★ Free online encyclopedia. Did you know? page 306



                                               

Laudium

Laudium is n dorp na die suidweste van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika, in die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Claudius is n naburige, grootliks residensiele voorstad wat effektief n uitbreiding van Laudium is. Dit was voorheen, ond ...

                                               

Le Bois-Robert

Le Bois-Robert is n Franse dorp in die département Seine-Maritime, suid van Dieppe, met sowat 350 inwoners. Die dorp is gelee in die Pays de Caux.

                                               

Le Faou

Le Faou is n dorp en klein seehawe in die département Finistère met sowat 1 800 inwoners. Le Faou is deur die organisasie Les Plus Beaux Villages de France as een van die mooiste dorpe in Frankryk gelys.

                                               

Le Mesnil-sous-Jumièges

Le Mesnil-sous-Jumièges is n Franse dorp in die département Seine-Maritime, wes van Rouen, met sowat 600 inwoners. Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Jumièges. Die dorp word as Masnille vir die eerste keer in 11 ...

                                               

Le Trait

Le Trait is n Franse dorp in die département Seine-Maritime, wes van Rouen, met sowat 5200 inwoners. Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier.

                                               

Lebbeke

Lebbeke is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Oos-Vlaandere, wat grens aan die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipaliteit het n oppervlakte van 27 km² en sowat 18 000 inwoners. Lebbeke grens aan die munisip ...

                                               

Lebohang

Lebohang is n swart woonbuurt van Leandra, n dorp van gemengde rasse in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die buurt is 20 km wes van Kinross gelee, tussen die N17 nasionale pad en die R50-pad.

                                               

Lebowakgomo

Volgens die 2011-sensus het Lebowakgomo n bevolking van 35 087 gehad, van wie 99.3% 34 845 Swartes was. Noord-Sotho Sepedi is met 87.2% die grootste huistaal.

                                               

Leek

Nota Vir die groente wat in Engels "Leek" genoem word, sien Prei. Leek is n voormalige munisipaliteit en n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Op 1 Januarie 2019 is Leek opgegaan in die nuwe munisipaliteit Westerkwartier.

                                               

Leerkrans

Leerkrans is n landelike nedersetting aan die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.

                                               

Leeu-Gamka

Leeu-Gamka is n nedersetting in die Karoo langs die N1 nasionale pad, suidwes van Beaufort-Wes in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorpie het ongeveer 2 700 inwoners in 2011 gehad. Dit was vroeer as "Bitterwater" bekend en n gewilde aandoenplek vir ...

                                               

Leipoldtville

Leipoldtville, n dorpie in die Sandveld aan die Weskus van Suid-Afrika, het deur die toedoen van die Nederduitse Gereformeerde Kerk tot stand gekom. Dit is sowat 40 km wes-suidwes van Clanwilliam en 27 km suidoos van Lambertsbaai gelee.

                                               

Lekkersing

Lekkersing is n klein dorpie omring deur swart heuwels in die afgelee Richtersveld in Namakwaland. Dit is via die R382-pad n 60 km oos van Port Nolloth. Met grondpaaie is dit noordwaarts 88 km na Kuboes en noordooswaarts 50 km na Eksteenfontein. ...

                                               

Leliefontein

Leliefontein is n klein sendingstasie-dorpie wat ongeveer 29 km vanaf Kamieskroon in die Kamiesberge gelee is. Die dorpie het blykbaar sy naam gekry van die wit lelies, met botaniese naam Androcymbium ciliolatum maar algemeen bekend as die "Bobbe ...

                                               

Lenasia

Lenasia is n dorp in suidwestelike Gauteng, in Suid-Afrika. Dit was voorheen, onder die apartheidsregering, uitsluitlik vir Suid-Afrikaanse burgers van oorspronklike Indiese herkoms reserveer. Die dorp is 35 km suidwes van Johannesburg se middest ...

                                               

Leopoldsburg

Leopoldsburg is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Antwerpen. Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners en n oppervlakte van 22 km². In die munisipaliteit l ...

                                               

Leratswana

Leratswana is n hoofsaaklik swart dorpie in die Oos-Vrystaat wat digby Arlington gelee is, n spoorverbinding tussen Kroonstad en die KwaZulu-Natalse spoorlyne.

                                               

Les Marais

Les Marais is n woongebied in die noorde van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Mayville in die noorde, Rietfontein in die ooste en Wonderboom-Suid in die noordooste.

                                               

Lesetlheng

Lesetlheng is n nedersetting in die Mankwestreek van Suid-Afrika, op die grens van die Pilanesbergwildreservaat in die Noordwesprovinsie. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressor ...

                                               

Lesseyton

Lesseyton is n Wesleyaanse Metodiste-sendingstasie in Oos-Kaapland wat in 1851 gestig is om swartmense vir die bediening op te lei. Dit is 14 km noordwes van Komani, wat eers later in 1853 gestig is, gelee. Byna al die inwoners is Xhosa-sprekers. ...

                                               

Letsitele

Letsitele is n nedersetting in die Letabavallei van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Dit is n gebied wat uiters ges ...

                                               

Leudal

Leudal is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, deels gelee aan die Maas-rivier en die grens met die Belgiese provinsie Limburg, en wat deels in die streek van Die Peel lê. Die munisipale gebied het sowat 36 000 inwoners en n opp ...

                                               

Libradene

Libradene is n voorstad in Boksburg, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Libradene n bevolking van 1 287 gehad, van wie 85.9% wit mense was. Die hele voorstad het toegangsbeheer waar besoekers voorgekeer word en inwoners toegangskaarte moet gebruik.

                                               

Liliandale

Liliandale is landbouhoewes aan die Vaalrivier naby Sasolburg. Dit val onder die Metsimaholo Plaaslike Munisipaliteit in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika.

                                               

Lillydale, Mpumalanga

Lillydale is n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die noordooste van die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is net wes van Mhlumeni digby die Sabi Sand-wildreservaat gelee.

                                               

Linden

Linden word begrens deur die Randburgse voorstede Aldara Park en Darrenwood in die noordweste en Linden-uitbreiding in die noorde. Van Johannesburg se voorstede begrens Blairgowrie dit in die noordooste, Pierneef Park en Victory Park in die ooste ...

                                               

Lindequesdrif

Lindequesdrif is n area van landbouhoewes, tussen Vanderbijlpark en Potchefstroom, in die oostelike hoek van Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê op die noorderoewer van die Vaalrivier naby Sasolburg en die grens met die Vrystaat.

                                               

Lindley

Die dorp is vernoem na n Amerikaanse Presbiteriaanse sendeling, Daniel Lindley 1801-1880. Daniel Lindley het n leraar vir die Voortrekkers geword na die moord op Piet Retief en sy gevolg in 1838. Lindley is gestig in 1875 op die plaas Brandhoek e ...

                                               

Linksfield

Linksfield beslaan die noordoostelike uithoek van die plaas Doornfontein, waarop al Johannesburg se oostelike voorstede van Observatory in die noorde tot Denver in die suide aangelê is. Die voorstad is op 8 Maart 1922 geproklameer. Dit grens aan ...

                                               

Linmeyer

Linmeyer is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek gelee, sowat 7 km suid van die stadsaal. Dit word begrens deur Oakdene in die weste, The Hill in die noorde, onbeboude heuwels in die ooste en die N12 Suidel ...

                                               

Lisse

Lisse is n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met n bevolking van sowat 22 800 in 2018 en n oppervlakte van 16 km². Lisse is in die Middeleeue gestig en is in die Bollestreek gelee. Die Keukenhof-bloemepark lê in di ...

                                               

Lochiel

Lochiel is n klein bosboudorp in Mpumalangaprovinsie naby aan die grens met eSwatini. Dit val in die Albert Luthuli Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit.

                                               

Locronan

Locronan is n dorp in die Bretonse département Finistère met sowat 800 inwoners en n oppervlakte van 8.08 vierkante kilometer. Die dorp is deur die vereniging Les Plus Beaux Villages de France as een van die mooiste dorpe in Frankryk gelys.

                                               

Loftus Stadium

Loftus Stadium is n woongebied in die nabye ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit behels die Loftus Versfeld-stadion en die Afrikaanse Hoer Seunskool en ander hoerskole wat in n driehoek tussen Arcadia, Sunnyside en Hillcrest, aangrensend tot die ...

                                               

Longdale

Longdale is ’n nywerheidsvoorstad van Johannesburg, sowat 8 km wes van die stadsaal. Dit loop langwerpig van die noordweste na die suidooste oor ’n afstand van sowat 2.8 km, maar van noord na suid is die verste uithoeke skaars 450 m. Longdale gre ...

                                               

Loppersum

Loppersum is n voormalige munisipaliteit en n dorp in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die voormalige munisipaliteit is in 1990 gestig deur die samevoeging van Loppersum met Middelstum, Stedum en t Zandt. Loppersum is op 1 ...

                                               

Lorentzville

Lorentzville is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek gelee. Lorentzville is sowat 4 km noordoos van Johannesburg se stadsraad gelee. Dit is in 1892 aangelê toe 28 ha van die plaas Doornfontein in 2 780 erwe ...

                                               

Lorraine, Limpopo

Hierdie artikel handel oor die nedersetting in Limpopo. Vir ander artikels met dieselfde naam, sien Lorraine dubbelsinnig. Lorraine is n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Maruleng Pl ...

                                               

Lotus Gardens

Lotus Gardens is n woongebied wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Saulsville in die suidweste en Atteridgeville in die suide.

                                               

Lotus Gardens uitb. 2

Lotus Gardens uitbreiding 2 is n woongebied wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Saulsville in die suidweste, Atteridgeville in die suide en Lotus Gardens aan die ooste ...

                                               

Lotus Park, Durban

Lotus Park is n suidelike voorstad van Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Louis Trichardt, Limpopo

Louis Trichardt is n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê aan die voet van die Soutpansberg wat n vrugbare gebied is vir die verbouing van lietsjies, piesangs, veselperskes en neute. Dit is in Februarie 1899 gestig. Die argitek va ...

                                               

Louisvale

Louisvale is n landelike nedersetting op die R359-streeksroete aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyn- en sultanabedryf.

                                               

Luckhoff

Luckhoff is n klein landboudorp in die suidweste van die Vrystaat, in Suid-Afrika, tussen Fauresmith en Orania. Die dorpie is in 1892 op die plaas Koffiekuil gestig en is na ds. H.J. Lückhoff, predikant van die NG gemeente Fauresmith ten tye van ...

                                               

Luik (provinsie)

Luik is n Belgiese provinsie in Wallonie. Die provinsie het n bevolking van 1 083 400 in 2013 gehad en beslaan n oppervlakte van 3 844 km² met n bevolkingsdigtheid van 280 per km². Die hoofstad is die gelyknamige stad Luik. Luik lê in die ooste v ...

                                               

Lulekani

Lulekani is n nedersetting buite Phalaborwa in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Ba-Phalaborwa Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Nabygelee dorpe sluit ...

                                               

Lummen

Lummen is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Lummen het n oppervlakte van 53 km² en sowat 14 000 inwoners.

                                               

Luss

Luss is n nedersetting aan die wesoewer van die Skotse meer Loch Lomond, gelee in die Nasionale Loch Lomond en Trossachs-park. Administratief behoort die dorpie tot die Argyll & Bute-distriksraadgebied. Luss is langs die A82-grootpad gelee wat Lo ...

                                               

Lutzville

Lutzville is n klein maar groeiende dorp in die Matzikama munisipaliteit in die noordweste van die Wes-Kaap. Dit is 22 km noordwes van Vredendal en 45 km wes van Vanrhynsdorp gelee. Johann Lutz, seun van die bekende Japie Lutz, het in Augustus 19 ...

                                               

Luxemburg (provinsie)

Luxemburg is n Belgiese provinsie in Wallonie. Die provinsie het n bevolking van 273 638 in 2013 gehad en beslaan n oppervlakte van 4 443 km² met n bevolkingsdigtheid van 62 per km². Die hoofstad is Aarlen. Luxemburg lê in die suidooste van Belgi ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →