★ Free online encyclopedia. Did you know? page 310



                                               

Solvang

Solvang is n stad in Santa Barbara County, Kalifornie, Verenigde State, 132 myl noord van Los Angeles. Dit is een van die nedersettings in Santa Ynez Valley met n bevolking van 5 173 in 2009. Solvang is op 1 Mei 1985 as stad geïnkorporeer. Solvan ...

                                               

Somerset-Wes

Somerset-Wes is n dorp in die Suidwes-Kaap binne die Stad Kaapstad Metropolitaanse Munisipaliteit in die Helderberggebied gelee, sowat 45 km suidoos van Kaapstad. Dit is een van die rykste en snelgroeiende dorpe in die land en die tuiste van n gr ...

                                               

Somkele

Somkele is n nedersetting in die Mtubatuba Plaaslike Munisipaliteit, Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in noordoostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

                                               

Sophiatown

Sophiatown is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Die aanvanklike naam was ook Sophiatown, maar die township is onder apartheid gesloop en n wit woonbuurt genaamd Triomf is in die plek van die voormalige swart buurt gestig. In 2006 is die d ...

                                               

Sorel

Sorel is n dorp in Sentraal-Quebec, by die samevloeiing van die Richelieurivier met die Saint-Laurentrivier. Saam met die dorp Tracy vorm dit die stad Sorel-Tracy met n bevolking van 34 702. Sorel is die vierde oudste stad in Kanada, en hier is o ...

                                               

Soshanguve

Soshanguve is n dorp in Suid-Afrika, gelee sowat 25 km noord van Pretoria in Gauteng-provinsie. Dit is onder beheer van die Tshwane-metroraad en het ongeveer 403 200 inwoners in 2011 gehad.

                                               

Soto

Soto is n nedersetting gelee noord van Oos-Londen, langs die R349-pad wat afdraai na Morgansbaai. Dit val onder die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

                                               

Southbroom

Southbroom is n klein kusdorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp lê in die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Ugu-distriksmunisipaliteit ressorteer. In 2011 het hier 1 615 mense gebly.

                                               

Southdowns Irene Country Farm

Southdowns Irene Country Farm is n leefstylvoorstad van Centurion, Suid-Afrika. Dit is suid van die Centurion Gholflandgoed, oos van die N1 en wes van die R21 gelee. Die Irene Buiteklub, met sy bekende gholfbaan wat reeds sedert die 1950s bestaan ...

                                               

Soutrivier

Soutrivier is die tweede voorstad van Kaapstad aan die spoorlyn wat via Wynberg tot in Simonstad loop. Dit is deesdae hoofsaaklik n nywerheidsgebied met talle fabrieke en n groot spoorwegwerf. Dit word begrens deur Woodstock aan die middestad se ...

                                               

Spartan

Spartan is n industriele voorstad van Kemptonpark aan die Oos-Rand van Suid-Afrika. Vele industriee wat onder meer met verf, automotor en algemene ligte masjinering werk, het hul bedrywe hier. Die area se sensussyfer is baie laag, slegs 236, dit ...

                                               

Spes Bona

Spes Bona is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 3 km oossuidoos van die stadsaal. Die voorstadjie beslaan net sowat 0.027 km². In die weste, oorkant Castlestraat, grens dit aan Wolhuter, in die noorde, oorkant Hanaustraat, aan Jeppestown, in die ...

                                               

Spoegrivier

Spoegrivier is n klein dorpie in die Kamiesberg Plaaslike Munisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie is 13 km wes-noordwes van Karkams en 46 km oos van Hondeklipbaai gelee. Die naam is afgelei van n nie-standhoudende stroom wat noo ...

                                               

Springs

Springs is n stad aan die Oos-Rand van die Gauteng-provinsie, Suid-Afrika, oos van Johannesburg. Die naam van die stad kom van die groot aantal fonteine in die omgewing. Dit het n bevolking van meer as 121 000. Springs het verskeie voorstede onde ...

                                               

Stamford Hill, Durban

Stamford Hill is n voorstad van Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Die voorstad, gelee aan die Indiese Oseaankus, is nie-residensieel en bestaan hoofsaaklik uit nie-openb ...

                                               

Staten-eiland

Staten-eiland is n eiland wat deel vorm van New York. Die eiland lê aan die weste kant van die Hudsonrivier se monding, sowat 5 myl suidwes van Manhattaneiland. Die eiland het n bykans driehoekvorm en is 13.9 myl lank en tot 7.3 myl wyd. Aan die ...

                                               

Steenberg

Steenberg is n suidelike voorstad van Kaapstad. Alhoewel gewoonlik na Constantia as die oudste wynplaas in Suid-Afrika verwys word, is Steenberg volgens n aantal bronne nog twee jaar vroeer in 1682 gestig. Die wynlandgoed teen die ooshellings van ...

                                               

Steenwijkerland

Steenwijkerland is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Overijssel, met n bevolking van 44 000 in 2018 en n oppervlakte van 322 km². Die munisipaliteit is in 2001 gestig en die bestuurlike sentrum is in die stad Steenwijk. Steenwijkerlan ...

                                               

Steglitz

Steglitz is n Berlynse stadsdeel in die administratiewe distrik Steglitz-Zehlendorf wat sy oorsprong in die gelyknamige Brandenburgse dorp het. Toe Steglitz in 1920 as deel van administratiewe hervormings saam met die aangrensende nedersettings L ...

                                               

Stein, Limburg

Stein is n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Belgiese provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 26 000 inwoners en n oppervlakte van 23 km². Die stad Stein het sowat 11 000 inwoners. Die Julia ...

                                               

Stella

Stella is n dorp in Noordwes, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 890 gehad, van wie 556 Blankes was. Maar dié syfer sluit die township uit waar, volgens 2011 se sensus, 3 505 swart mense en 273 bruin mense w ...

                                               

Sterkfontein, Limpopo

Sterkfontein is n nedersetting in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê sowat 25 km van die dorp Roossenekal af.

                                               

Sterkspruit

Sterkspruit is n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Sterkspruit is naby die Lesotho-grens en ongeveer 45 km van Zastron en 80 km vanaf Aliwal-Noord gelee. Die dorp ontleen sy naam aan die Sterkspruit wat deur die dorp vloei voor dit verder noord ...

                                               

Sterkstroom

Sterkstroom is n Oos-Kaapse dorpie op die Hexrivier aan die suidelike voet van die Stormberg, 272 km noordwes van Oos-Londen, op die R397-pad tussen Molteno en Queenstown. Dit is in 1875 deur die Nederduitse Gereformeerde Kerk aangelê en verkry m ...

                                               

Steve Tshwete, Lady Grey

Steve Tshwete is n swart township aangrensend aan Kwezinaledi in Lady Grey. Dit is gelee in die Senqu Plaaslike Munisipaliteit van die Joe Gqabi-distrik in die Oos-Kaap.

                                               

Stichtse Vecht

Stichtse Vecht is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Utrecht, met n bevolking van 64 000 in 2018 en n oppervlakte van 107 km². Die munisipaliteit is in 2011 gestig en betref n saamvoeging van die munisipaliteite Breukelen, Loenen en Ma ...

                                               

Stilbaai

Stilbaai, ook bekend as die Baai van die slapende skoonheid, is n dorp langs die suidelike kus van Suid-Afrika, tussen Riversdale en Albertinia, 26 km van die N2 nasionale hoofweg, en ongeveer 4 ure se motorrit vanaf Kaapstad. Dit word met die N2 ...

                                               

Stilfontein

Stilfontein is n dorp wat tussen Klerksdorp en Potchefstroom in die Noordwes-Provinsie van Suid-Afrika lê. Die N12 nasionale pad gaan langs Stilfontein verby.

                                               

Strandfontein, Kaapstad

Moet nie verwar word met die dorpie Strandfontein verder noord teen die Weskus nie. Strandfontein is n klein voorstad van Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Strandfontein n bevolking van 758 gehad.

                                               

Strangford

Strangford is n klein nedersetting by die mond van Strangford Lough in die Noord-Ierse graafskap Down, met n bevolking van 495 volgens die sensus van 2011. Strangford se dorpsbeeld word oorheers deur reekse 19de eeuse kothuise en Georgiaanse terr ...

                                               

Straussburg

Straussburg is n nedersetting op die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is net oorkant Upington gelee.

                                               

Strydenburg

Strydenburg is n dorp in die Noord-Kaap, in Suid-Afrika en is 77 km noord van Britstown. Die N12 nasionale pad loop deur Strydenburg en skei die dorp van sy township.

                                               

Suideroord

Suideroord is n voorstad van Johannesburg wat in die administratiewe Streek F, sowat 8 km suid van die middestad, gelee is. Suideroord beslaan n oppervlakte van 1.54 km², terwyl die bevolking in die sensus van 2011 as 3 556 bepaal is. Die voorsta ...

                                               

Suiderstrand

Suiderstrand is ’n gehuggie in Agulhas Nasionale Park, Suid-Afrika in die Wes-Kaap. Dit val binne die Kaap Agulhas Plaaslike Munisipaliteit wat ’n deel van die Overberg Distriksmunisipaliteit uitmaak.

                                               

Suidheuwels

Suidheuwels is n mindergegoede voorstad in die suide van Johannesburg, sowat 8 km suidoos van die stadsaal. Dit word begrens deur, kloksgewys vanaf die noorde, Moffat View, Unigray, Steeledale, Welfare Park en Klipriviersberg Estate-kleinhoewes. ...

                                               

Sunnyside, Johannesburg

Sunnyside is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 3.3 km noordwes van die stadsaal gelee. Dit beslaan net 0.032 km² en word geheel en al deur Braamfonteinwerf omring. Ietwat verder suid is Cottesloe, wes die Uitsaaisentrum en Auckland Park en noor ...

                                               

Sunnyside, Pretoria

Sunnyside is n ou voorstad van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is n goed ontwikkelde gebied en lê direk oos van die sentrum van die stad. Die gebied word oorheers deur massas buitelandse burgers op soek na werk en n beter lewensbestaan as i ...

                                               

Sunnyvale

Sunnyvale is n stad in Sentraal-Kalifornie, net suid van San Francisco. Volgens die 2010 sensus het die stad n bevolking van 140 081 gehad, waarvan 53.27% wit is.

                                               

Sunrise-on-Sea

Sunrise-On-Sea is n klein kusdorpie suidwes van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Sutherland

Sutherland is n dorp in die Karoo-hoogland van die provinsie Noord-Kaap. Dit staan bekend as die sentrum van die sterrekunde in Afrika, maar ook as een van die koudste dorpe in Suid-Afrika met sneeuval en uiterste temperature van –16 °C in die wi ...

                                               

Svínoy

Svínoy is n eiland gelee in die noordooste van die Faroereilande, aan die oostekant van Bordoy en Vidoy. Dit neem sy naam van die Ou Noorse, Svíney, wat beteken "Vark Eiland". Svinoy verwys ook na n gedeelte van die oseaan waar die Noord-Atlantie ...

                                               

Swartkop, Dawid Kruiper

Swartkop is n klein nedersetting aan die R359-hoofpad op die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.

                                               

Swinburne

Die dorpie Swinburne is oos van Harrismith en byna op die rand van die Drakensberg-plato. Die area is omring deur pragtige bergwêreld en naby die Van Reenenspas gelee wat die grens tussen die Vrystaat en KwaZulu-Natal vorm. Die N3 nasionale pad g ...

                                               

Sydney on Vaal

Sydney on Vaal is n gehug met slegs 33 inwoners in die Frances Baard-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit word as n spookdorp beskou.

                                               

Sète

Sète is n stad in die suide van Frankryk gelee in die département Hérault en die gewes Languedoc-Roussillon. Die inwoners van die stad staan as les Sétois bekend.

                                               

Sèvres

Sèvres is n Franse stad binne die suidwestelike voorstede van Parys, Frankryk. Dit lê 9.9 km van Parys se stadsentrum en is in die département Hauts-de-Seine in die région Île-de-France gelee. In 2012 was die bevolking 23 572 en die oppervlakte 3 ...

                                               

Table View

Table View is n groot voorstad van Kaapstad, wat strek vanaf die Rietvleidam weswaarts. Een van die VOC se buiteposte aan die Kaap, die Rietvlei-buitepos, was vermoedelik op die terrein wat nou bebou is. Dié buitepos het reeds teen 1676 bestaan. ...

                                               

Tadoussac

Tadoussac is n dorp in Quebec, sowat 130 myle suidwes van Quebecstad, met n bevolking van 804 in 2014. Die nedersetting was Frankryk se eerste handelspos op die vasteland van Nieu-Frankryk en is in 1600 deur Pierre de Chauvin, Sieur de Tonnetuit, ...

                                               

Tafelkop

Tafelkop is n groot dorp in die Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit in Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Talboton

Talboton is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 7 km noordoos van die stadsaal. Die voorstad is net 0.08 km² groot en beslaan drie hele straatblokke en ’n ry huise aan Boundaryweg. In die noorde word dit begrens deur Percelia Estate, in die ooste ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →