★ Free online encyclopedia. Did you know? page 303



                                               

Modderrivier, Noord-Kaap

Modderrivier is klein nedersetting ongeveer 30 km suid van Kimberley waar die N12-nasionale pad die Rietrivier kruis en is 5 km oos van Ritchie. Die Modderrivier vloei hier in die Rietrivier in waar die Slag van die Twee Riviere plaasgevind het t ...

                                               

Modimolle

Nylstroom, amptelik Modimolle, is n dorp in die Waterberg-streek van die Suid-Afrikaanse Limpopoprovinsie, sowat 135 kilometer noord van Pretoria. Die ekonomiese basis van Nylstroom is landbou, veeteelt en toerisme.

                                               

Modjadji Hoofkraal

Modjadji Hoofkraal is n nedersetting oos van Duiwelskloof, in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Letaba Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer. Op die berghange boka ...

                                               

Modjadjiskloof

Modjadjiskloof is n klein dorp in die ooste van die Limpopo-provinsie, Suid-Afrika, 24 km noord van die groot dorp Tzaneen.

                                               

Moffat View

Moffat View is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek gelee, sowat 6 km suid van die stadsaal, noord van Suidheuwels en die Suidelike Klipriviersbergpad, oos van Regents Park en wes van Queenshaven Village en ...

                                               

Mofulatshepe

Mofulatshepe is n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Mofulatshepe is aangrensend aan die dorp Smithfield en word 94% deur swartes bewoon. Mofulatshepe het n bevolking van 3 584 tydens die 2011-sensus gehad.

                                               

Mogwase

Mogwase is n nedersetting in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder die Moses Kotane Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Bojanala-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Mokopane

Potgietersrus of Mokopane is n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp is oorspronklik deur die Voortrekkers gestig en genoem na die Voortrekkerleier Piet Potgieter. Die naam is in 2003 na Mokopane verander, na die kaptein wat Piet ...

                                               

Molteno, Oos-Kaap

Molteno is n dorp in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit was met die jare bekend vir die steenkoolmyne in die omgewing, daarna as die dorp waar die Kloktoring-medisynereeks van Ambrose Lomax ontstaan het, die setel van die Ouma-beskuitfabr ...

                                               

Moncton

Moncton is een van die ag stede in die Oos-Kanadese provinsie Nieu-Brunswyk met sowat 69 074 inwoners in die stad en sowat 138 644 in die metropolitaanse gebied. Die stad dra die naam van Robert Monckton, n Britse offisier wat destyds die toesig ...

                                               

Monserrat, Buenos Aires

Monserrat of Montserrat is n stadsdeel oos van die sentrale besigheidsdistrik van die Argentynse hoofstad Buenos Aires. Sommige van die belangrikste openbare geboue in Buenos Aires is in Monserrat gelee, waaronder die stadsaal, die stadsparlement ...

                                               

Montana Park

Montana Park is n woonbuurt van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is ongeveer 18 km noordoos van die stadskern van Pretoria gelee. Dit is n hoofsaaklik Afrikaanssprekende voorstad vir vele jong blanke inwoners.

                                               

Montana, Witzenberg

Montana is n kleurlingwoonbuurt in die Kouebokkeveld, gelee langs Wolseley, en is sinoniem met kersieboorde en sneeu in die winter. Dit ressorteer onder die Witzenberg Plaaslike Munisipaliteit, wat onder beheer van die Kaapse Wynlande-distriksmun ...

                                               

Montclair

Montclair is n voorstad van Durban, wes van Clairwood en noord van Woodlands. Dis ook die naam van n spoorweghalte tussen Jacobs en Merebank. Die naam Montclair is afgelei van Clairmont, die plaas van W.R. Thomson. Toe die stasie gebou is die naa ...

                                               

Montclare

Montclare is n voorstad of township van Johannesburg, 10 km wes van die stadsaal. Dit bestaan uit net vyf straatblokke. Dit grens in die suide en weste aan Claremont, in die noorde en ooste aan Newlands. Dis blykbaar uitgelê op die mees suidelike ...

                                               

Montebello, Kalifornië

Montebello is n nedersetting in die Amerikaanse deelstaat Kalifornie wat administratief aan die distrik Los Angeles County behoort. Die stadsgebied beslaan 8.4 vk myl, terwyl die bevolking in die Sensus van 2010 as 62 500 bepaal is. In 2016 is di ...

                                               

Montgomery Park

Montgomery Park is n noordwestelike voorstad van Johannesburg, sowat 8 km noordwes van die stadsaal. Montgomery Park word begrens deur die Wespark-begraafplaas in die suide, Franklin Roosevelt Park in die noorde en ooste, en Albertskroon en Alber ...

                                               

Montreal, Missouri

Montreal is n nie-geïnkorporeerde gebied in die Camden-distrik van die Amerikaanse deelstaat Missouri, sowat tien myl van Camdenton af aan die Roete 7 gelee.

                                               

Montreal-Wes

Montreal-Wes, Engels: Montreal West) is n merendeels Engelssprekende dorp op Montrealeiland in die suidweste van die Kanadese provinsie Quebec met n oppervlakte van 1.4 vierkante kilometer en 5 085 inwoners. Montreal-Wes is op 1 Januarie 2002 met ...

                                               

Montroux

Montroux is n besonder klein voorstad van Johannesburg, sowat 9 km noordwes van die stadsaal. Montroux grens in die weste aan Risidale, in die noorde aan Linden, in die ooste aan Franklin Roosevelt Park en in die suide aan Northcliff. Dis uitgelê ...

                                               

Montréal, Yonne

Montréal pronk met n geskiedenis wat tot die 6de eeu teruggaan. Destyds het koningin Brunehilde hier gebly. Die dorp is in 888 deur Noormanne ingeneem. In die 11de eeu het die magtige Anséric-gesin Montréal oorheers. In die 13de eeu is die dorp v ...

                                               

Monument Park

Monument Park is n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Monument Park is gelee tussen Waterkloofrif, Kloofsig en Pierre van Ryneveldpark. Die Voortrekkermonument in Pretoria, waarna die voorstad vernoem is, pryk op die westelike h ...

                                               

Monumenthoogte

Monumenthoogte is n residensiele voorstad van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die voorstad is gelee in die driehoek wat gevorm word deur die N12 nasionale pad en lughawepad wat uitstraal van die gedenkteken ter nagedagten ...

                                               

Mooinooi

Mooinooi is n myndorpie in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika wat ongeveer halfpad tussen Brits en Rustenburg gelee is. Platinum en palladium word hier ontgin. Die dorpie is net suid van die N4 nasionale pad en sowat 8 km oos van Buffelspoortdam.

                                               

Mook en Middelaar

Mook en Middelaar is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat grens aan die provinsies Gelderland en Noord-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 8 000 inwoners en n oppervlakte van 19 km². Mook is die administratiewe setel va ...

                                               

Moorreesburg

Moorreesburg is n dorp in die munisipaliteit Swartland, provinsie Wes-Kaap. Dit is ongeveer halfpad tussen Piketberg en Malmesbury gelee. Die dorp is die ekonomiese sentrum van die omliggende landboustreek, waar veral koring en hawer verbou word. ...

                                               

Mopane

Mopane is n landelike nedersetting in die Musina Plaaslike Munisipaliteit in die Vhembe-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Moreletapark

Moreletapark is n groot voorstad van Pretoria, Suid-Afrika. Moreletapark is sowat 12 kilometer suidoos van die middestad tussen die woonbuurte Constantiapark, Garsfontein en Wingate Park gelee. Volgens die 2011-sensus het dit 27 539 inwoners gehad.

                                               

Moretele

Moretele is n nedersetting in die Moretele Plaaslike Munisipaliteit, in die Bojanala Platinum-distriksmunisipaliteit aan die oosgrens van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika.

                                               

Morganbaai

Morganbaai is in 1822 vernoem na A.F. Morgan, die gesagvoerder van die Barracouta, n skip van die Koninklike Britse Vloot, een van talle skepe wat deur die Britse Admiraliteit gestuur is om opnames te doen aan die kus suid van Maputo.

                                               

Morgenzon

Morgenzon is n klein boerderydorp gelee op die oewer van die Osspruit met n belangrike landbouskool in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is 42 km noordwes van Amersfoort.

                                               

Morin-Heights

Morin-Heights is n sport- en ontspanningsoord met sowat 3 900 inwoners in die Pays-den-Haut-streeksmunisipaliteit, Quebec, Kanada. Die nedersetting, wat na die advokaat, joernalis en politikus Augustin-Norbert Morin vernoem is een van die bekends ...

                                               

Morningside, Durban

Morningside is n voorstad van Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit en sy poskode is 4001. Die voorstad is in n heropgeboude area van Durban gelee ongeveer 2 km van die Indie ...

                                               

Moscow, Idaho

Moscow is n stedelike nedersetting in die noorde van die Amerikaanse deelstaat Idaho, naby die grens met Washington, met n bevolking van 23 800 volgens die sensus van 2010. Dit is die administratiewe setel van die distrik Latah County en ook sy g ...

                                               

Mosselbaai

Mosselbaai is n dorp in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika met 59 000 inwoners. Dit is oos van die Kaap die Goeie Hoop en wes van George gelee. Die N2 nasionale pad gaan as n snelweg verby die dorp. Mosselbaai het in 2019 vyf blouvlagstrand g ...

                                               

Mosset

Mosset is ’n dorp in die Franse département Pyrénées-Orientales en die gewes Languedoc-Roussillon met ’n oppervlakte van 71.93 vierkante kilometer en 293 inwoners. Sy inwoners word in Frans Mossetans genoem. Eus is deur die vereniging Les Plus Be ...

                                               

Motswedi

Motswedi is n dorpie in Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Dit is die geboortedorp van Lucas Mangope, die ontslape president van die destydse "onafhanklike" bantoestan Bophuthatswana.

                                               

Mouillepunt

Mouillepunt is ’n welvarende voorstad in Kaapstad. Dit is gelee tussen die V&amp,A Waterfront en Grangerbaai in die ooste, Groenpunt in die suide en die Atlantiese Oseaan in die noorde en weste. Die voorstad omsoom die kuslyn en bestaan hoofsaakl ...

                                               

Mount Coke

Mount Coke is n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is 18 km oos van King William’s Town en val onder bestuur van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Mount Edgecombe

Mount Edgecombe is n afgesperde woongemeenskap in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika, gelee naby die kus net noord van Durban, en vorm deel van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Die omgewing is welbekend vir sy ontspanningsoorde en gholfbane. ...

                                               

Mount Isa

Mount Isa is n stad in noordwestelike Queensland, Australie. Die stad het tot stand gekom weens die groot hoeveelheid minerale en grondstowwe in die omgewing. Daar word gesê dat Mount Isa Mines een van die mees produktiewe myngroepe ter wêreld is ...

                                               

Mount Pleasant

Mount Pleasant is n Kleurlingbuurt van Hermanus in die Overberg-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is net suid van die R43-pad gelee.

                                               

Mountain View, Johannesburg

Hierdie artikel handel oor die voorstad in Johannesburg, vir ander plekke, sien Mountain View. Mountain View is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek gelee.

                                               

Mountain View, Pretoria

Hierdie artikel handel oor die voorstad in Pretoria, vir ander plekke met dieselfde naam, sien Mountain View. Mountain View is n voorstad in die noordweste van Pretoria, Suid-Afrika. Nie een van die Afrikaanse Susterkerke in die voorstad heet Mou ...

                                               

Mowbray

Die gebied is in 1657 in plase opgedeel, waarvan die grootste later "Welgelegen" genoem is. n Herberg genaamd "Varietas Delectat" is in die 1720s geopen. Dit het later as "Drie Koppen" bekend geword nadat die koppe van drie slawe wat vir moord te ...

                                               

Mphakathini

Mphakathini is n nedersetting in die Groot Vyf Hlabisa Plaaslike Munisipaliteit, Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in oostelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

                                               

Mtunzini

Mtunzini is n kusdorpie aan die N2-nasionale pad ongeveer 140 km noord van Durban in KwaZulu-Natal. Dit lê een uur per motor van Hluhluwe-Imfolozipark en iSimangaliso-vleilandpark. Dit is gewild by binnelanders oor die skoolvakansies, veral as ge ...

                                               

Mtwalume

Mtwalume is n oord en dorpie aan die Indiese Oseaan in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê aan die rivier met dieselfde naam wat 56 km in die binneland by Ixopo ontspring. Die naam verwys na n sekere boomsoort wat aan die oewers groei wat d ...

                                               

Muden

Muden is n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê aan die Mooirivier en is 38 km oos van Weenen. Die dorpie is gestig deur eerwaarde Heinrich Rottcher wat in 1862 in Suid-Afrika aangekom het. Hy het die sendingstasie na sy gebo ...

                                               

Mukovhabale

Mukovhabale is n landelike nedersetting in die Musina Munisipaliteit van Vhembe distrik, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is net suid van die grens met Zimbabwe naby die Limpoporivier gelee.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →