Hindoestani en onderling verstaanba ...

                                               

Oesbekies

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Oesbeke. Oesbekies is n Turkse taal wat deur sowat 27 miljoen mense in Oesbekistan, Kirgisie, Afghanistan, Kasakstan, Turkmenistan, Tadjikistan, Rusland en die Volksrepubliek China ...

                                               

Oeserkaf

Oeserkaf was ’n Egiptiese farao en die stigter van die 5de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Hy was die farao wat die tradisie begin het om sontempels by Aboesir te laat bou. Sy naam beteken "sy siel is magtig". Hy het van 2494 tot ...

                                               

Ögedei Khan

Ögedei Khan was die derde seun van Djengis Khan en die tweede Groot Khan van die Mongoolse Ryk. Hy het die uitbreiding van die ryk voortgesit wat onder sy pa begin is en was ’n wêreldfiguur toe die ryk sy verste uithoeke bereik het tydens die Mon ...

                                               

Charles Stanton Ogle

Charles Stanton Ogle was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Rebecca of Sunnybrook Farm, Treasure Island, What Every Woman Knows, en Merton of the Movies.

                                               

Ohio

Ohio is n deelstaat in die Groot Mere-streek van die Verenigde State van Amerika met n oppervlakte van 116 096 vierkante kilometer en n bevolking van 11.5 miljoen. Die hoofstad en grootste stad is Columbus. Ohio word in die noorde deur Michigan e ...

                                               

Oidipus

Oidipus was in die Griekse mitologie die koning van Thebe. Hy het ’n voorspelling laat waar word dat hy sy pa sou doodmaak en met sy ma sou trou, en so ’n ramp sou bring oor sy stad en sy familie. Daar is verskeie weergawes van die verhaal en Sig ...

                                               

Oka (rivier)

Hierdie artikel handel oor die rivier in Wes-Rusland. Vir die rivier in Siberie met dieselfde naam, sien Oka Siberie. Die Oka is ’n rivier in die Europese deel van Rusland en die belangrikste regtersytak van die Wolga. Dit is 1 500 km lank, waarv ...

                                               

Oka (Siberië)

Hierdie artikel handel oor die rivier in Siberie. Vir die rivier in Wes-Rusland met dieselfde naam, sien Oka rivier. Die Oka is n rivier in Siberie, n linkersytak van die Angararivier. Dit ontspring in die Sajangebergte in Wes-Boerjatie en vloei ...

                                               

Okavangorivier

Die Okavangorivier ontspring in die hooglande van Angola en vloei dan suidooswaarts voor dit in die Okavangodelta invloei in Botswana. Dit is een van die min riviere wat nie in die see uitmond nie. Die rivier vorm ook n deel van die grens tussen ...

                                               

Okeanos

Okeanos was in die Griekse mitologie ’n seegod en Titaan. Hy is die verpersoonliking van die oseaan, wat deur die antieke Grieke beskou is as ’n enorme rivier wat om die plat aarde loop. Okeanos was ook in beheer van die opkoms en ondergang van d ...

                                               

Oksaalsuur

Oksaalsuur is n organiese verbinding met die formule 2. Dit het n molekulêre struktuur met twee karboksielsuur-groepe en dit is die eenvoudigste dikarboksielsuur. Sy soute heet oksalate. Suiwer oksaalsuur is n vastestof wat taamlik higroskopies i ...

                                               

Oktober

Oktober is die tiende maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 31 dae. Die naam kom van die Latyn vir octo vir "agste". Oktober begin op dieselfde dag van die week as Januarie, behalwe in skrikkeljare waar geen maand op dieselfde dag ...

                                               

Oktoberrewolusie-eiland

Oktoberrewolusie-eiland, die wêreld se 59ste grootste eiland en die vyfde grootste eiland van Rusland na Sachalin, Sewerni-eiland, Joezjni-eiland en Kotelni-eiland, beslaan n oppervlakte van 14 170 km². Die eiland is in die noorde van Rusland in ...

                                               

Olaf I van Denemarke

Olaf I was van 1086 af koning van Denemarke ná die dood van sy broer, Knoet IV. Hy was die seun van koning Sven II en het getrou met Ingegard, die dogter van Harald III van Noorwee. Hy was die derde seun van Sven wat koning van Denemarke geword h ...

                                               

Oleg van Kiëf

Grootprins Oleg die Wyse was die heerser van die Rjoerik-dinastie wat die hoofstad van Roes geskuif het van Nowgorod na Kief, en daarmee die magtige Kief-Roes gestig het. Hy het vermoedelik van 879 tot 912 regeer. Oleg was ’n familielid van Rjoer ...

                                               

Olenjok

Die Olenjok is n groot noord-vloeiende rivier in Siberie. Dié rivier, met n lengte van 2 292 km, ontspring in die Sentraal-Siberiese Plato in die Krasnojarsk-krai. Aansluitend vloei dié rivier in n oostelike rigting deur die Jakoetie-republiek en ...

                                               

Olga van Kiëf

Olga, ook genoem Olga die Heilige, uit die Rjoerik-dinastie was van 945 tot en met 963 regent van Kief-Roes. Volgens die Russiese Primêre Kronieke is sy in 879 gebore, maar dit sou beteken dat sy op 65-jarige leeftyd die lewe aan haar seun Swjato ...

                                               

Olietenkskip

n Olietenkskip, ook bekend as n petroleumtenker, is n handelskip wat spesifiek ontwerp is vir die grootmaatvervoer van olie. Daar is twee basiese tipes tenkskepe. Ru-olietenkskepe vervoer groot hoeveelhede onverwerkte ru-olie uit die punt van ont ...

                                               

Oligargie

Oligargie, ὀλίγος, "min", en ἄρχω, "om te regeer of gebied") is n soort magstruktuur waarin mag effektief berus by n klein getal persone. Hierdie mense kan hul onderskei deur monargale of familiebande, rykdom, opvoeding, korporatiewe, godsdiensti ...

                                               

Oligoseen

Die Oligoseen is n tydperk in die geologiese tydskaal tussen 33.9 en 23.03 miljoen jaar gelede. Die Oligoseen kom na die Eoseen en voor die Mioseen. Dit was n tydperk met n relatief koel klimaat, waartydens daar yskappe op Antarktika was en die b ...

                                               

Oljokma

Die Oljokma is ná die Wiljoei, die Aldan en die Witim die vierde grootste sytak van die Lena in Siberie. Dié rivier, met n lengte van 1 320 km, ontspring in die Jablonowy-bergreeks naby Mogotsja, Zabaikalski-krai. Aansluitend vloei dié rivier in ...

                                               

Olomouc

Olomouc is die sesde grootste stad van Tsjeggie en die setel van die administratiewe streek Olomoucký kraj, die tweede oudste universiteit, een van die land se twee hooggeregshowe en die Rooms-Katolieke aartsbisdom Olomouc. Tot 1641 was Olomouc d ...

                                               

Olympia, Washington

Hierdie artikel handel oor die stad in Washington, V.S.A. Vir die ou beskawing in Antieke Griekeland, sien "Olimpia". Olympia is die hoofstad van die VSA-deelstaat van Washington en die setel van die Thurston County. Dit is op 28 Januarie 1859 ge ...

                                               

Omaha

Omaha is die grootste stad in die Amerikaanse deelstaat van Nebraska. Die stad het n bevolking van 408 958 mense in 2010 gehad. Die stad is gelee op die wesbank van die Missouririvier. Aan die oorkant van die rivier is die dorpie Country Bluffs w ...

                                               

Omajjadiese Moskee

Die Omajjadiese Moskee, ook bekend as die Groot Moskee van Damaskus, is in die ou deel van Damaskus, Sirie, gelee en is een van die grootste en oudste moskees in die wêreld. Sommige Moslems beskou dit as die vierde heiligste plek in Islam. Ná die ...

                                               

Omnia (musiekgroep)

Omnia is n Nederlandse Pagan Folk-musiekgroep wat deur die sanger en liedjieskrywer Steve "Sic" Evans-van der Harten en sy vrou Jennifer "Jenny" Evans-van der Harten in Utrecht gestig is. Huidige en gewese lede van die groep was naas Nederland ui ...

                                               

Omstredenheid

Omstredenheid is wanneer daar n debat of twis oor n onderwerp is, met twee of meer oogpunte wat moeilik is om met mekaar te vereenselwig. Dit is n probleem wanneer dit oor n belangrike onderwerp van publieke belang is, en tot politiese onrus lei ...

                                               

Onafhanklikheid

Onafhanklikheid van n land, organisasie of regeringstak dui op die vermoe om self te regeer, teenoor om deur iemand anders regeer te word. Die verklaring van sulke onafhanklikheid impliseer somtyds n gewelddadige wegbreek van die heersende bestel ...

                                               

Onderwerp (taalkunde)

Die onderwerp van n sin is die gedeelte wat bepaal hoe die persoonsvorm daar uitsien. Meestal verwys die onderwerp na iets of iemand wat n handeling uitvoer. Die onderwerp kan maklik geïdentifiseer word deur te vra "wie / wat".

                                               

Onegameer

Die Onegameer is die tweede grootste meer in Europa ná die Ladogameer met n oppervlakte van 9 700 km² en is in Noordwes-Rusland naby Petrozawodsk gelee. Dit word deur die Swirrivier met die naburige Ladogameer verbind, wat weereens deur die Newar ...

                                               

Ontariomeer

Die Ontariomeer is gelee in Noord-Amerika en is een van die Groot Mere. Die meer beslaan n oppervlakte van 19 000 km² met n geskatte volume van 1 640 km³.

                                               

Ontlasting

Ontlasting of fesies is die naam vir die onverteerbare reste van die voedsel wat met gereelde tussenposes via die anus uit die derms na die buitewêreld verwyder word. Alle diere met n dermstelsel produseer ontlasting. By soogdiere en die mens bes ...

                                               

Oond

n Oond is n toestel wat gebruik word om dinge warm te maak. Die verskil tussen n oond en n verwarmer is die grootte daarvan. Gewoonlik is n verwarmer n kleiner toestel.

                                               

Oorbevissing

Oorbevissing is n vorm van oorbenutting waar visvoorrade verminder word tot onder aanvaarbare vlakke. Oorontginning kan voorkom in waterbronne van enige grootte, soos damme, riviere, mere en oseane, en kan lei tot uitputting van hulpbronne, vermi ...

                                               

Oordraagbare siekte

Aansteeklike siektes is n mediese spesialiteit wat handel oor die mediese diagnose, beheer en behandeling van infeksies. Die praktyk van n spesialis van aansteeklike siektes kan grootliks bestaan uit die hantering van hospitaalverworwe infeksies, ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →