★ Free online encyclopedia. Did you know? page 305



                                               

Klipkraal

Klipkraal is n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Klippunt

Klippunt is n landelike nedersetting aan die N14-hoofpad op die noordelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is naby Upington gelee en is in die hartjie van die rosyntjie- en sultanabedryf.

                                               

Klipriviersberg

Hierdie artikel handel oor die voorstad, vir die plaas waarop dit aangelê is, sien Klipriviersberg Klipriviersberg is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek gelee, 6 km suid van die stadsaal.

                                               

Kliptown

Kliptown is n voorstad van Soweto in Gauteng, Suid-Afrika, gelee ongeveer 17 km suid-wes van Johannesburg. Die bevolking van Kliptown is tussen 38 000 en 45 000. Kliptown is die oudste residensiele voorstad van Soweto en word in 1891 uitgelê op g ...

                                               

Kloof, KwaZulu-Natal

Kloof is n boomryke, middelklas na gegoede woonbuurt en klein dorpie, wat die kleiner gebied van Everton insluit, in die groter Durban area van eThekwini in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die naam verwys na n diep kloof wat deur die Molweni-stroom d ...

                                               

Kloofsig

Kloofsig is n voorstad in die suide van Pretoria, Suid-Afrika. Kloofsig is gelee tussen Lyttelton, Monument Park uitbreiding 2 en die Fonteinedal. Die voorstad se naam is afkomstig van die kleinerige kloof waardeur n mens ry, langs die Fonteineda ...

                                               

Koedoespoort

Koedoespoort is n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Die gebied is algemeen bekend vir die groot en belangrike werkswinkels van Transnet.

                                               

Koffiekraal

Koffiekraal is n nedersetting in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Kokstad

Kokstad is n dorp in die Harry Gwala-distriksmunisipaliteit van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Kokstad is vernoem na die Griekwa-hoof Adam Kok III wat hom in 1863 daar gevestig het. Die dorp is teen die hange van die Drakensberge uitgelê, 1 302 m bo ...

                                               

Kollum

Kollum is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 10 km suidoos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 5 575 inwoners.

                                               

Koloti

Koloti is n groot nedersetting naby Polokwane in Capricorn-distrik in die Limpopoprovinsie. Koloti het as die wetgewende setel van die Aganang Plaaslike Munisipaliteit gefunksioneer, voor laasgenoemde ontbind is in 2016.

                                               

Komatipoort

Komatipoort is n dorp in die verre ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika, op die grens met Mosambiek. Die dorp het in 2011 n bevolking van 4 683 gehad. Komatipoort is hoofsaaklik n spoorwegdorp en doeanesentrum. Die spoorlyn van pres. Paul Kruger het ...

                                               

Kommetjie

Kommetjie is n voorstad van Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het die dorp n bevolking van 2 434 gehad, van wie 92% hulself as blank geklassifiseer het.

                                               

Kortessem

Kortessem is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suide van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 8 000 inwoners en n oppervlakte van 34 km².

                                               

Kraaipan

Kraaipan is n dorp tussen Mahikeng en Vryburg in die voormalige Betsjoeanaland. Die dorp is belangrik in die Suid-Afrikaanse geskiedenis, as die toneel van die eerste gevegte van die Tweede Vryheidsoorlog. Na die oorlogsverklaring, op 12 Oktober ...

                                               

Kraalhoek

Kraalhoek is n nedersetting in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika, waarvan die inwoners 100% Swartes is. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Kranshoek

Kranshoek is n nedersetting digby Plettenbergbaai in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Kranshoek val onder beheer van die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit.

                                               

Kranskop

Die dorp is in 1894 gestig as Hopetown. Om verwarring met die dorp Hopetown in die Noord-Kaap te vermy is die dorp na n nabygelee koppie 1 155m genoem. Die Zoeloenaam vir die dorpie is iTshe lika Ntumjambili die rots met twee openinge. n Takspoor ...

                                               

Kroonstad

Kroonstad is n dorp in die noordelike deel van die Vrystaat en is gestig in 1855. Kroonstad is vernoem na n perd, genoem Kroon, wat besit is deur Sarel Cilliers. Die perd is beseer in die Kroonspruit. Die Valsrivier vloei deur die dorp en die N1 ...

                                               

Kuboes

Kuboes, n afgelee dorpie in die Richtersveld, is n eertydse sendingstasie van die Rynse Sendinggenootskap. Dit is in die middel van die 19de eeu gestig as n substasie van Steinkopf. Dit is n mooi dorp rondom n eenvoudige kerkkompleks wat dateer u ...

                                               

Kuilsrivier

Kuilsrivier is n noordelike voorstad van Kaapstad in die Oostenberggebied tussen Bellville en Somerset-Wes. Kuilsrivier het ontstaan nadat n veepos op pad na Stellenbosch in die laat 17de eeu deur goewerneur Simon van der Stel opgerig is. Dit is ...

                                               

Kurland

Kurland is n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Kurland ressorteer onder die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Tuinroete-distriksmunisipaliteit val.

                                               

Kutloanong

Kutloanong is n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Kutloanong waar die dorp Odendaalsrus se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 54 350 gehad.

                                               

Kwaggasrand

Kwaggasrand is n woongebied in die weste van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Atteridgeville in die weste, Wespark in die ooste en Danville aan die noordekant.

                                               

KwaMashu

KwaMashu is n township in KwaZulu-Natal, sowat 30 km noord van Durban. Die township het 175 663 inwoners in 2011 gehad, waarvan 98.8% swartmense was. KwaMashu is in 1959 gestig en is genoem na Marshall Campbell.

                                               

KwaMbonambi

KwaMbonambi is n klein dorpie in KwaZulu-Natal. Die dorp lê 27 km noord van Empangeni langs die N2 nasionale pad. Die naam beteken "die plek waar leiers bymekaar kom". Die dorp word omring deur suikerriet- en denneplantasies.

                                               

Kwenxura

Kwenxura is n nedersetting gelee noord van Oos-Londen, op die R349-pad na Morgansbaai. Dit val onder die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

                                               

Kylemore

Kylemore is ’n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dit val binne die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit, wat ’n deel van die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit uitmaak.

                                               

La Bouille

La Bouille is n Franse dorp in die département Seine-Maritime, suidwes van Rouen, met sowat 800 inwoners. Die dorp is op die linkeroewer van die Seinerivier. Dit word deur die La Londe-bos begrens.

                                               

La Chapelle-du-Bourgay

La Chapelle-du-Bourgay is n Franse dorp in die département Seine-Maritime, suid van Dieppe, met sowat 150 inwoners. Die dorp is gelee in die Pays de Caux.

                                               

La Louvière

La Louvière is n Belgiese stad en munisipaliteit in die Waalse provinsie Hainaut. Die munisipale gebied het n oppervlakte van 64 km² en sowat 78 000 inwoners. Vroeer was La Louvière n gehug van Saint-Vaast gewees, maar danksy die Industriele Revo ...

                                               

La Lucia

La Lucia is n voorstad in Umhlanga gelee in die noordelike gebied van Durban, in die KwaZulu-Natalprovinsie van Suid-Afrika. Dit is genoem na Lucia Michel. Sy en haar man, Albert Michel, was die stigters van die suikerrietplaas La Lucia.

                                               

La Rochelle, Johannesburg

La Rochelle is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek gelee. Dit is 4 km suidoos van die Johannesburgse stadsaal gelee, noord van Rosettenville en wes van Regents Park.

                                               

La Roque-Gageac

La Roque-Gageac is n Franse dorp teen die Dordognerivier in die gelyknamige département Dordogne. Vanwee sy Middeleeuse stadshorison en buitengewone ligging tussen die rivier en n rotswand is dit deur die vereniging Les Plus Beaux Villages de Fra ...

                                               

La Trinité-de-Thouberville

La Trinité-de-Thouberville is n Franse dorp in die département Eure, suid-wes van Rouen, met sowat 450 inwoners. Die dorp is gelee in die Roumois. Die dorp word as Tubertii Villa vir die eerste keer in 1050 genoem dan as Sancta Trinitas de Tuberv ...

                                               

Lachine

Lachine is een van 19 arrondissemente of administratiewe distrikte van Montreal in die Kanadese provinsie Quebec. Voor die administratiewe hervormings van 2002, waartydens Lachine by Montreal ingesluit is, het dit as n selfstandige munisipaliteit ...

                                               

Ladismith

Vir die dorp in die provinsie KwaZulu-Natal, sien Ladysmith. Ladismith is n dorp in die Kannaland munisipaliteit van die Tuinroetedistrik. Die dorp is sowat 300 km oos van Kaapstad aan die Roete 62 tussen Barrydale en Calitzdorp gelee. Ander bela ...

                                               

Lady Grey

Lady Grey is n klein dorp gelee in n vallei aan die voet van die Witteberg, wat deel vorm van die Drakensbergreeks, in die provinsie Oos-Kaap, 54 km oos van Aliwal-Noord en 67 km noordwes van Barkly-Oos.

                                               

Ladybrand

Ladybrand is n dorp in die Oos-Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorp is aan die voet van die Platberg, naby die Caledonrivier wat die grens tussen die Vrystaat en Lesotho vorm.

                                               

Laersdrif

Laersdrif is n nedersetting hoofsaaklik vir Swartes in die Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit lê sowat 15 km van die dorp Roossenekal af. Ná die Tweede Vryheidsoorlog het die NG Kerk by Laersdrif n ned ...

                                               

Laingsburg

Laingsburg is n dorp in die Karoo, wat in 1881 gestig is en veral bekend staan om die verwoestende Laingsburgvloed 100 jaar later op 25 Januarie in 1981. Die N1 nasionale pad gaan deur die dorp.

                                               

Lakeview

Lakeview is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 2.7 km suidwes van die stadsaal gelee. Die voorstad, wat net 0.04 km² beslaan, grens in die ooste en suide aan Ophirton. In die suide vorm Springstraat die grens en in die weste Wendellstraat en aan ...

                                               

Lambourn

Lambourn is n nedersetting en civil parish wat in die noordweste van die seremoniele Engelse graafskap Berkshire en naby die bron van die gelyknamige rivier gelee is. Naas sy verskeidenheid winkels en ander fasiliteite word die dorp veral verbind ...

                                               

Lambrechtsdrif

Lambrechtsdrif is n landelike nedersetting aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is n ent oos van Upington in die hartjie van die rosyntjie- en sultanabedryf gelee.

                                               

Lamontville

Lamontville is n township in eThekwini in die KwaZulu-Natalprovinsie van Suid-Afrika. Dit is gelee aan die Umlaasrivier, langs Mobeni. Gestig in 1930 en genoem na Archibald Lamont, voormalige burgemeester van Durban.

                                               

Lanaken

Lanaken is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidooste van die Vlaamse provinsie Limburg, gelee aan die Maas-rivier, wat o.a. hier die grens vorm met die Nederlandse provinsie Limburg, en die Nederlandse stad Maastricht. Die munisipale geb ...

                                               

Landgraaf (munisipaliteit)

Landgraaf is n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 38 000 inwoners en n oppervlakte van 25 km².

                                               

Langa

Langa is n township in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Langa n bevolking van 52 401 gehad. Langa is in 1927, nog voor die begin van Apartheid, vir swart mense beplan en gestig, waarmee dit een van die eerste townships in Suid-Afrika is. Lan ...

                                               

Langebaan

Langebaan is een van die snelgroeiendste kusdorpe in Suid-Afrika, sowat 120 km noord van Kaapstad en sowat 15 km suidoos van Saldanha aan die Langebaan-strandmeer in die munisipale gebied Saldanhabaai gelee. Die dorp is in die landdrosdristrik Ho ...

                                               

Languedoc, Wes-Kaap

Languedoc is ’n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dit val binne die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit, wat ’n deel van die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit uitmaak. Languedoc is genoem na Languedoc, n historiese Franse p ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →