★ Free online encyclopedia. Did you know? page 299



                                               

Amsterdam, Mpumalanga

Hierdie artikel handel oor die dorp in Suid-Afrika. Sien Amsterdam vir die artikel oor die Nederlandse hoofstad. Amsterdam is n klein skaapboerdery-dorpie in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is sowat 16 km van die grens met eSwatini. Die grenspo ...

                                               

Andris

Andris is n nedersetting in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 1 490 gehad, almal Swartes.

                                               

Anjum

Anjum is n dorp in die Nederlandse provinsie Friesland. Die dorp lê 12 km noordoos van Dokkum, 2 km wes van Oostmahorn, en ressorteer onder die munisipaliteit Noardeast-Fryslân. Dit het sowat 1065 inwoners.

                                               

Antwerpen (provinsie)

Antwerpen is n Belgiese provinsie in Vlaandere. Die provinsie het n bevolking van sowat 1 781 904 in 2013 gehad en beslaan n oppervlakte van 2 867 km² met n bevolkingsdigtheid van 620 per km². Die hoofstad is die gelyknamige stad Antwerpen. Antwe ...

                                               

Appingedam

Appingedam is n voormalige munisipaliteit en n stad in die noordooste van Nederland. Op 1 Januarie 2021 is Appingedam opgegaan in die nuwe munisipaliteit Eemsdelta.

                                               

Apt (Vaucluse)

Apt is n dorp in die Franse département Vaucluse met 11 405 inwoners. Apt lê tussen die Plato van Vaucluse en die Luberon-bergreeks, in die hartland van die Luberon. Die dorp het sy eeue-oue Provensaalse karakter bewaar en bekoor met nou straatji ...

                                               

Arcadia, Pretoria

Arcadia is n voorstad in Pretoria, Suid-Afrika. Dit is gelee oos van die stadskern, met Beatrixstraat wat die westelike grens met die Pretoria Middestad vorm, Kerkstraat die noordelike grens, Hillstraat die oostelike grens met Hatfield en Parkstr ...

                                               

Ardingly

Ardingly is n dorp en die burgerlike nedersetting in die High Weald Area of Outstanding Natural Beauty ongeveer 5.6 km noord van Haywards Heath in die Middel-Sussex-distrik van die historiese Wes-Sussex, Engeland. Die dorp is ongeveer 53 km suid ...

                                               

Areena

Areena is n klein nedersetting gelee noord van Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit lê aan die oewer van die Kwelerarivier en val onder die Groot Kei Plaaslike Munisipaliteit.

                                               

Arles

Arles is n distrik-hoofstad in die Suid-Franse département Bouches-du-Rhône, naby die Rhône en sowat 25 kilometer Oos van Nîmes, 80 kilometer Wes van Marseille en 24 kilometer van die Middellandse See af, met 52 600 inwoners. Die Rhône vertak Noo ...

                                               

As, België

As is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die ooste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het n oppervlakte van 22 km² en sowat 8 000 inwoners. Die eerse steenkool van Limburg is in 1901 hier gevind.

                                               

Ashton

Ashton is gelee in die Klein Karoo aan die voet van die Langeberge tussen Robertson en Swellendam en is op een van die hoofroetes tussen Kaapstad en Mosselbaai. Die vrugbare vallei waarin die dorp gelee is veral geskik vir wyn- en vrugteverbouing ...

                                               

Askham

Askham is 200 km noord van Upington gelee, by die kruising van die R31-provinsiale pad en R360-streeksroete in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit van die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Ongelukkig was daar geen bevolkingstatistiek vir Askham beskikbaa ...

                                               

Aston Manor

Aston Manor is n voorstad van Kemptonpark in die Oos-Rand. Dit val onder bestuur van die Ekurhuleni Metropolitaanse Munisipaliteit. Volgens die 2011-sensus het Aston Manor n bevolking van 1 961 gehad.

                                               

Astonbaai

Astonbaai is n nedersetting in die Kouga munisipaliteit in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit is ongeveer 90 km wes van Port Elizabeth en 5 km vanaf Jeffreysbaai gelee.

                                               

Athena, Oregon

In 2000 het die dorp n bevolking van 1 221 gehad: 90.17% wit, 0.00% swart of Afro-Amerikaans, 3.69% Amerikaanse inboorlinge, 0.16% Asiaties, 0.08% Pasifiese eilanders, 3.6% van ander rasse en 2.29% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of La ...

                                               

Athlone

Hierdie artikel handel oor Athlone, n voorstad van Kaapstad in Suid-Afrika. Vir die dorp in die Republiek van Ierland, sien Athlone, Ierland. Athlone is een van die oudste voorstede van Kaapstad, op die Kaapse Vlakte en suid van die Nasionale Roe ...

                                               

Athlone Park

Athlone Park is n suidelike voorstad van Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Atteridgeville

Atteridgeville is n woongebied wes van Pretoria, Suid-Afrika wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit val. Dit word begrens deur Saulsville in die weste, Proklamasieheuwel in die ooste, Laudium in die suide en Lotus Gardens aan d ...

                                               

Auchtermuchty

Auchtermunchty is n klein dorp in die streek van Fife, omtrent halfpad tussen Edinburg en Dundee. Myres-kasteel is daar nabygelee. Die dorp het n amptelik bevolking van 2 070 in 2006 gehad.

                                               

Auckland Park

Auckland Park is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Die voorstad lê op n geleidelike helling, en is naby Melville, Brixton, Westdene en Richmond in Johannesburg se B-streek gelee. Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie se hoofkwartier is in ...

                                               

Aurec-sur-Loire

Aurec-sur-Loire is n Franse dorp in die département Haute-Loire, noordoos van Le Puy-en-Velay, met sowat 6000 inwoners. Die dorp is meestal op die regteroewer van die Loirerivier. Die dorp word as Ecclesia Santi Petri de Auriaco vir die eerste ke ...

                                               

Aurora, Wes-Kaap

Aurora is n klein dorp in die Sandveld 43 km wes van Piketberg en 29 km suid van Redelinghuys in die munisipale gebied Bergrivier met n bevolking van minder as 600. Die dorp lê in die provinsie Wes-Kaap van Suid-Afrika.

                                               

Baardskeerdersbos

Baardskeerdersbos is n landelike nedersetting in die Rooi-Strandveld van die Overberg. Elim, Wes-Kaap lê oos van Baardskeerdersbos, Bredasdorp en Napier na die noordooste en Gansbaai weswaarts. Omdat dit slegs met grondpaaie bereik kan word, het ...

                                               

Babelegi

Babelegi is n nywerheidsdorp in noordelike Gauteng, in Suid-Afrika. Dit is 16 km suid van Pienaarsrivier gelee en val onder die Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Baccles Farm

Baccles Farm is n nedersetting in die landelike Oos-Kaap, Suid-Afrika. Onder die vorige politieke bedeling was dit in die noordwestelike uithoek van die Ciskei-tuisland gelee.

                                               

Badplaas

Badplaas is n klein vakansiedorp gelee langs n warmwaterbron aan die voet van die Ndlumudlumuheuwels in Mpumalanga, Suid-Afrika. Die bron borrel uit die grond teen n tempo van 30 000 liter per uur en het onder vroeere inwoners bekend gestaan as e ...

                                               

Baelen

Baelen len, Ripuaries: Bååle en Bale, Wallonies: Bailou) is n klein Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordooste van die Waalse provinsie Luik. Die munisipale gebied het n oppervlakte van 86 km² en sowat 4 000 inwoners. Alhoewel Baelen behoo ...

                                               

Bagleyston

Bagleyston is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika wat in die noorde deel van die stad gelee is. Bagleyston is aangelê op die plaas Klipfontein en in 1947 geproklameer. Dis genoem na die eienaar van die grond, Herbert Bagley. In die ou dae wa ...

                                               

Baie-Comeau

Baie-Comeau is die belangrikste nywerheidsentrum aan die Côte-Nord van die Région de Manicouagan, sowat 420 kilometer noordoos van Ville de Québec. Dit is die geboortedorp van die gewese Eerste Minister van Kanada, Brian Mulroney, wat hier ook vl ...

                                               

Bakoven

Bakoven is n woonbuurt van Kaapstad. Dit lê aan die weskus van die Kaapse Skiereiland en net suid van Kampsbaai. Bakovenbaai is tussen Kampsbaai en Klein Kogelbaai. Die oorsprong van die naam Bakoven is Nederlands en beteken "bakoond". Dit is moo ...

                                               

Bale, Limpopo

Bale is n nedersetting in die Musina Munisipaliteit van Vhembe distrik, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Dit is teenaan die grens met Zimbabwe digby die Limpoporivier gelee.

                                               

Balen

Balen is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidooste van die Vlaamse provinsie Antwerpen, aan die grens met die provinsie Limburg. Die munisipale gebied het n oppervlakte van 73 km² en sowat 21 000 inwoners.

                                               

Balfour, Oos-Kaap

Balfour is n klein dorpie aan die voet van die Katberg in die Oos-Kaap. Dit is as sendingstasie van die Glasgow-sendinggenootskap in 1828 deur John Ross en McDiarmind gestig, en na Robert Balfour, die eerste sekretaris van die genootskap, genoem. ...

                                               

Balgowan, KwaZulu-Natal

Balgowan is n vallei in die KwaZulu-Natal Middelande in Suid-Afrika. Die naam Balgowan is afkomstig van die Skots-Gaelies naam Baile Ghobhainn, wat grofsmid beteken. Balgowan self is nie veel meer as n ou winkel en n treinstasie waar plaaslikverb ...

                                               

Balkfontein

Balkfontein is n nedersetting in die noordweste van die Vrystaat, en is op die oewer van die Vaalrivier net suid van die Valsrivier se monding gelee.

                                               

Balloon, Limpopo

Balloon is n nedersetting in die ooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Maruleng Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Ballymena

Ballymena of "die Middel-Townland", is n groot dorp in die Noord-Ierse graafskap Antrim, sowat 45 km of 28 myl suidoos van Belfast. Met n bevolking van 29 782 in 2008 is Ballymena, wat administratief onder die distrik Mid and East Antrim val, die ...

                                               

Ballymoney

Ballymoney, turf") is n nedersetting en civil parish in die Noord-Ierse graafskap Antrim, sowat n uur se motorrit noordwes van Belfast.

                                               

Bandon, Oregon

In 2000 het die dorp n bevolking van 2 833 gehad: 92.48% wit, 0.25% swart of Afro-Amerikaans, 1.94% Amerikaanse inboorlinge, 0.60% Asiaties, 0.11% Pasifiese eilanders, 0.95% van ander rasse en 3.67% van twee of meer rasse. Spaans-Amerikaners of L ...

                                               

Bangor

Hierdie artikel handel oor die nedersetting in Noord-Ierland. Vir ander betekenisse, sien gerus Bangor dubbelsinnig. Bangor is n groot nedersetting in die graafskap Down, Noord-Ierland, sowat 22 km oos van Belfast se middestad. Volgens sy bevolki ...

                                               

Bapsfontein

Bapsfontein is n klein landelike dorpie noordoos van Tembisa, in die Gautengprovinsie van Suid-Afrika. Bapsfontein lê in Ekurhuleni en in die Elandsvlei Bewaringsgebied. Die gebied is bekend vir sy verskeidenheid voels en is direk op die internas ...

                                               

Barbeque Downs

Barbeque Downs is n klein voorstad digby Kyalami, noord van Johannesburg, Suid-Afrika. Die pleknaam kom van n voormalige draai en toeskouerplek op die Kyalami-renbaan, waar die motorsporttoeskouers altyd n lekker braaivleis gehou het teen sononde ...

                                               

Barkly-Wes

Barkly-Wes is n dorp in die ooste van die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp het in 2011 n gesamentlike bevolking van 20 100 gehad en is op die noordelike oewer van die Vaalrivier. Die eerste spoeldiamante is hier gemyn.

                                               

Barre (stad), Vermont

Barre is n stad in die administratiewe distrik Washington County, deelstaat Vermont, in die Verenigde State. Volgens die VSA-sensus van 2010 het die stad n bevolking van 9 052 mense gehad. Die stadsgebied van Barre City word byna volledig deur di ...

                                               

Barrydale

Barrydale is n dorpie op die grens van die Overberg en die Klein Karoo in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Dit is gelee in n nou vallei in Langeberg by die begin van die Tradouwpas op pad na Swellendam waar die pad van Suurbraak af by die R62 wynroete ...

                                               

Bassonia

Die voorstad beslaan sowat 2.3 km² heuwelagtige gebied op wat eens die plaas Klipriviersberg was. Die verste punte noord en suid is sowat 3 km uitmekaar, maar oos en wes net sowat 1.5 km in die noorde, terwyl die uitleg met ’n punt na onder loop ...

                                               

Bathurst, Oos-Kaap

Bathurst, n dorp 12 km binneland toe op die R67 pad van Port Alfred na Grahamstad toe, in die provinsie Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit lê in die hart van die gebied waar die 1820-Setlaars hulle gevestig het en vandag n belangrike pynappelprodusent is ...

                                               

Beachview, Oos-Kaap

Beachview is n klein nedersetting aan die kus net wes van Port Elizabeth in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Ongeveer 92% van die inwoners is blankes.

                                               

Beaconsfield

Beaconsfield is n groot voorstad in die suidoostelike uithoek van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit was n afsonderlike munisipaliteit tot dit feitlik deel geword het van die aanliggende Diamantstad vanwee die snelle uit ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →