★ Free online encyclopedia. Did you know? page 313



                                               

Rhodes, Oos-Kaap

Die dorpie Rhodes is aan die Bellrivier gelee, hoog in die Drakensberg en 54 km noordoos van Barkly-Oos. Die naam van die dorpie was straks vroeer Rossville, maar is hernoem ter ere van Cecil John Rhodes, staatsman en politikus. Die plekkie is be ...

                                               

Rhodesdene

Rhodesdene is n westelike voorstad van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Rhodesdene beslaan vir sensusdoeleindes 0.73 km² en het in 2011 1 354 inwoners gehad, van wie amper driekwart 1 010 wit was. Die naasgrootste bevolkin ...

                                               

Rhodesfield

Rhodesfield is n voorstad van Kemptonpark aan die Oos-Rand. Volgens die 2011-sensus het Rhodesfield n bevolking van 5 215 gehad. Daar is ook n bogrondse stasie vir die Gautrein gebou bo die bestaande stasie.

                                               

Richmond, Johannesburg

Richmond is een van Johannesburg se oudste voorstede en is sowat 3.5 km noordwes van die stadsaal gelee, suid van Melville, noordoos van Auckland Park en noordwes van Cottesloe. Richmond is omstreeks 1896 op die plaas Braamfontein aangelê en blyk ...

                                               

Riebeek-Kasteel

Riebeek-Kasteel is n skilderagtige dorpie aan die voet van die 946 m hoe vrystaande Kasteelberg in die distrik Swartland, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die eerste Europeers wat die vallei besoek het, was n geselskap onder leiding van korp. Cruythoff, ui ...

                                               

Riebeek-Oos

Riebeek-Oos is n dorpie in die geskiedkundige landdrosdistrik Albanie in die provinsie Oos-Kaap van Suid-Afrika. Die nedersetting is 39 km noordwes van Grahamstad gelee en in 1842 op Voortrekkerleier Piet Retief se plaas Mooimeisjesfontein aangel ...

                                               

Riebeek-Wes

Riebeek-Wes is n dorpie in die distrik Swartland van die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika. Soos die buurdorp, Riebeek-Kasteel, lê Riebeek-Wes aan die voet van Kasteelberg, n sowat 940 m hoe vrystaande berg wat sy naam gekry het omdat dit na n kast ...

                                               

Riemst

Riemst is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidooste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat grens aan die Waalse provinsie Luik en die stad Maastricht in die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 16 000 inwoners e ...

                                               

Rietbron

Rietbron is n klein dorpie in die Dr Beyers Naudé Munisipaliteit, Oos-Kaapprovinsie, 64 km noordwes van Willowmore en 85 km suidoos van Beaufort-Wes. Die R306-streeksroete verbind Rietbron met dié twee dorpe. Die dorpie het sy ontstaan te danke a ...

                                               

Rietfontein, Noord-Kaap

Rietfontein is n dorp in die Noord-Kaap en n grenspos tussen Suid-Afrika en Namibie. Hier is ook n sendingstasie van die NG Kerk. Die grenspos is daagliks oop van 08:00 tot 16:30. Daar is verskeie panne in die omgewing, soos Hakskeenpan, Uitsakpa ...

                                               

Rietfontein, Pretoria

Rietfontein is n rustige woonbuurt gelee in die Pretoria-Mootomgewing net noord van Pretoria se sentrale besigheidsdistrik. Dit is vermoedelik vernoem na die plaas Rietfontein wat aan die staat verkoop en onderverdeel is. Joachim Petrus Prinsloo ...

                                               

Risidale

Risidale is n voorstad van Johannesburg, sowat 10 km noordwes van die stadsaal. Dit grens in die weste aan Northcliff, in die noorde aan Blackheath, in die noordooste aan Linden en in die suidooste aan Montroux. Risidale is in 1948 op die plaas W ...

                                               

Ritchie

Ritchie is n klein dorpie in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is net wes van die Modderrivier en is die eerste dorpie wat deur die Britte tydens die Tweede Vryheidsoorlog in die Slag van die Twee Riviere verower is. Die volgende geveg het ...

                                               

Riverbend

Riverbend LH is n voorstad noord van Sandton, Johannesburg, Suid-Afrika. Dit bestaan uit n paar klein landbouhoewes, sowel as n gebied van digbevolkte alleenstaande behuising wat deur Swartes bewoon word.

                                               

Riverlea

Riverlea is ’n voormalige bruin voorstad van Johannesburg, 10 km suidwes van die stadsaal. Dit lê nagenoeg tussen Longdale en Hoofrifweg in die noorde, Nasrecweg in die ooste hoewel enkele straatblokke ook oos van die pad gelee is, die N17 in die ...

                                               

Riviera, Johannesburg

Riviera is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek gelee. Dis aangelê op die plaas Braamfontein en op 31 Julie 1903 geproklameer. Die naam is vermoedelik afkomstig van die Franse en Italiaanse Riviera aan die ...

                                               

Rivonia

Rivonia is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika in die Sandton-area. Dit is een van die mees welgestelde voorstede van Johannesburg. Die meeste besighede is in Rivonia Boulevard gekonsentreer, waar verskeie winkelsentrums en restaurante gelee ...

                                               

Rochefort (Charente-Maritime)

Rochefort is n munisipaliteit in die Franse departement Charente-Maritime. Dit het n oppervlak van 21.9 km², ongeveer 25 183 inwoners en n bevolkingsdigtheid van 1147 inwoners per km². Die plek ressorteer onder die arrondissement Rochefort. Op 17 ...

                                               

Roedtan

Roedtan is n klein dorpie op die Springbokvlakte in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Nabygelee dorpe sluit in Naboomspruit en Marble Hall. In 2011 het die dorp n bevolking van 98 gehad, waarvan 16% Blank was.

                                               

Roerdalen

Roerdalen is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die munisipale gebied het sowat 21 000 inwoners en n oppervlakte van 89 km². Die munisipaliteit Roerdalen is in 1991 gestig e ...

                                               

Roleleyathunya

Roleleyathunya is n nedersetting in die Suid-Vrystaat, Suid-Afrika. Roleleyathunya is aangrensend noord van die dorp Rouxville en word 99% deur swartes bewoon. Volgens die 2011-sensus het Roleleyathunya n bevolking van 5 955 gehad.

                                               

Rondebosch

Dit is een van die vernaamste opvoedkundige gebiede van die land en die tuiste van die Universiteit van Kaapstad, die Hoer Seunskool Rondebosch, die private Diocesan College Bishops of Biskopppe vir seuns, Hoer Meisieskool Rustenberg, Laerskool G ...

                                               

Rondebosch-Oos

Rondebosch-Oos is n suidelike voorstad van Kaapstad ten ooste van Rondebosch. Dit bestaan uit dele van die voorstede Lansdowne en Crawford, en het eers in die dekade na 1980 sy beslag gekry toe inwoners as sodanig daarna begin verwys het. Die voo ...

                                               

Roodepoort

Roodepoort is n stad in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is wes van Johannesburg gelee en is deel van die Witwatersrand. Die naam verwys na die rooi grond wat so algemeen is in die omgewing.

                                               

Rooiberg

Rooiberg is n klein dorpie in die Limpopo provinsie, Suid-Afrika. Die dorpie is n argeologiese terrein en tinmyngebied, 50 km wes-noordwes van Bela by die samekoms van die Springbokvlakte met die Waterbergplato.

                                               

Rooibult

Rooibult of Diamanthoogte is n nedersetting langs Koffiefontein in die westelike Vrystaat, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 4 231 gehad, waarvan 62% Kleurlinge en 38% Swart mense was.

                                               

Rooigrond

Rooigrond is n dorpie in Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die nedersetting is 16 km suidoos van Mahikeng en 25 km suidwes van Ottoshoop gelee. Die plek was voorheen bekend as Vrywilligersrus en ...

                                               

Roseacre

Roseacre is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek gelee, sowat 5 km suidoos van die stadsaal, oos van Regents Park en noordwes van Moffat View. Roseacre is een van die laaste voorstede van minstens 10 wat op ...

                                               

Rosebank, Johannesburg

Vir Rosebank in Kaapstad, sien Rosebank, Kaapstad. Rosebank is n residensiele en kommersiele voorstad in die noordelike deel van Johannesburg. Dis aangelê op die plaas Braamfontein. n Aantal sakeondernemings het hul hoofkwartier in Rosebank se sa ...

                                               

Rosebank, Kaapstad

Vir Rosebank in die noorde van Johannesburg, sien Rosebank, Gauteng. Rosebank is n klein suidelike voorstad van Kaapstad wat tussen Rondebosch en Mowbray gelee is. Van die geboue van die Universiteit van Kaapstad is in die voorstad, onder meer di ...

                                               

Rosendal

Rosendal is n klein dorpie in die Oos-Vrystaat wat op n westelike rigting tussen die dorpe Ficksburg en Fouriesburg gelee is. Die Rosendal Teater is onlangs gestig en die dorpie het n paar kunstenaars wat hulle daar tuisgemaak het. Volgens die 20 ...

                                               

Rosettenville

Rosettenville is n voorstad in die suide van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is 5 km suid van die stadsaal gelee, suid van La Rochelle, oos van Kenilworth en wes van The Hill.

                                               

Rosmead

Rosmead is n klein dorpie, eintlik n spoorwegaansluiting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika baie naby Middelburg. Rosmead is in 1880 gestig en aanvanklik Middelburgweg genoem. Dit is later vernoem na lord Rosmead, Goewerneur van die Kaapkolonie.

                                               

Rossmore

Rossmore is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 5 km noordwes van die stadsaal. Rossmore beslaan sowat 1 km² en word begrens deur Westdene in die noordweste, Melville in die noorde, Auckland Park in die ooste, Brixton in die suide en Hurst Hill i ...

                                               

Rotterdam, Limpopo

Rotterdam, Limpopo is n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Routot

Routot is n Franse dorp in die département Eure, wes van Rouen, met sowat 1 500 inwoners. Die dorp is gelee in die Roumois. Die dorp word as Rouetot vir die eerste keer in 1180 genoem.

                                               

Rouxville

Rouxville is in 1863 gestig as n kerklike middelpunt op die plaas Zuurbult, die eiendom van Petrus Wepenaar. Die dorp het munisipale status in 1893 gekry. Die dorp is vernoem na ds. Pieter Roux van Smithfield wat vir tien jaar die dorp besoek het ...

                                               

Rouxville, Johannesburg

Rouxville is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 8 km noordoos van die stadsaal. Rouxville, wat sowat 0.22 km² beslaan en uitgelê is in die vorm van ’n onderstebo driehoek, word in die noorde begrens deur Highlands-Noord, in die noordooste deur R ...

                                               

Rouyn-Noranda

Rouyn-Noranda is n dorp in die administratiewe gewes Abitibi-Témiscamingue van die Franssprekende Kanadese provinsie Quebec met 41 012 inwoners in 2011. Rouyn-Noranda het in 1986 ná die samesmelting van twee dorpe, Noranda en Rouyn, ontstaan. Rou ...

                                               

Ruiterhof, Johannesburg

Ruiterhof is n klein voorstad van Randburg, tans deel van Johannesburg, Suid-Afrika. Hierdie artikel omtrent n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

                                               

Ruyterwacht

Ruyterwacht is n noordelike voorstad van Kaapstad wat grens aan die nywerheidsgebied Epping en die voormalige bruin woonbuurt Elsiesrivier asook aan die Grand West Casino. Eppingtuin het begin as n subekonomiese behuisingskema vir minderbevoorreg ...

                                               

Saaiplaas, Limpopo

Saaiplaas is n swart nedersetting in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê sowat 30 km van die dorp Roossenekal af.

                                               

Sada

Sada in n dorp nabygelee aan Whittlesea in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp het n inwonertal van 13 493 gedurende die 2011-sensus gehad en is op die R67-pad ongeveer 40 km suid van Queenstown gelee.

                                               

Saint-Denis-dAclon

Saint-Denis-dAclon is n Franse dorp in die département Seine-Maritime, wes van Dieppe, met sowat 150 inwoners. Die dorp is gelee in die Pays de Caux, op die linkeroewer van die Saânerivier.

                                               

Saint-Dié-des-Vosges

Saint-Dié-des-Vosges is n stad en munisipaliteit in die Franse gewes Grand Est. Dit is n onderprefektuur in die département Vosges. Die munisipale gebied het n bevolking van ongeveer 22 000 inwoners en n oppervlakte van 46 km², en lê op n hoogte ...

                                               

Saint-Guilhem-le-Désert

Saint-Guilhem-le-Désert is n klein dorpie in die Franse département Hérault van die administratiewe gewes Languedoc-Roussillon met n oppervlakte van 38.64 vierkante kilometer en 250 inwoners. Die bewoners word in Frans les Sauta Rocs genoem. Sain ...

                                               

Saint-Ouen-de-Thouberville

Saint-Ouen-de-Thouberville is n Franse dorp in die département Eure, suid-wes van Rouen, met sowat 2300 inwoners. Die dorp is gelee in die Roumois. Dit word deur die La Londe-Rouvray-bos begrens wat in die departement Seine-Maritime gelee is. Die ...

                                               

Saint-Palais, Pyrénées-Atlantiques

Saint-Palais is n dorpie gelee in die Franse département Pyrénées-Atlantiques in die région Akwitanie. Dit is ook in die voormalige Franse provinsie Neder-Navarra, deel van die Franse Baskeland, waarvan dit vir n tydlank die hoofstad was. Die dor ...

                                               

Saint-Paul-en-Cornillon

Saint-Paul-en-Cornillon is n Franse dorp in die département Loire, weste van Saint-Étienne, met sowat 1400 inwoners. Die dorp is op die regteroewer van die Loirerivier. Die dorp word as Curnillon vir die eerste keer in 1284 genoem.

                                               

Sainte-Anne-de-Beaupré

Sainte-Anne-de-Beaupré is n dorp in die Franstalige provinsie Quebec met 2 800 inwoners in 2006. Die dorp lê teen die Sint-Laurensrivier en die grootpad Route 138. Sainte-Anne-de-Beaupré is vandag n bekende toeristebestemming en bedevaartsoord. n ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →