★ Free online encyclopedia. Did you know? page 32



                                               

Newry

Newry is n stad en townland in Noord-Ierland. Die Clanrye-rivier, wat deur die stad vloei, vorm die historiese grens tussen die graafskappe Armagh en Down. Newry, wat sowat 55 km van Belfast en 108 km van Dublin af gelee is, het saam met Bessbroo ...

                                               

Newtownabbey

Newtownabbey is n groot nedersetting noord van Belfast in die graafskap Antrim, Noord-Ierland. Die M2-snelweg loop tussen die dorp, waarna soms as n voorstad van Belfast verwys word, en die res van die stad. Volgens die Sensus van 2001 het die st ...

                                               

Anele Ngcongca

Calvin Anele Ngcongca was n Suid-Afrikaanse professionele sokkerspeler. Hy het vir AmaZulu gespeel. Op 29 Augustus 2015, sluit hy aan by Troyes AC vir n seisoen lang lening van Racing Genk nadat hy deur sy hoofafrigter na die bank gerelegeer is. ...

                                               

Winston Mankunku Ngozi

Ngozi is in 1943 in Retreat in die Wes-Kaap in n musikale familie gebore. Op die ouderdom van sewe het hy klavier begin speel, en later het hy ook klarinet en trompet leer speel. Hy het in sy middeltienerjare geleer om die alt- en tenoorsaksofone ...

                                               

Barbara Nichols

Barbara Nichols was n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Sweet Smell of Success, Where the Boys Are, The George Raft Story, en The Loved One.

                                               

Nicobar-eilande

Die Nicobar-eilande is n eilandgroep in die Indiese Oseaan en vorm saam met die noordelike Andaman-eilande die Indiese uniegebied Andaman- en Nicobar-eilande. Die eilandgroep het n bevolking van sowat 36 819 in 2011 gehad en het n oppervlakte van ...

                                               

Niels van Denemarke

Niels was van sy broer Erik I se dood tot met sy eie dood op 25 Junie 1134 koning van Denemarke. Hy was vermoedelik die jongste seun van Sven I en het getrou met prinses Margaret Fredkulla van Swede, by wie hy Magnus die Sterke en later Ulvhild H ...

                                               

Nieu-Meksiko

Nieu-Meksiko of Nieu-Mexiko is n deelstaat in die suidweste van die Verenigde State van Amerika met n bevolking van sowat twee miljoen. Die hoofstad is Santa Fe en die grootste stad is Albuquerque. Nieu-Mexiko is die 47ste deelstaat wat tot die U ...

                                               

Nieuwegein

Nieuwegein is n munisipaliteit en voormalige groeikern in die Nederlandse provinsie Utrecht, suid van die stad Utrecht, aan die rivier de Lek. Naby IJsselstein in die weste en Vianen in die suide. Dit is met 61 765 inwoners na Utrecht self die gr ...

                                               

Niigata-prefektuur

                                               

Niihau

Niihau of Niihau, Hawais: is die kleinste van die bewoonde eilande in die Amerikaanse deelstaat Hawaii, met n oppervlakte van bykans 180 km². Niihau is 28.2 kilometer suidwes van Kauai anderkant die Kaulakahi-kanaal gelee.

                                               

Nijkerk

Achterhoek, Appel, De Veenhuis, Doornsteeg, Driedorp, Hoevelaken, Holk, Holkerveen, Kruishaar, Nekkeveld, Nijkerkerveen, Prinsenkamp, Slichtenhorst, t Woud en Wullenhove.

                                               

Nike

Nike is die godin van oorwinning in die Griekse mitologie. Sy was die dogter van Styx en Pallas, asook die suster van Kratos, Bia, en Zelus. Nike en haar broers en susters was vriende van Zeus. Nike kon baie vinnig hardloop. Sy het ook vlerke geh ...

                                               

Nikephoros I Logothetes

Nikephoros I of Nicephorus I Logothetes was die Bisantynse keiser van 802 tot met sy dood in 811. Hy was ook bekend as Genikos. Hy is deur keiserin Irene as minister van finansies logothetes tou genikou aangestel. Hy het haar bewind in 802 omverg ...

                                               

Groothertog Nikolaas Aleksandrowitsj van Rusland

Groothertog Nikolaas Aleksandrowitsj was van 2 Maart 1855 tot met sy dood in 1865 die tsesarewitsj en ’n groothertog van Rusland.

                                               

Derek Nimmo

Derek Nimmo was n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Coast of Skeletons, The Liquidator, Casino Royale, en One of Our Dinosaurs Is Missing.

                                               

Nioeserre

Nioeserre was ’n Egiptiese farao van die 5de Dinastie tydens ’n tydperk bekend as die Ou Ryk. Hy het waarskynlik 24 of 25 jaar lank regeer, van omstreeks 2445 tot 2421 v.C. Nioeserre beteken "Met die Mag van Ra". Hy was die seun van farao Neferir ...

                                               

Nirwana

Nirwana of Nibbana is ’n belangrike begrip in Boeddhisme en verwys na die hoogste vlak wat ’n mens kan bereik en waardeur heiligheid behaal kan word. Die letterlike betekenis is uitgedoof, onbeweeglik, eersgenoemde verwys na die einde van begeert ...

                                               

Niue

Niue is n eilandstaat in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesie. Dit is n selfregerende eilandstaat in vrye assosiasie met Nieu-Seeland en word deur 21 lande erken. Die eiland beslaan n oppervlakte van 260 vierkante kilometer ...

                                               

Noord-Asië

Noord-Asie of Noordelike Asie, soms ook Siberie genoem, is n geografiese gebied in die noorde van Asie. Dit bestaan uit Siberie en die Russiese Verre-Ooste in die Russiese gedeelte van Asie, n gebied oostelik van die Oeralgebergte. Ná die gebied ...

                                               

Noord-Dakota

Noord-Dakota is n deelstaat in die middeweste van die Verenigde State van Amerika. Die hoofstad is Bismarck en die grootste stad Fargo. Dit is die 19de grootste deelstaat met n oppervlakte van 183 272 vierkante kilometer. Noord-Dakota het n bevol ...

                                               

Noord-Europa

Noord-Europa of Noordelike Europa is n term wat verwys na die noordelike deel van Europa waarvan die grense op n paar verskillende manier gedefinieer kan word. Die Nordiese Lande: Denemarke, Finland, Ysland, Noorwee en Swede, sowel as die outonom ...

                                               

Noord-Fries

Noord-Fries is n Wes-Germaanse taal wat deur sowat 10 000 mense hoofsaaklik in die Duitse deelstaat Sleeswyk-Holstein gepraat word. Die naaste tale, wat nou aan Noord-Fries verwant is Oos- hede net Saterland-Fries en Wes-Fries, wat uit Ou-Fries o ...

                                               

Noord-Ndebele

Hierdie artikel handel oor die Noord-Ndebeletaal. Vir die etniese groep van Suider-Afrika, sien Ndebeles. Noord-Ndebele of Sindebele, Tabele, Tebele is n Afrikataal wat tot die Ngunigroep van Bantoetale behoort. Dit word deur die Ndebeles of Mata ...

                                               

Noord-Sotho (taal)

Die taal Noord-Sotho is een van die elf amptelike landstale van Suid-Afrika. Dit word deur ongeveer 4 618 500 mense as moedertaal gepraat, hoofsaaklik Noord-Sothos. Noord-Sotho is deel van die Sotho-taalfamilie en die Bantoetale. Aangesien die Pe ...

                                               

Noordeiland

Die Noordeiland vorm saam met die Suideiland die twee hoofeilande van Nieu-Seeland, hulle word deur die Cookstraat van mekaar geskei. Die Noordeiland het n oppervlakte van 113 729 km² en n bevolking van 3 749 200 in 2018 gehad. Dit is die 14de gr ...

                                               

Noordelike Kroon

Die Noordelike Kroon is ’n klein sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur die 2de-eeuse sterrekundige Ptolemeus beskryf is en is steeds een van die 88 moderne sterrebeelde.

                                               

Nordenham

Nordenham is n stad in die administratiewe distrik Wesermarsch van die Noord-Duitse deelstaat Nedersakse met n oppervlakte van 87.2 vierkante kilometer en n bevolking van 26 193. Die stad is op die skiereiland Butjadingen naby die monding van die ...

                                               

Norte de Santander

                                               

North American F-86 Sabre

Die North American F-86 Sabre was n transsoniese vegvliegtuig. Die Sabre is deur North American Aviation vervaardig, en is bekend as die eerste swiepvlerkvegter uit die stal van die Verenigde State. Sy vlerkuitleg was soortgelyk aan die Sowjet Mi ...

                                               

North American P-51 Mustang

Die North American P-51 Mustang was n Amerikaanse langafstand vegvliegtuig en bomwerper uit die Tweede Wêreldoorlog, ontwerp deur North American Aviation. Die vegter begin teen die middel van die oorlog diens doen as langafstand-eskortvegter en i ...

                                               

Norwich

Hierdie artikel handel oor die stad in Engeland. Vir ander gebruike, sien Norwich dubbelsinnig. Norwich is n stad in oostelike Engeland met ongeveer 140 000 inwoners. Sedert 2012 is die stad ook die eerste UNESCO "City of Literature" in Engeland. ...

                                               

Notting Hill

Notting Hill is n stadsdeel in die administratiewe distrik Royal Borough of Kensington and Chelsea in Wes-Londen. Dit is n kosmopolitiese buurt wat verbind word met die jaarlikse Notting Hill-karnaval en die Portobello-mark waar naas vrugte en gr ...

                                               

Nottingham

Nottingham is n stad, unitary authority en hoofstad van die seremoniele graafskap Nottinghamshire) in die East Midlands-streek van Engeland. Nottingham staan bekend vir sy historiese verbintenis met die legendariese middeleeuse volksheld Robin Ho ...

                                               

November

November is die elfde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender, met 30 dae. Die naam kom van die Latyn novem vir "nege". November begin elke jaar op dieselfde dag van die week as Maart, asook Februarie behalwe in skrikkeljare.

                                               

Nowaja Gazeta

Nowaja Gazeta is ’n Russiese koerant wat bekend is vir sy ondersoekende beriggewing oor sosiale en politieke sake. Dit is beskikbaar in Moskou, ander streke van Rusland en sommige oorsese lande. Sedert 2009 verskyn die koerant op Maandae, Woensda ...

                                               

Nubiërs

Nubiers is n etnies-linguistiese groep van Afrikane inheems aan die hedendaagse Soedan en suidelike Egipte wat afkomstig is van die vroee bevolking van die sentrale Nylvallei, wat as een van die vroegste wiee van die beskawing beskou word. Hulle ...

                                               

Nukleotied

Nukleotiede is organiese molekules wat dien as die monomeereenhede vir die vorming van die nukleïensuur-polimere deoksiribonukleïensuur en ribonukleïensuur, wat albei noodsaaklike biomolekules in alle lewensvorme op aarde is. Nukleotiede is die b ...

                                               

Nun komm, der Heiden Heiland, BWV 61

                                               

Nun komm, der Heiden Heiland, BWV 62

                                               

Nunspeet

                                               

N!xau

Nǃxau ǂToma was n boesman-bosbouer en akteur van Namibie. Hy het bekendheid verwerf vir sy rol in die 1980-rolprent The Gods Must Be Crazy, asook die opvolgfilms wat daarna vervaardig is, waarin hy die rol van die Kalahari-Boesman gespeel het. Th ...

                                               

Oakham

Oakham is die hoofdorp van die Engelse graafskap Rutland. Met 9 975 inwoners is dit ook die grootste nedersetting in die graafskap. Die dorp is padlangs ongeveer 45 km vanaf Nottingham gelee.

                                               

Oasis

Oasis is n musiekgroep wat in 1991 in Manchester deur Liam Gallagher, Paul Arthurs, Paul McGuian en Tony McCarroll onder die naam The Rain gestig is. Die groep is kort na die stigting deur Liam Gallagher se broer, Noel, aangevul. Die Gallagher-br ...

                                               

Ob

Die Ob is ’n belangrike rivier in Wes-Siberie in Rusland wat saam met sy sytak die Irtisj een van die grootste rivierstelsels ter wêreld vorm. Dit vloei net deur Russiese grondgebied. Die Ob self is die vierde langste rivier in Rusland, van die o ...

                                               

Obelisk

n Obelisk is n lang, vierkantige, smal monument wat van oder af nouer loop totdat dit eindig in n piramidevormige punt, die sogenaamde pyramidion. Obeliske is oorspronklik deur die Antieke Egiptenare gebou, hulle naam daarvoor was tekhenu. Die Gr ...

                                               

Oberbalm

Oberbalm is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 869 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Oberbillig

Oberbillig is n nedersetting in die distrik Trier-Saarburg in Rynland-Palts, Duitsland. Dit behoort tot die Verbandsgemeinde Konz, n samesluiting van nedersettings vir gemeenskaplike administrasie en munisipale dienslewering met setel in Konz.

                                               

Oberdiessbach

Oberdiessbach is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 3 523 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Oberhausen

Oberhausen is n stad in Noordryn-Wesfale in die weste van Duitsland, met n bevolking van 212 568 op 31 Desember 2011 en n oppervlakte van 77.1 km². Die stad is in 1847 gestig en het op 10 September 1874 stadstatus gekry. Tot November 2012 was Obe ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →