★ Free online encyclopedia. Did you know? page 324



                                               

Zwartkop

                                               

Zwavelpoort

                                               

Zwelihle

                                               

Zwelitsha

                                               

Zwigodini

Zwigodini is n nedersetting in die Musina Munisipaliteit van Vhembe distrik, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is digby die grens met Zimbabwe en die Limpoporivier gelee.

                                               

Zwilbroek

                                               

Ndjili-lughawe

Ndjili Internasionale Lughawe, ook bekend as Kinshasa Internasionale Lughawe, bedien die stad Kinshasa en is die grootste van die vier internasionale lughawens in die Demokratiese Republiek van die Kongo. Dit is vernoem na die nabygelee Ndjilirivier.

                                               

Chicago Pile-1

Chicago Pile-1 was die eerste kernreaktor ter wêreld. Op 2 Desember 1942 is die eerste mensgemaakte, selfonderhoudende kernkettingreaksie in CP-1 begin tydens n eksperiment onder leiding van Enrico Fermi. Die geheime ontwikkeling van die reaktor ...

                                               

Rio Guaporé

Die Rio Guaporé is die grootste sytak van die Río Mamoré, saam met die Río Madre de Dios een van die Rio Madeira se twee bronriviere, wat weereens die grootste sytak van die Amasonerivier in Suid-Amerika is. Die rivier, met n lengte van 1 210 km, ...

                                               

Maputorivier

Die Maputorivier, ook bekend as die Groot Usuturivier, Lusutfurivier of Suthurivier, is n rivier in Suid-Afrika, Eswatini en Mosambiek. Die naam Suthu verwys na die Basotho-mense wat naby die bron van die rivier gewoon het, maar deur die Swazis a ...

                                               

Spioenkop (berg)

Spioenkop is n berg in die provinsie van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is naby die dorp van Ladysmith gelee, 27 km wes-suid-wes / en sowat 2.5 km na die noorde van Spioenkopdam, n reservoir vir die waters van die Tugelarivier.

                                               

Atletiekskoene

Tekkies is skoene wat hoofsaaklik ontwerp is vir sport of ander vorme van fisiese oefening, maar wat nou dikwels as n alledaagse item gedra word. Die term beskryf oor die algemeen n tipe skoen met n buigsame sool van rubber of sintetiese materiaa ...

                                               

Gram

Gram is die internasionale eenheid vir massa in die SI-stelsel en word gedefinieer as n duisendste van n kilogram. Let daarop dat die gram nie n basiseenheid fundamentele eenheid in die SI-stelsel is nie. Ondanks die kilo -voorvoegsel word kilogr ...

                                               

Helmut Hasse

Helmut Hasse was n duitse wiskundige wat in die veld van algebraïese aantal teorie gewerk het, bekend vir fundamentele bydraes tot Klas Veld Teorie, die toepassing van die p-adic getalle aan Plaaslike Klas Veld Teorie en Diophantine Meetkunde, en ...

                                               

Jagersfonteinmyn

Die Jagersfonteinmyn is n verlate oopgroefmyn in Suid-Afrika gelee naby die dorp Jagersfontein en ongeveer 110 kilometer suidwes van Bloemfontein. Sedert dit gestig is in 1870, was twee van die tien grootste diamante wat ooit ontdek is, die Excel ...

                                               

Sterftes in April 2019

Hier volg n lys van sterftes van noemenswaardige indiwidue wat in April 2019 plaasgevind het. Name word volgens sterfdatum en alfabeties volgens van of pseudoniem gerangskik. n Tipiese inskrywing gee inligting in die volgende volgorde weer: Naam, ...

                                               

Bosman

Bosman is n Nederlandse en Afrikaanse van, wat oorspronklik "man wat woon of werk in die bos" beteken. Mense met hierdie naam sluit in: Lourie Bosman gebore in 1941, Suid-Afrikaanse politikus. P.J. Bosman 1933- is ’n Afrikaanse digter en skrywer ...

                                               

Airlink

SA Airlink Bpk is n lugredery wat in Johannesburg, Suid-Afrika geregistreer is. Dit is in privaatbesit en het ontwikkel tot Suid-Afrika se eerste voedernetwerk wat gemik is op die verbinding van kleiner dorpe, streekssentrums en spille deur die h ...

                                               

Hong Kong Express Airways

HK Express is n Hongkong-gebaseerde laekosteredery wat geskeduleerde lugdiens bied na nege bestemmings in Asie, waaronder China, Japan, Maleisie, Suid-Korea, Taiwan en Thailand. Die lugredery se belangrikste sentrum is op die Hongkong Internasion ...

                                               

Comair

Comair is n Suid-Afrikaanse lugredery. Die lugredery bedryf geskeduleerde dienste op plaaslike lugroetes as n konsessiehouer van British Airways en n geaffilieerde lid van die Oneworld -alliansie. Hulle opereer hoofsaaklik vanaf die O.R. Tambo In ...

                                               

13 Februarie

1827 – Pous Leo XII publiseer Quanta Laetitia oor Skotland. 1668 – Spanje erken Portugal as n onafhanklike nasie. 1945 – Tweede Wêreldoorlog: Sowjetmagte verower Boedapest in Hongarye by die Nazis. 1692 – Pous Innocentius XII verklaar Maria van C ...

                                               

29 Februarie

29 Februarie vind slegs plaas in n skrikkeljaar in die Gregoriaanse kalender, en is die 60ste dag van só n jaar, met 306 dae wat volg in die res van die jaar. n Tradisie in Europa wet gemaak in 1288 in die Skotse parlement was dat n vrou slegs ty ...

                                               

3 Februarie

1848 – Harry Smith annekseer die gebied tussen die Oranje- en Vaalrivier. 1996 – Laaste wedstryd van die CAF 1996 Afrika-Sokkerkampioenskap word in Johannesburg deur Suid-Afrika gewen. 1969 – Yasser Arafat word die leier van die Palestynse Bevryd ...

                                               

4 September

1483 – Pous Sixtus IV publiseer die bul "grave nimis" oor Maria se Onbevlekte Ontvangenis. 476 – Romulus Augustus, die laaste keiser van die Wes-Romeinse Ryk, word afgesit en Odoaker word as koning van Rome gekroon. 1556 – Antonio Ghislieri later ...

                                               

Aérotrain

Die Aérotrain was n Franse sweeftrein, wat in die tydperk tussen 1965 en 1977 deur die ingenieur Jean Bertin ontwerp is. Die konsep van die Aérotrain het baie ooreenkomste met dié van die magneetsweeftrein getoon, albei is ontwerp om bo-oor hulle ...

                                               

Arena Fonte Nova

Itaipava Arena Fonte Nova, ook bekend as Complexo Esportivo Cultural Professor Octávio Mangabeira, is n sokkerstadion in Salvador da Bahia, Brasilie. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013, FIFA Sokker-W ...

                                               

Been (ledemaat)

n Been is n ledemaat wat gebruik word om goed, meestal die lyf van n organisme, te ondersteun of op te hou. Voels en mense het twee bene. Sommige voorwerpe, soos tafels en stoele, het ook bene om hulle op te hou. Diere het gewoonlik twee of vier ...

                                               

Britse Kroongebiede

Die Britse Kroongebiede van die Britse Kroon is geen deel van die Verenigde Koninkryk en die Europese Unie nie. Die gebiede bestaan uit die Eiland Man in die Ierse See en die Kanaaleilande Guernsey en Jersey.

                                               

Dolby-teater

Die Dolby-teater is n skouburg in die Hollywood-distrik van Los Angeles, Verenigde State. Die teater maak deel uit van die Hollywood and Highland-winkel- en -vermaaksentrum in Hollywood Boulevard en North Highland-laan. Sedert sy opening op 9 Nov ...

                                               

Eendekooi

n Eendekooi is n geskiedkundige plek in Wes-Europa waar wilde eende vir menslike gebruik gevang is. Dit bestaan uit n dam wat in enkele smal slote uitloop, die sogenaamde vangpype. Eende wat as trekvoels na warmer gebied trek, soek dikwels n rusp ...

                                               

Fedora

Fedora is n RPM-gebaseerde Linux verspreiding wat deur die gemeenskapsondersteunde Fedora-projek ontwikkel is en deur Red Hat geborg word. Dit beoog om n volledige, veeldoelige bedryfstelsel te wees wat slegs vrye sagteware en oopbron sagteware b ...

                                               

Kazan-katedraal

Die Katedraal van die Kazanse ikoon van Gods Moeder of Kazan-katedraal is ’n Russies-Ortodokse kerk in die noordoostelike hoek van Rooiplein in Moskou. ’n Kerk het reeds sedert die 1620s op dié plek gestaan, eers van hout en later van stene. Die ...

                                               

Landswapen van België

Die landswapen van die Koninkryk van Belgie bevat n paar leeus, wat die nasionale simbole van die Belgiese nasie. In die middel is n skild wat n tradisionele leeusimbool vertoon. Die wapen bestaan uit n mantel wat die monargie verteenwoordig waar ...

                                               

Loch

Loch is die Skots-Gaeliese en Ierse term vir n meer of n inham van die see. In Ierland is die woord verengels tot lough, alhoewel die uitspraak onveranderd gebly het. Die term word soms ook op waterliggame toegepas wat andersins ook fjord, rivier ...

                                               

Mariinski-paleis

Die Mariinski-paleis is die laaste Nieu-klassieke keiserlike paleis wat in Sint Petersburg, Rusland, gebou is. Dit is suid van die Sint Isak-plein, oorkant die Blou Brug oor die Moika-rivier, gelee. Die paleis is tussen 1839 en 1844 laat bou volg ...

                                               

Murrayfield-stadion

Murrayfield Stadion is n sportstadion in Edinburg, die hoofstad van Skotland en is die tuiste van die Skotse Rugbyunie. Dit het op n stadium die rekord gehou vir die meeste toeskouers by n rugbywedstryd met 104 000 wat die wedstryd tussen Skotlan ...

                                               

Nasionale paaie in Suid-Afrika

Die Nasionale Padstelsel is n netwerk van paaie tussen al die groot populasiesentra in Suid-Afrika. Die stelsel is grotendeels in die 1970s gebou met padwerke wat tot vandag steeds voortduur. Die stelsel is gebaseer op die Amerikaanse Interstate ...

                                               

Otjozondjoepa

Otjozondjoepa is een van die 14 streke van Namibie. Otjozondjoepa se setel en grootste dorp is Otjiwarongo. In die ooste grens Otjozondjoepa aan Botswana, in die suide aan Khomas en Omaheke, in die weste aan Erongo, en in die noorde aan Kunene, O ...

                                               

Prekmurees

Prekmurees is ’n Oos-Sloweense dialek. Dit het sowat 80 000 sprekers in hoofsaaklik Premurje, Slowenie, en in ’n deel van Hongarye. Verder word dit deur minderhede gepraat in Oostenryk, Duitsland, die VSA en Kanada. Van die Sloweense dialekte is ...

                                               

Queen Elizabeth Olympic Park

Die Queen Elizabeth Olympic Park-kompleks was die hoofligging van die 2012-Olimpiese Somerspele en die daaropvolgende 2012-Paralimpiese Somerspele. Die kompleks lê in Stratford, Londen, in die Verenigde Koninkryk. Binne die kompleks kan die Olimp ...

                                               

Referendum oor die onafhanklikheid van Skotland

Tydens die referendum vir die onafhanklikheid van Skotland is Skotse kiesers gevra om vir of teen onafhanklikheid te stem. Die stemming het op 18 September 2014 plaasgevind. Die uitkoms was n oorwinning vir die nee-stem. Die "Ja"-veldtog is deur ...

                                               

Rutte I-kabinet

Die Rutte I-kabinet was n Nederlandse kabinet wat op 14 Oktober 2010 aangetree het, met as Eerste Minister Mark Rutte. Die kabinet het bestaan tot 5 November 2012. Die Rutte I-kabinet wil die immigrasie beperk, die veiligheid verbeter en baie bes ...

                                               

Soutpan (Gauteng)

Die krater is noord van Soshanguve en op die grens van die provinsie Noordwes. Dit is 40 km noord van Pretoria, 20 km wes van Hammanskraal en by die koördinate 25° 24′ 26″ S en 28° 6′ 11″ O.

                                               

Spitzer-ruimteteleskoop

Die Spitzer-ruimteteleskoop is ’n infrarooi-ruimtesterrewag wat in 2003 deur Nasa gelanseer is. Die beplande werktyd was 2.5 jaar, met die verwagting dat dit verleng kon word tot vyf jaar of ’n bietjie langer tot die vloeibare helium aan boord, w ...

                                               

Spreuerhofstraße

Die Spreuerhofstraße is n stegie in Reutlingen, Baden-Württemberg, Duitsland, se ou middestad. Dit is slegs 50 meter lank en vurk by sy noordelike end na drie naburige huise, waar die westelike arm luidens die Guinness Book of Records die "smalst ...

                                               

Suid-Afrikaanse Leër

Die Suid-Afrikaanse Leer is die landmagkomponent van die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag en van sy voorganger die Suid-Afrikaanse Weermag. Suid-Afrikaanse militêre tradisies het ontwikkel uit die grensoorloe wat deur kommandomagte geveg is, omd ...

                                               

Tirol

Tirool is n deelstaat van die Republiek Oostenryk. Innsbruck is die hoofstad en met n bevolking van 132 236 die grootste stad van Tirool. Die deelstaat Tirool bestaan uit die twee afsonderlike dele Noord-Tirool en Oos-Tirool. Suid-Tirool en Trent ...

                                               

Tjello

                                               

Vlag van die Madeiraeilande

Die vlag van die Madeira-eilande, ’n eilandgroep onder Portugese beheer, is op 28 Julie 1978 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n vertikale tweekleur in drie ewe bree bane in blou, geel en blou met die Kruis van Christus in die geel baan.

                                               

Volkswagen Citi Golf

Die Volkswagen Citi Golf is n kompakte motor wat deur die Suid-Afrikaanse vervaardiger Volkswagen vervaardig is van 1984 tot 21 Augustus 2009. Dit was n opgeknapte weergawe van die oorspronklike Volkswagen Golf Mk1 luikrug, wat reeds in 1983 in D ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →