★ Free online encyclopedia. Did you know? page 293



                                               

Hans en die rooinek

Sarah Sylvia. Bob Courtney as Sidney Spring. Willie Herbst. Wynona Cheyney as Ann. Dave Cohen. Willem Loots. Gabriel Bayman. Emsie Botha as Martie. Jamie Uys as Hans Botha. Christo Gerber.

                                               

Hansie (rolprent)

Hansie is n Engelse rolprent wat die lewe van die Afrikaanssprekende krieketlegende Hansie Cronjé uitbeeld. Die storielyn is deur Frans Cronjé, Hansie se ouer broer, geskryf. Die regisseur is Regardt van den Bergh en die hoofrol word deur Frank R ...

                                               

Henley-on-Klip (rolprent)

Henley-on-Klip is n Afrikaanse rolprent wat handel oor die busramp wat op 28 Januarie 1970 by die dorp Henley-on-Klip in Gauteng, Suid-Afrika plaasgevind het. Die film is gemaak om die gebeure in herinnering te roep.

                                               

Hollywood in my huis

Hollywood in my Huis is n Afrikaanse rolprent wat op 26 Junie 2015 in Suid-Afrikaanse teaters begin draai het. Die film is hoofsaaklik in Vasco en aan die Hoerskool Brackenfell geskiet. Tonele is ook in Fisantekraal, Observatory en Kaapstad verfi ...

                                               

Hoor my lied

Hoor my Lied is n Afrikaanse rolprent wat op 16 Desember 1967 in Suid-Afrika vrygestel is. Die rolprent se regisseur was Elmo de Witt. Dit het geen ouderdomsperk nie, maar ouerleiding word aanbeveel. Dit was die eerste Afrikaanse rolprent wat mee ...

                                               

Hou die blinkkant bo

Hou die Blink Kant Bo is n Afrikaanse rolprent wat in 1960 vrygestel is. Die regisseur was Emil Nofal en die hoofrolle is deur Al Debbo, Trudy Rossouw en Sarah Sylvia vertolk.

                                               

Jy is my liefling

Jy Is My Liefling is n Afrikaanse musiekblyspel wat romanse, komedie en aksie saamgooi. Dit is in 1968 deur Kavalier Films verfilm en uitgereik. Dirk de Villiers was die regisseur.

                                               

Jy’s lieflik vanaand

Jys Lieflik Vanaand is n Afrikaanse rolprent wat op 17 September 1962 vrygestel is. Die rolprent is in swart en wit verfilm, ongeag die feit dat die eerste Afrikaanse musiekrolprent in kleur, Nooi van my hart, drie jaar tevore verskyn het.

                                               

Kaalgat tussen die daisies

n Ongelukkige voorval met die Weskus se dronkgat tandarts veroorsaak dat ds. Izak Meiring uit die kerk geskop word. Wat doen n mens as jy afgedank word, veral as hy nog n wit Afrikaanse man is? Jy vat maar die werkie wat jou aangebied word. In di ...

                                               

Katrina (rolprent)

Katrina is n Afrikaanse rolprent wat in 1969 vrygestel is. Die regisseur was Jans Rautenbach. Die draaiboek is geskryf deur Emil Nofal en Jans Rautenbach en die rolprent is gebaseer op die boek Try for white deur Basil Warner. Dit handel oor die ...

                                               

Klein Karoo (rolprent)

Die artikel handel oor die rolprent, vir die gelyknamige streek, sien Klein Karoo. Klein Karoo is ’n Afrikaanse rolprent wat op 1 Februarie 2013 in teaters oral in Suid-Afrika begin draai het. Tydens die openingsweek het die rolprent beter by die ...

                                               

Kom saam vanaand

Kom saam, vanaand is n swart en wit Afrikaanse rolprent wat in 1949 uitgereik is. Dit is die eerste musiekblyspele wat in Afrikaans verfilm is en die regisseur Pierre de Wet se grootse treffer. Die hoofrolle word deur Frederik Burgers, Pierre de ...

                                               

Krabat (2008)

Krabat is n Duitse rolprent wat in 2008 onder regie van Marco Kreuzpaintner ontstaan het. Die film baseer op die gelyknamige roman van Otfried Preussler asook die gelyknamige Sorbiese legende.

                                               

Kyk na die sterre

Kyk na die sterre is n Afrikaanse rolprent wat in 1960 vrygestel is. Die regisseur was Kappie Botha. Die storie is deur Norval Geldenhuys geskryf. Die hoofrolle is deur Elma Marais, Gerrit Wessels en Herman Steytler vertolk.

                                               

La Land

La Land is n Amerikaanse rolprent in die styl van n romanties-dramatiese musiekblyspel wat in 2016 vervaardig is en groot internasionale sukses behaal het. Die rolprent se naam sinspeel op n bynaam vir Los Angeles asook n eufemistiese Engelse idi ...

                                               

Lag met Wena: ’n Afrikaanse Filmkonsert

Lag met Wena: ’n Afrikaanse Filmkonsert is n Afrikaanse rolprent wat op 13 April 1977 deur Brigadiers Films uitgegee is. Verna Vels het die draaiboek vir die film geskryf. Die hoofrolspelers is Wena Naudé, Tobie Cronje en Regardt van den Bergh.

                                               

Leading lady

Leading Lady is n Suid-Afrikaanse rolprent wat op 28 November 2014 in Suid-Afrika vrygestel is. Die film word ook in die VSA versprei en sal daar in teaters vertoon word. Dit is in Londen, die Oos-Vrystaat, Heidelberg en Johannesburg verfilm. Lea ...

                                               

Lied in my hart

Lied in My Hart is n Afrikaanse musiekrolprent wat in 1970 deur Kavalier Films vervaardig en uitgereik is. Die regisseur is Ivan Hall en van Suid-Afrika se bekendste sangers van dié tyd, soos Gé Korsten en Min Shaw, speel en sing daarin. Dit is i ...

                                               

Lipstiek dipstiek

Lipstiek Dipstiek is n Afrikaanse rolprent wat op 25 November 1994 uitgereik is. Die rolprent is met n begroting van ongeveer R1 500 000 in Johannesburg geskiet en het R6 180 917 by die loket verdien. Willie Esterhuizen het die regie en skryfwerk ...

                                               

Lord oom Piet

Lord Oom Piet is n Afrikaanse rolprent wat in 1962 vrygestel is. Dele van die dialoog is ook in Engels. Die regisseur was Jamie Uys terwyl Emil Nofal en Jamie Uys die skryfwerk behartig het. Uys het ook die hoofrol as Oom Piet vertolk.

                                               

Majuba: Heuwel van Duiwe

Majuba: Heuwel van Duiwe is n Suid-Afrikaanse oorlogsfilm uit 1968 geregisseer deur David Millin en mede-vervaardig deur Roscoe C. Behrmann en Hyman Kirstein. In die film speel Roland Robinson, Reinet Maasdorp en Patrick Mynhardt in hoofrolle saa ...

                                               

Meisie (rolprent)

Meisie is n Afrikaanse kunsrolprent met Engelse onderskrifte wat op 20 Junie 2007 vrygestel is. Darrell Roodt het die regie behartig terwyl Diony Kempen en Roodt saam aan die draaiboek gewerk het. Die rolprent is op Riemvasmaak in die Noord-Kaap ...

                                               

Modder en bloed

Modder en Bloed is n rolprent wat op 1 April 2016 in Suid-Afrika uitgereik is. Dit is n oorlogsdrama oor Boerekrygsgevangenes wat in die jaar 1901 afspeel, eers in die distrik Colesberg en dan op die eiland Sint Helena. Die dialoog is sowat om di ...

                                               

Molly & Wors (rolprent)

Molly en Wors is n Afrikaanse rolprent wat op 27 September 2013 vrygestel is met die hoofrolle gespeel deur Willie Esterhuizen en Lizz Meiring. Van die hoogtepunte in die fliek is in Amsterdam geskiet, met die res van die verfilming wat in Oos-Lo ...

                                               

Mooirivier (rolprent)

Mooirivier is n Afrikaanse rolprent wat op 6 Februarie 2015 in Suid-Afrika vrygestel is. Rene van Rooyen het die storie geskryf en die regie behartig. Dit is haar eerste vollengte rolprent. Die film is onder andere op die Potchefstroom-kampus van ...

                                               

Musiek vir die agtergrond

Musiek vir die Agtergrond is n Afrikaanse rolprent wat op 11 Oktober 2013 in Suid-Afrika vrygestel is. John-Henry Opperman van die Klopjag-musiekgroep speel die hoofrol.

                                               

My broer se bril

My Broer se Bril is n Afrikaanse rolprent wat in 1972 deur Bevil Films uitgereik is met Cobus Rossouw en Marié du Toit in die hoofrolle. Dirk de Villiers was die regisseur en skrywer daarvan. Dit word beskou as die eerste Afrikaanse riller.

                                               

Môre, môre

Môre is n Afrikaanse rolprent wat in 1973 vervaardig is. Dié fliek is gegrond op Jan Scholtz se gelyknamige radiovervolgverhaal. Elmo de Witt was die regisseur en Jan Scholtz het die draaiboek geskryf. Dit is in die omgewing van Randburg verfilm.

                                               

Nag van die 19de

Nag van die negentiende is n Afrikaanse rolprent wat op Lambertsbaai verfilm en in 1992 vrygestel is. PG du Plessis het die draaiboek geskryf en Koos Roets was die regisseur.

                                               

Nag van vrees

Steve doen navorsing op sy plaas oor giftige slangoorte met die hulp van sy jarelange assistent en vriend, Thabo. Hy en sy vrou, Katrien is pasgetroud en dolverlief, maar vrees vir sy gevaarlike werk gooi n skadu oor Katrien se geluk en veroorsaa ...

                                               

Nothing but the Truth (2008 film)

Nothing but the Truth is n film uit 2008. Die film is verwerk uit n baie gewilde eenmanvertoning uitgevoer deur die akteur en regisseur John Kani. Die film het sy première op die Internasionale Filmfees in Durban in 2008.

                                               

Ongewenste vreemdeling

Ongewenste Vreemdeling is n Afrikaanse rolprent wat in 1974 vrygestel is. Die film is gebaseer op n radiovervolgverhaal van C.F. Beyers-Boshoff. Jans Rautenbach was die regisseur en Emil Nofal die vervaardiger. Dit is in Knysna en die Wilderness ...

                                               

Orania (dokumentêr)

Orania isn 2012 Duitse dokumentêr geskryf en geregisseer deur Tobias Lindner. Die film bied n insig in die sosiale omstandighede in die Afrikaner-dorp Orania in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die film ondersoek kulturele identiteit en die lyn tusse ...

                                               

Orkney snork nie! (die moewie) (dis lekker by die see)

Orkney Snork Nie is n Afrikaanse rolprent wat in 1992 na afloop van die gelyknamige TV-reeks, Orkney Snork Nie vrygestel is. Die rolprent se ondertitel is: Dis lekker by die see. Frank Opperman is nie in die rolprent te sien nie - die rol van Opp ...

                                               

Orkney snork nie! 2 (nog ’n moewie)

Orkney Snork Nie 2 is n Afrikaanse rolprent wat in 1993 na afloop van die gelyknamige TV-reeks, Orkney Snork Nie en die rolprent, Orkney Snork Nie vrygestel is. Die rolprent se ondertitel is: Nog n Moewie.

                                               

Oupa en die plaasnooientjie

n Ryk oupa besluit sy kleindogter moet leer hoe om in die stad te oorleef en neem haar self stad toe om stadsmaniere aan te leer - met skreeusnaakse gevolge.

                                               

Oupa for sale

Pieter Hauptfleisch as Nick. Bill Brewer as Peter Petheridge. Arthur Swemmer as Oupa van der Poel. Wena Naudé as Katryn. Marius Weyers as Kobie. Johan du Plooy as die arm boer, Oupa se seun. Cisca Marais as Alice Petheridge. Petru Wessels as Evie ...

                                               

Paljas (rolprent)

Paljas is n Afrikaanse rolprent wat op 23 Januarie 1998 uitgereik is. Die regisseur was Katinka Heyns terwyl die storie deur Chris Barnard geskryf is. Dit het sowat R2.4 miljoen by die loket verdien.

                                               

Pappa Lap

Pappalap is n Afrikaanse rolprent wat in 1971 uitgereik is. Jans Rautenbach was die regisseur, skrywer en vervaardiger. Dit is ook bekend as Pappa Lap: ’n Verhaal van ’n pa en sy dogter.

                                               

Paul Krüger (rolprent)

André Huguenet as sir Theophilus Shepstone. David Rens as Cecil Rhodes. Wena Naudé as Gesina Krüger. Paddy Norval as Krüger se kleinkind. Johan du Plooy as dr. Heyman. Cisca Marais as Maria Krüger. Jan Schutte as verteller. James Norval as Paul K ...

                                               

Pens en pootjies

Hierdie artikel handel oor die fliek, en nie oor die idioom, "Met pens en pootjies." nie. Pens en Pootjies is n Afrikaanse rolprent wat op 25 Maart 1974 vrygestel is.

                                               

Piet my niggie

Piet my Niggie is n Afrikaanse rolprent wat in 1964 vrygestel is en in swart en wit geskiet is. Frederik Burgers was in die hoofrol. Die regisseur was Jan Perold.

                                               

Piet se Tante

Piet se tante is n Afrikaanse rolprent wat in 1959 uitgereik is en in swart en wit geskiet is. Die rolprent is gebaseer op die roman, Charlie’s Aunt deur Brandon Thomas. Dit was ook die laaste rolprent waarin Frederik Burgers gespeel het.

                                               

Pinkie se erfenis

Pinkie se Erfenis is n swart en wit Afrikaanse rolprent wat in 1946 uitgereik is. Dit is die verfilmde weergawe van Pierre de Wet se verhoogdrama, Pinkie. De Wet is die regisseur en skrywer, maar vertolk ook die rol van n kreupel Pinkie wat op n ...

                                               

Platteland (rolprent)

Platteland is n Afrikaanse musiekrolprent wat in Vrede en omgewing deur die Mozi-platemaatskappy en Philo-films vervaar­dig is. Die regisseur is Sean Else. Die rolprent het op 12 November 2011 in teaters begin draai. Eietydse musiektreffers is in ...

                                               

Pretoria o Pretoria!

Pretoria O Pretoria! is n Afrikaanse rolprent wat in 1979 vrygestel is. Die rolprent is gebaseer op Mervyn Woodrow se satiriese roman, A capital affair ". Die vervaardiger was Ben Vlok en die regisseur Bertrand Retief. Die hoofrolle is deur Zack ...

                                               

Sarie Marais (1931)

Vir die gelyknamige liedjie, sien Sarie Marais, vir die latere rolprent, sien Sarie Marais 1949. Sarie Marais is n swart en wit rolprent wat in 1931 uitgereik is. Die rolprent is saam met Moedertjie een van die eerste twee Suid-Afrikaanse rolpren ...

                                               

Sarie Marais (1949)

Vir die gelyknamige liedjie, sien Sarie Marais, vir die vroeere rolprent, sien Sarie Marais 1931. Sarie Marais is n Afrikaanse swart en wit rolprent wat in 1949 uitgereik is. Die film is n oormaak van die oorspronklike Sarie Marais wat in 1931 vr ...

                                               

Seun van die wildtemmer

Twintig jaar nadat die wildboer Kobus le Grange sy plaas verlaat het waar sy vrou, Jenny, dood is nadat sy deur ’n leeu aangeval is, keer sy seun, Rupert, terug saam met ou Tientong, ’n plaaswerker. Hy wil die vervalle plaas weer regruk, maar nes ...

                                               

Siener in die suburbs (1973)

Siener in die suburbs is n Afrikaanse drama wat in 1971 deur PG du Plessis geskryf is. Die drama het, saam met sy debuutboek, Die nag van Legio aan hom die Hertzogprys in 1972 besorg. Die drama word op verskeie kere opgevoer en is ook as draaiboe ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →