★ Free online encyclopedia. Did you know? page 294



                                               

Skoonheid (rolprent)

Skoonheid is n Suid-Afrikaanse rolprent wat vir die eerste keer op 17 Mei 2011 tydens die filmfees in Cannes in Frankryk vertoon is. Dit is op 5 Augustus 2011 in Suid-Afrika vrygestel. Die prent se dialoog is in Afrikaans met Engelse onderskrifte ...

                                               

Springbok (rolprent)

Die fliek Die Springbok, asook die Engelse weergawe daarvan," The Springbok”, was n welbekende asook kontroversiele fliek van Tommie Meyer. Die rolprent handel oor n kleurling persoon, Attie Louw, wat hom as n blanke voordoen en aan die Universit ...

                                               

Stadig oor die klippe

Stadig oor die Klippe is n Afrikaanse swart en wit rolprent wat op 19 September 1969 uitgereik is. Die rolprent is n variasie van die film Boerboel de Wet.

                                               

Stander (rolprent)

Stander is n biografiese rolprent oor die lewe van kaptein André Stander, n Suid-Afrikaanse polisie-offisier wat n bankrower geword het. Thomas Jane vertolk die hoofrol, nadat hy dit aanvanklik van die hand gewys het. Die vervaardigers kon eerste ...

                                               

Stilte (rolprent)

Stilte is ’n Afrikaanse rolprent wat op 12 Oktober 2012 vrygestel word. Die rolprent is ’n inspirerende, menslike drama van ’n jong vrou se reis van smart tot vreugde en haar terugkeer tot geloof. Dit speel af in die pragtige, tydlose landskap va ...

                                               

Stoute boudjies

Stoute Boudjies is n Afrikaanse rolprent wat op 10 Desember 2010 uitgereik is. Willie Esterhuizen was die regisseur, rolboekskrywer en het as n akteur in die rolprent opgetree. Die hoofkarakters is Angelique Pretorius, Albert de Villiers en Gerha ...

                                               

Tant Ralie se losieshuis

Twee susters, Mathilda en Rachel, koop ’n huis in Tamboerskloof, Kaapstad. Hulle ontdek dat ’n mooi jong kunstenaar, Boeboe, reeds in een van die kamers bly. Mathilda wil hê sy moet gaan, maar Rachel praat haar om dat Boeboe kan bly. Toe ry Mathi ...

                                               

The Last Temptation of Christ (rolprent)

The Last Temptation of Christ is n rolprent van die meesterregisseur Martin Scorsese wat in 1988 deur die Amerikaanse ateljee Universal Pictures vrygestel en op die Griekse skrywer Nikos Kazantzakis se gelyknamige kontroversiele roman uit die jaa ...

                                               

Tolla is tops

Tolla is Tops is n Afrikaanse rolprent wat in 1990 vrygestel is. Dit is n klassieke steelkamera-komedie wat n grapige blik op Suid-Afrikaanse lewe bied. Die rolprent is aan die Weskus van Suid-Afrika geskiet, naby en om Clanwilliam en die Lambert ...

                                               

Vlug van die seemeeu

Ná ’n verlowing van amper vier jaar verbreek Leonie haar verhouding met Fritz, ’n beroemde dirigent en komponis. Fritz hanteer dit nie goed nie en word tronk toe gestuur ná ’n tref-en-trap-ongeluk terwyl hy onder die invloed is. Hy word later van ...

                                               

Vrolike Vrydag

Vrolike Vrydag die 13de is n Afrikaanse rolprent wat op 3 Maart 1969 uitgereik is. Dit is ook bekend as "Once Upon a Friday". Richard Daneel was die regisseur.

                                               

Vyfster: die slot

Vyfster: Die Slot is n Afrikaanse rolprent wat in 1985 vrygestel is. Die rolprent volg die suksesvolle TV-reeks Vyfster II op. Dieselfde regisseur, draaiboekskrywers en akteurs wat in die TV-reeks gebruik is, was ook by die rolprent betrokke. Bai ...

                                               

Vyftig-vyftig

Vyftig-vyftig is n swart en wit rolprent met Afrikaanse en Engelse dialoog wat in 1952 vrygestel is. Jamie Uys was die regisseur en Jannie Raath die vervaardiger.

                                               

Wat jy saai

Wat Jy Saai is n Afrikaanse rolprent wat in 1979 vrygestel is. Dit is n verhaal van n jong dokter, sy vriendin en die venynige vooroordeel van die inwoners van die dorpie waar hulle woon.

                                               

Wie laaste lag

Hester Bentley Helene Truter Jos Gordon Vorster Lynne Maree. Kelsey Middleton. Helene Truter as Hester Bentley. Jurgen Hellberg. James Borthwick. Willie Esterhuizen as Lafras. Louw Verwey. Eric Nobbs as Pirow Bentley. Ryno Hattingh.

                                               

Witblits en peach brandy

Die storie speel in die Laeveld af en gaan oor die onwettige stook en bemarking van die heilige voggies, alombekend as Withond. n Drankoorlog breek tussen twee knorrige ou mans uit - n Boer teen Engelsman. Oom Koos en sy dogter, Sopie maak n goei ...

                                               

’n Plan is ’n boerdery

’n Plan is ’n Boerdery is n swart-en-wit Afrikaanse rolprent wat op 28 Mei 1954 vrygestel is. Pierre de Wet het beide die regie en skryfwerk behartig. Die hoofrolle word deur Jimmy Boonzaaier, Gert van den Bergh en Trudi Kestell vertolk.

                                               

’n Saak van geloof

’n Saak van Geloof is ’n Afrikaanse rolprent wat op 9 September 2011 in teaters dwarsoor Suid-Afrika begin draai het. Die film is in Prins Albert in die Karoo geskiet. Die regisseur is Diony Kempen.

                                               

Abbotsdale

Abbotsdale is n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Abbotsdale ressorteer onder die Swartland Plaaslike Munisipaliteit wat deel is van die Weskus-distriksmunisipaliteit.

                                               

Abbotsford

Abbotsford is n stad in Kanada. Dit is in die Lower Mainland -streek van die provinsie Brits-Columbie gelee. Volgens die 2011-sensus het dit n bevolking van 133 497 mense.

                                               

Aberdeen, Florida

Aberdeen is n woonbuurt in die VSA-deelstaat Florida. Dit lê aan die ooste van die Florida skiereiland en ressorteer onder die Palm Beach County. Dit is n naamgenoot van die stad Aberdeen in Skotland.

                                               

Aberdeen, Indiana

Aberdeen is n nedersetting in die deelstaat Indiana in die Verenigde State van Amerika. Dit ressorteer onder die Porter County en is n naamgenoot van die stad Aberdeen in Skotland.

                                               

Acornhoek

Acornhoek is n klein dorpie in n digbevolkte streek van noordelike Mpumalanga, Suid-Afrika. Die dorpie is 35 km noord van Bosbokrand en dit val insgelyk onder die Bosbokrand Plaaslike Munisipaliteit. Die naam is blykbaar n vervorming van die Afri ...

                                               

Adams Mission

Adams Mission is n nedersetting in KwaZulu-Natal, wes van Amanzimtoti en suid van Durban, in die distrik Umlazi. Die nedersetting is in 1836 gestig, maar moes in 1839 herbou word nadat Dingaan dit verwoes het. Dis genoem na die Amerikaanse sendel ...

                                               

Adelaide, Suid-Afrika

Adelaide is n dorp in Oos-Kaap en die setel van die Nxuba Munisipaliteit. Adelaide lê aan die suidelike voet van die Winterberge op die oewer van die Koonaprivier, 37 km wes van Fort Beaufort.

                                               

Adendorp

Adendorp is genoem na n vorige eienaar, Michiel Josef Adendorff, en gestig in 1855. Adendorp het sy plaas in hoewes onderverdeel hom uit n finansiele verknorsing te kry. Hierdie hoewes het in 1878 n dorp geword. Dit word baie bevoordeel deur die ...

                                               

Affligem

Affligem is n Belgiese munisipaliteit in die weste van die Vlaamse provinsie Vlaams-Brabant. Die Munisipaliteit bestaan uit drie dorpe: Hekelgem, Teralfene en Essene. Die munisipale gebied het n oppervlakte van 17.7 km² en sowat 12 400 inwoners 2 ...

                                               

Ajax, Ontario

Ajax is n stad wat in die Golden Horseshoe van suid-sentraal Ontario, die belangrikste nywerheidsgebied van Kanada, gelee is.

                                               

Akasia

Akasia is n groep woonbuurte aan die noordekant van Pretoria in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie gelee en is sedert 2000 onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Akasia het ongeveer 59 455 inwon ...

                                               

Alabama, Klerksdorp

Alabama is n township in Noordwes, Suid-Afrika, sowat 6 km wes van Klerksdorp. Die naam is onregstreeks van die Amerikaanse deelstaat Alabama afgelei. Die oorlogskip Alabama, in diens van die Gekonfedereerde State van Amerika tydens die Amerikaan ...

                                               

Alberante

Alberante is n voorstad in Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Alberante n bevolking van 1 305 gehad, waarvan 77.0% Blankes was. Afrikaans en Engels is die grootste huistale.

                                               

Alberton

Alberton is n dorp aan die Oos-Rand met 121 536 inwoners. Dit is gelee op die oewers van die Natalspruit, en naby groot sentra soos Johannesburg en Pretoria. Dit is uniek uit n stadsbeplannings-oogpunt deurdat daar nie n rede vir sy ligging is ni ...

                                               

Albertsdal

Albertsdal is n voorstad in Alberton, Gauteng. Volgens die 2011-sensus het Albertsdal n bevolking van 4 559 gehad, waarvan 26.5% Blankes was. Die voorstad is net 1 km van die township Katlehong gelee.

                                               

Albertskroon

Albertskroon is n voorstad vir mense met n gemiddelde inkomste in die weste van Johannesburg, Gauteng, wat grens aan Greymont en Montgomery Park, sowat 8 km wesnoordwes van die stadsaal. Albertskroon is aangelê op die plaas Waterval No. 211, wat ...

                                               

Albertsville

Albertsville is n werkersklasvoorstad in die weste van Johannesburg, Gauteng, wat grens aan Albertskroon en suidoos daarvan gelee is, sowat 7 km wes van Johannesburg se stadsaalk, noord van Sophiatown en oos van Newlands. Albertsville is genoem n ...

                                               

Albertynshof

Albertynshof is n klein, sentrale voorstad van Kimberley, Noord-Kaap, suid van die Groot Gat, noord van New Park en noordoos van Kestellhof. Die dorpsgebied is gestig toe die destydse woonbuurt Newton se krotwonings "opgeruim" is en genoem na ds. ...

                                               

Albrandswaard

Albrandswaard is n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met n bevolking van sowat 25 000 in 2018 en n oppervlakte van 24 km². Die munisipaliteit is in 1985 gestig en is in die weste van die IJsselmonde-eiland gelee.

                                               

Alexanderbaai

Alexanderbaai is n diamantmyndorp gelee in die mees noordwestelike hoek van Suid-Afrika, in die Noord-Kaap, sowat 10 km suid van Oranjemund, wat aan die noordoewer van die Oranjerivier in Namibie gelee is. Die grensoorgang via die Ernest Oppenhei ...

                                               

Alexandra

Hierdie artikel handel oor die township in Johannesburg, Suid-Afrika. Vir die stad in Egipte, sien Alexandrie. Alexandra is n woonbuurt in Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika. In 2011 het die bevolking 179 624 getel.

                                               

Aliwal-Noord

Aliwal-Noord is n dorp in die Oos-Kaap, Suid-Afrika en die setel van die Walter Sisulu Plaaslike Munisipaliteit. Die bevolking van die dorp insluitend Dukathole township tel 35 153 in 2011. Die dorp is bekend vir sy twee warmwaterbronne, wat daag ...

                                               

Alken

Alken is n Belgiese dorp en munisipaliteit in die suidweste van die Vlaamse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het n oppervlakte van 28 km² en sowat 11 000 inwoners. In Alken word die Cristal Alken-bier gebrou.

                                               

Alkmaar, Mpumalanga

Alkmaar is n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die suidooste van Mpumalanga, Suid-Afrika. Alkmaar is vernoem na die stad met dieselfde naam in die provinsie Noord-Holland, Nederland.

                                               

Alldays

Alldays is n dorp in die Blouberg Munisipaliteit van Capricorn-distrik in die noordweste van die Limpopo-provinsie, Suid-Afrika. Die dorp het n bevolking van sowat 2 987 inwoners in 2011 gehad. Die Venetia-diamantmyn is naby Alldays gelee, binne ...

                                               

Alloway

Alloway is n beskermde nedersetting in South Ayrshire, Skotland, drie myl suid van Ayr gelee, wat tans administratief aan die nabygelee Ayr behoort. Die nedersetting staan veral bekend as die geboorteplek van Skotland se nasionale digter, Robert ...

                                               

Alma

Alma is n stad en hawe in Quebec, Oos-Kanada, en aan die Petite-Décharge-rivier an Grande-Décharge-rivier. Alma het n bevolking van 30 904 inwoners in 2011 gehad.

                                               

Alma, Limpopo

Die gebied noord van die Waterberg word omring deur groen-grys bosveldplantegroei en n paar privaatwildreservate is in die malariavrye gebied gelee. Die Mokolorivier ontspring naby Alma by die samevloeiing van die Sandrivier met die Grootspruitri ...

                                               

Amandasig

Amandasig is n voorstad in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie gelee en is onder beheer van die Tshwane-metroraad.

                                               

Amandelbult

Amandelbult is n dorpie in die Limpopoprovinsie, Suid-Afrika. Die dorpie lê 33 km suid van Thabazimbi, by die Amandelbult chroommyn en naby aan die Dishabamyn.

                                               

Amanzimtoti

Amanzimtoti is n vakansiedorp aan die Indiese Oseaan, suid van Durban, KwaZulu-Natal. In die jaar 1828 was die Zoeloekoning Shaka volgens n plaaslike legende met sy leer op pad om n strooptog teen die Pondos in die suide uit te voer, toe hy aan d ...

                                               

Ameland

Ameland is n munisipaliteit in die provinsie Friesland in die noorde van Nederland en n eiland in die Waddesee. Die administratiewe setel is in Ballum.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →