★ Free online encyclopedia. Did you know? page 317



                                               

Umbilo

Umbilo is n voorstad van Durban. Die naam is ontleen aan die Umbilorivier wat deur Pinetown en Queensburgh na die Umbilokanaal loop en van daar Natalbaai by Bayhead binnestroom. Die naam, wat ook as Mbilo geskryf word, is van Zoeloe-oorsprong en ...

                                               

Umdloti

Umdloti is n dorpie en vakansieoord aan die noordkus van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika. Dit is by die mond van die Mdlotirivier, noord van Durban gelee en vorm deel van eThekwini, die Groter Durban Metropolitaanse Munisipaliteit. Die naam Mdloti i ...

                                               

Umgeni Park

Umgeni Park is n noordelike voorstad van Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Umhlanga

Umhlanga is n kusdorp in KwaZulu-Natal in Suid-Afrika langs die Indiese Oseaan. Die dorp is 16 km noord van Durban net langs die N2 nasionale pad gelee. Die dorpsnaam beteken "plek van riete" in isiZulu en is afgelei van die Ohlangarivier wat sow ...

                                               

Umkomaas

Umkomaas is n klein kusdorp in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp het n bevolking van 2 716 in 2011 gehad. Dit is n gewilde bestemming vir skubaduikers en diepsee-hengelaars.

                                               

Umlazi

Umlazi is n township in KwaZulu-Natal, suidwes van Durban. Die township het 404 811 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99.4% swartmense was. Zoeloe en Xhosa is die grootste huistale. Umlazi is in 1967 gestig en is vandag die grootste township in die ...

                                               

Umtentweni

Umtentweni is n kusdorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê teenaan die Indiese Oseaan en net 2 km noord van die Umzimkulurivier. Die naaste groot dorp is Port Shepstone. Die dorp het sy naam van die Mtentwenirivier gekry, die Zoeloenaam ...

                                               

Umzimhle

Umzimhle is n swart woonbuurt van die Vaal Reefs myngebied in die Dr Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Umzinto

Umzinto is n dorp in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is ongeveer 10 km binneland toe van Park Rynie gelee. Dit is in n landbougebied waar suikerrriet verbou word, en die dorp is as sentrum vir die suikermeule gestig. Die eerste publ ...

                                               

Umzumbe

Umzumbe is n nedersetting langs die Indiese Oseaan in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Umzumbe is net suid van Hibberdene. Die N2 nasionale pad gaan naby Umzumbe verby. Die Mzumberivier mond ook hier uit. Die naam beteken die slegte, gevaarlike of kro ...

                                               

Unigray

Unigray is noord van Queenshaven, oos van Elladoone en wes van Electron gelee. Dit is aangelê op westelike grens van die plaas Klipriviersberg met die plaas Elandsfontein, wat albei in ’n stadium aan die veldkornet Jan Meyer behoort het. Unigray ...

                                               

Uniondale

Uniondale is n dorp in die Klein-Karoo, Wes-Kaap met sowat 4 500 inwoners en is veral bekend vir die spookvrou wat glo op die pad tussen hier en die aansluiting van die pad na die Langkloof duimgooi en dan skielik verdwyn. Die N9 nasionale pad ga ...

                                               

University Estate

University Estate is n klein voorstad van Kaapstad, gelee aan die voet van Duiwelspiek na die ooste van die stad. University Estate word begrens deur De Waalrylaan in die suide, Nelson Mandelaboulevard na die noorde, en Mountainweg in die weste. ...

                                               

Upington

Upington is in 1871 as n klein sendingstasie deur eerwaarde Christiaan Schröder gestig. Hy het die sendingstasie "Olijvenhoutsdrift" genoem. In 1896 is dit herdoop tot Upington ter ere van sir Thomas Upington, die eerste minister van die Kaapkolo ...

                                               

Utlwanang

Utlwanang is n township 4 km noordwes van Christiana, in die suidweste van Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Utlwanang is waar Christiana se swart mense tydens die apartheidsjare gewoon het.

                                               

Utrechtse Heuvelrug (munisipaliteit)

Utrechtse Heuvelrug is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht, met n bevolking van 49 000 in 2018 en n oppervlakte van 134 km². Die munisipaliteit is in 2006 gestig en betref n saamvoeging van die munisipaliteite Amerongen, Doorn, ...

                                               

Val-de-la-Haye

Val-de-la-Haye is n Franse dorp in die département Seine-Maritime, suidwes van Rouen, met sowat 700 inwoners. Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Roumare. Die dorp word as Val de La Haye vir die eerste keer in Se ...

                                               

Valcourt, Quebec

Valcourt is n dorp in die administratiewe gewes Estrie in die suide van die Kanadese provinsie Quebec, sowat 130 kilometer van Montreal af gelee, met n oppervlakte van 5.03 vierkante kilometer en 2 349 inwoners. Die dorp staan bekend as die Capit ...

                                               

Valkenburg aan de Geul

Valkenburg aan de Geul is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 17 000 inwoners en n oppervlakte van 37 km².

                                               

Van Reenen

Van Reenen is n dorp in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, naby die grens met die Vrystaat. Die N3 nasionale pad gaan deur die dorp. Die dorp is aan die bokant van die Van Reenenspas.

                                               

Vandyksdrif

Vandyksdrif is n nedersetting en spoorweghalte in westelike Mpumalanga, Suid-Afrika. Die plek lê langs die R544-pad tussen Witbank en Bethal en word omring deur steenkoolmyne.

                                               

Vanwyksdorp

Vanwyksdorp is n dorp in die Klein Karoo met ongeveer 700 inwoners, sowat 44 km vanaf Ladismith in die Wes-Kaap. Die dorp is die hoofdorp in Kannaland. Geen teerpad loop tot op die dorp nie, die R327-streekroete verbind die dorp met Ladismith en ...

                                               

Vaucouleurs (Meuse)

Vaucouleurs is n Franse historiese stadjie en munisipaliteit in die département Meuse in die gewes Grand Est. Die munisipale gebied het n bevolking van ongeveer 2 100 en n oppervlakte van 39 km², en lê sowat 300 kilometer oos van Parys.

                                               

Velddrif

Velddrif is n vissersdorp aan die mond van die Bergrivier gelee in die Bergrivier Plaaslike Munisipaliteit-gebied. Dit grens aan Laaiplek en Port Owen. Velddrif se bevolking is in 2011 op sowat 11 000 geraam, teenoor 7 800 in 2007 en 5 905 in 199 ...

                                               

Ventersburg

Ventersburg is n dorp in die Lejweleputswa Distriksmunisipaliteit in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is sowat 50 km suid van Kroonstad, 50 km noord van Winburg, oos van Welkom en Virginia en lê op die N1 nasionale pad.

                                               

Ventersdorp

Ventersdorp is n dorp in die Noordwesprovinsie, in Suid-Afrika met sowat 4 200 mense. Ventersdorp is 53 km oos van Coligny en die N14 nasionale pad gaan deur die dorp. Eugène TerreBlanche, stigter van die Afrikaner Weerstandsbeweging is op die do ...

                                               

Venterspos

Venterspos is n nedersetting in Gauteng, Suid-Afrika. Die dorpie het in 1937 ontstaan saam met onder andere die Venterspost goudmyn wat hier begin is. Die dorpie vorm nou deel van Westonaria.

                                               

Verdun (Quebec)

Verdun is n voorstad van Montreal, Quebec op die Île de Montréal, met 66 158 inwoners. Die stad is gestig in 1671 en bekend vir sy talle parke en tuinbougebiede. Die Montréal Highland Games vind hier elke somer plaas.

                                               

Vereeniging

Die dorp is in 1892 gestig en vernoem na die oorspronklike eienaar, die Suid-Afrikaanse en Oranje Vrijstaatse Kolen en Mineralen Myn Vereeniging. Die naam dui nie op die politieke pogings om eenheid tussen die Zuid-Afrikaansche Republiek en die V ...

                                               

Verkeerdevlei

Verkeerdevlei is n klein dorpie in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorp is vernoem na n stroom wat in die teenoorgestelde rigting van die ander strome in die area vloei. Die nedersetting is ongeveer 8 km oos van die N1-nasionale pad op die R703-st ...

                                               

Vermont, Wes-Kaap

Vermont is n klein dorpie in die Wes-Kaap. Dit lê in die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Overberg-distriksmunisipaliteit val en is gelee aan die westelike oewer van die mond van die Onrusrivier en is vroeg in die 20s ...

                                               

Verulam

Verulam is n dorp 27 km noord van Durban, in die provinsie van KwaZulu-Natal, in die ooste van Suid-Afrika. Die dorp is in die vallei van die Mdlotrivier gelee. Die Hazelmeredam is naby die dorp.

                                               

Verwoerdpark, Alberton

Hierdie artikel handel oor die voorstad van Alberton. Vir die voorstad van Kimberley, sien Verwoerd Park, Kimberley Verwoerdpark is n voorstad in Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Verwoerdpark n bevolking van 8 582 gehad, waarvan 83. ...

                                               

Verwoerdpark, Kimberley

Verwoerdpark is n residensiele voorstad in die weste van Kimberley, die hoofstad van die provinsie Noord-Kaap, Suid-Afrika. Vir sensusdoeleindes beslaan Verwoerdpark 0.74 km². In 2011 het hierdie voorstad, wat genoem is na dr. Hendrik Verwoerd, e ...

                                               

Victoria, Johannesburg

Victoria is ’n klein voorstad van Johannesburg, 5.6 km noordoos van die stadsaal. Die voorstad, wat net sowat 0.13 km 2 beslaan, word in die suidweste begrens deur die Houghton-gholfbaan, in die noordweste deur Norwood, in die noordooste deur die ...

                                               

Victory Park

Victory Park is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 8 km noordnoordwes van die stadsaal. Victory Park tesame met die Victory Park-kleinhoewes, wat uit enkele oop stukke grond, ’n paar straatblokke met onder meer die Joodse privaat hoerskool King ...

                                               

Vierfontein

Vierfontein is n gehug in die noorde van die Vrystaat, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die dorpie n bevolking van 825 gehad, waarvan 657 Blank was.

                                               

Vijfheerenlanden (munisipaliteit)

Vijfheerenlanden is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht, met n bevolking van sowat 56 000 in 2019 en n oppervlakte van 153 km². Die munisipaliteit is in 2019 gestig en betref n saamvoeging van die munisipaliteite Leerdam, Vianen ...

                                               

Viljoensdrif

Viljoensdrif is n dorp in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is 10 km noordoos van Sasolburg en baie naby aan Vereeniging in Gauteng gelee.

                                               

Viljoenshof

Viljoenshof is n gehuggie sowat 45 km suidwes van Bredasdorp in die Wes-Kaap gelee. Dit is eers Wolfgat of Wolvengat genoem en is later hernoem ter ere van ds. D.J. Viljoen, predikant van die NG gemeente Bredasdorp van 1904 tot 1934. Die aanvankl ...

                                               

Viljoenskroon

Die dorp is op 13 Mei 1921 op die plaas Mahemskuil uitgelê en is na die eienaar J.J. Viljoen en sy perd Kroon vernoem. Munisipale status is in 1925 verkry.

                                               

Village Deep

Village Deep is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 1.5 km suid van die stadsaal. Village Deep is ’n nywerheidsvoorstad en beslaan sowat 0.25 km². Dit het ’n langwerpige vorm wat 1 km van noord na suid strek en minder as 300 m van oos na wes. Wes ...

                                               

Ville-Marie (Montreal)

Ville-Marie is n arrondissement van Montreal met n oppervlak van 16.5 vierkante kilometer en 84 013 inwoners. Ville-Marie behels die middestad van Montreal en is gevolglik een van sy besigste kwartiere. Sy argitektuur word gekenmerk deur historie ...

                                               

Villefranche-sur-Saône

Villefranche-sur-Saône is n stad met n oppervlak van 9.48 vierkante kilometer en 34 686 inwoners in die Franse département Rhône van die gewes Auvergne-Rhône-Alpes), sowat 1.6 kilometer wes van die Saônerivier en 25 kilometer noord van Lyon. Dit ...

                                               

Villieria

Villieria is n woonbuurt in die noorde van Pretoria, die hoofstad van Suid-Afrika. Dit word omring deur woonbuurte soos Waverley en Rietfontein en is net noordoos van Pretoria se sentrale sakekern gelee. Villieria is in 1896 by Pretoria ingelyf e ...

                                               

Virginia

Virginia is n goudmyndorp in die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp lê 140 km noordoos van Bloemfontein en 20 km suid van Welkom en is deel van die Vrystaatse Goudveld. In 2011 het die dorp en die township Meloding saam n bevolking van 66 208 gehad.

                                               

Vivo

Vivo is n klein dorpie in die noorde van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Nabygelee dorpe sluit in Alldays en Louis Trichardt. Vivo lê waar die R522 en R521-streeksroetes bymekaar aansluit, in n gaping tussen die Soutpansberg en die Blouberg na ...

                                               

Vidoy

Vidoy is die noordelikste eiland in die Faroereilande, oos gelee van Bordoy waaraan dit gekoppel is via n laagwaterbrug. Die naam beteken hout eiland, ten spyte van die feit dat geen bome op die eiland groei nie, die naam hou verband met die dryf ...

                                               

Vlaams-Brabant

Vlaams-Brabant is n Belgiese provinsie in Vlaandere. Die provinsie het n bevolking van 1 094 751 in 2013 gehad en beslaan n oppervlakte van 2 106 km² met n bevolkingsdigtheid van 520 per km². Die hoofstad is Leuven. Vlaams-Brabant lê in die midde ...

                                               

Vleischfontein

Vleischfontein, ook bekend as Sesobe, is n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →