★ Free online encyclopedia. Did you know? page 29



                                               

Mercury-program

Die Mercury-program was die eerste bemande ruimteprogram van die Verenigde State van Amerika wat begin het in 1958 en in 1963 voltooi is. Die hoofdoelwit van die program was om n persoon in n wentelbaan om die aarde te plaas en hom veilig terug t ...

                                               

Merino

Die merinoskaap is een van die bekendste skaaprasse ter wêreld. Merinos is veral bekend vir die kwaliteit van hulle wol, hoewel hulle ook vir vleisproduksie aangehou word. Daar is twee soorte merinoskape: die met lang spiraalvormige horings en di ...

                                               

Merkaptaan

n Merkaptaan is n organiese verbinding met die funksionele groep R- SH, waar R n alkiel of n ander organiese komponent voorstel. Die Engelse term "Mercaptan" is in 1832 deur William Christopher Zeise bekendgestel en is afgelei van die Latynse mer ...

                                               

Merneptah

Merneptah was die vierde farao van Antieke Egipte se 19de Dinastie, wat tydens die Nuwe Ryk regeer het. Hy het byna 10 jaar lank regeer, van Julie of Augustus 1213 tot 2 Mei 1203 v.C., volgens historiese rekords.

                                               

John X. Merriman

John Xavier Merriman was die laaste eerste minister van die Kaapkolonie voor die Uniewording van Suid-Afrika in 1910.

                                               

Mesolitikum

Die Mesolitikum, of Middel-Steentydperk, was die tydperk uit die voorgeskiedenis tussen die Paleolitikum en Neolitikum. Die term Epipaleolitikum word dikwels gebruik, veral vir buite Noord-Europa en vir die ooreenstemmende tydperk in die Levant e ...

                                               

Meson

’n Meson is ’n subatomiese deeltjie wat uit een kwark een antikwark bestaan. Van die bekende mesone is die pion en kaon. Omdat mesone opgebou is uit kwarke, behoort hulle nes barione tot die familie van die hadrone. Mesone het ’n heeltallige spin ...

                                               

Mesoproterosoïkum

Die Mesoproterosoïkum is die middelste era van die Proterosoïese Eon. Dit het geduur van 1.6-1 miljard jaar gelede. In hierdie era het die oseane opgeloste suurstof bevat, soos vandag nog. Die verhouding van swaar en ligte ysterisotope in ysteraf ...

                                               

Mesosoïkum

Die Mesosoïkum, afgelei van die Grieks μέσος = matig, middel en ζώω = lewe, is n geologiese tydperk wat 251 miljoen jaar gelede begin het en 65.5 miljoen jaar gelede geeindig het. Dit word in die Trias, Jura en Kryt verdeel. Die Paleosoïkum het d ...

                                               

Messetoring

Die Messetoring is n wolkekrabber wat in 1990 in die Duitse stad Frankfurt am Main voltooi is. Die toring huisves die Duitse hoofkantore van die internasionale maatskappye Credit Suisse, Goldman Sachs en Reuters. Die toring het n hoogte van 257 m ...

                                               

Messier 34

Messier 34 of M34 is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Perseus. Dit is voor 1654 deur Giovanni Batista Hodierna ontdek. Charles Messier het dit in 1764 in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. M34 is sowat 1 500 ligjare 470 parsek ...

                                               

Messier 77

Messier 77 of M77 is ’n staaf-spiraalsterrestelsel sowat 47 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Walvis. Dit is in 1780 deur Pierre Méchain ontdek en hy het dit as ’n newel beskryf. Charles Messier het dit daarna in sy katalogus va ...

                                               

Messier 82

Messier 82 is ’n sterrestelsel met uiters aktiewe stervorming sowat 11.5 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Groot Beer. Dit is in 1774 deur Johann Elert Bode ontdek en Charles Messier het dit daarna in sy katalogus van komeetagti ...

                                               

Messier 87

Messier 87 of M87 is ’n elliptiese sterrestelsel in die sterrebeeld Maagd. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. M87 is die tweede helderste sterrestelsel in die noordelike Virgo-sterre ...

                                               

Messier-katalogus

Die Messier-voorwerpe is ’n lys sterrekundige voorwerpe wat aanvanklik in 1771 saamgestel is deur die Franse sterrekundige Charles Messier. Messier het die ruimte gefynkam vir komete en is gefrustreer deur voorwerpe wat soos komete lyk, maar dit ...

                                               

Meteoroïde

’n Meteoroïde of meteoroïed is n klein stofdeeltjie, klip of stukkie ys wat deur die ruimte beweeg. Die sigbare pad van n meteoroïde wat ’n planeet se atmosfeer binnedring, word n meteoor genoem, of n verskietende ster in die volksmond. Wanneer n ...

                                               

Metielisosianaat

Metielisosianaat is n reaktiewe organiese verbinding met chemiese formule CH 3 NCO. Ook bekend as isosianatometaan en metielkarbielamine. Metielisosianaat is n intermediêre chemikalie in die vervaardiging van plaagdoders met karbamaat. Dit word o ...

                                               

Meton van Athene

Meton van Athene was n Oud-Griekse astronoom, wiskundige en ingenieur. Hy was die seun van Pausanias en leef in die tweede helfte van die 5de eeu voor Christus. Hy bestudeer geometrie en astronomie onder Paeinus, wie in n observatorium op die Lyc ...

                                               

Mexicali

Mexicali is die hoofstad en tweede grootste stad van die Meksikaanse deelstaat Baja California ná Tijuana, die elfde grootste stad van Meksiko en is op 14 Maart 1903 deur Agustín Sanginés gestig. Die stad het n bevolking van 936 145 en van 1 155 ...

                                               

Inge Meysel

Inge Meysel was n Duitse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Im sechsten Stock en in die televisiereekse Die Unverbesserlichen, Gertrud Stranitzki, en Ida Rogalski.

                                               

Michael II van Bisantium

Michael II was die Bisantynse keiser van Desember 820 tot met sy dood op 2 Oktober 829. Hy was ook bekend as Michael die Amoriaan of die Hakkelaar, en was die eerste keiser van die Amoriaanse of Frigiese Dinastie. Michael het vinnig opgang gemaak ...

                                               

Michael Sata

Michael Charles Chilufya Sata was n Zambiese politikus wat van 23 September 2011 tot sy dood op 28 Oktober 2014 die vyfde president van Zambie was. Sata was onder president Frederick Chiluba n minister gedurende die negentigerjare as deel van die ...

                                               

Michael VII Doukas

Michael VII Doukas was van 22 Mei 1071 tot 24 Maart 1078 keiser van die Bisantynse Ryk. Sy bynaam was Parapinakes, met verwysing na die devaluasie van die Bisantynse geldeenheid onder sy bewind.

                                               

Michael VIII Palaiologos

Michael VIII Palaiologos of Paleologus was van 1259 tot 1261 medekeiser van die Niceense Ryk en van 1261 tot met sy dood keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was die stigter van die Palaiologos-dinastie wat tot met die val van Konstantinopel in 1453 ...

                                               

Groothertog Michail Pawlowitsj van Rusland

Michail Pawlowitsj Romanof was ’n Russiese groothertog, die jongste kind van die ses dogters en vier seuns van keiser Paul van Rusland en Sophia Dorothea Augusta Louisa van Württemberg. Hy was die broer van keisers Aleksander I en Nikolaas I.

                                               

Michail van Twer

Michail van Twer, ook bekend as Michail Jaroslawitsj of sint Michail, was van 1285 ’n prins van Twer. Hy het van 1304 tot 1314 en weer van 1315 tot 1318 as grootprins van Wladimir regeer. Hy is deur die Russies-Ortodokse Kerk tot heilige verklaar.

                                               

Michiganmeer

Die Michiganmeer is gelee in Noord-Amerika en is die tweede grootste meer van die Groot Mere. Die meer beslaan n oppervlakte van 58 000 km² met n volume van 4 900 km³. Dit is die enigste van die groot mere wat net in die Verenigde State is, die a ...

                                               

Microsoft PowerPoint

Microsoft PowerPoint is n rekenaarpakket wat ontwikkel is om grafiese aanbiedings te maak. Dit voorsien gereedskap aan die gebruiker om professionele aanbiedings te doen. Dit verskaf onder andere woordverwerking, beklemtoning, teken en grafiese v ...

                                               

Middelpuntvliedende krag

Middelpuntvliedende krag, ook sentrifugale krag genoem, is die reaksiekrag wat ’n voorwerp uitoefen op ’n ander voorwerp wat hom in ’n sirkel laat beweeg. Dit is dus die krag wat die draaiende voorwerp wegtrek vanaf die middelpunt van die draaibe ...

                                               

Middelrif

In die mediese vakterminologie verwys middelrif na n koepelvormige gewelfde spier-plaat wat die bors- en buikholte skei. By inaseming trek dit saam en by uitaseming ontspan dit.

                                               

Mieresuur

Mieresuur of metanoesuur is n karboksielsuur met formule HCOOH Dit is die eenvoudigste karboksielsuur. Die soute en esters heet formiate. Mieresuur is n vloeistof met n skerp reuk wat ontbind met verhitting of deur toevoeging van swaelsuur. Dit l ...

                                               

MiG-15

Die Mikojan-Goerewitsj MiG-15 is n straalvegvliegtuig ontwikkel deur die Mikojan-Goerewitsj Ontwerpburo in Moskou vir die Sowjetlugmag. Die MiG-15 was een van die eerste suksesvolle swiepvlerkstraalvegters, en het bekendheid verwerf in die lugrui ...

                                               

MiG-21

Die Mikojan-Goerewitsj MiG-21 is n supersoniese straalvegvliegtuig wat in die Sowjetunie met die oog op lugsuperioriteit ontwikkel is. Nadat die vegvliegtuig deur die Mikojan-Goerewitsj Ontwerpburo in Moskou ontwerp en laat bou is dit in 1959 deu ...

                                               

MiG-29

Die Mikojan-Goerewitsj MiG-29 is n vierde-generasie vegvliegtuig wat in die Sowjetunie met die oog op lugoorheersing ontwerp is. Nadat die MiG-29 in die 1970s deur die ontwerpateljee van Mikojan-i-Goerewitsj ontwikkel is dit in 1983 deur die Sowj ...

                                               

Mihrab

’n Mihrab is ’n halfronde gebedsnis in die muur van ’n moskee wat die kiebla aandui, en dus die rigting waarin Moslems moet bid. Die muur waarin die mihrab is, staan bekend as die kieblamuur. Die woord is moontlik afgelei van die Arabiese werkwoo ...

                                               

Mikolajif-oblast

Mikolajif-oblast is n oblast in suidelike Oekraïne. Die hoofstad en grootste stad van die oblast is Mikolajif. Die oblast grens aan die Swartsee in die suide.

                                               

Mikrobiologie

Mikrobiologie is die studie van intra- sowel as ekstra-sellulêre parasiete giste, fungi, bakteriee, virusse, en swamme. Die monsters word uitgeplaat op agarplate. Na inkubasie vorm die bakteriee kolonies - d.m.v. weerstandigheid en sensitiwiteite ...

                                               

Mikrogolf

Hierdie artikel handel oor die elektromagnetiese golf. Vir die kooktoerusting, sien mikrogolfoond. Mikrogolwe is n vorm van elektromagnetiese straling met golflengtes wat wissel van so lank as een meter tot so kort as een millimeter, of anders ge ...

                                               

Mikronesië

Mikronesie is n eilandgroep in die Stille Oseaan in die gebied Oseanie en lê in die suidooste van Japan, in die ooste van die Filippyne, in die noordooste van Indonesie en in die suidweste van Hawaii. Mikronesie beslaan n oppervlakte van 7 000 km ...

                                               

Mikroörganisme

’n Mikroörganisme is ’n mikroskopiese organisme wat eensellig of meersellig kan wees. Die studie van mikroörganismes word mikrobiologie genoem. Die veld het ontstaan nadat die Nederlandse wetenskaplike Antonie van Leeuwenhoek mikroörganismes in 1 ...

                                               

Millenniumbrug

Die Millenniumbrug is n voetgangersbrug in Londen in die Verenigde Koninkryk. Hierdie hangbrug, waarvan die platform 13 voet wyd is van staal vervaardig en hang tussen die Southwark -brug en die Blackfriars -brug oor die Teems-rivier. Dit verbind ...

                                               

Milton Keynes

Milton Keynes is n groot dorp in Buckinghamshire, suidoostelike Engeland, sowat 79 km noordwes van Londen. Die dorp het n bevolking van sowat 195 000 mense in 2008 gehad. Milton Keynes se Stadion MK was een van die gasheerstadions tydens die Rugb ...

                                               

Minangkabau

Minangkabau is n Maleis-Polinesiese taal wat in Suidoos-Asie op die eiland Sumatra van Indonesie asook deur Minangkabau-emigrante in Maleisie gepraat word. Die taal word tans deur sowat 5.5 miljoen mense gepraat, hoofsaaklik Minangkabau, en is da ...

                                               

Mindanao

Mindanao, die wêreld se 19de grootste eiland, beslaan n oppervlakte van 104 530 km² en word begrens deur die Celebessee in die suidweste, die Sulusee in die weste, die Filippynse See in die ooste en die Molukkesee in die suide. Mindanao is die tw ...

                                               

Mindaugas

Mindaugas was die eerste bekende grootvors van Litaue asook die enigste koning van dié land. Baie min is bekend oor sy afkoms, sy vroee lewe of die wyse waarop hy die mag in Litaue verower het. In n ooreenkoms uit die jaar 1219 word na Mindaugas ...

                                               

Mindoro

Mindoro is die sewende grootste eiland van die eilandnasie Filippyne, na Luzon in die noorde, Mindanao in die suide, Samar in die ooste, Negros in die middel, Palawan in die weste en Panay. Dit is in die noordweste van Filippyne gelee. Mindoro gr ...

                                               

Ming-dinastie

Die Ming-dinastie het byna drie eeue oor China regeer. Dié tydperk word beskou as "een van die grootste periodes van ordelike regering en sosiale stabiliteit in die menslike geskiedenis". Die stabiliteit is bereik deur ’n sterk outokratiese bewin ...

                                               

Minotourus

Die Minotourus of Minotaurus was in die Griekse mitologie ’n kreatuur met die kop van ’n bul en die lyf van ’n man, of soos deur Ovidius beskryf, "half man, half bul". Hy is aangehou in die Kretensiese Labirint, ’n soort doolhof wat vir dié doel ...

                                               

Mira-veranderlike

Mira-veranderlikes, wat genoem is na die ster Mira, is ’n klas polsende veranderlike sterre wat tipies baie rooi is, polstydperke van langer as 100 dae het en helderheid van groter as 1 m in infrarooi en 2.5 m in sigbare lig. Hulle is rooireusest ...

                                               

Mis (musiek)

Die mis, ’n tipe heilige musikale komposisie, is ’n toonsetting van die vasgestelde gedeeltes van die Eucharistiese liturgie. Die meeste misse is toonsettings van die Latynse liturgie van die Rooms-Katolieke Kerk, maar daar is n groeiende aantal ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →