★ Free online encyclopedia. Did you know? page 31



                                               

Pilsen

Pilsen is die vierde grootste stad in Tsjeggie en die hoofstad van die gelyknamige streek. Die stad is ongeveer 90 km wes van Praag en het meer as 170 322 inwoners. Dit is in die weste van die historiese Boheme-streek gelee. Die stad is wêreldber ...

                                               

Patriarg Pimen van Moskou

Pimen was van 1971 tot 1990 die 14de Russies-Ortodokse patriarg van Moskou en die hele Rusland. Hy is as Sergei Michailowitsj Izwekof Сергей Михайлович Извеков op die dorp Bogorodsk naby Moskou gebore. Hy het in 1925 ’n monnik in die Sretenski-kl ...

                                               

Pinetown

Die dorp voer sy oorsprong terug na n skofpos vir poskoetse en togryers tussen Durban en Pietermaritzburg. Die skofpos, die Wayside Hotel, is in 1849 op n deel van die plaas Soutrivierpoort wat AK Murray gekoop het, opgerig. Die dorp is net hiern ...

                                               

Piridien

Moet nie verwar word met Pirimidien nie Piridien is n organiese verbinding met chemiese formule C 5 H 5 N. Dit is n heterosikliese aromatiese verbinding wat struktureel verwant is aan benseen, met een metiengroep vervang deur n stikstofatoom. Dit ...

                                               

Pisa

Pisa is n stad in Italie naby die mond van die Arnorivier in die streek Toskane. Dit is ook die hoofstad van die provinsie Pisa. Die stad het ongeveer 89 940 inwoners, hulle word Pisano en Pisani genoem. Die stad is veral beroemd vir sy Skewe Tor ...

                                               

Pitcairneilande

Die Pitcairneilande is n groep van vier eilande in die suidelike deel van die Stille Oseaan en lê in Polinesie. Die vier eilande het n totale oppervlak van 47 vierkante kilometer met n bevolking van 56 mense en die hoofstad, Adamstown, het n bevo ...

                                               

Plaag (organisme)

n Plaag is n plant, dier of ander organisme wat nadelig is vir mense of menslike bedrywighede. Alternatiewe betekenisse sluit in: organismes wat n oorlas veroorsaak en epidemiese siektes veroorsaak wat verband hou met n hoe mortaliteit. In sy bre ...

                                               

Planeet

Planeet is die algemene term vir n groot hemelliggaam wat rondom n ster wentel, maar wat nie n maan of self n ster is nie, rond is deur sy eie swaartekrag, en genoeg swaartekrag het om ander voorwerpe in sy eie wentelbaan te verwyder Die term kom ...

                                               

Planetologie

Planetologie is die wetenskaplike studie van planete, mane en planeetstelsels asook die prosesse wat hulle gevorm het. Dit behels die bestudering van voorwerpe so klein soos mikrometeoroïdes tot so groot soos gasreuse in ’n poging om hulle samest ...

                                               

Plasenta

In die mediese vakterminologie verwys plasenta na die nageboorte. Dit is n sagte orgaan wat aan die wand van die swanger baarmoeder vasgeheg is en deur middel van die naelstring met die vrug saamhang. Dit vorm die verbinding tussen die vrug en di ...

                                               

Platluis

Die platluis is ’n insek wat as ’n obligate parasiet op mense voorkom en uitsluitlik van bloed lewe. Dit word gewoonlik tussen die pubiese hare aangetref. Hoewel die luis nie kan spring nie, kan dit ook aan ander dele van die liggaam voorkom wat ...

                                               

Platterivier

Die Platterivier, Ñíbraxge, Pȟaŋkéska Wakpá, Ní Btháska, Kíckatus genoem) is n groot oos-vloeiende rivier in die sentrale Verenigde State. Die Platterivier het n lengte van 500 km en vloei deur die Amerikaanse deelstaat Nebraska. Die Platterivier ...

                                               

Pleistoseen

Die Pleistoseen is n tydperk in die geologiese tydskaal tussen 2.588 miljoen tot 11.56 duisend jaar gelede. Die Pleistoseen kom na die Plioseen en voor die Holoseen. Die pleistoseen was n tydperk van globale afkoeling wat in die gematigde sones v ...

                                               

Plejades (sterreswerm)

Vir n artikel oor die sewe susters in die Griekse mitologie, sien Plejade mitologie In astronomie is die Plejades ’n oop sterreswerm wat bestaan uit warm B-tipe sterre van middelmatige ouderdom in die sterrebeeld Bul. Dit is een van die naaste st ...

                                               

Pleonasme

Pleonasme of woordoortolligheid is n stylfiguur waar meer woorde gebruik word as wat nodig is om n gedagte uit te druk. Die term is van die Griekse woord πλεονασμóς, d.w.s. pleonasmós afgelei, wat oorvloed beteken. Die sin: "Hy het dood verdrink" ...

                                               

Plioseen

Die Plioseen is n tydperk in die geologiese tydskaal tussen 5.332 tot 2.588 miljoen jaar gelede. Die Plioseen kom na die Mioseen en voor die Pleistoseen. Die woord is van Grieks afgelei: πλεῖον pleion = meer, καινός kainós = nuwe.

                                               

Plutonium

In 1940 is plutonium ontdek deur Glenn Seaborg, Edwin McMillan, JW Kennedy en AC Wahl aan die Universiteit van Kalifornie, Berkeley nadat hulle uraan gebombardeer het met deuterium in n siklotron, maar hierdie ontdekking het vir n geruime tyd geh ...

                                               

Joseph Poelaert

Joseph Poelaert was n Belgiese argitek en offisier van die Ordre de Léopold. Poelaert het groot waardering by koning Leopold I van Belgie 1831-1865 geniet en n aantal beduidende Brusselse bouprojekte aangepak, waaronder die Sint-Katharinakerk égl ...

                                               

Poema

Hierdie artikel handel oor die soogdier van die familie Felidae, vir die Suid-Afrikaanse provinsiale rugbyspan, sien Pumas, en vir die genus, sien Puma genus. Die poema, voorheen bekend as die bergleeu, is ’n soogdier van die familie Felidae, wat ...

                                               

Poetoranaplato

Die Poetoranaplato of die Poetoranagebergte is ’n hoogliggende, bergagtige gebied in die noordweste van die Sentraal-Siberiese Plato, suid van die Taimir-skiereiland. Die hoogste berg in die reeks is Berg Kamen.

                                               

Polemiek

n Polemiek is omstrede retoriek wat bedoel is om n spesifieke posisie te ondersteun deur reguit aansprake en die ondermyning van die opponerende posisie. Polemiek word meestal gesien in argumente oor kontroversiele onderwerpe. Die beoefening van ...

                                               

Polenta

Polenta is n soort mieliepap wat vanaf die 17de eeu – nadat Christophorus Columbus mielie as voedsame en produktiewe graansoort uit Sentraal-Amerika na Europa geneem het – in Noord-Italie en die suidelike Alpevalleie n stapelkos geword het. Hier ...

                                               

Polimerase kettingreaksiemetode

Die polimerase-kettingreaksie of DNS-amplifikasie is n metode wat gebruik word om DNS te vermeerder sodat dit makliker bestudeer kan word. Deur dié proses word miljoene identiese replikas van n stuk DNS binne enkele ure vervaardig. Voor PKR in 19 ...

                                               

Polinesië

Polinesie is n eilandgroep in die Stille Oseaan in die gebied Oseanie en lê tussen die Amerikas in die ooste, Asie in die noordweste en Australie in die suidweste. Polinesie beslaan n oppervlakte van 50 miljoen km² en het n bevolking van sowat ti ...

                                               

Poliomiëlitis

Poliomielitis, ook kinderverlamming of kortweg polio genoem, is n gevaarlike en hoogsaansteeklike siekte. Die siekte het al baie kinders in die geskiedenis geaffekteer. Dit kom egter nie meer algemeen voor nie. Volgens die Wêreldgesondheidsorgani ...

                                               

Politieke filosofie

Politieke filosofie is die studie van onderwerpe soos politiek, vryheid, geregtigheid, eiendom, regte, wetgewing en die toepassing van n regskode deur gesag: wat die voorgaande presies sou wees, hoekom of selfs óf dit nodig is, en wat, indien eni ...

                                               

Polizeiruf 110

Polizeiruf 110 is n Duitse misdaadreeks wat sedert 1971 deur die Deutscher Fernsehfunk vervaardig is en ná die ontbinding van die DFF vanaf 1993 deur openbare uitsaaiers in die ARD-netwerk voortgesit word. Polizeiruf 110, wat vir die eerste keer ...

                                               

Oscar Polk

Oscar Polk was n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Green Pastures, Gone with the Wind, Reap the Wild Wind, en Cabin in the Sky.

                                               

Polokwane

Polokwane is die hoofstad van die Limpopoprovinsie in Suid-Afrika, sowat 300 km noord van die Witwatersrand en 200 km suid van Zimbabwe, met sowat 150 000 inwoners. Voor 2003 was die Afrikaanse naam die amptelike naam, maar sedertdien is die Pedi ...

                                               

Poltawa-oblast

Poltawa-oblast is n oblast in Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast, Poltawa, het sowat 300 duisend inwoners.

                                               

Pompopgaarskema

n Pompopgaarskema is n tipe hidroelektriese kragopwekkingsmetode wat gebruik word deur sekere kragnetwerke vir die stoor van oormaat elektriese krag gedurende lae aanvraagperiodes. Hierdie metode stoor energie in die vorm van water, gepomp vanaf ...

                                               

Poole

Poole is n groot kusdorp in die graafskap Dorset, in suidelike Engeland. Die kusdorp lê 33 km oos van Dorchester en Poole grens aan die stad Bournemouth in die ooste.

                                               

Porsche 911

Die Porsche 911 is n tweedeur, 2+2 hoe werkverrigtingsportmotor wat sedert 1963 deur Porsche AG van Stuttgart, Duitsland vervaardig word. Dit het n agtergemonteerde sessilinderbokserenjin en onafhanklike vering reg rondom. Dit het voortdurend ont ...

                                               

Porsche 924

Die Porsche 924 is n sportmotor wat van 1976 tot 1988 deur Porsche AG in Duitsland vervaardig is. n Tweedeur 2+2-coupé, die 924, was bedoel om die Porsche 914 as die intreemodel van die maatskappy te vervang. Hoewel die watergekoelde voorenjin-92 ...

                                               

Porsche 928

Die Porsche 928 is n luukse GT-motor vervaardig deur Porsche AG van Duitsland vanaf 1978 tot 1995. Oorspronklik bedoel om die maatskappy se goedbekende en beroemde 911 te vervang, kombineer die 928 die krag, houding en hantering van n sportmotor, ...

                                               

Porsche Boxster

Die Porsche Boxster is n mid-enjin tweesitplek kompakte sportmotor wat deur Porsche gebou word. Die Boxster, n roadster, is in 1996 vrygestel en die Cayman het teen laat-2005 die mark betree as die koepeeweergawe. Die Boxster is Porsche se eerste ...

                                               

Port Huron, Michigan

Port Huron is n stad aan die St. Clairrivier waar dit in die Huronmeer vloei in die deelstaat van Michigan. Die stad is 92km noordoos van Detroit. Die administratiewe setel van St. Clair County is in die stad. Die stad is met Sarnia, Ontario met ...

                                               

Porto Alegre

Porto Alegre is die hoofstad van die Suid-Brasiliaanse deelstaat Rio Grande do Sul met n oppervlakte van 497 vierkante kilometer en n bevolking van 1.5 miljoen in 2010. Porto Alegre is die belangrikste handel- en nywerheidsentrum in die suide van ...

                                               

Portugees

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Portugese. Portugees is n plurisentriese Romaanse taal wat in Portugal, Brasilie, Angola, Guinee-Bissau, São Tomé en Príncipe, Oos-Timor, Mosambiek, op die Kaap Verde en in ander ge ...

                                               

Posttraumatiese stressteuring

Posttraumatiese stressteuring of PTSS kan ontwikkel nadat ’n persoon blootgestel is aan een of meer traumatiese gebeure soos seksuele geweld, oorlog, ’n groot besering of doodsdreigement waardeur hulle ’n intense vrees of magteloosheid ervaar het ...

                                               

Potchefstroom

Potchefstroom is n stad in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit was die tweede oudste dorp in die ou Transvaalprovinsie naas die naburige Klerksdorp. Dit is in November 1838 deur Voortrekkerleier Hendrik Potgieter aan die oewers van die Moo ...

                                               

Potsdam

Hierdie artikel handel oor die Duitse stad. Vir die gelyknamige stede en dorpe, sien gerus Potsdam dubbelsinnig. Potsdam is die administratiewe sentrum en grootste stad van die Duitse deelstaat Brandenburg, met n bevolking van 178 089. Potsdam lê ...

                                               

Potsdam-Mittelmark

Potsdam-Mittelmark is n administratiewe distrik in die weste van die Duitse deelstaat Brandenburg. Volgens sy oppervlakte is dit die derde grootste distrik in Duitsland ná Uckermark en Emsland. Potsdam-Mittelmark grens in die noorde aan Havelland ...

                                               

Pous Dionisius

Pous Dionisius was vermoedelik van Griekse afkoms en is gebore in Turio. Nadat die pos vakant was vir 9 maande volg Dionisius Pous Sixtus II op 22 Julie 260 en regeer tot sy dood op 26 Desember 268. Hy word opgevolg deur Pous Felix I. Die naam Di ...

                                               

Pous Eleuterus

Pous Eleuterus is gebore in Nicopolis in Epirus Griekeland en oorlede op 24 Mei 185 of 193. In 171 of 177 volg hy Pous Soter op en word na sy dood opgevolg deur Pous Victor I. Hy is pous tydens die keiserlike bewind van Markus Aurelius en Commodu ...

                                               

Pous Lucius I

Pous Lucius I is in Rome gebore en sy pa se naam was Porfirian. Op 25 Junie 253 volg hy Pous Cornelius op en word op 5 Maart 254 opgevolg deur Pous Stefanus I. Die naam Lucius beteken "ligbringer".

                                               

Pous Pius I

Pous Pius I is in Illyrie gebore vermoedelik in die dorp Aquileia in Noord-Italie en oorlede in 157 of 161. Die naam Pius beteken" Die Vrome”. In 140 of 146 volg hy Pous Higinus op en word na sy dood opgevolg deur Pous Anicetus. Sy vader se naam ...

                                               

Pous Soter

Pous Soterus is gebore in die dorp Fondi in Campanie, maar sy geboortedatum is onbekend. In 162 of 168 volg hy Pous Anicetus op en word in 170 of 177 na sy dood opgevolg deur Pous Eleuterus. Die naam Soter’ beteken redder, verlosser of heiland.

                                               

Pous Stefanus I

Pous Stefanus I was n gebore Romein van Griekse afkoms. Hy was Pous Lucius I se aartsdeken en is deur hom as opvolger aangestel. Op 12 Mei 254 volg hy Pous Lucius I op en word op 30 Augustus 257 opgevolg deur Pous Sixtus II. Die naam Stefanus’ be ...

                                               

Pous Zefirinus

Pous Zefirinus was n Romein van geboorte. Sy geboortedatum is onbekend. Hy is oorlede op 20 Desember 217. In 199 volg hy Pous Victor I op en word na sy dood opgevolg deur Pous Callixtus I. Hy is begrawe in n aparte kripte in die Callixtus begraaf ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →