★ Free online encyclopedia. Did you know? page 301



                                               

Bontrug

Bontrug is n klein nedersetting in die Sondagsriviervallei Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is 3 kilometer oos van Kirkwood en 55 km noordoos van Uitenhage gelee.

                                               

Booysens, Johannesburg

Booysens is ’n voorstad van Johannesburg, sowat 3.2 km suidwes van die stadsaal gelee. Booysens word in die suidweste begrens deur Robertsham, in die noordweste deur Framton, in die noorde deur Ophirton, in die ooste deur die Robinson Deep-myn en ...

                                               

Bophelong

Bophelong is n township in suidelike Gauteng, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die township n bevolking van 46 089 gehad. Die meerderheid van die bevolking praat Suid-Sotho.

                                               

Bordeaux, Limpopo

Bordeaux is n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Border Post, Oos-Kaap

Border Post is n nedersetting in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit van die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Die naam dui op die grenspos wat hier bestaan het tussen die destydse tuisland van Ciskei en die Republiek van Suid-Afrika gedurende die apar ...

                                               

Borgloon

Borgloon is n Belgiese stad en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 10 000 inwoners en n oppervlakte van 51 km². Borgloon lê in die Haspengouw. Die Sint-Odulfuskerk dateer uit die 10e eeu.

                                               

Borsele

Borsele is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zeeland, met n bevolking van 23 000 in 2018 en n oppervlakte van 195 km². Die munisipaliteit is in 1970 gestig en die bestuurlike sentrum is in Heinkenszand. Borsele is op die skiereiland Z ...

                                               

Bordoy

Bordoy is n eiland in die noordooste van die Faroereilande. Sy naam beteken "landpunt eiland". Daar is agt nedersettings: Klaksvík, Nordoyri, Ánir, Árnafjordur, Strond, Nordtoftir, Depil en Norddepil.

                                               

Bothas Hill

Bothas Hill is n klein dorpie buite Hillcrest in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is die poort na die Vallei van n Duisend Heuwels. Kearsney-kollege het verskuif na Bothas Hill in 1939. Die dorp is 37 km noordwes van Durban, op die ou hoofpad na P ...

                                               

Bothasig

Bothasig is n noordelike voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die voorstad is noord van Edgemead en oos van Milnerton gelee, ongeveer 15 km noordoos van die Kaapse middestad. Bothasig is op die plaas Bosmansdam uitgelê en aanvankli ...

                                               

Botshabelo

Botshabelo is n nedersetting wat in 1968 deur die apartheidsregering geskep is. Dit is sowat 55 km oos van Bloemfontein gelee en het n hoofsaaklik Sothosprekende bevolking. Botshabelo het n bevolking van 181 712 in 2011 gehad, en vorm deel van di ...

                                               

Braamfontein

Braamfontein is n voorstad van Johannesburg, met n bevolking van 7 007. Die Nelson Mandelabrug en Grondwetlike Hof van Suid-Afrika is in Braamfontein gelee.

                                               

Brackendowns

Brackendowns is n voorstad van Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Brackendowns n bevolking van 15 201 inwoners, waarvan 66.9% Blankes is.

                                               

Brackenhurst

Brackenhurst is n voorstad van Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Brackenhurst n bevolking van 12 738 inwoners, waarvan 74.9% Blankes is.

                                               

Brakpan

Brakpan is n groot myndorp in Gauteng, Suid-Afrika met goud- en uraanmyne. Die dorp het munisipale status verkry in 1919. Die myners van Brakpan het deelgeneem aan die 1922-staking. Die naam is die eerste keer in die 1880s gebruik weens die nabyh ...

                                               

Brantgum

Brantgum is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 6 km noordwes van Dokkum en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 250 inwoners.

                                               

Braunschweig, Oos-Kaap

Braunschweig is n klein dorp in die Oos-Kaap, 15 km noord van King Williams Town. Die nedersetting het ontstaan weens die hervestiging van n groep vrywilligers, die Duitse Legioen, wat tydens die Krimoorlog aan Britse kant geveg het.

                                               

Bray

Bray is n klein dorp in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê 220 km noord van Vryburg. Die Moloporivier vloei verby Bray. Hier is ook n doeanepos vir deurgang na en van Botswana wat oop is van 07:00 tot 16:00. Die grenspos se telefo ...

                                               

Bree

Bree is n Belgiese stad en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 15 000 inwoners en n oppervlakte van 65 km².

                                               

Brenthurst

Brenthurst is n voorstad in Brakpan, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Brenthurst n bevolking van 6 250 gehad, waarvan 86.4% Blankes was. Afrikaans en Engels is die grootste huistale.

                                               

Britanniabaai

Britanniabaai is gelee op die Weskus-skiereiland sowat 160 km vanaf Kaapstad, 35 km vanaf Vredenburg, en sowat 47 km noord van Saldanha. Die dorp is vernoem na die Brits-Oos-Indiese skip, die Britannia, wat op 22 Oktober 1826 deur n rif in die ba ...

                                               

Britz

Britz is n stadsbuurt in die Duitse hoofstad Berlyn se administratiewe distrik Neukölln wat bekend staan vir sy uitsaaifasiliteit van Deutschlandradio, die Hoefyster-woonbuurt, n wegwysende behuisingsprojek uit die 1920s, en die sogenaamde Gropiu ...

                                               

Broadway, Durban

Broadway, Durban is n noordelike voorstad van Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Broken Hill

Hierdie artikel handel oor die myndorp in Australie. Vir die voormalige Zambiese myndorp, sien gerus Kabwe. Broken Hill is n myndorp in Nieu-Suid-Wallis met n bevolking van net oor die 30 000. Dit is 920 km wes van Sydney gelee en 420 km van Adel ...

                                               

Bronville

Bronville is n Kleurling / Swart-woonbuurt op die goudvelde van die provinsie Vrystaat in Suid-Afrika. Die dorp is gestig gedurende die jare van skeiding van swart en bruin mense aangrensend aan die stad Welkom, om werkers te huisves wat op die w ...

                                               

Brooklyn, Kaapstad

Brooklyn is n voorstad van Kaapstad in die Wes-Kaap met n bevolking van 10 941. Brooklyn lê ten noorde van Maitland, wes van die Lugmagbasis Ysterplaat ten ooste van Paarden Eiland. Die Swartrivier vloei deur n gedeelte van Brooklyn.

                                               

Bulletrap

Bulletrap is n klein nedersetting in die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit. Dit lê weggesteek agter klipkoppies aan die pad na Nigramoep, Grootmis en Kleinsee, wes van die N7-hoofpad tussen Springbok en Steinkopf in Namakwaland en by 29° 27′ 43. ...

                                               

Bultfontein

Die dorp is in 1874 gestig. Die dorp het sy ontstaan te danke aan n sterk fontein, wat op die bult ontspring het. Dit was eers deel van die plaas Kameeldorings. Boesmans, Voortrekkers en wilde diere het by die bron kom water drink. Bultfontein se ...

                                               

Bungeni

Bungeni is n groeiende nedersetting in Makhado Munisipaliteit in Limpopo, Suid-Afrika. Die groot woongebied lê weerskante van die R578-teerpad ongeveer halfpad tussen Louis Trichardt en Giyani. Bungeni se buurdorp na die oostekant is die woongebi ...

                                               

Buntingville

Buntingville is n nedersetting 15 km suidoos van Mthatha in die Nyandeni Plaaslike Munisipaliteit, wat deel is van die OR Tambo Distriksmunisipaliteit. As n klein dorpie het dit as n sendingstasie ontstaan in 1865.

                                               

Burgersdorp, Limpopo

Burgersdorp is n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Groter Tzaneen Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Burgersfort

Burgersfort is n dorp in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp lê sowat 60 km noord van Lydenburg, en 26 km van Ohrigstad af in die vallei van die Spekboomrivier naby die sameloop met die Steelpoortrivier.

                                               

Burnshill

Burnshill is n klein dorpie in die Amahlathi Plaaslike Munisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is n voormalige sendingstasie van die Glasgow Sendinggenootskap, aan die voet van die Amatholeberge, in 1831 vernoem na John Burns, die predik ...

                                               

Buyisonto

Buyisonto is n dorp in Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit, Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Calais, Vermont

Calais is n dorp in die distrik Washington, Vermont met n bevolking van 1 529 volgens die sensus van 2000. Alhoewel die dorp na die Noord-Franse stad Calais vernoem is, word sy naam in Engels soos palace uitgespreek en nie soos chalet nie. Die do ...

                                               

Calderwood

Calderwood is n gehug in die Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit en Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Nedersetting sowat 12 km suidoos van Fort Beaufort en 16 km suidwes van Alice. Dit is vernoem na eerwaarde Henry ...

                                               

Cambridge, Oos-Londen

Cambridge is n voorstad van Oos-Londen, in die Oos-Kaap Provinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Camembert (dorp)

Camembert is n dorpie met n oppervlakte van 10.2 vierkante kilometer en 206 inwoners in die Franse département Orne. Marie Harel het hier in 1791 vir die eerste keer die beroemde kaas Camembert gemaak.

                                               

Canary Wharf

Canary Wharf is n sake- en wolkekrabberbuurt in die Londense stadsdistrik Tower Hamlets. Dit is een van Londen se twee finansiele hoofsentrums - naas die historiese middestad of City of London - en huisves baie van die hoogste geboue in die Veren ...

                                               

Cannon Rocks

Cannon Rocks is n klein kusdorpie aan die Indiese Oseaan in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika, tussen Boknesstrand en die grens met die Groter Addo-Olifant Nasionale Park. Dit is 135 km oos van Port Elizabeth en 180 km wes van Oos-Londen gele ...

                                               

Canzibe

Canzibe is n dorpie met 1 000 inwoners in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika. Dit is gelee naby die R61 pad tussen Port St. Johns en Mthatha in die Nyandeni Plaaslike Munisipaliteit, wat deel is van die OR Tambo Distriksmunisipaliteit. As n k ...

                                               

Capital Park

Capital Park is een van Pretoria se oudste en eerste voorstede en lê sowat 4 km noord van die geskiedkundige Kerkplein, agter die Pretoria Nasionale Dieretuin. Die woonbuurt word omgrens deur die Witwatersberge aan die suidekant en die Apiesrivie ...

                                               

Carletonville

Carletonville is n dorp in die weste van Gauteng bekend om sy goudmyne. Die gebied is een van die rykste goud-produserende gebiede ter wêreld. Die Mponeng-myn (bekend as Western Deep Levels-myn voor 1999 se operasionale diepte wissel tussen 3.16k ...

                                               

Carnarvon, Wes-Australië

Hierdie artikel handel oor Carnarvon in Australie. Vir die dorp in Suid-Afrika, sien Carnarvon. Carnarvon is n kusdorp in Wes-Australie, sowat 900 km noord van Perth. Volgens die 2006 sensus het die dorp n bevolking van 5 283 gehad.

                                               

Carolina

Carolina is n dorp in Mpumalanga in Suid-Afrika gelee op die hoofroete tussen Johannesburg en eSwatini. Carolina lê op n hoogte van 1 710 meter bo seevlak en staan bekend vir sy buitengewoon koue winters. Dit is n gemengde boerdery, kleinskaal st ...

                                               

Carters Glen

Carters Glen is een van die grootste voormalige wit woongebiede van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika, wat sowel oppervlakte as inwonertal betref. Die voorstad is gelee in die weste van die stad en genoem na Carters Ridge, n ...

                                               

Cassel

Cassel is n dorpie sowat 90 km noordwes van Kuruman gelee in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het dit n bevolking van 3 895, van wie 98% hulself as Swart Afrikane beskryf en 92% Tswana as huistaal praat.

                                               

Cassis

Cassis is n belangrike toeristebestemming in die département Bouches-du-Rhône met n oppervlak van 26.86 vierkante kilometer en 7 758 inwoners. Die dorp staan bekend vir sy rotskus met die kenmerkende calanques en sy uitstekende wit en roséwyne. B ...

                                               

Cato Manor

Cato Manor is n werkersklasgebied gelee sewe kilometer van die sentrum van die stad Durban, Suid-Afrika. Dit het ontstaan toe Indiese groentekwekers hulle in die gebied gevestig het nadat dit aan George Christopher Cato gegee is in 1865, wie die ...

                                               

Cato Ridge

Cato Ridge is n woongebied van eThekwini in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit is gelee langs Hillcrest, ongeveer 52 km wes van Durban met die N3-hoofpad.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →