★ Free online encyclopedia. Did you know? page 302



                                               

Century City, Los Angeles

Century City is n woon- en sakebuurt in Los Angeles se Westside met n oppervlakte van 176 akkers. Dit is op n vroeere buiteperseel van die 20th Century Fox-rolprentateljee ontwikkel wat in 1961 aan eiendomsontwikkelaars verkoop is. Die eerste geb ...

                                               

Chantelle

Chantelle is n voorstad in Suid-Afrika, in die suidwestelike hoek van die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie gelee en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Chantelle het ongeveer ...

                                               

Charlesbourg

Charlesbourg is n distrik van Ville de Québec in die Kanadese provinsie Quebec. Dit is een van die oudste nedersettings in die provinsie, die eerste setlaars van 1689 was Jesuïete. Charlesbourg is in 1976 saamgesmelt met ander dorpe. Sedert 1 Jan ...

                                               

Chatsworth, KwaZulu-Natal

Chatsworth is n groot stadsdeel aan die westekant van Durban in die provinsie KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Chatsworth ressorteer onder die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Die stadsdeel het as setel gedien van die Minority Front, n politi ...

                                               

Chatsworth, Wes-Kaap

Chatsworth is n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Chatsworth ressorteer onder die Swartland Plaaslike Munisipaliteit wat deel is van die Weskus-distriksmunisipaliteit. Die veel groter Chatsworth is n voorstad van Durban in KwaZulu ...

                                               

Chesterville, KwaZulu-Natal

Chesterville is n nedersetting in die ooste van Suid-Afrika, in die KwaZulu-Natalprovinsie. Dit is gelee tussen Cato Manor en Westville, ongeveer 13 km wes van Durban.

                                               

Chicoutimi

Chicoutimi is n stad en hawe in Quebec, Oos-Kanada, by die samevloeiing van die Saguenay- en Chicoutimiriviere. Chicoutimi het ongeveer 67 000 inwoners en vorm saam met Jonquière n metropolitaanse gebied met 155 000 inwoners. Nywerhede sluit timm ...

                                               

Chrissiesmeer

Die San en Tlou-tle bevolking het die gebied bewoon en op vlotte op van die groter mere gewoon. Die Voortrekkers het in die 1860s n dorp in die gebied gevestig en dit na ZAR President Marthinus Wessel Pretorius se dogter Christina Johanna Petrone ...

                                               

City and Suburban

City and Suburban is n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika. Dit is n relatief klein woon- en sakegebied wat langs Johannesburg se middestad gelee is. Volgens die 2011-sensus word die gebied deur 2 703 swart mense bewoon.

                                               

City Deep

City Deep is n industriele voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika. Daar is n groot houerterminaal van Transnet Freight Rail in gebruik, die belangrikste binnelandse hawe in die land, asook die "Joburg Market".

                                               

Clare, Mpumalanga

Clare is n dorp in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is suid van die R531-streekroete en wes van Hluvukani gelee. Dit word verdeel in Clare A, B & C, wat n gesamentlike bevolking van 9 586 het.

                                               

Claremont, Johannesburg

Claremont is ’n mindergegoede voorstad van Johannesburg, sowat 9 km wesnoordwes van die stadsaal. Toe die ou munisipale grense nog gegeld het, was dit een van Johannesburg se mees westelike voorstede wat aan Roodepoort gegrens het.

                                               

Claremont, Kaapstad

Claremont is n gesogte suidelike voorstad van Kaapstad en word onder meer begrens deur Rondebosch, Nuweland en Kenilworth. Van die grootste aantreklikhede is die winkelsentrum Cavendish Square in die sakekern, wat as desentralisasiepunt vir die m ...

                                               

Clarina

Clarina is n voorstad in Suid-Afrika, sentraal in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie gelee en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Clarina het ongeveer 2 108 inwoners in 2011 ...

                                               

Clarkebury

Clarkebury is n nedersetting en n voormalige sendingstasie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die nedersetting val tans in die Engcobo Plaaslike Munisipaliteit van die Chris Hani-distriksmunisipaliteit.

                                               

Clayville

Clayville is n voorstad in die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit aan die noordrand van Suid-Afrika. Clayville bestaan uit n groot aantal genommerde uitbreidings, wat inwoners van middelinkomste in moderne huise huisves.

                                               

Cleveland, Johannesburg

Cleveland is n voorstad van Johannesburg, 8 km oos van die stadsaal. Dis gelee aan die spoorlyn na Germiston, oos van Denver, suid van Malvern en wes van Malvern-Oos, n voorstad van Germiston. Die noordwestelike deel van die voorstad bestaan uit ...

                                               

Clifton

Clifton is n klein maar welvarende voorstad in westelike Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het die voorstad n inwonertal van 507 gehad, waarvan 396 Blankes was. Clifton se vierde strand is gesertifiseer as n blouvlagstrand.

                                               

Clocolan

Clocolan is n dorpie in die Oos-Vrystaat en is in 1907 gestig. Die dorpie lê aan die R26, halfpad tussen Bethlehem en Bloemfontein. Die dorp is gestig op die plase Reinzi en Harold en het sy naam te danke aan die Afrikanerboere wat in die omgewin ...

                                               

Clydesdale

Vir die ramp wat by die Clydesdale-steenkoolmyn naby Sasolburg in die Vrystaat plaasgevind het, sien Coalbrook-ramp. Clydesdale is n klein dorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie lê in die suide van die provinsie.

                                               

Cobh

Cobh, Iers: an Cóbh, tussen 1850 en 1920 Queenstown, is n gewilde toeristeoord en seehawe aan die suidkus van die graafskap Cork, Republiek Ierland. Cobh is aan die suidelike kant van Great Island "Groot Eiland" in Cork-hawe gelee wat as een van ...

                                               

Coghlan

Coghlan is n nedersetting in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is gelee tussen Ngcobo en Mthatha aan die R61-pad. Die nedersetting val tans in die Engcobo Plaaslike Munisipaliteit van die Chris Hani-distriksmunisipal ...

                                               

Colchester, Oos-Kaap

Vir ander gebruike, sien Colchester dubbelsinnig. Colchester is n nedersetting in die Nelson Mandelabaai Metropolitaanse Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit lê naby die monding van die Sondagsrivier aan die Indiese Oseaan en die N2 n ...

                                               

Coleman, Texas

Coleman is die hoofstad van die Coleman County-distrik in die Amerikaanse deelstaat Texas. In 2000 het die stad n bevolking van 5 127 gehad: 85.04% wit, 2.95% swart of Afro-Amerikaans, 0.66% Amerikaanse inboorlinge, 0.23% Asiaties, 8.89% van ande ...

                                               

Colesberg

Colesberg is n dorp in die Noord-Kaap, aan die N1 nasionale pad, 220 km suid van Bloemfontein. Colesberg word as die middelpunt van die roetes tussen Kaapstad en Johannesburg, en laasgenoemde en Port Elizabeth beskou.

                                               

Colmesnil-Manneville

Colmesnil-Manneville is n Franse dorp in die département Seine-Maritime, suidwes van Dieppe, met sowat 100 inwoners. Die dorp is gelee in die Pays de Caux.

                                               

Constantiapark

Constantiapark is n voorstad in die ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Constantiapark is gelee tussen Moreletapark, Waterkloof Glen en Garsfontein. Die voorstad se naam is afkomstig van Constantia in Kaapstad. Constantiapark het selfs n paar woning ...

                                               

Copperton

Copperton is n voormalige myndorpie in die Karoogebied van die Noord-Kaap. Dis gelee in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit en die Siyathemba Plaaslike Munisipaliteit, met sy setel op Prieska. Dit is in 1971 gestig in verband met die koperm ...

                                               

Cornelia, Limpopo

Hierdie artikel handel oor die nedersetting in die Limpopoprovinsie. Vir die dorpie in die Vrystaat, sien Cornelia. Cornelia is n Swart nedersetting 36 km wes van Polokwane, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Cornwall, Ontario

Cornwall is n stad in die suidooste van die Kanadese provinsie Ontario, sowat 100 kilometer van Ottawa en Montréal. Cornwell lê teen die Saint-Laurentrivier, digby die grens van Québec. Die stad met sowat 46 340 inwoners is die hoofkwartier van d ...

                                               

Coronationville

Coronationville is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 6 km wes van die stadsaal. Die voorstad grens in die noordweste en noorde aan Newclare, in die noorde aan Westbury, in die weste aan Crosby en in die suide aan Langlaagte, Industria en Indust ...

                                               

Cosmo City

Cosmo City is n nuwe voorstad in Johannesburg, Suid-Afrika. Die voorstad is in 2004 uitgelê. In 2011 het Cosmo City 44 295 inwoners gehad, waarvan 97.2% swartmense was.

                                               

Cottesloe

Cottesloe is n klein voorstad wes van Johannesburg se middestad, sowat 3 km noordwes van die stadsaal, wes van Braamfontein, noord van Vrededorp en Jan Hofmeyr, en suid van Parktown. Dit is so genoem deur die eertydse minister van lande dr. Adam ...

                                               

Country View, Johannesburg

Country View is n voorstad noord van Johannesburg, Suid-Afrika. Hierdie artikel omtrent n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

                                               

Coverndale

Coverndale is n township aan die westekant van Bloemhof, in die suidweste van Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Van die 2 410 inwoners in 2011 het 67% of hulself as Kleurlinge beskou.

                                               

Cowies Hill

Cowies Hill is n klein, luukse residensiele voorstad van Pinetown digby Durban, Suid-Afrika. Sy gelyknamige heuwel is n belangrike punt op die Comrades-maraton wat jaarliks tussen Durban en Pietermaritzburg gehou word. Cowies Hill was oorspronkli ...

                                               

Craighall

Craighall is n voorstad van Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika, sowat 10 km noord van die stadsaal, oos van Blairgowrie, wes van Sandhurst en suid van Hurlingham. Craighall is omstreeks 1902 aangelê op grond wat W. Grey Rattray omstreeks 1891 aan ...

                                               

Crawford, Texas

Crawford is n dorp in die McLennan County-distrik in die Amerikaanse deelstaat Texas. Crawford het n oppervlakte van 2.4 km² en 789 inwoners en lê by die stad Waco. Die voormalige Amerikaanse president George W. Bush het daar n plaas, bekend as W ...

                                               

Creighton

Creighton is n klein dorpie in suidelike KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die dorp n bevolking van 900 gehad, waarvan 86 blankes was.

                                               

Croquet Lawn A

Croquet Lawn A is n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is suidwes van Newington gelee.

                                               

Crowthorne

Crowthorne is n voorstad digby Kyalami, noord van Johannesburg, Suid-Afrika. Die pleknaam kom van een van die voormalige draaie op die Kyalami-renbaan. Crowthorne was die eerste skerp draai aan die einde van die lang pylvak. Hierdie artikel omtre ...

                                               

Cwili

Cwili is n nedersetting gelee langs Keimond in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit val onder die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit. Die Cwilirivier vloei suid langs die buurt verby.

                                               

Céret

Céret is ’n dorp in die Franse département Pyrénées-Orientales en die gewes Languedoc-Roussillon met ’n oppervlakte van 37.86 vierkante kilometer en 7663 inwoners. Sy inwoners word in Frans Cérétans genoem.

                                               

Dachau

Dachau is n stad in die Duitse deelstaat Beiere met n bevolking van sowat 47 000 in 2018. Die stad is bekend van die Dachau-konsentrasiekamp in Nazi-Duitsland.

                                               

Daggakraal

Daggakraal is n Swart dorp in die Pixley ka Seme Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit van Mpumalangaprovinsie, Suid-Afrika.

                                               

Dainfern

Dainfern is n gholflandgoed tussen Johannesburg en Pretoria gelee. Dainfern se poskode is 2055. Dainfern is onderverdeel in verskeie woongebiede want dit is nogal groot. n Paar van hulle is Sherwood, Hampstead en Highgate. Dit is n afgeslote behu ...

                                               

Dalpark

Dalpark is n voorstad in westelike Brakpan, Gauteng. Dit grens aan Dalview in die ooste en Boksburg in die weste. Volgens die 2011-sensus het Dalpark n bevolking van 8 244 gehad, van wie 53.4% wit was. Afrikaans en Engels is die grootste huistale.

                                               

Dalton

Dalton is n klein dorp in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika en is 11 km oos van New Hanover gelee. Dalton is in 1850 gestig. Dit het plaasgevind nadat Henry Boast van North Dalton in Yorkshire, Engeland die emigrasie na die destydse Natal georganiseer h ...

                                               

Dalview

Dalview is n voorstad in Brakpan, Gauteng. Dit grens aan Dalpark in die weste en Kenleaf in die suide. Volgens die 2011-sensus het Dalview n bevolking van 4 681 gehad, waarvan 84.4% Blankes was. Afrikaans en Engels is die grootste huistale.

                                               

Dan

Dan is n nedersetting sentraal in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit lê 18 km oos-suidoos van Tzaneen, in die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit van die Mopani-distriksmunisipaliteit.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →