★ Free online encyclopedia. Did you know? page 319



                                               

Willowmore

Willowmore is n ouwêreldse Karoodorp aan die westelike grens van die Oos-Kaap. Die bevolking is sowat 7 700 en die dorp beskik oor heelwat ou geboue uit die Victoriaanse sowel as Eduardiaanse tydperk.

                                               

Winburg

Winburg is n dorpie in die Vrystaat wat in 1836 deur die Voortrekkers aangelê is. Dit was die eerste Vrystaatse hoofstad. Die naam is oorspronklik "Wenburg" gespel, wat volgens sommige kenners ter viering van die Boeremagte oor die Matabele gegee ...

                                               

Windsorton

Windsorton is n landboudorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die Vaalharts-besproeiingskema gelee op die oewer van die Vaalrivier.

                                               

Wingate Park

Wingate Park is n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Wingate Park is gelee tussen die woonbuurte Erasmuskloof, Elarduspark, Moreletapark en Pierre van Ryneveldpark. Wingate Park was vir n lang ruk 1970 - 1990 die verste uitbreid ...

                                               

Winooski

Winooski is n stad in die distrik Chittenden van die deelstaat Vermont. Winooski, wat aan die monding van die Winooskirivier lê, het volgens die sensus van die jaar 2010 n bevolking van 6 561 mense. Die woord "winooski" is ontleen aan n woord uit ...

                                               

Winston Ridge

Winston Ridge is ’n klein residensiele voorstad van Johannesburg, sowat 9 km noordnoordoos van die stadsaal. Die voorstad beslaan net sowat 0.22 km², en strek sowat 600 m van oos na wes en 350 m van noord na suid. In die ooste grens dit aan die D ...

                                               

Winternest Landbouhoewes

Winternest Landbouhoewes is n nedersetting in Suid-Afrika, sentraal-oos in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie gelee en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Winternest het ong ...

                                               

Winterton

Winterton is n dorp in die KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê 20 km suidoos van Bergville op die R74-provinsiale pad, net af van die N3 tolpad en bied toegang tot die bergoorde soos Cathedralpiek, Cathkinpiek, Champagne Castle en Giants Cast ...

                                               

Winterveld

Winterveld is n dorp in Gautengprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp lê noordwes van Pretoria en is deel van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Daar woon tussen 100 000 en 125 000 mense.

                                               

Witbank

Hierdie artikel handel oor die stad in Mpumalanga. Vir die dorpie in die Noord-Kaap, sien Witbank Noord-Kaap. Witbank is n stad gelee op die hoeveld van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die naam Witbank is afgelei van n wit sandsteen uitspanplek waar tra ...

                                               

Witbank (Noord-Kaap)

Hierdie artikel handel oor die dorpie in die Noord-Kaap. Vir die stad in Mpumalanga, sien Witbank. Witbank is n klein dorpie aan die Oranjerivier in die Noord-Kaap. Die nedersetting lê wes van Pella, noordwes van Aggeneys, tussen die T’Koeriesber ...

                                               

Witfontein, Limpopo

                                               

Witkoppen

Witkoppen is n voorstad in die noordelike gedeelte van Sandton, noord van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is n digbevolkte woongebied met meer as agt uitbreidings reeds gevestig. Die hoofweg deur die gebied heet ook Witkoppenweg.

                                               

Witpoort, Noordwes

Witpoort is n hoofsaaklik wit nedersetting in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Dit is aan die R504-pad halfpad tussen Wolmaransstad en Leeudoringstad gelee.

                                               

Witteboomen

Witteboomen is n woonbuurt van Kaapstad. Dit lê suid-sentraal aan die voet van Tafelberg en net noord van Constantia. Die oorsprong van die naam Witteboomen is Nederlands en verwys na die silwerboom.

                                               

Wittedrif

Wittedrif is n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Wittedrif ressorteer onder die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val.

                                               

Wolhuter

Wolhuter is ’n klein nywerheidsvoorstad van Johannesburg, sowat 2 km suidoos van die stadsaal. Die voorstadjie beslaan net sowat 0.12 km² en strek sowat 760 m van oos na wes oor agt straatblokke en net sowat 150 m oor ’n enkele straatblok van noo ...

                                               

Wonderboom-Suid

Wonderboom-Suid is n groot, gevestigde voorstad in die noorde van Pretoria, die hoofstad van Suid-Afrika. Dit lê aan die suidehang van die Magaliesberg en die Wonderboom, vandaar sy naam.

                                               

Woodhill

                                               

Woodlands, Durban

                                               

Woodlands, Johannesburg

                                               

Woodlands, Pretoria

                                               

Woodmead, Johannesburg

Woodmead is n kommersiele voorstad in die noordelike deel van Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. Vier hoofwee ontmoet hier, naamlik die N1 Westelike Verbypad, N1 Ben Schoeman, N3 oostelike verbypad en die M1. Verskeie groot besighede is in Woodm ...

                                               

Woodstock

Woodstock is die eerste voorstad van Kaapstad aan die spoorlyn wat oor Wynberg tot in Simonstad loop. Dit is gemengde voorstad met heelwat winkels aan die hoofstrate, nywerhede en behuising. Dele van Woodstock ervaar in die jongste jare ’n herlew ...

                                               

Wooldridge, Oos-Kaap

Wooldridge is n gehug in die Ngqushwa Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit is 16 km oos van Peddie gelee en het in die 19de eeu ontstaan uit n nedersetting van veterane van die Duitse Legioen.

                                               

Worcester, Limpopo

Hiedie artikel handel oor die nedersetting in Maruleng, Limpopo. Vir ander gebruike, sien Worcester veelsinnig. Worcester is n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Maruleng Plaaslike Mu ...

                                               

Woudrichem

Woudrichem is n stad en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, wat aan die provinsies Gelderland en Zuid-Holland grens. Die voormalige munisipale gebied het sowat 14 000 inwoners en n oppervlakte van 52 km². Die sta ...

                                               

Wynberg

Wynberg is een van Kaapstad se grootste en oudste voorstede en is gelee in n pragtige boomryke deel van die suidelike voorstede teen die hange van Tafelberg. Daar is n pragtige park, Maynardville, wat vernoem is na n lid van die Kaapse Parlement, ...

                                               

Wynberg, Johannesburg

Hiedie artikel handel oor die klein voorstad in Johannesburg. Vir die voorstad in Kaapstad, sien Wynberg. Wynberg is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika.

                                               

Xawela

Xawela is n nedersetting buite Giyani in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Giyani Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Yellowsands

Yellowsands is n klein nedersetting noord van Oos-Londen gelee aan die oewer van die Kwelerarivier. Dit val onder die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

                                               

Yellowwood Park

Yellowwood Park is n voorstad van Durban, oos van Chatsworth en suid van die Kenneth Stainbank-natuurreservaat. Die voorstad is aangelê op grond wat behoort het aan die Stainbank-familie waarop geelhoutbome gegroei het, en is ná die bome genoem. ...

                                               

Yeoville

Yeoville is n voorstad van Johannesburg, in die provinsie van Gauteng, Suid-Afrika. Yeoville is in 1892 ses jaar ná die ontdekking van goud deur Thomas Yeo Sherwell, bestuurder van die City Deep-goudmyn wat van Yeovil in die Verenigde Koninkryk g ...

                                               

Ysterplaat

Ysterplaat is n voorstad van Kaapstad, sowat 10 km wesnoordwes van die middestad. Dit word begrens deur Paardeneiland in die suidweste, Brooklyn en Rugby in die weste, Kensington in die suide en Century City in die noordooste. Ysterplaat, gelee a ...

                                               

Zakhele

                                               

Zamani

Zamani is n nedersetting in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidsera was Zamani waar die dorp Memel se swartes gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 6 523 gehad.

                                               

Zambezi Country Estate

Zambezi Country Estate is n voorstad van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is net noord van Montana en teenaan die N1 gelee. Die afgesperde woonbuurt het n sirkelvormige uitleg, met 24-uur sekuriteit en permanente toegangsbeheer by die suide Avocetlaan ...

                                               

Zamdela

                                               

Zandspruit

                                               

Zebediela

                                               

Zevenaar

                                               

Zinkwazi Beach

Zinkwazi Beach is n klein dorp aan die Noordkus van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, noordoos van Durban. Dit is bekend vir sy pragtige lagune, wat n strandmeer in die Zinkwazirivier vorm.

                                               

Zinniaville

Zinniaville is n dorpsgebied in Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Onder die vorige bedeling was dit n eksklusiewe woonbuut vir Indiers gewees. Sedert die einde van apartheid in 1944 is dit besig om spoedig uit te brei en val on ...

                                               

Ziphunzana

                                               

Zithobeni

Zithobeni is n nedersetting in Suid-Afrika. Dit is in die noordooste van die Gautengprovinsie gelee net noord van Bronkhorstspruit en suidwes van Ekangala. Zithobeni val onder beheer van die Tshwanemetroraad en huisves ongeveer 22 434 inwoners.

                                               

Zola, Gauteng

                                               

Zondo

                                               

Zonhoven

Zonhoven is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die middel van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het n oppervlakte van 39 km² en sowat 21 000 inwoners.

                                               

Zonnebeke

Zonnebeke is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Wes-Vlaandere. Die munsipale gebied het n oppervlakte van 68 km² en sowat 12 000 inwoners.

                                               

Zonnebloem

99.6% van huishoudings het toegang tot kraanwater binne die woning of op die erf. 39% van huishoudings het n maandelikse inkomste van R3 200 of minder. 84% van die arbeidsmag tussen die ouderdomme van 15 en 64 is werkend. 99% van huishoudings geb ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →