★ Free online encyclopedia. Did you know? page 320



                                               

Teisesville

Teisesville is n nedersetting in die westelike Vrystaat, Suid-Afrika en is een van die dorp Luckhoff se "townships". Tydens die apartheidera was Teisesville waar Luckhoff se Kleurlinge gewoon het. Swartmense het in Relebohile gewoon. Volgens die ...

                                               

Tekwane

Tekwane is n landelike nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van Mpumalanga. Die Rietbokloop is n rivier en n sytak van die Krokodilrivier wat tussen Tekwane en die Krugerwildtuin se grens vloei.

                                               

Temba

Temba is n nedersetting in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie gelee en is onder beheer van die Tshwane-metroraad. Temba het ongeveer 58 431 inwoners.

                                               

Tembisa

Tembisa is n township noord van Kemptonpark in Oos-Rand in Gauteng, Suid-Afrika. Die dorp is in 1957 gestig met die hervestiging van swart mense van Alexandra, Edenvale, Kemptonpark, Halfweghuis-omgewing en Germiston. Tembisa is naas Soweto die t ...

                                               

Tentergate

Tentergate is n nedersetting in die landelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Onder die vorige politieke bedeling was dit in die Ciskei-tuisland gelee.

                                               

Teralfene, België

Teralfene is n dorp en munisipale wyk wat deel uitmaak van die Belgiese munisipaliteit Affligem in die weste van die Vlaamse provinsie Vlaams-Brabant.

                                               

Terenure

Terenure en Terenure Uitbreiding is voorstede in Kemptonpark aan die Oos-Rand van Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Terenure n bevolking van 4 144 gehad en Terenure Uitbreiding het n bevolking van 6 579 gehad.

                                               

Ternaard

Ternaard is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 8 km noordwes van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1420 inwoners.

                                               

Tesselaarsdal

Tesselaarsdal is n landelike nedersetting in die munisipale gebied van Theewaterskloof, 20 km suidoos van Caledon in die berge tussen Caledon, Napier en Hermanus. Oorspronklik was dit as Hartebeestrivier bekend, maar om verwarring met ander plase ...

                                               

Tessenderlo

Tessenderlo is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsies Vlaams-Brabant en Antwerpen. Die munisipale gebied het sowat 18 000 inwoners en n oppervlakte van 51 km². In die munisip ...

                                               

Thaba Phatswa

Thaba Phatswa is n klein nedersetting in die Suidoos-Vrystaat, Suid-Afrika, ongeveer 30 km suidoos van Thaba Nchu en 22 km noord van Hobhouse. Die nedersetting lê teenaan die Leeurivier en aan die voet van die Malutiberge, naby die grens tussen d ...

                                               

Thabong

Thabong is n groot nedersetting op die goudvelde van die Vrystaatprovinsie in Suid-Afrika. Die dorp is gestig gedurende die jare van skeiding van wit en swart mense, asook die dorp van Bronville vir bruin mense aangrensend aan die stad Welkom, om ...

                                               

Theresapark

Theresapark is n voorstad sentraal tot die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie gelee en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Thetford Mines

Thetford Mines is n nedersetting in die Chaudière-Appalaches-gebied van Quebec, Oos-Kanada, met sowat 16 600 inwoners. Dit is vernoem na die stad Thetford in die Engelse graafskap Norfolk. Thetford Mines lê in die Appalagge-bergreeks en aan die B ...

                                               

Thokoza

Thokoza is n township suidoos van Alberton, Gauteng, wat in 1973 gestig is. Die township het 105 827 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99.13% swartmense was. 40.2% van Thokoza se inwoners praat Zoeloe as hulle huistaal.

                                               

Thorn, Nederland

Thorn is n dorpie in die Nederlandse provinsie Limburg. Die voormalige munisipaliteit het sowat 2 600 inwoners en n oppervlakte van 6.7 km². Sedert 2007 behoort Thorn tot die gebied van die nuwe munisipaliteit Maasgouw. Die dorpie grens aan die B ...

                                               

Thornhill, Enoch Mgijima

Vir die dorp in Kouga Plaaslike Munisipaliteit, sien Thornhill, Kouga Thornhill is n landelike nedersetting in Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Onder die vo ...

                                               

Thornhill, Kouga

Vir die nedersetting in Enoch Mgijima Plaaslike Munisipaliteit, sien Thornhill, Enoch Mgijima Thornhill is n nedersetting in die Kouga munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 45 km wes van Port Elizabeth en 30 km ...

                                               

Thunder Bay, Ontario

Thunder Bay is n hawestad in die provinsie Ontario, Kanada, gelee aan die oewer van die Bowemeer. Dit is aan die noordwes gedeelte van die Bowemeer, ongeveer 917 km noordwes van Toronto. Die stad was gestig op 1 Januarie 1970 toe die stede Fort W ...

                                               

Thuthukani

Thuthukani is n nedersetting in Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is gelee tussen Morgenzon en Standerton en huisves meestal werkers van Eskom se nabygelee Tutuka kragsentrale.

                                               

Tigane

Tigane is n swart woonbuurt van Orkney in die Dr Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die buurt het n bevolking van meer as 17 000, meestal Tswanasprekende inwoners.

                                               

Tikwana

Tikwana is n township in die noordwestelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Tikwana waar die dorp Hoopstad se Swart mense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 14 738 gehad.

                                               

Tileba

Tileba is n klein voorstadjie in die hoofplek Akasia, in die noorde van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is oos van Theresapark en wes van Pretoria-Noord gelee.

                                               

Tiyani

Tiyani is n nedersetting gelee op die oewer van die Middel-Letabadam in die Hlanganani-Distrik van die voormalige Gazankulu tuisland. Dit vorm tans deel van die Makhado Plaaslike Munisipaliteit in die Vhembe-distriksmunisipaliteit van die Limpopo ...

                                               

Tokai

Tokai is n groot woonbuurt en voorstad van Kaapstad in Suid-Afrika. Dit is gelee teen die hange van die Constantiaberg, en is aangrensend tot Steenberg en Kirstenbosch aan die suidekant, Bergvliet aan die oostekant, Constantia aan die noordekant ...

                                               

Toluca

Toluca de Lerdo is die hoofstad van die Mexikaanse deelstaat Mexiko. Toluca het 819 561 inwoners, maar die agglomerasie het meer as twee miljoen inwoners. Dit is ook die hoofstad van die Toluca munisipaliteit.

                                               

Tonga, Mpumalanga

Tonga is n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp is naby aan die grens met Mosambiek gelee.

                                               

Tongaat

Tongaat is n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in die provinsie van KwaZulu-Natal. Die dorp is 37 km noord van Durban en 28 km suid van KwaDukuza.

                                               

Tonnerre

Tonnerre is n munisipaliteit in die Franse departement Yonne in noord-sentraal Frankryk. Die plek is deel van die arrondissement Avallon. Tonnerre het 5 235 inwoners, n oppervlakte van 58.3 km² en n bevolkingsdigtheid van 90 inwoners per km². Die ...

                                               

Touwsrivier

Reeds in die eerste helfte van die 18de eeu het boere hulle hier gevestig. Die plaas waarop die dorp ontwikkel is, was reeds in 1748 toegeken. Die naam Touw is moontlik n vervorming van die Khoikhoi woord dau weg of pas.

                                               

Trafalgar, KwaZulu-Natal

Trafalgar is n klein kusdorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê in die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Ugu-distriksmunisipaliteit ressorteer. In 2011 het hier 400 mense gebly.

                                               

Trevenna, Pretoria

Trevenna is n ou voorstad van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit lê langs Sunnyside, direk oos van die sentrum van die stad. Die hoofkantoor van die Departement van Handel en Nywerheid is hier gelee.

                                               

Trois-Rivières

Trois-Rivières is n nywerheidsentrum in die sogenaamde Coeur-du-Québec van die provinsie Quebec, Kanada, aan die noordoewer van die Sint-Laurensrivier en by die monding van die Saint-Mauricerivier. Die naam "Drie Riviere" gaan terug op die opties ...

                                               

Trompsburg

Trompsburg is n dorp in die provinsie Vrystaat en die ekonomiese sentrum van die Suid-Afrikaanse merinoskaapteelt. Die dorp is 37 km suid van Edenburg, 30 km noord van Springfontein en die N1 nasionale pad gaan langs die dorpie verby.

                                               

Troyeville

Troyeville is sowat 2 km oos van Johannesburg se stadsaal gelee. Dis een van die Goudstad se oudste voorstede en in 1891 aangelê deur Van Boeschoten en Lorentz, agente vir Barend Bezuidenhout van die plaas Doornfontein, en deur Lubbers, ’n Johann ...

                                               

Tsakane

Tsakane is n township aan die Oos-Rand, Gauteng, sowat 10 km suid van Brakpan. Die township het 135 994 inwoners in 2011 gehad, waarvan 98.8% swartmense was. Tsakane is in die 1960s gestig en die grootste huistale is Zoeloe en Suid-Sotho.

                                               

Tseki

Tseki is n dorpie in die Maluti-a-Phofung Plaaslike Munisipaliteit van Thabo Mofutsanyana-distriksmunisipaliteit in die Vrystaatprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Tshabalala, Mbombela

Tshabalala is n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die ooste van Mpumalanga. Dit is enkele kilometer wes van die Krugerwildtuin se grens en naby aan Hazyview gelee.

                                               

Tshepong

Tshepong is n township in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Tshepong waar die dorp Verkeerdevlei se Swart mense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevo ...

                                               

Tshipise (dorpie)

Tshipise is n dorpie in Vhembe-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorpie is gelee noord van die Soutpansberg en net suid van die R525-streekspad na die Pafuri-hek, die mees-noordelike ingang na die Krugerwildtuin ...

                                               

Tshiungani

Tshiungani is n nedersetting in die Musina Munisipaliteit van Vhembe distrik, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is naby die grens met Zimbabwe en digby die Limpoporivier gelee.

                                               

Tswelangpele

Tswelangpele is n klein nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Tswelangpele, direk suid langs Mmamahabane, waar die dorp Ventersburg se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolkin ...

                                               

Tuine, Kaapstad

Hiedie artikel handel oor die voorstad in Kaapstad. Vir die voorstad in Pretoria, sien Pretoria Tuine. Tuine is een van Kaapstad se oudste voorstede en is net suid van die middestad gelee in die hoer gedeelte van die stadsbekken. Dit is direk ond ...

                                               

Turffontein

Turffontein is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek gelee. Die Turffonteinrenbaan, wat in 1887 vir perdewedrenne gestig is hier gelee. Groep Twee sing van die voorstad in hul liedjie Die brakke van Turffontein.

                                               

Tweeriviere

Tweeriviere is n gehug in die Langkloof, aan die R62, 3 km oos van Joubertina en 177 km van Port Elizabeth. Die gelyknamige rivier ontspring in die Tsitsikammaberge ten suide en suidooste van die dorpie en loop in die Kougarivier in. Die konsentr ...

                                               

Tweespruit

Tweespruit is n klein landboudorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is tussen Thaba Nchu en Ladybrand. Die R709-streeksroete gaan deur die dorp.

                                               

Tylden

Tylden is n gehuggie in die landelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is vernoem na kaptein G. Tylden van die Royal Engineers wat in 1851 in bevel was n veldtog teen die Tamboekiestam.

                                               

Ugie

Ugie is n dorpie in die destydse Noordoos-Kaap aan die suidelike voet van die Drakensberg, 21 km suidwes van Maclear. Dit het ontwikkel uit n sendingstasie, wat in 1863 deur die sendeling eerw. William Murray by Gatberg gestig is. Hy het dit geno ...

                                               

Uitkoms

Uitkoms is n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika en is een van die dorp Rouxville se "townships". Tydens die apartheidera was Uitkoms waar Rouxville se kleurlinge gewoon het. Volgens die 2011-sensus het Uitkoms n bevolking van 576 gehad, wa ...

                                               

Uitkyk, Noordwes

Uitkyk is n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →