★ Free online encyclopedia. Did you know? page 307



                                               

Lydenburg

Lydenburg is n dorp in noordelike Mpumalanga, Suid-Afrika. Lydenburg is gelee aan die Spekboomsytak van die Olifantsrivier aan die voet van die Long Tompas. Die naam van die dorp is uit Nederlands afkomstig en beteken "Dorp van Lyding." Die dorp ...

                                               

Lydiana

Lydiana is n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dis genoem na min. P.G.W. Grobler se eggenote, Lydia. Hulle het jare lank in die huis by Aloelaan 28 gewoon. Die straat aan die ander kant van die huis is na min. Grobler genoem.

                                               

Lyndhurst

Lyndhurst is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 11 km noordoos van die stadsaal gelee. Lyndhurst word in die weste en noordweste deur Kew begrens, in die noorde deur Witney Gardens, in die noordooste deur Corlett Gardens en Dunsevern, in die oos ...

                                               

Lynnwood

Lynnwood is n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Lynnwood is gelee tussen Hatfield, Brooklyn, Menlopark en Die Wilgers. Die voorstad se naam is, soos ook Brooklyn en Menlopark, heel waarskynlik afkomstig van gelyknamige plekke in di ...

                                               

Lynnwood Manor

Lynnwood Manor is n voorstad van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is n goed-ontwikkelde gebied, en is ongeveer 12 km oos van die sentrum van die stad gelee. Toe dit in die 1960s gestig is, was dit die mees oostelike voorstad van Pretoria, ma ...

                                               

Lynnwood Park

Lynnwood Park is n klein voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit is tussen Lynnwood Glen en Faerie Glen gelee. Die ingang na die Faerie Glen-natuurreservaat, met sy vele staproetes, lê direk noord van Lynnwood Park.

                                               

Lyttelton

Lyttelton is n voorstad in die suide van Pretoria, Suid-Afrika. Lyttelton is gelee tussen Kloofsig, Irene en die res van Centurion na die weste. Verder bestaan daar ook heelwat sub-woongebiede, bv. Lyttelton Manor en Die Hoewes. Die voorstad is v ...

                                               

Lyttelton Manor

Lyttelton Manor is n voorstad in die ooste van Centurion, sowat 10 km suid van Pretoria-Sentraal, Suid-Afrika, gelee. Dit word begrens deur Kloofsig, Die Hoewes en Doringkloof-woonbuurte en grens aan die Waterkloof Lugmagbasis asook Groenkloof-na ...

                                               

Maake

Maake is n nedersetting in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Dit lê ongeveer 25 km suidoos van Tzaneen

                                               

Maasgouw

Maasgouw is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, gelee aan weerskante van die Maas-rivier en wat grens aan die Belgiese provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 24 000 inwoners en n oppervlakte van 58 km². Maasgouw is ...

                                               

Maasmechelen

Maasmechelen is n Belgiese munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Limburg, gelee aan die Maas-rivier, wat o.a. hier die grens met die Nederlandse provinsie Limburg vorm. Die munisipale gebied het 37 159 inwoners en n oppervlakte va ...

                                               

Mabalstad

Mabalstad is n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Mabeskraal

Mabeskraal is n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Mabopane

Mabopane is n nedersetting in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie gelee en is onder beheer van die Stad Tshwane Metroraad. Mabopane het ongeveer 85 000 inwoners. Die Odi-stadion is in Mabopane. Die Morula Sun-kasino en Noo ...

                                               

Mabvete

Mabvete is n nedersetting in die Musina Munisipaliteit van Vhembe distrik, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is digby die grens met Zimbabwe en die Limpoporivier gelee.

                                               

Macassar

Macassar is n dorp op die Kaapse Vlakte van die Wes-Kaapprovinsie, Suid-Afrika. Dit is gelee naby aan die Strand en Somerset-Wes, en het n geskatte bevolking van 38 136. Macassar het n hoofsaaklik bruin gemeenskap en is na aan die Macassarduine g ...

                                               

Macleantown

Macleantown is n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is 34 km noordwes van Oos-Londen en 46 km suidoos van Stutterheim, en val onder bestuur van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit. Die dorp is in April 1881 genoem na Kolonel ...

                                               

Maclear

Maclear is n dorpie in die Noordoos-Kaap aan die voet van die Drakensberg, sowat 172 km noordoos van Oos-Londen en 66 km noordoos van Elliot. Die dorp se naam is op 23 Februarie 2021 verander na Nqanqarhu. Die dorpie is in 1876 gestig en genoem n ...

                                               

Madeira, Limpopo

Vir die Portugese eilandgroep aan die weskus van Noord-Afrika, sien Madeiraeilande. Madeira is n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Maruleng Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mop ...

                                               

Madikwe

Madikwe is n dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Madwaleni, KwaZulu-Natal

Madwaleni is n nedersetting in die Mtubatuba Plaaslike Munisipaliteit, Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in noordoostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

                                               

Magalieskruin

Gereformeerde kerk Pretoria-Magalieskruin. Hierdie artikel omtrent n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

                                               

Magudu

Magudu is n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die verre suidooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika, en op die grens met eSwatini. Dit was voorheen bekend as Magut, na die naam van n Zoeloekaptein.

                                               

Mahwelereng

Mahwelereng is n township in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 2 km van Mokopane gelee.

                                               

Majemasweu

Majemasweu is n township in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Majemasweu waar die dorp Brandfort se Swart mense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevo ...

                                               

Makapanstad

Makapanstad is n nedersetting en die setel van die Moretele Plaaslike Munisipaliteit, in die Bojanala-distriksmunisipaliteit aan die oosgrens van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Makapanstad staan onder die leierskap van die Makapan-familie. H ...

                                               

Makavhini

Makavhini is n nedersetting in die Musina Munisipaliteit van Vhembe distrik, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is digby die grens met Zimbabwe en die Limpoporivier gelee.

                                               

Makeleketle

Makeleketle is n township in die Masilonyana Plaaslike Munisipaliteit, in sentraal-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Makeleketle waar die dorp Winburg se Swart mense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevo ...

                                               

Makhushane

Makhushane is n township naby Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygelee dorpe sluit in ...

                                               

Makokskraal

Makokskraal is n landelike nedersetting in die Noordwes-provinsie van Suid-Afrika. Dit is tussen Ventersdorp en Coligny aan die N14 nasionale pad gelee.

                                               

Malalane

Hierdie artikel handel oor die dorp in Mpumalanga. Vir ander gebruike, sien Malalane dubbelsinnig. Malalane is n klein dorp in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die vorige naam Malelane is in 2007 amptelik verander na Malalane, afgelei van S ...

                                               

Malamulele

Malamulele is n dorp in en setel van die Collins Chabane Plaaslike Munisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Voor die vorming van die Collins Chabane Plaaslike munisipaliteit deur die samesmelting van dele van die Mutale en Makhado Plaaslike Munisi ...

                                               

Malebogo

Malebogo is n township in die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit van die Wes-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Malebogo waar die dorp Hertzogville se Swart mense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking ...

                                               

Malmedy

Malmedy, Waals: Måmdey, is n munisipaliteit en stad in die Belgiese provinsie Luik, met n bevolking van 12 700 in 2018 en n oppervlakte van 100 km². Die stad is gelee waar die Warchenne-rivier in die Warche-rivier uitmond. Die munisipaliteit best ...

                                               

Malmesbury, Wes-Kaap

Malmesbury is die hoofdorp van die Swartland-streek en -munisipaliteit, 66 km noordoos van Kaapstad en 50 km noordwes van die Paarl. Dit is gelee in n vrugbare landbougebied waar graan en druiwe die hoofgewasse is. Die inwonertal is in 2011 op 35 ...

                                               

Maloti

Maloti is n dorp in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 7 223 gehad, waarvan 7 172 Swartes was.

                                               

Malvern, Durban

Malvern is n voorstad van Durban, wessuidwes van die middestad. Vir sensusdoeleindes beslaan die voorstad net meer as 6 km². In 2011 was die grootste deel van die bevoling van Indiese herkoms 47.22%, gevolg deur wit 36.32% en swart bewoners 13.3% ...

                                               

Malvern, Johannesburg

Malvern is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek gelee. Dit strek oor nagenoeg 27 straatblokke van Reynolds View by die Hoer Seunskool Jeppe se skoolterrein in die weste tot by Germiston in die ooste, n afst ...

                                               

Mamre

Mamre, n dorp in die provinsie Wes-Kaap, was oorspronklik n sendingstasie van die Morawiese Sendinggenootskap, wat in die jaar 1808 gestig is. Dit is 17 km suid van Darling gelee.

                                               

Mamusa

Mamusa is n nedersetting wat die groter gebied rondom die dorp Schweizer-Reneke in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika omsluit. Vir sensusdoeleindes sluit dit die kern van Schweizer-Reneke uit.

                                               

Mandeni

Mandeni is n dorp naby die noordkus, in die middel van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is 22 km van KwaDukuza en 96 km vanaf Durban gelee. Die Tugelarivier vloei deur Mandeni. Die mond van die rivier is 10 km vanaf die middedorp. Die dorp he ...

                                               

Mandurah

Mandurah is n stad in Wes-Australie wat ongeveer 72 km suid van die staat se hoofstad, Perth af gelee is. Mandurah is die streekstad in Australie wat die vinnigste groei. Die stad het gegroei van geïsoleerde vakansiegemeenskappe langs die kus van ...

                                               

Mankwe

Mankwe is n klein nedersetting noord van die Pilanesberg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Marabastad

Marabastad is n sakebuurt van Pretoria naby die stadskern. Marabastad is vernoem na die plaaslike Pedihoofman, Maraba, van n dorpie wes van Steenhoven Spruit. Hy het in die 1880s in Schoolplaats gewoon en as vertaler opgetree. Marabastad was n ku ...

                                               

Maraisburg

Maraisburg is n voorstad van Roodepoort in Gauteng. Dit word begrens deur, kloksgewys van die weste: Florida, Florida-Noord, Delarey, Industria-Noord en Bosmont. ’n Stukkie in die ooste lê aan die ander kant van die N1 Westelike Verbypad en ’n ew ...

                                               

Marble Hall

In 1947 het ene mev. Visagie marmer ontdek in Marble Hall. Marmer word egter lankal nie meer hier ontgin nie. Die dorp is in 1942 opgemeet en in 1945 geproklameer.

                                               

Marburg

Marburg is n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit het begin as n Noorweegse nedersetting naby Port Shepstone aan die KwaZulu-Natalse Suidkus. Die dorpie is in 1882 gestig deur n groep immigrante vanaf Bergen en elders. Die plek het sy ...

                                               

Margate, KwaZulu-Natal

Margate is n kusvakansiedorp aan die KwaZulu-Natalse Suidkus, ongeveer 20 km suid-suidwes van Port Shepstone gelee. Die rivier wat in die see vloei by Margate is bekend as die "Nkongweni"-rivier omdat daar berig word dat die oorspronklike inwoner ...

                                               

Marikana

Marikana is n dorpie in die Noordwes, Suid-Afrika. Die dorpie is halfpad tussen Brits en Rustenburg en is gelee langs die hoofspoorlyn tussen die twee dorpe. Daar is verskeie platina-myne in die omgewing. Marikana is aangelê op die plaas Rooikopp ...

                                               

Marite

Marite is n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is noord van Hazyview, op pad na Bosbokrand gelee.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →