★ Free online encyclopedia. Did you know? page 298



                                               

Jozini

Jozini is n dorp in die Umkhanyakude-distriksmunisipaliteit in die noordooste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die Pongolapoortdam is naby gelee.

                                               

Judiths Paarl

Judiths Paarl is n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika, in die voormalige "Area 9". Die voorstad is genoem na Judith C.E. Viljoen, die dogter van Barend Viljoen, oorspronklike eienaar van die plaas Doornfontein. Sy het getrou met Frederik Ja ...

                                               

Juno

Juno is n swart nedersetting 57 km noordwes van Polokwane, in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die plekkie is vernoem na Juno, die Romeinse godin van die huwelik en kindergeboorte.

                                               

Kaapmuiden

Kaapmuiden is n dorp in die ooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorp is tussen die dorpe Malelane en Nelspruit gelee. Die dorp kry sy naam van die samevloeiing van die Kaaprivier by die Krokodilrivier, waarby die woord muiden mond beteken.

                                               

Kaapsehoop

Kaapsehoop is n klein dorpie in Mpumalanga, in die ooste van Suid-Afrika, 25 km van Nelspruit. Die dorp word ook Kaapsche Hoop genoem, die ou naam en Nederlandse naam van die dorp.

                                               

Kala

Kala is n dorpie in die voormalige Transkeistreek in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die naam beteken langs die berge. Die dorpie lê langs die Tsomorivier noord van die Ncoradam. Die naaste groot dorp is Elliot.

                                               

Kalgoorlie

Kalgoorlie-Boulder is n Wes-Australiese stad sowat 595 km oos-noordoos van Perth gelee is in die Oostelike Goudvelde van Wes-Australie. Die stad is in 1893 gestig tydens die Yilgarn-Goldfields goudstormloop en is naby aan die sogenaamde "Goue Myl ...

                                               

Kalkbaai

Kalkbaai is n klein suidelike voorstad van Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het die dorpie n bevolking van net 700 gehad, waarvan 382 Blankes was.

                                               

Kalmthout

Kalmthout is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordweste van die Vlaamse provinsie Antwerpen, aan die grens met die Nederlandse provinsie Noord-Brabant. Die munisipale gebied het n oppervlakte van 59 km² en sowat 18 000 inwoners. Noordeli ...

                                               

Kamatsamo

Vir die voormalige Schoemansdal in Limpopo, sien Schoemansdal KaMatsamo, voorheen bekend as Schoemansdal, is n nedersetting in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is 23 kilometer suid van Malalane gelee. Gedurende die tydperk van afsonde ...

                                               

Kameeldrift

Kameeldrift is n voorstad en kleinhoewes van Pretoria. Dit is 20 km noordoos van Pretoria se middestad gelee. Die klein gemeenskap se aktiwiteite wentel om die plaaslike skooltjie, genaamd Kameeldrift Laerskool.

                                               

Kameelkop

Kameelkop is n nedersetting in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê direk suidwes van Dendron. In 2011 het Kameelkop n bevolking van 1 174 gehad, waarvan 1 157 Noord-Sotho as hulle huistaal praat.

                                               

Kamieskroon

Kamieskroon is n dorpie in die hartjie van Namakwaland, sowat 67 km suid van Springbok en 46 km noord van Garies in die Noord-Kaap, Suid-Afrika gelee.

                                               

Kampersrus

Kampersrus is n nedersetting van landbouhoewes in die suidooste van die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Dit val onder die beheer van die Maruleng Plaaslike Munisipaliteit wat onder die Mopani-distriksmunisipaliteit ressorteer.

                                               

Kampsbaai

Kampsbaai is n voorstad en vakansieoord in Kaapstad in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die voorstad is genoem na Von Camptz n amptenaar van die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie aan wie die plaas Ravensteyn, langs Kloofnek, behoort het. Kampsbaai is v ...

                                               

Kanana, Noordwes

Kanana is n swart woonbuurt naby Orkney in die Dr Kenneth Kaunda-distriksmunisipaliteit van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika. Die township het n bevolking van meer as 78 000, meestal Sothosprekende inwoners.

                                               

Karatara

Karatara is n versameling van drie nie-aangrensende stedelike nedersettings noord van Sedgefield en 30 km buite die dorp Knysna in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Die drie nedersettings heet Welsynsdorp, Bergvallei en Bosdorp. Karatara is ...

                                               

Karenpark

Karenpark is n voorstad in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie gelee en is onder beheer van die Tshwane-metroraad.

                                               

Karos

Karos is n landelike nedersetting op die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die buurt is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.

                                               

Karridene

Karridene is n klein kusdorpie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Dit is n gewilde vakansiebestemming aan die Indiese Oseaankus, ongeveer 37 km suidwes van Durban, tussen Illo ...

                                               

Kasouga

Kasouga of Kasuka is n gehug aan die Indiese Oseaan in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Kasouga is deel van die Ndlambe Plaaslike Munisipaliteit in die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit van die Oos-Kaap. Die nedersetting is sowat 10 km ...

                                               

Katlehong

Katlehong is n township ongeveer 35 kilometer suidoos van Johannesburg. Dit lê tussen die townships Thokoza en Vosloorus in Gauteng, Suid-Afrika langs die N3 snelweg wat van Johannesburg na Durban loop. Katlehong bestaan al sedert 1945. Volgens d ...

                                               

Katwijk, Zuid-Holland

Katwyk is n munisipaliteit en n dorp in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland. Dié dorp is aan die Rynrivier en aan die Noordsee gelee. Die dorp het 5 "kernen": Rijnsburg. Katwijk-aan-den-Rijn. Katwijk-aan-Zee. Valkenburg. Katwijk-Noord.

                                               

Kaulsdorf

Kaulsdorf is n stadsdeel in die Berlynse distrik Marzahn-Hellersdorf wat in Oktober 1920 by Berlyn ingesluit is. In Kaulsorf en die aangrensende stadsdele Biesdorf en Mahlsdorf is die grootste samehangende gebied met enkel- en tweegesinshuise in ...

                                               

Kaysers Beach

Kaysers Beach is n kusdorpie suidwes van Oos-Londen, in die Oos-Kaap Provinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Kediri (regentskap)

Kediri is n kabupaten in die provinsie Oos-Java van Indonesie. Dit is een van twee dele wat die naam Kediri het. Die ander is Kediri stad. Dit het n oppervlakte van 1 386.05 km 2 en in die volksteling van 2010 het dit n bevolking van 1 499 768 ge ...

                                               

Keimond

Keimond is n vakansiedorp gelee langs die monding van die Groot-Keirivier, 94 km noord-oos van Oos-Londen aan die Wildekus van die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Die nedersetting van Keimond is deur die Britte geskep ná die 8ste Grensoorlog, as deel van ...

                                               

Kenilworth

Hierdie artikel handel oor die voorstad van Kaapstad. Vir die voorstad van Johannesburg, sien Kenilworth, Gauteng. Kenilworth is n voorstad in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Kenilworth n bevolking van 10 872 gehad van wie sowat 54% wit was ...

                                               

Kenilworth, Johannesburg

Hierdie artikel handel oor die voorstad van Johannesburg. Vir die voorstad van Kaapstad, sien Kenilworth. Kenilworth is n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika in die voormalige "Area 9". In die weste en noorde grens dit aan Turffontein, in di ...

                                               

Kensington, Johannesburg

Kensington is een van die oudste voorstede van Johannesburg en volgens sy oppervlak ook een van sy grootstes. Dit word in die weste begrens deur Jeppestown, Troyeville en Belgravia, in die noorde deur Bezuidenhoutsvallei en Judiths Paarl, in die ...

                                               

Kensington, Kaapstad

Hierdie artikel handel oor die voorstad van Kaapstad. Vir die woonbuurt in Gauteng, sien Kensington, Johannesburg. Kensington is n oorwegend bruin woonbuurt in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Kensington n bevolking van 12 551 gehad.

                                               

Kenville, Durban

Kenville is n voorstad in die noorde van Durban, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Dit word geadministreer deur die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Kerkenberg

Kerkenberg is n plek in die Oliviershoekpas-area in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die Voortrekkers het daar gekamp van Oktober tot November 1837 en vandaar groepe uitgestuur om n manier te vind om by die platorand af te kom. Op 12 November het Piet ...

                                               

Kerkrade

Kerkrade of Kirkrao, Duits: Kirchrath) is n dorp en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Limburg, wat aan die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale grens. Die munisipale gebied het sowat 47 000 inwoners en n oppervlakte van 22 km². Kerkrade is ...

                                               

Kestellhof

Kestellhof is n voorstad van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die voorstad is genoem na ds. John Daniel Kestell 1854–1941. Die latere ds. Kestell het in 1871 uit Pietermaritzburg saam met sy vader per ossewa na die nuwe di ...

                                               

Keurboomstrand

Keurboomstrand is n dorp en vakansieoord in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Keurboomstrand val onder beheer van die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit. Die Keurboomsrivier mond hier in die Indiese Osea ...

                                               

Kgobokwane

Kgobokwane is n digbevolkte nedersetting in die Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit in Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Kgotsong

Kgotsong is n nedersetting in die Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Kgotsong waar die dorp Bothaville se swartmense gewoon het. Volgens die 2011-sensus het die nedersetting n bevolking van 41 878 gehad.

                                               

Khomanani

Khomanani of Ireagh is n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika. Dit is net suidoos van Newington gelee.

                                               

Khutsong

Khutsong is n township in die Wes-Rand, Gauteng, wat naby Carletonville gelee is. Die township het 62 458 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99.4% swartmense was. Khutsong se grootste huistale is Tswana en Xhosa.

                                               

Kikvorschfontein

Kikvorschfontein is n nedersetting in die Elias Motsoaledi Plaaslike Munisipaliteit in Sekhukhune-distriksmunisipaliteit van die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

                                               

Killarney

Killarney is n nedersetting in die Suidwes-Ierse graafskap Kerry een van vier munisipale distrikte waarin die graafskap verdeel is. Killarney is aan die noordoostelike oewer van Lough Leane gelee wat deel uitmaak van die Nasionale Killarney-park. ...

                                               

Killarney, Johannesburg

Killarney is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se E-streek gelee as een van die welvarende rustige groen voorstede in die noorde van die Goudstad. Ander welgestelde residensiele buurte in sy omgewing sluit Saxonwold ...

                                               

Killiney

Killiney is n welvarende strandoord aan die ooskus van die Republiek Ierland, gelee in die graafskap Dún Laoghaire-Rathdown. Dit grens aan twee ander welvarende nedersettings net suid van Dublin, Dalkey in die noorde en Shankill in die suide. Die ...

                                               

Kingsburgh

Kingsburgh is n kusdorp, net suid van Durban, in die suide van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorp is deel van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Die N2 nasionale pad gaan aan die dorp se westekant verby, asook die R603 verbind hier v ...

                                               

Kinrooi

Kinrooi is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noordooste van die Vlaamse provinsie Limburg, wat in die noorde en die ooste grens aan die Nederlandse provinsie Limburg. In die ooste lê Kinrooi aan die grensrivier Maas. Die munisipale gebied ...

                                               

Kirkney

Kirkney is n voorstad gelee langs Booysens aan die westekant van Pretoria, Suid-Afrika. Dit word deurkruis deur Van Der Hoffweg. Sedert September 2013 huisves dit ook Sol-Tech se opleidingsfasiliteite met goed toegeruste werkswinkels.

                                               

Klaarstroom

Klaarstroom is n nedersetting aan die westekant van die N12 nasionale pad en aan die noordekant van Meiringspoort deur die Swartberg tussen De Rust en Beaufort-Wes. Die oorspronklike naam was Pietersburg. Waarskynlik is die huidige naam te danke ...

                                               

Klapmuts

Klapmuts is ’n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Dit val binne die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit, wat ’n deel van die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit uitmaak.

                                               

Klawer, Wes-Kaap

Klawer is n redelike klein dorp in die Noordweste van die Wes-Kaap aan die N7 nasionale pad, 24 km wes-suidwes van Vanrhynsdorp en 283 km van Kaapstad. Die naam is ontleen aan die wildeklawer wat in die omgewing groei.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →