★ Free online encyclopedia. Did you know? page 316



                                               

Philadelphia, Wes-Kaap

Philadelphia is n dorpie in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is n boerderygemeenskap wat in die Swartland gelee is, ongeveer 33 km suidwes van Malmesbury af. Met die 2011-sensus het die dorp 570 inwoners gehad. Die meeste inwoners praat Afrikaans 8 ...

                                               

Philipstown

Philipstown is n dorp in die Bo-Karoo in die Suid-Afrikaanse provinsie Noord-Kaap, sowat 56 km noordoos van De Aar. Die dorp is in Mei 1863 aangelê op die plaas Rietfontein as n kerksentrum en word in Augustus 1876 n munisipaliteit. Die dorp lyk ...

                                               

Phiri, Soweto

Phiri is n swart township in die stedelike gebied van Soweto, suidwes van die stad Johannesburg in Suid-Afrika. Die woord phiri beteken hiena in die Sotho-taalfamilie.

                                               

Phokeng

Phokeng se naam is afgelei vanuit die Setswana woord vir dou, Phoka, daarom die Plek van Dou. Daar word geglo dat die gebied eers in laat 1600s bewoon is.

                                               

Phomolong

Phomolong is n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Phomolong waar die dorp Hennenman se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 20 562 gehad.

                                               

Pierre van Ryneveldpark

Pierre van Ryneveldpark is n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Pierre van Ryneveldpark is gelee tussen die spogwoonbuurte Elarduspark, Rietvalleirand, Wingate Park, Waterkloofrif en grens aan die Lugmagbasis Waterkloof. Onder d ...

                                               

Pierrefonds-Roxboro

Pierrefonds-Roxboro is n arrondissement van die Kanadese stad Montreal met n oppervlakte van 27 vierkante kilometer en 68 410 inwoners. Dit word in administratiewe opsig in twee distrikte verdeel, Pierrefonds-Roxboro-Est en Pierrefonds-Roxboro-Ou ...

                                               

Piet Plessis

Piet Plessis is n dorpie in die Dr Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Die dorpie is teenaan die landelike R377-streeksroete gelee. Die naaste groot dorp en sakesentrum is Vryburg, omtrent 90 km s ...

                                               

Piet Retief, Mpumalanga

Piet Retief is n dorp gelee in die bosbougebied van suidelike Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit is naby die grens met Eswatini en die N2 nasionale pad gaan deur die dorp.

                                               

Pine Valley, Witzenberg

Pine Valley is n 60% kleurlingwoonbuurt in die Kouebokkeveld, gelee aan die westekant van Wolseley, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Dit ressorteer onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaa ...

                                               

Pinelands

Die voorstad, wat vroeer n afsonderlike munisipaliteit was, is aangelê as Suid-Afrika se eerste tuindorp met baie parke en n tuin vir elke huis onder aansporing van die Volksraadslid Richard Stuttaford, wat in 1920 die bedrag van £10 000 geskenk ...

                                               

Plettenbergbaai

Plettenbergbaai, n Wes-Kaapse dorp langs die Tuinroete aan die Indiese Oseaan, sowat 210 km van Port Elizabeth, het van n klein vissersdorpie tot een van die gewildste vakansieoorde in Suid-Afrika ontwikkel. Die N2 nasionale pad loop teenaan die ...

                                               

Plymouth, Massachusetts

Plymouth is n stad in die Plymouth-distrik van die deelstaat Massachusetts, VSA, sowat 64 kilometer suid van Boston. Met n bevolking van 58 681 in 2009 en n oppervlakte van 347 vierkante kilometer is Plymouth die grootste munisipaliteit in Massac ...

                                               

Pomeroy

Pomeroy is n klein dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is in 1867 gestig. Dit is vernoem na George Pomeroy Colley wat die noodlottige Britse magte tydens die Slag van Majuba gelei het.

                                               

Pomfret, Noordwes

Hierdie artikel handel oor die dorpie in Noordwes. Vir ander gebruike, sien Pomfret dubbelsinnig. Pomfret is n woestyndorpie op die rant van die Kalahari-woestyn by n asbesmyn in Noordwes, Suid-Afrika. Baie van die inwoners is voormalige lede van ...

                                               

Pontivy

Pontivy is n stad teen die Blavetrivier in die département Morbihan met n oppervlak van 24.85 vierkante kilometer en 13 693 inwoners. Dit is die onderprefektuur van die gelyknamige arrondissement en die hoofstad van n kanton.

                                               

Port Alfred

Port Alfred is n gewilde vakansieoord in die Oos-Kaapprovinsie, Suid-Afrika, wat uitstekende geriewe vir alle soorte watersport bied. Die dorp by die monding van die Kowierivier lê halfpad tussen Port Elizabeth en Oos-Londen op die R72-pad. Die M ...

                                               

Port Edward

Port Edward is n kusdorp in suidelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die Mtamvunarivier, die grens tussen KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap is 4 km suid van Port Edward.

                                               

Port Grosvenor

Port Grosvenor is n nedersetting aan die Wildekus tussen Port St. Johns en Port Edward. Die hawe is in 1878 deur kaptein Sidney Turner gestig, naby waar die wrak van die Grosvenor is. Die Britse owerheid het die hawe egter in 1885 gesluit omrede ...

                                               

Porterville

Porterville is n dorp in die Wes-Kaap om die Bergrivier Munisipaliteit, aan die voet van die Olifantsrivierberge, 27 km suidoos van Piketberg en 155 km noordoos van Kaapstad.

                                               

Postmasburg

Postmasburg is n dorp in die Kalahariwoestyn van die provinsie Noord-Kaap, wat veral as n sentrum van hematiet ystererts-, mangaan- en diamantmynbou bekend staan. Histories was asbes en kieselgoer ook in die omgewing gemyn. Die Gatkoppiesmyn sowa ...

                                               

Prades, Pyrénées-Orientales

Prades is ’n dorp in die Franse département Pyrénées-Orientales in die gewes Languedoc-Roussillon met ’n oppervlakte van 10.87 vierkante kilometer en 5835 inwoners. Die inwoners word in Frans Pradéens genoem.

                                               

Pretoria-Noord

Pretoria-Noord is n voorstad van die stad Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika, met n bevolking van 12 972 mense volgens die 2011-sensus. Soos die naam aandui, is dit gelee noord van die sentrum van die stad. Dit lê 8 km van Kerkplein, net noord van ...

                                               

Pretoria-Tuine

Hiedie artikel handel oor die voorstad in Pretoria. Vir die voorstad in Kaapstad, sien Tuine, Kaapstad. Pretoria-Tuine is n woongebied in die noorde van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word ...

                                               

Pretoria-Wes

Pretoria-Wes is n gevestigde ouer voorstad gelee net wes van Pretoria se sentrale besigheidsdistrik. Die Pretoria-skougrond, Pilditch-stadion en die Heldeakker is hier gelee.

                                               

Pretoriuspark

Pretoriuspark is n baie klein voorstad in die verre-ooste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is gelee tussen die buurte Garsfontein aan die noordekant en Moreletapark aan die suidwestekant.

                                               

Prince Alfred Hamlet

Die dorp is op 8 Desember 1861 deur Johannes Cornelis Goosen gestig op die plaas Wagenboomsrivier en vernoem na prins Alfred, die tweede seun van die Britse koningin Victoria, wat n jaar tevore n besoek aan Suid-Afrika gebring het.

                                               

Princeton, Illinois

Princeton is n nedersetting in die deelstaat Illinois en die administratiewe setel van Bureau County. Princeton is ongeveer 155 km suidwes van Chicago gelee. Princeton, n belangrike sentrum vir landbou, is in 1831 gestig toe setlaargesinne uit Ni ...

                                               

Princeton, Indiana

Princeton is n stad in die deelstaat Indiana en die administratiewe setel van die Gibson County. Daar is steenkoolmyne en ru-olie velde in die omgewing. Die eerste blankes het hulle in 1814 hier gevestig en die nedersetting het dorpstatus in 1884 ...

                                               

Princeton, Wes-Virginië

Princeton is n dorp in die deelstaat Wes-Virginie. Dit is in 1837 gestig deur kaptein William Smith. Die dorp was die middelpunt van die Slag van Pigeon Roost wat tydens die Amerikaanse Burgeroorlog in 1862 hier plaasgevind het. Die stad was aan ...

                                               

Prinshof

Prinshof is n gebied in Pretoria. Dit is die tuiste van die Fakulteit Gesondheidswetenskappe van die Universiteit van Pretoria en die Steve Biko Hospitaal.

                                               

Proklamasieheuwel

Proklamasieheuwel is n woongebied in die weste van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Wespark in die weste, Pretoria-Wes in die ooste en Danville aan die noordekant.

                                               

Protea Glen

Protea Glen is n township in Soweto, Gauteng, wat in die 1990s gestig is. Die township het 75 634 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99.0% swartmense was. 34.3% van Protea Glen se inwoners praat Zoeloe as hulle huistaal.

                                               

Pyykösjärvi

Pyykösjärvi is n stadsdeel in die Puolivälinkangas-distrik van Oulu, Finland. Die buurt is net suid van die gelyknamige meer en sowat 5 kilometer noord van die middestad gelee. Pyykösjärvi het n bevolking van 1 498 in 2018 gehad. Die Universiteit ...

                                               

Queensburgh

Queensburgh is n stadsdeel 14 km noordwes van Durban in KwaZulu-Natal. Dit bestaan uit die buurte Cavendish, Escombe, Malvern, Moseley en Northdene. Queensburgh is in 1952 geproklameer as "township" en het in 1954 "borough"-status verwerf. Dis so ...

                                               

Raaswater

Raaswater is n landelike nedersetting op die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is net suid van Upington in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf gelee.

                                               

Raceview

Raceview is n voorstad in Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Raceview n bevolking van 2 492 gehad, waarvan 78.1% Blankes was. Afrikaans en Engels is die grootste huistale.

                                               

Ramansdrift

Ramansdrif is n kampeerterrein op n 4X4-roete op die noordoewer van die Oranjerivier. Hierdie afgelee plek is in die Karas-streek van Namibie, 9½km stroomop van Goodhouse in die rigting van die plaas Hakiesdoorn en die kampeerterrein Die Groot Me ...

                                               

Ramokokastad

Ramokokastad is n dorp op die grens van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê naby aan Rustenburg, ongeveer 70 km van Mogwase en 30 km van Northam. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmun ...

                                               

Randburg

Die oorspronklike dorp is op 1 Julie 1959 geproklameer. Die oppervlakte van die dorp was 32 km 2 en het bestaan uit 26 voorstede. In 1962 is volle munisipale status toegeken. Terwyl dit eens op n tyd n aparte munisipaliteit was, is die stad se op ...

                                               

Randhart

Randhart is n voorstad in Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Randhart n bevolking van 6 909 gehad, waarvan 79.9% Blankes was. Afrikaans en Engels is die grootste huistale.

                                               

Randpark

Randpark is n noordelike voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika wat aan die westekant van Randburg gelee is. Randpark is n rustige, gevestige woongebied en vorm deel van n gebied wat se strate afgesper is vir veiligheidsredes. Dit word begrens de ...

                                               

Ratanang

Ratanang is n nedersetting in die westelike Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Ratanang waar die dorp Jacobsdal se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 4 231 gehad.

                                               

Ratanda

Ratanda is n township suid van Heidelberg in Gauteng, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die township n bevolking van 36 102 gehad. Die meerderheid van die inwoners praat Zoeloe.

                                               

Redelinghuys

Die dorp het in 1906 uit die NG-kerkgemeente ontstaan. Weens die onbeheerbare grootte van die NG gemeente Piketberg het twee dogtergemeentes twee dae agtereenvolgens afgestig: Aurora op 25 April 1906 en Redelinghuys op 26 April 1906. Die kerkgebo ...

                                               

Reebok

Reebok is n strandoord aan die Suid-Kaapse kus gelee tussen Groot- en Klein-Brakrivier. Toe die spoorlyn tussen Mosselbaai en George gebou is, het n stuk duingrond van die plaas Rheeboksfontein tussen die see en die spoor kom te lê. Weens die ong ...

                                               

Refilwe

Refilwe is n township in die noordooste van die Gauteng-provinsie in Suid-Afrika. Dit is digby Cullinan gelee en is onder beheer van die Tshwane-metroraad.

                                               

Regents Park

Regents Park is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek gelee, 4.5 km suidoos van die stadsaal. Dit word begrens deur La Rochelle in die weste en The Hill in die suide.

                                               

Reigerpark

Reigerpark is n voormalige bruin woonbuurt in Boksburg in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit, Gauteng, Suid-Afrika. Dit is gestig as Stirtonville ná die Tweede Wêreldoorlog toe mense ingestroom het uit landelike gebiede op soek na werk ...

                                               

Rensburg

Rensburg is ’n dorp sowat 3 km vanaf Heidelberg, Gauteng. Dit was eers ’n woonbuurt van Heidelberg, toe dit Rensburgdorp geheet het. Van 1932 af is dit deur ’n gesondheidskomitee bestuur en van 1945 af deur ’n dorpsbestuursraad. In 1968 het Rensb ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →