★ Free online encyclopedia. Did you know? page 304



                                               

Dzanani

Dzanani is n groot nedersetting in Makhado Munisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Dzanani lê in die Soutpansberg, 40 km vanaf die voormalige hoofstad Thohoyandou, 50 km van Louis Trichardt, 420 km van Pretoria en ongeveer 690 km vanaf Harare in ...

                                               

Eastwood

Eastwood is n klein voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Eastwood is gelee oos van die Uniegebou en tussen die ambassades van verskeie buitelandse lande.

                                               

Edenvale

Volgens die 2011-sensus het Edenvale n bevolking van 49 292 gehad, waarvan 66.1% Blankes was. Engels 72.2%, Afrikaans 11.6% en Zoeloe 4.0% is die grootste huistale.

                                               

Edleen

Edleen is n voorstad in westelike Kemptonpark, in die Oos-Rand. Volgens die 2011-sensus het Edleen n bevolking van 4 800 gehad en Edleen Uitbreidings 2 300.

                                               

Eemsdelta

Eemsdelta is n munisipaliteit in die provinsie Groningen in die noordooste van Nederland. Die munisipaliteit is gestig in 2021 deur die samevoeging van die munisipaliteite Appingedam, Delfzijl en Loppersum. Appingedam en Delfzijl is die administr ...

                                               

Eersterivier

Eersterivier is n voorstad van Stad Kaapstad in Suid-Afrika. Dit is in die Oosterberg substreek van die stad gelee, agter die Stellenbosch / Vlaebergkoppe op die Strand / Van Riebeeck-pad. Dit is omtrent 45 km vanaf Kaapstad se sentrale besigheid ...

                                               

Eijsden-Margraten

Eijsden-Margraten is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die Belgiese provinsie Luik en aan die Voerstreek van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 25 000 inwoners en n oppervlakte van 78 ...

                                               

Eisleben

Eisleben, sedert 1946 ook genoem Lutherstadt Eisleben, is n stad in die deelstaat Sakse-Anhalt, Duitsland. Die stad het n bevolking van sowat 24 000 in 2017 gehad en n oppervlakte van sowat 144 km². Eisleben lê oostelik van die Harz-gebergte. Die ...

                                               

Ekangala

Ekangala is n groot dorpsgebied wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit in Gautengprovinsie van Suid-Afrika val. Dit lê diep op die grens met Mpumalanga na die ooste.

                                               

Eksteenfontein

Eksteenfontein is n klein nedersetting in die Richtersveld. Die dorpie lê aan die riviertjie met die naam Stinkfontein en is omring deur berge. Dit het ongeveer 800 inwoners en die meeste mans werk op die myne by Alexanderbaai en Kleinsee. Buite ...

                                               

Elarduspark

Elarduspark is n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Elarduspark is gelee tussen die woonbuurte Erasmusrand, Pierre van Ryneveldpark, Rietvalleirand en Wingate Park. Elarduspark is genoem na Daniel Jacobus Elardus Erasmus van die pla ...

                                               

Elladoone

Elladoone is een van die laaste voorstede wat aangelê is op die plaas Klipriviersberg. Dis suid van City Deep, wes van Unigray waarby dit ingereken word vir sensusdoeleindes, noord van Queenshaven en oos van Moffat View. In die noorde grens dit a ...

                                               

Elliot

Elliot is n dorp in die Noordoos-Kaap, 66 km suidwes van Maclear en 55 km suidoos van Barkly-Oos. Dit was destyds net 9 km van die grens met die tuisland Transkei. Die dorpie is in 1885 aangelê en word n munisipaliteit in 1911. Dit is genoem na s ...

                                               

Eloffsdal

Eloffsdal is n woonbuurt van Pretoria, sowat 4 km noord van Kerkplein. Die oorspronklike dorpsgebied is aangelê op die oostelike gedeelte van die plaas Daspoort, wat pres. Paul Kruger se skoonseun F.C. Eloff en dié se vrou, Elsie Eloff-Kruger, in ...

                                               

Embalenhle

Embalenhle is n groot township in die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika. Dit is net suidwes van Secunda en suid van Evander gelee. Dit is gestig in die 1970s om as n s ...

                                               

Emmarentia

Emmarentia is n boomryke, gevestigde en betreklik gegoede voorstad van Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. Dis sowat 4 km noord van die stadsaal gelee. Dit word begrens deur Linden in die noorde, Greenside in die ooste, Melville in die suide en R ...

                                               

ENduli

eNduli is n swart woonbuurt in die Kouebokkeveld, oos van Ceres gelee, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Dit ressorteer onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynlande-distriksmunisipa ...

                                               

Engwierum

Engwierum is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 8 km oos van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 420 inwoners.

                                               

Ennerdale

Ennerdale is n voormalige sogenaamde Bruin woonbuurt, suidwes van Johannesburg en tussen Lenasia en Grasmere gelee, maar volgens die jongste sensus is amper twee derdes van die inwoners Swart.

                                               

Enon, Oos-Kaap

Enon is n klein nedersetting in die Sondagsriviervallei Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 13 kilometer oos van Kirkwood en 60 km noordoos van Uitenhage gelee.

                                               

Erasmuskloof

Erasmuskloof is n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Erasmuskloof is gelee tussen die woonbuurte Elarduspark, Erasmusrand, Constantiapark en Wingate Park. Die voorstad is bekend vir sy uitsig op die Erasmuskasteel foto regs, of die ...

                                               

Ermelo, Mpumalanga

In 1871 is n gemeente van die NG Kerk op die oostelike hoeveld gestig. Die gemeente het 3 001 morg van die plaas Nooitgedacht aangekoop en die dorp Ermelo is daarop uitgelê. Op 12 Februarie 1880 is Ermelo tot landdrosdistrik verklaar. Die dorp is ...

                                               

Escombe

Escombe is n voorstad van Durban, tussen Northdene en Malvern, sowat 12 km wes van die stadsaal. Die voorstad is genoem na Harry Escombe 1838–99, prokureur-generaal, staatsman en stigter van die Natalse Vlootvrywilligers, asook eerste minister va ...

                                               

ESikhawini

eSikhawini is n nedersetting in die noordelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie het ongeveer 32 400 inwoners en is ongeveer 26 km suid van Richardsbaai en Empangeni gelee. Dit val onder jurisdiksie van die uMhlathuze Plaaslike Munisipalitei ...

                                               

Esiyembeni

Esiyembeni is n nedersetting in die Mtubatuba Plaaslike Munisipaliteit, Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in noordoostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

                                               

Esposizione Universale di Roma

Esposizione Universale di Roma, kort EUR of Eur, Afrikaans: Wêreldtentoonstelling te Rome, is die naam van n nuwe stadskwartier wat tydens die fascistiese bewind in Italie vanaf 1938 in die suide van die hoofstad Rome ontstaan het. Hier sou volge ...

                                               

Eus

Eus is ’n dorp in die Franse département Pyrénées-Orientales en die gewes Languedoc-Roussillon met ’n oppervlakte van 20.08 vierkante kilometer en 398 inwoners. Sy inwoners word in Frans Iliciens genoem. Eus is deur die vereniging Les Plus Beaux ...

                                               

Evander

Evander is n dorp in die Gert Sibande-distrik van die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga, sowat 120 kilometer oos van Johannesburg en 1 659 meter bo seevlak gelee. Evander is in 1955 gestig. Die dorp het sy naam ter ere van Ev elyn Ander son ge ...

                                               

Evaton

Evaton is n groot township in suidelike Gauteng, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die township n bevolking van 132 851 gehad. Die meerderheid van die bevolking praat Suid-Sotho.

                                               

Fairview, Johannesburg

Fairview is n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika, in die voormalige "Area 9". Fairview word begrens deur Troyeville in die noorde, Reynolds View in die ooste, Jeppestown in die suide en New Doornfontein in die weste. Fairview is sowat 3 km ...

                                               

Farrarmere

Farrarmere is n voorstad in Benoni, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Farrarmere n bevolking van 11 975 gehad, waarvan 78.7% Blankes was. Engels en Afrikaans is die grootste huistale.

                                               

Fietas

Fietas was n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika wat nou as Pageview bekend staan. Die woonbuurt is deur Kaapse Maleiers en Suid-Afrikaanse Indiers bewoon. In die 1970s is die gebied van nie-blanke mense ontruim in terme van die Groepsgebiedew ...

                                               

Finale, Limpopo

Finale is n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Maruleng Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Fisherhaven

Fisherhaven is n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap, sowat 17 km vanaf Hermanus. Fisherhaven ressorteer onder die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit. Die Botrivier se monding is hier gelee.

                                               

Florenceville-Bristol

Florenceville-Bristol is n Kanadese munisipaliteit in die administratiewe distrik Carleton in die weste van die provinsie Nieu-Brunswyk. Die munisipaliteit is op 1 Julie 2008 met die samesmelting van die naamgewende dorpe Florenceville en Bristol ...

                                               

Florentia

Florentia is n voorstad in Alberton, Gauteng. Dit grens aan die voorstad Verwoerdpark in die ooste. Volgens die 2011-sensus het Florentia n bevolking van 4 355 gehad, waarvan 77.3% Blankes was. Afrikaans en Engels is die grootste huistale.

                                               

Florida, Johannesburg

Florida is n woongebied in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is omtrent 10 myl wes van Johannesburg gelee. Die gebied wat as Florida bekend staan is oorspronklik op die plaas Vogelstruisfontein gestig. Vogelstruisfontein en die plase Roodepoort en Paarde ...

                                               

Flémalle

Flémalle is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die weste van die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het n oppervlakte van 37 km² en sowat 25 000 inwoners. Flémalle lê westelik van die Maas-rivier en suidwestelik van die stad Luik.

                                               

Folovhodwe

Folovhodwe is n nedersetting in die Musina Munisipaliteit van Vhembe distrik, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is suid van die grens met Zimbabwe en naby die Limpoporivier gelee.

                                               

Fordsburg

Fordsburg is n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika in die voormalige Area 8. Dit is hoofsaaklik n residensiele voorstad, hoewel dit ook talle winkels en fabrieke huisves. Vandag is Fordsburg n sentrum van Indiese en Pakistani-kultuur, omdat ...

                                               

Forest Hills, Kloof

Forest Hills is n werkersklas woonbuurt in die buitenste westelike voorstede van Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die gebied grens aan die Kloof Gorge wat deel vorm van die Krantzkloof-natuurreservaat, en is gelee tussen Kloof en Waterfall wat ...

                                               

Fort Beaufort

Fort Beaufort is een van die oudste dorpe aan die vroeere Oosgrens in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp lê aan die voet van die Winterberg en op die oewers van die Katrivier.

                                               

Foudgum

Foudgum is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 6 km noordwes van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 80 inwoners.

                                               

Framton

Framton is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 3.5 km suidwes van die stadsaal gelee. Framton beslaan net 0.1 km². In die noorde grens dit aan onbeboude myngrond, in die ooste aan ’n oop stuk veld wat dit van Ophirton skei, in die suidooste aan B ...

                                               

Frankfort, Oos-Kaap

Frankfort is n nedersetting in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die plekkie is 51 km noordoos van King William’s Town. Dit het ontwikkel uit n nedersetting vir afgetrede lede van die Brits-Duitse Legioen in 185 ...

                                               

Franklin Roosevelt Park

Franklin Roosevelt Park is n noordwestelike voorstad van Johannesburg, sowat 8 km noordwes van die stadsaal, noord van Montgomery Park en suidwes van Linden. Franklin Roosevelt Park gewoonlik verkort tot Roosevelt Park is in Maart 1948 uitgelê op ...

                                               

Franskraalstrand

Franskraalstrand is n dorp in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika. Franskraalstrand lê aan die kus van die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit, wat onder die Overberg-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Fraserburg

Fraserburg is n dorp in die Hantam-Karoo in die provinsie Noord-Kaap, Suid-Afrika. By Faserburg is n paleo-oppervlak uit die Perm gevind met spore van Synapsida uit daardie tyd. Die dorp lê 1267 m bo seevlak.

                                               

Freedom Park, Noordwes

Freedom Park is n informele nedersetting naby aan Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder die Rustenburg Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Frere

Frere is n klein dorpie en spoorweghalte in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is vernoem na sir Henry Bartle Frere, goewerneur van die Kaapkolonie van 1877 tot 1880. Die dorpie was tydens die Tweede Vryheidsoorlog vir n tydlank die hoofkwart ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →