★ Free online encyclopedia. Did you know? page 290



                                               

Hektaar

n Hektaar is n meeteenheid van oppervlakte, gelyk aan 10 000 vierkante meter, wat veral gebruik word om grondgebied te meet. n Vierkant van een hektaar se sye is 100 meter lank. Die naam hektaar kom van die Griekse voorsetsel hekto vir 100 en die ...

                                               

Huahine

Huahine is ’n atol in die Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesie, ’n Franse oorsese gebied in die Stille Oseaan. Dit het sowat 6 300 inwoners.

                                               

Jet dEau

Die Jet dEau is n groot spuitfontein in Genève, Switserland. Dit is een van die bekendste bakens van die stad, wat op die amptelike toerismewebwerf van die stad, en op die amptelike logo vir Genève se aanbieding van die 2006 UEFA kampioenskappe, ...

                                               

Jumièges

Jumièges is n Franse dorp in die département Seine-Maritime, wes van Rouen, met sowat 1800 inwoners. Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Jumièges gelee. Die dorp is bekend vir die ruïnes van die klooster Saint-Pi ...

                                               

La Haye-de-Routot

La Haye-de-Routot is n Franse dorp in die département Eure, wes van Rouen, met sowat 300 inwoners. Dit word deur die Brotonne-bos begrens wat in die departement Seine-Maritime gelee is. Die dorp is gelee in die Roumois. Die dorp word as Haia de R ...

                                               

Le Landin

Le Landin is n Franse dorp in die département Eure, wes van Rouen, met sowat 200 inwoners. Die dorp is gelee in die Roumois, op die linkeroewer van die Seinerivier naby die begin van die meander van Brotonne gelee, in n valleitjie wat toegang tot ...

                                               

Liter

Die liter is n maateenheid wat gelyk is aan 1 dm 3. Dit is ook gelyk aan 1 000 cm 3 of 10 -3 m 3. Die liter is n eenheid wat in die Internasionale Stelsel van Eenhede gebruik word. Die naam "liter" is afgelei van die pre-Rewolusionêre Franse eenh ...

                                               

Maiao

Die formasie bestaan uit ’n vulkaaneiland, met ’n hoogste punt van 154 m, en ’n koraalrifeiland. Die formasie sluit twee strandmere met ’n hoe soutinhoud, Roto Iti en Roto Rahi, in. Die eiland het ook ’n strandmeer aan die kant. Al die lagunes wo ...

                                               

Mangareva

Mangareva is die middelste en grootste eiland van die Gambiereilande in Frans-Polinesie. Dit word omring deur kleiner eilande: Taravai in die suidweste, Aukena en Akamaru in die suidooste en ander eilande in die noorde. Daar is ’n permanente bevo ...

                                               

Mitsubishi Pajero

Die Mitsubishi Pajero is n sportnutsvoertuig wat deur Mitsubishi Motors vervaardig word. Ander benamings word in meeste oorsese markte gebruik. Dit word die Mitsubishi Montero genoem in Spanje, Indie, en die Amerikas. Die eerste Pajero is in Nove ...

                                               

Pentade

’n Sontermyn is een van 24 punte op tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders wat met ’n spesifieke astronomiese voorval ooreenstem of op ’n natuurlike verskynsel dui. Elke sontermyn word in drie pentades verdeel. Daar is dus 72 pentades in ’n ...

                                               

Plaisance, Vienne

Plaisance is n dorp in die Franse département Vienne in Nieu-Akwitanie. Die dorp is tussen Poitiers en Limoges gelee. Die naam is afkomstig van die Italiaanse stad van Piacenza Plaisance in Frans.

                                               

Ralambo

Ralambo was van 1575 tot 1612 die heerser van die Koninkryk Imerina op die sentrale plato van Madagaskar. Hy het van die heuwel Ambohidrabiby af regeer en sy pa, Andriamanelo, se ryk uitgebrei. Hy het eerste die naam Imerina aan die streek gegee.

                                               

Renault Zoe

Die Renault Zoe is n vyfdeur supermini elektriese motor vervaardig deur die Franse vervaardiger Renault. Die Zoe het n 22 kWh litium-ioon batterypak wat n reikafstand van tussen 210 km en 240 km onder die NEDC siklus lewer. Renault het voorheen n ...

                                               

Romanos III Argyros

Romanos III Argyros was van 15 November 1028 tot met sy dood keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was ’n 60-jarige Bisantynse edelman en senior offisier in Konstantinopel toe die sterwende Konstantyn VIII hom dwing om van sy vrou te skei en met die ...

                                               

Saint-Martin

Saint-Martin is die Franse deel van die eiland Sint Maarten in die Karibiese See. Die amptelike taal is Frans en die hoofstad en grootste stad is Marigot. Die eilandgebied het n oppervlakte van 53.2 km² en n bevolking van sowat 36 000 in 2011 gehad.

                                               

Vlag van Frans-Guyana

Die vlag van Frans-Guyana is ’n nie-amptelike vlag van die Franse oorsese gebied. Op 29 Januarie 2010 het die Algemene Raad van die département van Frans-Guyana eenstemmig besluit op ’n vlag vir Frans-Guyana. Dit is egter nie deur die opperste st ...

                                               

Wallonië (Waalse beweging)

Hierdie artikel handel oor die identiteit konsep "Wallonie". Vir ander artikels met n soortgelyke benaming, sien asseblief die Wallonie. Wallonie, Nederlands: Wallonie, Luxemburgs: Wallounesch) is die suidelike deel van Belgie wat deel uitmaak va ...

                                               

Yainville

Yainville is n Franse dorp in die département Seine-Maritime, wes van Rouen, met sowat 1100 inwoners. Die dorp is op die regteroewer van die Seinerivier in die meander van Jumièges. Die dorp word as Ewenvilla vir die eerste keer in 1025 genoem en ...

                                               

Yasovarman I

Yasovarman I was van 889 tot 910 die koning van die Khmer-ryk. Sy bynaam was die "Melaatse Koning". Hy was die seun van koning Indravarman I en sy vrou, Indradevi. Sy onderwyser was die Brahmaan Vamasiva, wat deel was van die Devaraja-priesterskap.

                                               

Arcturus

Arcturus, is die helderste ster in die sterrebeeld Veewagter, die vierde helderste ster aan die naghemel en die helderste ster in die Noordelike Halfrond. Saam met Spica en Denebola, maak Arcturus deel uit van die asterisme Lentedriehoek. Arcturu ...

                                               

Parlementsgebou (Hongarye)

Die Parlementsgebou van Hongarye is gelee in Boedapest, en is die amptelike setel van die Hongaarse regering. Dit het meer as 19 jaar geneem om te bou, en is in 1904 voltooi. Die Parlementsgebou is aan die Donau gelee en tydens die Oostenryks-Hon ...

                                               

Alessandro Giardelli

Alessandro Giardelli is n professionele Italiaanse motorrenjaer. Hy word beskou as een van die belowendste jong renjaers in Italie. Hy neem tans deel vir die Dinamic Motorsport amptelike span, wat deur Porsche ondersteun word in die Porsche Carre ...

                                               

Bora Bora

Bora is ’n eiland in die groep Benedewindse Eilande van die Geselskapseilande in Frans-Polinesie in die Stille Oseaan. Dit beslaan ’n gebied van sowat 30 km². Die eiland, sowat 230 km noordwes van Papeete, word omring deur ’n lagune en koraalrif. ...

                                               

Datsun 120Y

Die Japannese Nissan Sunny is as die Datsun 120Y in Suid-Afrika gebou van 1977 tot 1983, en as die Datsun B-210 van Japan na Noord-Amerika uitgevoer. Die derde geslag Sunny was baie gewild omrede dit tydens die brandstofkrisis van die 1970s vryge ...

                                               

Fiat Punto

Die Fiat Punto is n superminimotor wat sedert 1993 deur die Italiaanse vervaardiger Fiat vervaardig word, en reeds oor drie geslagte strek. Die derde geslag van die motor is bemark as die Grande Punto tussen 2005 en 2009, en die Punto Evo tussen ...

                                               

Galleria Nazionale dellUmbria

Die Galleria Nazionale dellUmbria of die Italiaanse nasionale skilderversameling van Umbrie, word in die Palazzo dei Priori, Perugia, in sentraal-Italie gehuisves. Dit is gelee op die boonste vloere van die Palazzo dei Priori. Die uitstallingspas ...

                                               

Illovo, Johannesburg

                                               

Jacaranda FM

Jacaranda FM is n kommersiele Suid-Afrikaanse radiostasie wat in Afrikaans en Engels uitsaai. Hulle senders dek Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en die Noordwesprovinsie, en daar kan ook aanlyn op die stasie ingeskakel word. Hulle saai op die frekwen ...

                                               

Mascarpone

Mascarpone is ’n Italiaanse roomkaas wat gestrem word deur die byvoeging van sekere suur middels soos suurlemoensap, asyn of sitroensuur. Dit word erken as ’n Prodotto agroalimentare tradizionale.

                                               

Stefanel

Stefanel S.p.A. is n Italiaanse mode-etiket wat in 1959 deur Carlo Stefanel gevestig is en bekendheid verwerf het met sy breimodes en toebehore vir dames. Tot en met 2011 is ook mode vir mans onder die handelsmerk aangebied. Stefanel, wat sy hoof ...

                                               

Airbus A318

Die Airbus A318 is die kleinste lid van die Airbus A320 familie van kort- tot mediumreikafstand, nouromp kommersiele passasierstralervliegtuie vervaardig deur Airbus. Die A318 kan tot 132 passasiers dra en het n maksimum reikafstand van 5 700 km. ...

                                               

Audi A2

Die Audi A2 is n kompakte MPV-styl superminimotor, met n vyfdeur-luikrugbakstyl en vier of vyf sitplekke, wat vanaf November 1999 tot Augustus 2005 deur die Duitse vervaardiger Audi gebou is. Die Audi AL2 konsepmotor is die eerste keer op die Fra ...

                                               

Audi Q5

Die Audi Q5 is n kompakte luukse oorkruiser wat sedert 2008 deur die Duitse motorvervaardiger Audi vervaardig en bemark word. Die voertuig is tydens die 2008 Beijing Motorskou onthul en later tydens die Los Angeles Motorskou in 2008. Vroee modell ...

                                               

Japan Nasionale Roete 23

                                               

LIDO

LIDO is n Letlandse selfbedienrestaurant-ketting wat in 1987 deur Gunārs Kīrsons, n vroeere barman, in Riga gestig is. LIDO beskik oor altesaam nege bistros en restaurante en het daarnaas ook belange in die hotel- en voedselbedryf. Die ondernemin ...

                                               

Kansai Lughawe

Kansai Internasionale Lughawe is n internasionale lughawe gelee op n kunsmatige eiland in die middel van Osakabaai, 38 km suidwes van Osaka se stasie. Die lughawe val binne drie munisipaliteite: Izumisano, Sennan, en Tajiri. in Osaka Prefektuur, ...

                                               

Boekenleeuw

Die Boekenleeuw is n jaarlikse Vlaamse literatuurprys wat aan die beste Nederlandstalige kinder- of jeugboek van die voorafgaande jaar toegeken word. Die organisasie van die prys word beheer deur Boek.be, wat dit tydens die jeugboekweek toeken.

                                               

Brielle

Brielle is n stad en munisipaliteit in Nederland. Dit is in die provinsie Zuid-Holland op die eiland Voorne gelee. Die munisipaliteit het n oppervlak van 31.32 km² waarvan 3.71 km² wateroppervlak is. Naas die stad Brielle self bevat die munisipal ...

                                               

De Nieuwe Gids

De Nieuwe Gids was n Nederlandse geïllustreere literêre tydskrifjoernaal wat van 1885 tot 1943 gepubliseer is. Dit het n belangrike rol gespeel in die bevordering van die Tagtiger-beweging van die 1880s en n wye verskeidenheid onderwerpe gedek.

                                               

Infeksie

Infeksie is wanneer n mikro-organisme n persoon se liggaam binnekom en dan vermenigvuldig. As die organisme skade aanrig, en die normale funksie van die gasheer versteur, word dit n siekte genoem. In erge gevalle kan n infeksie tot die dood van d ...

                                               

Jacobus Groenendaal

Jacobus Groenendaal was n Suid-Afrikaanse politikus van Nederlandse herkoms, lid van die Volksraad van die Oranje-Vrystaat, die republiek se eerste Tesourier-generaal en Staatsekretaris tussen 1854 en 1855 en weer in 1856. Groenendaal was een van ...

                                               

Kommissie Juncker

Die Kommissie Juncker is die huidige Europese Kommissie. Dit bestaan uit 28 lede, een uit elke lidstaat. Die lede is: Cecilia Malmström Sw. Vĕra Jourová Cz. Valdis Dombrovskis Lv - adjunkpresident. Pierre Moscovici F. Johannes Hahn Aus. Neven Mim ...

                                               

Simon Vinkenoog

Simon Vinkenoog was n Nederlandse digter en skrywer. Hy was die redakteur van die bundel Atonaal, wat die Nederlandse Vyftigers-beweging begin het. In 2004 is hy gekies as "Dichter des Vaderlands". Op 11 Julie 2009 is Vinkenoog in die hospitaal o ...

                                               

Vetkoek

n Vetkoek is brooddeeg wat in olie gediepbraai word. Die brooddeeg word eers vooraf in handgrootte bolletjies gerol en platgedruk en laat staan dat dit rys voor dit in olie gebraai word.

                                               

Waalse Gewes

Hierdie artikel handel oor een van die drie Belgiese geweste. Vir ander artikels met n soortgelyke benaming, sien asseblief die Wallonie. Die Waalse Gewes, algemeen bekend as Wallonie, Nederlands: Wallonie, Luxemburgs: Wallounesch), is een van di ...

                                               

Zeddam

                                               

Lund

Lund is n stad in die provinsie Skåne län in die suide van Swede. Daar het in 2011 82 800 mense gewoon uit n munisipale totaal van 110 824. Dit is die setel van Lund Munisipaliteit. Volgens die nuutste bevindinge is die stad in ongeveer 990 gesti ...

                                               

Lys van dorpe en stede in Noorweë

Hieronder is n lys van dorpe en stede in Noorwee. Die Noorse woord vir dorp of stad is by. Stede was voorheen geklassifiseer as kjopstad of ladested, elk met spesiale regte. Die spesiale handelsregte vir stede is in 1857 afgeskaf, en die klassifi ...

                                               

Andriamasinavalona

Andriamasinavalona, ook bekend as Andrianjakanavalondambo, was van omstreeks 1675 tot 1710 koning van die Koninkryk Imerina op die sentrale plato van Madagaskar. Hy het belangrike en blywende bydraes gelewer tot die sosiale, politieke en ekonomie ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →