★ Free online encyclopedia. Did you know? page 321



                                               

Water (molekuul)

Hierdie artikel bespreek water vanuit n wetenskaplike en tegniese oogpunt. Sien water vir n meer algemene bespreking van water en die belangrikheid daarvan vir die mensdom Water het die chemiese formule H 2 O, wat beteken dat dit n watermolekule ...

                                               

Xhosas

Die Xhosas is n etniese groep van Suid-Afrika wat die Xhosataal praat en histories in die landelike Oos-Kaap woon, maar nou ook elders in Suid-Afrika, veral in Gauteng en die Wes-Kaap. Die Xhosas word verdeel in n aantal subgroepe met verwante, m ...

                                               

Afghaanse nasionale krieketspan

Die Afghaanse nasionale krieketspan verteenwoordig die land Afghanistan in internasionale krieket en is die 12de Toetslidland. Krieket word sedert die middel van die 19de eeu in Afghanistan gespeel, maar dit is net in onlangse jare wat die nasion ...

                                               

Apostoliese Kerk - Aposteleenheid

Die Apostoliese Kerk – Aposteleenheid is n Kerk wat in 1955 in Suid-Afrika ontstaan het as gevolg van n skeuring met die Nuwe Apostoliese Kerk, maar wat ook verbind kan word met die Australiese kerk The Apostolic Church of Queensland, en die Suid ...

                                               

Ballotina, Tulbagh

Ballotina is n neoklassieke Kaaps-Hollandse huis by Kerkstraat 43, Tulbagh. Die huis is omstreeks 1815 vir die weduwee van ds. Hendrik Willem Ballot, Tulbagh se NG leraar van 1803 tot sy dood in 1814, gebou. Dit is moontlik dat die vermaarde argi ...

                                               

Blouberg-natuurreservaat

Blouberg-natuurreservaat is n beskermde gebied wat naby Vivo, wes van Louis Trichardt in die Limpopo-provinsie, van Suid-Afrika gelee is. Dit beslaan n oppervlakte van 9 360 hektaar vanaf die oostelike deel van die Blouberg-bergreeks tot by die s ...

                                               

Café Riche, Pretoria

Café Riche is op die hoek van Parlement- en WF Nkomostraat, langs Kerkplein in Pretoria gelee. Die gebou is in 1904 deur die Nederlandse argitek Frans Soff ontwerp en in 1905 gebou. Soff het ook die Vrouemonument in Bloemfontein saam met Anton va ...

                                               

Demografie van Andorra

Hierdie artikel handel oor die demografiese aspekte van die bevolking van Andorra, insluitend bevolkingsdigtheid, etnisiteit, opleidingsvlak, gesondheid van die bevolking, ekonomiese stand, godsdienstige affiliasie en ander aspekte van die bevolk ...

                                               

FAK-sangbundel

Die FAK-sangbundel, aanvanklik genoem die F.A.K volksangbundel vir Suid-Afrika, is n sangbundel wat Afrikaanse volksmusiek bevat en deur die Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge uitgegee word. Die eerste weergawe het in 1937 sy verskyning ...

                                               

Hersteld Hervormde Kerk

Die Hersteld Hervormde Kerk is n kerkverband met 59 532 lede, wat bestaan uit 118 kerke wat almal in Nederland gelee is. Die kerkverband bestaan uit gereformeerde kerke wat hoofsaaklik het ontstaan uit die Nederlandse Hervormde Kerk in 2004 en wa ...

                                               

Sodomie

Sodomie is n historiese term vir "onnatuurlike" seksuele dade. In die bree sin beskryf dit alle vorme van seks wat as "nie-reproduktief" gesien kan word. So sluit dit seks met diere, orale seks sowel as homoseksuele en heteroseksuele anale penetr ...

                                               

Spreetshoogtepas

Spreetshoogtepas is n bergpas deur die Rantberge op die D1275-verbindingspad deur die Namibwoestyn tussen die C14 en C24 en is noordoos van Solitaire. Skerp draaie en n helling van tot 1:4.5 veroorsaak dat die pad nie geskik is vir motors wat kar ...

                                               

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004

n Wetgewende Verkiesing is in Suid-Afrika gehou op Woensdag, 14 April 2004. Die African National Congress van President Thabo Mbeki, wat aan bewind is sedert die einde van die apartheidstelsel in 1994, is herverkies met n vergrote meerderheid. Hi ...

                                               

Vlag van Navassa-eiland

Die vlag van Navassa vertoon twee horisontale bane in wil en blou met die silhouet van die eiland in groen in die wit baan. Die vlag is ontwerp vir die USS Arizona -gedenkteken by Pearl Harbor in Hawaii om die slagoffers van die aanval van Japan ...

                                               

Gruppo Bertone

Gruppo Bertone, ook bekend as Bertone, was n Italiaanse motorvervaardiger wat gespesialiseer het in die ontwerp en kontrak-vervaardiging van voertuie. Bertone het motors ontwerp vir onder andere Abarth, Alfa Romeo, Aston Martin, Citroen, Ferrari, ...

                                               

Guernsey

Guernsey is die tweede grootste van die Kanaaleilande digby die kus van Noord-Frankryk en net soos die eilande Man en Jersey n besitting van die Britse Kroon, wat nie deel uitmaak van die Verenigde Koninkryk of die Europese Unie nie. Die eiland m ...

                                               

McLaren

McLaren Racing Limited is n Britse motorsportspan met n lang geskiedenis sedert 1963. Hulle neem aan Formule Eenwêreldkampioenskapsrenne deel en gebruik sedert 2018 Renault se F1-enjins in hulle renmotors. Die span het tot in November 2017 Honda ...

                                               

Osmaterium

Die osmaterium is n vlesige orgaan wat in die prothorakiese segment van larwes van die Riddervlinderfamilie aangetref word. Hierdie orgaan stel onwelriekende chemiese samestellings vry, wat vermoedelik feromone is. Die normaalweg versteekte gevur ...

                                               

Rust-en-Vreugd

Rust-en-Vreugd in Buitenkantstraat is een van die weinige 18de-eeuse huise wat in Kaapstad oorgebly het. Dit is in 1940 tot nasionale gedenkwaardigheid verklaar en huisves nou n deel van die William Fehr-versameling.

                                               

Venningpark

Venningpark is n park in Arcadia, Pretoria, Suid-Afrika. Die drie hektaar park het n formele uitleg met n gesonketuin aan die weste kant van die park en n teetuin, die Heavenly Rose Café, in die middel van die park. Die park is versier met n dade ...

                                               

Wittenbergplatz

Die Wittenbergplatz is n plein in die Berlynse stadsdeel Schöneberg wat deel uitmaak van die sogenaamde Generalszug, n reeks van strate en pleine wat Schöneberg met die stadsdeel Kreuzberg verbind. Die plein is in die tydperk tussen 1889 en 1892 ...

                                               

Alkmaionide

Die Alkmaionide of Alkmaionidae was n gesaghebbende adelfamilie van antieke Athene, n vertakking van die Neleides wat hulself as die nageslag van mitologiese Alkmaion, die agterkleinseun van Nestor, gesien het. Die eerste vername Alkmaionid was M ...

                                               

Amerikaanse presidentsverkiesing 2020

Die Amerikaanse presidentsverkiesing van 2020 is op 3 November 2020 gehou om te bepaal wie die 46ste President van die Verenigde State van Amerika sal wees. President Donald Trump van die Republikeinse Party het teen Joe Biden van die Demokraties ...

                                               

Anysbergnatuurreservaat

Die Anysberg Natuurreservaat, 62 500 ha groot, is n natuurreservaat gelee in die westelike Klein Karoostreek van die Wes-Kaap in Suid-Afrika. Die sentrale berg is vernoem na die anysplantjie, Pimpinella anisum, wat hier aangetref word. Die reserv ...

                                               

Floruit

Floruit, is ’n Latynse woord wat "hy het floreer" beteken. Dit dui die tydperk aan waarin iemand gelewe het of aktief was. In Afrikaans kan die woord as n selfstandige naamwoord gebruik word om die tydperk aan te dui wanneer iemand "floreer" het.

                                               

Fokeng

Die Fokeng is n ou etniese stam van Suider-Afrika wat oorspronklik oos van die Maricorivier gewoon het in wat later die Zuid-Afrikaansche Republiek sou word. Tydens die bewind van Diale het die Fokeng hulle teen onderdrukking deur die Hurutshe ve ...

                                               

Galileo se paradoks

Galileo se paradoks is n demonstrasie van een van die verrassende eienskappe van oneindige versamelings. Die idees het nie by hom ontstaan nie, maar sy naam het nogtans daarmee in verbinding gebly. In sy laaste wetenskaplike werk, Twee Nuwe Weten ...

                                               

Goegap-natuurreservaat

Die Goegap-natuurreservaat is 14 864 hektaar groot en lê in die Noord-Kaap, sowat 15 km oos van Springbok. Toeriste sak jaarliks in die lente op die reservaat toe om Namakwaland se blommeprag te besigtig. Meer as 600 plantspesies kom in die reser ...

                                               

Grand Slam (Rugby)

n Grand Slam kan in rugby op twee maniere behaal word: deur n besoekende span wat al vier Tuisunies agtereenvolgend verslaan of tydens die Sesnasies-toernooi, of die voorgangers daarvan, as n span al sy opponente verslaan.

                                               

Griekse Donker Eeue

Die Griekse Donker Eeue of die Geometriese of Homeriese tydperk is terme wat gebruik word om te verwys na die tyd in die geskiedenis van Griekeland vanaf die veronderstelde Doriese inval en die einde van die Miceense tydperk omstreeks 1100 v.C., ...

                                               

Guinasmeer

Die Guinasmeer is die grootste van Namibie se twee natuurlike mere. Die ander is die Otjikotomeer. Die meer is n ingevalle sinkgat wat 120 m in deursnee en meer as n 100 m diep is. Die Otjikoto-kurper is endemies aan die meer. Daar is onbevestigd ...

                                               

Hluhluwe-iMfolozipark

Die Hluhluwe-iMfolozipark is n wildreservaat in KwaZulu-Natal sowat 280 km noord van Durban. Die reservaat is 96 000 hektaar groot. Die Hluhluwe-, Wit- en Swartmfoloziriviere vloei deur die reservaat. Die hoogste punt is 650 m bo seevlak.

                                               

Hluleka-natuurreservaat

Stuart, Chris & Mathilde 2012. National Parks and Nature Reserves. Struik Travel and Heritage. ISBN 978-1-77007-742-3. Olivier, Willie & Sandra, Cubitt, Gerald 1998. Ontdek die Natuurwonders van Suid-Afrika. Kaapstad: Struik Uitgewers. ISBN 978-1 ...

                                               

Ithala-wildreservaat

Die Ithala-wildreservaat is 30 000 hektaar groot en gelee in KwaZulu-Natal. Die reservaat is in 1972 geproklameer en is 60 km noord van Vryheid. Die reservaat word egter bereik vanaf Louwsburg. Die Pongolarivier vorm die noordelike grens van die ...

                                               

Kamdeboo Nasionale Park

Die Kamdeboo Nasionale Park is gelee rondom die dorp Graaff-Reinet in die Kamdebooarea van die Oos-Kaap Provinsie. Die park is eers in 2005 geproklameer en beslaan 20 000 hektaar. Die mees unieke punt in die park, wat meestal uit Karooekosisteem ...

                                               

Kleurinperking

Kleurinperking is die verskynsel in fisika dat deeltjies met kleurlading nie afgesonder kan word en dus nie regstreeks waargeneem kan word nie. Kwarke kom net ’n groepe voor en vorm saam kleurlose voorwerpe. Daar is twee soorte hadrone: barione, ...

                                               

Madikwe-wildreservaat

Die Madikwe-wildreservaat is 75 000 hektaar groot, gelee in Noordwes en grens aan Botswana en Limpopo. Die naaste dorp is Zeerust, 85 km suid van die reservaat. Die Groot-Maricorivier vorm die oostelike grens van die reservaat. Abjaterskop 1 377 ...

                                               

Mapungubwe Nasionale Park

Die Mapungubwe Nasionale Park is in 1995 gestig om die area rondom die geskiedkundige Vhembe Dongola of Mapungubwe te bewaar. Mapungubwe beteken plek van die jakkals. Dié park is in die noordelike deel van die Limpopoprovinsie gelee en is 28.000 ...

                                               

Marakele Nasionale Park

Die Marakele Nasionale Park is gelee in Limpopo, 15 km noordoos van Thabazimbi. Die park is 67 000 ha groot. Die dorp Matlabas is langs die park gelee.

                                               

Mkhuze-wildreservaat

Die Mkhuze-wildreservaat is n 40 000 hektaar wildreservaat gelee in noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is op 15 Februarie 1912 geproklameer as n beskermde gebied.

                                               

Moltenodam

Moltenodam is n klein, historiese dam wat in die voorstad van Oranjezicht, Kaapstad teen die laer helling van Tafelberg in Wes-Kaap, Suid-Afrika gelee is. Dit is in 1877 gebou en word nou nog gebruik.

                                               

Namakwa Nasionale Park

Die Namakwa Nasionale Park is in die Noord-Kaap gelee en is 150 000 hektaar groot. Die park is 21 km wes van Kamieskroon. Die noordelike deel van die park is bergagtig en vol heuwels met die hoogste punte ongeveer 900 m bokant seevlak. Die suidel ...

                                               

Nasionale Bergkwaggapark

Die Nasionale Bergkwaggapark is in 1937 gestig om die Kaapse bergkwagga van uitwissing te red, n lot wat die kwagga slegs enkele jare tevore getref het. Die park is naby Cradock in die Oos-Kaap Provinsie gelee en huisves tans meer as 700 kwaggas. ...

                                               

Nasionale Wildernispark

Die Nasionale Wildernispark is n park op die Tuinroete in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Op 6 Maart 2009 het die park met die Tsitsikamma Nasionale Park, Knysna Nasionale Meergebied en ander areas saamgesmelt om die nuwe Tuinroete Nasionale Park te v ...

                                               

Nieu-Seelandse Alpe

Die Nieu-Seelandse Alpe of Suid-Alpe is n bergreeks wat oor die grootste deel van Nieu-Seeland se Suideiland streek en sy grootste hoogtes aan sy westelike kant bereik. Die sentrale kerngebied met hoogtes van meer as 1500 meter streek oor sowat 3 ...

                                               

Nossobrivier

Die Nossobrivier is n droe rivierloop in die ooste van Namibie en die Kalahari-streek van Suid-Afrika en Botswana. Dit dek n afstand van 740 km en het laas in 1989 sterk gevloei. Die rivier leen ook sy naam aan die Nossobkamp by 25°25′18″S 20°35′ ...

                                               

Nylsvley-natuurreservaat

Die Nylsvley-natuurreservaat is 3 100 hektaar groot en gelee in Limpopo tussen Modimolle en Mokopane. Die Nylrivier vloei deur die reservaat. Maroelakop is die hoogste punt in die reservaat.

                                               

Oribi Gorge-natuurreservaat

Die Oribi Gorge-natuurreservaat in die suide van KwaZulu-Natal is 1 837 hektaar in omvang. Die reservaat is 25 km binnelands van Port Shepstone en die Indiese Oseaan gelee. Die reservaat lê vir 24 km weerskante van die uMzimkulwana-riviervallei. ...

                                               

Oribiravyn

Die Oribiravyn is ’n canyon in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, net wes van Port Shepstone en sowat 120 km suid van Durban. Die ravyn, wat deur die Mzimkulwanarivier uitgekalwe is die oostelikste van die twee ravyne wat deur die Oribivla ...

                                               

Orlando Pirates FC

Orlando Pirates is n Suid-Afrikaanse sokkerklub in Johannesburg. Die klub word in 1937 in Orlando, Soweto gestig maar skuif later na Parktown. Hulle tuisveld is die Orlandostadion. The Bucs het reeds baie kompetisies gewen, bv. agt keer die nasio ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →