★ Free online encyclopedia. Did you know? page 296



                                               

Coast of Skeletons

Coast of Skeletons is n 1965 Britse-Suid-Afrikaanse avontuurfilm, geregisseer deur Robert Lynn en met Richard Todd en Dale Robertson in die hoofrolle. Dit is n vervolg op die 1963-film Death Drums Along the River, en net soos die film gebruik dit ...

                                               

Daar doer in die stad

Daar Doer in die Stad is n swart en wit Afrikaanse rolprent wat op 4 Januarie 1954 vrygestel is. Jamie Uys was die vervaardiger, regisseur en skrywer. Die hoofrolle is deur Jamie Uys, Hettie Uys, Marietjie Uys, Jurg du Preez, Louis Pienaar en Eli ...

                                               

Dada en die flower

Corrie Huyser as Eulanie van Themaat. Cobus Rossouw as Dr. Robert van Themaat. Natania van Heerden as Imogene Dada van Themaat. Paul Eilers as die skoolhoof. Elsa Krantz as mev. Hudson. Sydney Hart as Dawid Flower Blom. Bennet de Klerk as Stewart ...

                                               

Dans van die flamink

Alex, ’n grootwildjagter, raak verlief op Agnes, ’n gesofistikeerde blondine, maar sy los hom vir ’n ryk, ouer man. Drie jaar later reis dié man Afrika binne op ’n geheime sending saam met Agnes, nou sy eksvrou. Sy gaan saam omdat sy graag die ja ...

                                               

Diamant en die dief

Diamant en die Dief is n Afrikaanse rolprent wat op 28 Junie 1978 in Suid-Afrika vrygestel is. Die skrywer en regisseur was Jan Scholtz. Akteurs soos Hans Strydom, Sybel Coetzee en Bill Curry vertolk die hoofrolle.

                                               

Die ballade van Robbie de Wee

Die Ballade van Robbie de Wee is die storie van ’n musiekvervaardiger wat ’n nuwe talent in die alternatiewe rock-wêreld ontdek, en van hom ’n ster maak. Dinge loop skeef vir die nuwe ster en die storie bied ’n blik op die onderwêreld van die mus ...

                                               

Die bankrower

Die Bankrower is n Afrikaanse rolprent wat in 1973 deur Kavalier Films uitgereik is. Manie van Rensburg was die regisseur, vervaardiger een van die skrywers.

                                               

Die banneling

Die Banneling is n Afrikaanse rolprent wat in 1971 deur RPM Film Studios uitgereik is. David Millin was die regisseur en het ook die kinematografie behartig.

                                               

Die bosvelder

Die Bosvelder is n Afrikaanse rolprent wat op 31 Januarie 1958 uitgereik is. Die film is n hermaak van Jamie Uys se debuutrolprent, Daar Doer in die Bosveld vir die wye skerm.

                                               

Die Bubbles Schroeder storie

Die Bubbles Schroeder Storie is n Afrikaanse rolprent wat op 12 Junie 1961 vrygestel is. Die rolprent is aanvanklik deur die sensuurraad afgekeur. In 1961 laat hulle die rolprent toe, maar plaas n 18-jaar ouderdomsperk daarop. Teen 19 Junie 1961 ...

                                               

Die drie Van der Merwes

’n Sukkelende akteur, Koos van der Merwe, is dol oor Linden, die dogter van ’n miljoenêr wat haar Durban toe stuur om haar van Koos af weg te kry. Koos volg haar en vermom hom as kapt. James van der Merwe, ’n wêreldbekende seiljagvaarder. Intusse ...

                                               

Die erfgenaam

Die Erfgenaam is n Afrikaanse rolprent wat in 1971 deur Quadro Films uitgereik is. Koos Roets was die regisseur en het ook die kinematografie behartig.

                                               

Die groen faktor

James Borthwick as Freek van Zyl. Eghard van der Hoven. George Ballot as Hannes Jooste. Ryno Hattingh as Paul. Lynn Banner as Carol Honiball. Trix Pienaar as Fleur Conradie. Dawie Maritz as Frans Bekker. Alex Heyns as Eerste Minister. Graham Armi ...

                                               

Die hele dorp weet

Die Hele Dorp Weet is n Afrikaanse rolprent wat in 1961 deur Carfo vervaardig en uitgereik is. Dit is geskoei op n gelyknamige boek deur Santie Grosskopf.

                                               

Die jagters

Die Jagters is n Afrikaanse rolprent wat op 26 Desember 1960 deur SA Rolprentproduksies uitgereik is. Gordon Vorster was die regisseur en draaiboekskrywer.

                                               

Die kaskenades van Dr. Kwak

Paula Styger. Stanley Raphael. James Norval. Susan Roos. Jan Cronjé. Schalk Theron. Gert van den Bergh as Poggenpoel. Rynhard Smit. Al Debbo. Pierre de Wet as dr. Hendrikus Kwak. Helen Faul. Gerhard Mol. Bernabe van Alphen. Francis Coertze. Ben H ...

                                               

Die Krugermiljoene

Kruger Miljoene is n Afrikaanse rolprent wat in 1967 vrygestel is. Emil Nofal was die regisseur. Die storie is deur Jan Perold en Fanus Rautenbach geskryf.

                                               

Die laaste tango

Die Laaste Tango is n Afrikaanse rolprent wat op 5 Julie 2013 in teaters begin draai het. Die film is in Loxton in die Karoo verfilm. Die bekroonde skrywer, Deon Meyer het die draaiboek geskryf en die regie behartig. Die film is sy debuut as rolp ...

                                               

Die leeu van Punda Maria

Die Leeu van Punda Maria is n Afrikaanse rolprent wat in 1954 uitgereik is. Dit was een van regisseur Gerrie Snyman se bekendste rolprente, wat hy op 16mm film geskiet het. Punda Maria is die mees noordelike ruskamp in die Krugerwildtuin. Die kam ...

                                               

Die pantoffelregering

Gerrie Nel as Hendrik. Anton Ackermann as Lewie. Bartho Smit as Jannie. Rita Otto as Truia. Antonius Ferreira as Frans. Pikkie Uys as Ama. Marie Tjaden as Mina. Jan Brill as Kerneels.

                                               

Die prince van Pretoria

Die Prince van Pretoria is n Afrikaanse rolprent wat in 1993 uitgereik is. Die rolprent het n begroting van ongeveer 1 miljoen rand gehad. Die persoon waarop die prent gebaseer is, Glendon Macgregor, het homself op 15 Julie 1993 op 21-jarige oude ...

                                               

Die professor en die prikkelpop

Die Professor en die Prikkelpop is n Afrikaanse rolprent wat in 1967 deur Mimosa Films vervaardig en uitgereik is. Die rolprent is ook vrygestel as The Professor and the Beauty Queen ". Jamie Uys was die regisseur en het ook die manlike hoofrol g ...

                                               

Die sersant en die Tigermoth

Die Sersant en die Tiger Moth is n Afrikaanse rolprent wat in 1974 uitgereik is. Die regisseur was Koos Roets. Die akteur, Tobie Cronje het sy debuut in die rolprent gemaak.

                                               

Die skelm van die Limpopo

Die Skelm van die Limpopo is n Afrikaanse rolprent wat op 15 Januarie 1962 in Suid-Afrika vrygestel is. Gerrie Snyman het die regie behartig en as akteur in die film opgetree. Die ander hoofrolspelers is Benn Potgieter en Wena Naudé.

                                               

Die Spaanse vlieg

Die Spaanse Vlieg is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1978 deur Kavalier Films uitgereik is. Dirk de Villiers was die regisseur en Pieter-Dirk Uys die draaiboekskrywer.

                                               

Die square

Die Square is n Afrikaanse rolprent wat in 1975 in Suid-Afrika uitgereik is. Die draaiboek en regie is deur Manie van Rensburg behartig. Cobus Rossouw speel die hoofrol as n Boer van die ou soort wat as die nuwe stem van die Afrikanerdom bestempe ...

                                               

Die storie van Klara Viljee (rolprent)

Die storie van Klara Viljee is n Afrikaanse rolprent wat op 31 Januarie 1992 vrygestel is. Dit het R2 483 074 by die loket verdien. Die regisseur was Katinka Heyns.

                                               

Die tweede slaapkamer

Die Tweede Slaapkamer is n Afrikaanse rolprent wat op 1 Januarie 1962 vrygestel is. Die film handel oor n jonggetroude paartjie, wat vertolk word deur Susan Cloete en Jaco van der Westhuizen. Die twee verhuur hul spaarkamer aan n reeks eienaardig ...

                                               

Die vlugteling

’n Man vermoor ’n polisieman en gaan skuil op ’n plaas, waar hy voorgee hy is die blinde boer se verlore seun. Hy pers die familie af om stil te bly. Hy probeer ’n nuwe blaadjie omslaan, maar dan ontsnap sy vriende uit die plaaslike tronk en dwin ...

                                               

Die voortreflike familie Smit

Voortreflike Familie Smit is n Afrikaanse rolprent wat in 1965 deur Carfo vervaardig en uitgereik is. Dit is geskoei op Anna M. Louw se verhaal met dieselfde naam wat oorspronklik in die tydskrif Sarie verskyn het en waarvoor Louw in 1968 die Sch ...

                                               

Die Voortrekkers (rolprent)

Hierdie artikel handel oor die 1973-rolprent. Vir ander gebruike, sien Voortrekkers dubbelsinnig. Die Voortrekkers is n Afrikaanse rolprent wat op 10 Desember 1973 vrygestel is. Die rolprent dokumenteer die Voortrekkergeskiedenis, gedeeltelik in ...

                                               

Die wildeboere

Die Wildeboere is n swart-en-wit Afrikaanse rolprent wat op 31 Augustus 1959 vrygestel is. Die regisseur was Johannes Onesius Ovidius Olwagen, wat ook die draaiboek geskryf het. Een koerantresensent se kommentaar: The acting reaches heights never ...

                                               

Die wildtemmer

Die Wildtemmer is n Afrikaanse rolprent wat in 1972 deur Kavalier Films vervaardig en uitgereik is. Elmo de Witt was die regisseur. Die prent is gegrond op die Springbokradio-vervolgverhaal met dieselfde titel.

                                               

Die windpomp

Die Windpomp is n Afrikaanse rolprent wat op 25 April 2014 in teaters begin draai het en op 12 September 2014 op DVD vrygestel is. Die film is deur ZenHQ Films en Times Media Films vervaardig. Dit is in Kaapstad in die Wes-Kaap verfilm. Die Windp ...

                                               

Die wit sluier

Die Wit Sluier is n Afrikaanse rolprent wat in 1973 uitgereik is. Dit is geskoei op ’n Springbokradio-vervolgverhaal deur Naomi van Niekerk. Dirk de Villiers was die regisseur.

                                               

Dis lekker om te lewe

Gert van den Bergh as Kommandant stem nie gekrediteer nie. Kristo Pienaar as dokter. Pieter Hauptfleisch as ongeduldige pasient. Jan Bruyns as Sersant-Majoor. Al Debbo as Stoffie. Danie Theron as spioen met notaboek. Frederik Burgers as Fanie. Ja ...

                                               

Donker spore

Die rolprent moet nie met die gelyknamige dokumentêre reeks wat op kykNET uitgesaai is verwar word nie. Donker Spore is n swart en wit Afrikaanse rolprent wat in 1944 uitgereik is. Die film is gebaseer op C.J. Langenhoven se boek, "Donker Spore: ...

                                               

Doodkry is min

Doodkry is Min is n Afrikaanse rolprent wat op 22 Mei 1961 uitgereik is. Jamie Uys was die vervaardiger, regisseur en skrywer. Jan Bruyns, Douglas Fuchs en Sann de Lange het die hoofrolle vertolk. Die rolprent se première was op 29 April 1961 in ...

                                               

Dr. Kalie

Dr Kalie is n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 1968 deur Kavalier Films in Suid-Afrika vrygestel is. Die rolprent is in Mosselbaai in die Wes-Kaap verfilm. Die draaiboek is deur Pieter Schreüder geskryf en die regie is deur Ivan Hall behart ...

                                               

Eendag op ’n reëndag

Eendag op ’n Reendag is ’n Afrikaanse rolprent wat in 1975 vrygestel is. Jans Rautenbach was die skrywer en regisseur. Die hoofkarakters is Katinka Heyns en Regardt van den Bergh.

                                               

Eendag vir altyd

Eendag vir Altyd is n Afrikaanse rolprent van 94 minute wat op 8 Februarie 1985 vrygestel is. Die rolprent is deur Tonie van der Merwe vervaardig, Chris du Toit was die regisseur.

                                               

Ek joke net 1

Ek "joke" net is n Suid-Afrikaanse rolprent wat op 24 Junie 2011 in teaters begin draai. Die dialoog is in Afrikaans, Engels en Tswana. Die ouderdomsperk is 10 jaar.

                                               

Elsa se geheim

Elsa se Geheim is die naam van n Afrikaanse roman en n rolprent. Chris du Toit was beide die regisseur van die rolprent, wat in Februarie 1979 vrygestel is, asook die skrywer van die boek.

                                               

En die vonke spat

Gerrie Albertse. Marié du Toit as Esmé du Toit die buurvrou. Esther Mentz as Chrissie. Abrie van Rooyen. Jan Cronjé as Wessels, Eskom se verteenwoordiger. Pieter Bezuidenhout as Septimus Labuschagne. Willie van Rensburg. Awie Labuschagne. Frederi ...

                                               

Faan se trein

Faan se Trein is ’n 2014-rolprent gebaseer op die verhoogstukke, Faan se Trein en Faan se Stasie, deur Pieter Fourie. Dit speel af in die laat vyftigerjare en gaan oor ’n eenvoudige middeljarige man op ’n klein Karoodorpie wat nooit verby die ons ...

                                               

Fiela se kind (rolprent)

Fiela se kind is n Afrikaanse rolprent wat op 12 Februarie 1988 vrygestel was. Die regisseur was Katinka Heyns en die draaiboek is deur Chris Barnard geskryf. Die rolprent is gebaseer op n roman met dieselfde naam geskryf deur Dalene Matthee.

                                               

Fratse in die vloot

Fratse in die Vloot is n swart-en-wit Afrikaanse rolprent wat in 1958 uitgereik is. Die hoofspelers is Al Debbo en Frederik Burgers wat al as Suid-Afrika se eie "Laurel en Hardy" beskryf is. Debbo en Burgers is destyds geloof vir die "hoe standaa ...

                                               

Geel trui vir n wenner

Geel Trui vir n Wenner is n Afrikaanse rolprent wat op 1 Desember 1983 uitgereik is. Die rolprent bou voort op die suksesvolle TV-reeks, Skooldae, wat in die 1980’s uitgesaai is.

                                               

Geheim van Nantes

Die Geheim van Nantes is n Afrikaanse rolprent wat op 24 November 1969 vrygestel is. Die rolprent is gebaseer op n radioverhaal met dieselfde naam wat van 1973 tot 1974 op Springbok Radio uitgesaai is. Die vervaardigers was Elmo de Witt, Tommie M ...

                                               

Getroud met rugby (rolprent)

Getroud met rugby - die onvertelde storie is n vollengte Afrikaanse rolprent wat op 11 Maart 2011 in teaters begin draai het. Die fliek is gebaseer op kykNET se rugbydrama Getroud Met Rugby. Die film het n 13 ouderdomsperk vir taal, geweld en ver ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →