★ Free online encyclopedia. Did you know? page 318



                                               

Sakhile, Mpumalanga

Sakhile is n groot township aangrensend tot Standerton, in Lekwa Plaaslike Munisipaliteit, Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalanga, Suid-Afrika.

                                               

Saldanha

Saldanha is die naam wat die meeste in die omgang gebruik word vir die dorp aan die Kaapse Weskus, terwyl Saldanhabaai tans meestal beperk word tot verwysings na die munisipale gebied Saldanhabaai.

                                               

Salvokop

Salvokop is n woongebied sentraal in Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word in die noorde begrens deur n hoofspoorlyn en die Pretoriastasie en Unisa verder na die ooste. n Hele paar bekende b ...

                                               

Sanddrif

Sanddrif in die Richtersveld lê aan die suidelike oewer van die Oranjerivier en suidwes van die grenspos met Namibie by Sendelingsdrif. Die eerste bewoners was die Namavolk wat in die vroee 1900s van die kusstreek weggetrek en hervestig het in hi ...

                                               

Sandfontein

Sandfontein is n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Sangoma, Limpopo

Sangoma is n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Sannieshof

In 1920 het die dorp begin as n poskantoor vir die plaaslike boere. Sannieshof is vernoem na die eerste posmeester Johan Voorendijk se vrou Sannie, maar in 1928 is die dorp hernoem na Tielman Roos, n parlementslid van Lichtenburg. Die naam Roosvi ...

                                               

Saron

Saron lê 20 km suid van Porterville, net wes van die R44-pad en aan die voet van die Saronsberg. Dit val binne die gebied van die Drakenstein Plaaslike Munisipaliteit wat op sy beurt deel vorm van die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit. Saron ...

                                               

Sasolburg

Sasolburg is n groot dorp in die Noord-Vrystaat en ook deel van die Vaaldriehoek. Die dorp is slegs 5 km suid van die Vaalrivier. Omringende dorpe sluit ook in: Oranjeville, Deneysville, Heilbron, Parys en Vredefort.

                                               

Saulsville

Saulsville is n township wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Atteridgeville in die ooste, Laudium in die suide en Lotus Gardens aan die noordekant.

                                               

Sault Ste. Marie, Ontario

Sault Ste. Marie is hawestad en grenspos in die provinsie Ontario, Kanada. Dit is gelee aan die noordelike oewer van die St. Marysrivier. Aan die oorkant van die rivier is die dorpie Sault Ste. Marie, Michigan. Die sluise tussen die Bowemeer en H ...

                                               

Saundershoogte

Saundershoogte is n nedersetting in die westelike Vrystaat, Suid-Afrika en is een van die dorp Jacobsdal se "townships". Tydens die apartheidera was Saundershoogte waar Jacobsdal se kleurlinge gewoon het. Swartes het in Ratanang gewoon. Volgens d ...

                                               

Sauqueville

Sauqueville is n Franse dorp in die département Seine-Maritime, suid van Dieppe, met sowat 400 inwoners. Die dorp is gelee in die Pays de Caux, op die linkeroewer van die Scierivier.

                                               

Sauwerd

Sauwerd is n nedersetting in die munisipaliteit Het Hogeland in die Nederlandse provinsie Groningen, met n bevolking van sowat 1 000 inwoners in 2015.

                                               

Saxonwold

Saxonwold is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek gelee, 5 km noord van die stadsaal, noord van die Johannesburgse Dieretuin en die Oorlogsmuseum, suid van Rosebank, en oos van Parkwood. Saxonwold is aangel ...

                                               

Scarborough, Kaapstad

Hierdie artikel handel oor Scarborough, n voorstad van Kaapstad in Suid-Afrika. Vir die stad in Engeland, sien Scarborough. Scarborough is n dorp op die Kaapse Skiereiland, gelee net suid van Kaapstad in Suid-Afrika. Hierdie dorp is in April 1996 ...

                                               

Schinnen

Schinnen is n dorp en voormalige munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die voormalige munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners en n oppervlakte van 24 km². Die dorp Schinnen h ...

                                               

Schoongelegen

Schoongelegen is n Swart nedersetting in Aganang Plaaslike Munisipaliteit, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is 28 km wes van Polokwane gelee.

                                               

Schotsche Kloof

Schotsche Kloof is die geskiedkundige Maleier-woonbuurt in die middestad van Kaapstad. Dit is aan die voet van Seinheuwel en deel van die Maleise kwartier.

                                               

Sea View

Sea View is n voorstad van Durban, KwaZulu-Natal, 8 km suidwes van die stadsaal, suid van Rossburgh, suidoos van Bellair en noordoos van Clairwoord. Die naam is blykbaar afgelei daarvan dat dit die eerste plek was waarvandaan n reisiger uit die b ...

                                               

Sechaba

Sechaba is n Swart nedersetting in Aganang Plaaslike Munisipaliteit, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 18 km noordwes van Polokwane gelee.

                                               

Secunda

Tydens die oliekrisis van 1973 het die prys van olie oornag vervierdubbel. Die Suid-Afrikaanse regering het besluit om nog n olie-uit-steenkoolaanleg te bou en SASOL II is aangekondig. Bouwerk het in 1976 begin en die eerste olie is op 1 Maart 19 ...

                                               

Sedgefield

Sedgefield is n dorpie gelee langs die Tuinroete tussen George en Knysna in die provinsie Wes-Kaap. Die N2 nasionale pad gaan deur die dorpie.

                                               

Seepunt

Seepunt is een van Kaapstad se oudste voorstede en ook een van die digs bevolkte. Die voorstad lê tussen die Atlantiese Oseaan en Vlaeberg en word begrens deur Groenpunt in die noorde en Fresnaye in die suide. Seepunt is n kusvoorstad waar veelve ...

                                               

Senwabarwana

Senwabarwana is n dorp in die Blouberg Munisipaliteit van Capricorn-distrik in Suid-Afrika. Die nedersetting lê ongeveer 93 km noord-wes van Polokwane, op die roete na Doringpad. Die dorp se naam is afgelei van "Bogim", n Bybelse naam Rigters 02: ...

                                               

Seretse

Seretse is n township in die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Seretse waar die dorp Boshof se Swart mense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 4 ...

                                               

Seymour, Oos-Kaap

Seymour is n dorpie in die Oos-Kaap wat genoem is na luitenant-kolonel Seymour, militêre sekretaris van die goewerneur sir George Cathcart. Dit is in 1853 gestig as middelpunt van die Katrivier-nedersetting van die Hottentotte en het later jare o ...

                                               

Shakadza

Shakadza is n nedersetting in die Musina Munisipaliteit van Vhembe distrik, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is net suid van die grens met Zimbabwe naby die Limpoporivier gelee.

                                               

Shallcross

Shallcross was van 2019 tot 2021 die toneel van sporadiese bendegeweld. In Januarie 2021 het Yaganathan" Teddy Mafia” Pillay die 8ste slagoffer geword van n doodstryd om beheer van plaaslike dwelmverkope en -verspreiding. Pillay se twee aanvaller ...

                                               

Sheepmoor

Sheepmoor is n klein dorpie in die Msukaligwa Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 2.727 gehad, waarvan 27 Blankes was. ...

                                               

Shelly Beach

Shelly Beach is n vakansiedorp aan die Hibiskuskus in KwaZulu-Natal. Die dorpie is suid van Port Shepstone. Protea-bank is 8 km oos van die dorp. Dit is n gewilde, maar gevaarlike duikplek vir skubaduikers.

                                               

Sherbrooke

Sherbrooke is n stad in die suidooste van die Franssprekende Kanadese provinsie Quebec met 154 601 inwoners. Dit is die grootste stad in die Estrie-gebied en die vierde grootste metropolitaanse gebied in die provinsie. Sherbrooke is die ekonomies ...

                                               

Shere

Shere is n klein woonbuurt in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit het oorspronklik as klein landbouhoewes buite die stad ontstaan, maar het die afgelope 20 jaar totaal verstedelik weens flinke residensiele uitbreiding na die ooste van Pretoria.

                                               

Shigalo

Shigalo is n nedersetting in die Thulamela Plaaslike Munisipaliteit in die Vhembe-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is gelee langs R81-pad na Punda Maria in die Nasionale Krugerwildtuin.

                                               

Shikishela

Shikishela is n nedersetting in die Mtubatuba Plaaslike Munisipaliteit, Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in noordoostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

                                               

Sibasa

Sibasa is n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika en die voormalige hoofsetel van die Venda tuisland. Na Venda se onafhanklikheidsverklaring in 1979, is die hoofstad en parlement na Thohoyandou verskuif.

                                               

Silwerkrans

Silwerkrans is n nedersetting in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Simba, Gauteng

Simba is n klein voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek gelee. Die woongebied bestaan slegs uit n aantal hoe woonstelblokke en vier kruisstrate sien GOOGLE maps

                                               

Simondium

Simondium is n gehuggie 6 km suid van die Paarl wat genoem is na Pierre Simond, Hugenote-predikant aan die Kaap, en deel uitmaak van die munisipaliteit Drakenstein. Die plekkie het in 1958 sy eie gemeente van die NG Kerk gekry, wat deel is van di ...

                                               

Simpelveld

Simpelveld is n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 11 000 inwoners en n oppervlakte van 16 km². Die dorp Simpelveld het sowat 6 000 inw ...

                                               

Sinoville

Sinoville is n voorstad in Pretoria. Dit is 8 km noordoos van Pretoria se middestad gelee en sluit die noordelike hange van die Magaliesberg en n deeltjie van die kruin in. Die voorstad is na die bekende Sinovich-familie vernoem en beskik ook oor ...

                                               

Sint-Genesius-Rode

Sint-Genesius-Rode is n stad in die Nederlandstalige Belgiese provinsie Vlaams-Brabant met n oppervlak van 22.77 vierkante kilometer en n bevolking van sowat 18 000. Sint-Genesius-Rode is een van die voorstede van die Belgiese hoofstad Brussel, w ...

                                               

Sint-Truiden

Sint-Truiden is n Belgiese stad en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het n oppervlakte van 107 km² en sowat 39 000 inwoners. Sint-Truiden is di ...

                                               

Six Fountains

Six Fountains is n klein voorstad in die ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is gelee tussen die Silver Lakes sekuriteitsoord aan die oostekant en Wapadrand en Equestria aan die westekant. Die Wilgers lê nog verder weswaarts, in die r ...

                                               

Siyabuswa

Siyabuswa is n digbevolkte dorp in Mpumalanga, op die grens van Limpopo, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 36 882 gehad, waarvan 36 686 Swartes was.

                                               

Skilpadshek

Skilpadshek is n grenspos in die Noordwes op die grens tussen Suid-Afrika en Botswana. Aan die Botswanakant staan die grenspos bekend as Pioneer Gate. Die N4 nasionale pad begin hier. Die naaste groot dorp is Zeerust, 52 km verder ooswaarts.

                                               

Skoenmakerskop

Skoenmakerskop is n nedersetting aan die suidelike kuspunt van Nelson Mandelabaai, ongeveer 12 km suidwes van die stadskern van Port Elizabeth, Suid-Afrika.

                                               

Skúvoy

Skúvoy /ˈskʉuːwɪ/ of Skúgvoy /ˈskɪkvɪ/ is n eiland in die sentrale Faroereilande, gelee na die suide van Sandoy. Dit is vernoem na die groot aantal van skua n groep van seevoels op die eiland wat n gewoonte het om indringers aan te val. Daar is n ...

                                               

Slough

Slough is n stad gelee naby die grens van Londen, in die Engelse graafskap Berkshire. In die 2011-sensus het die stad n bevolking van 140 700 gehad. Die stad is een van die etnies mees diverse plekke in die Verenigde Koninkryk, en sowat 9.1% van ...

                                               

Smallingerland

Smallingerland is n munisipaliteit in die provinsie Friesland in die noorde van Nederland. Drachten is die administratiewe setel van die munisipaliteit.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →