★ Free online encyclopedia. Did you know? page 289



                                               

Witseerkeelentstof

Witseerkeelentstof is n entstof wat gebruik word teen Corynebacterium diphtheriae, die agent wat witseerkeel veroorsaak. Die gebruik daarvan het gelei tot meer as 90% afname in die aantal gevalle wêreldwyd tussen 1980 en 2000. Die eerste dosis wo ...

                                               

Wladimir-Soezdal

Wladimir-Soezdal, amptelik bekend as die Grootvorstedom Wladimir, was een van die groot prinsdomme wat in die laat 12de eeu die plek ingeneem het van Kief-Roes. Die belangrikste sentrum was Wladimir aan die Kljazma. Mettertyd het die prinsdom ont ...

                                               

Wolf Totem (rolprent)

Wolf Totem 狼图腾, Frans: Le dernier loup, "Die Laaste Wolf") is n dramafilm uit 2015 wat gebaseer is op Jiang Rong se gelyknamige Chineestalige semi-outobiografiese roman uit 2004. Die Chinees-Franse mede-produksie staan onder regie van die Fran ...

                                               

Wolframkarbied

Die wêreldproduksie word op 15 000 tot 20 000 ton / jaar geraam. Die materiaal kan uit die elemente vervaardig word: W + C → W C {\displaystyle W+C\to WC} Indien n mengsel van koolstof en wolframpoeier in n koolstofbuis of hoogfrekwente oond tot ...

                                               

Wollongong-vuurtorings

Wollongong, met n bevolking van 200 000, is die derde grootste stad in die Illawarra-streek van Nieu-Suid-Wallis suid van Sydney in Australie. Dit is die enigste plek in Australie met wat twee vuurtorings binne loopafstand van mekaar af. Die Woll ...

                                               

Wonderboomlughawe

Die Wonderboomlughawe lê sowat 8 km noordoos van die stadsgebied van Pretoria. Daar is tans n opknappingsproses aan die gang en die aanloopbaan word ook verleng - alhoewel die omgewingsimpakstudie wat in 2004 gedoen is, gewys het dat die geraasbe ...

                                               

Woonstelblok op Koedrinskajaplein

Die woonstelgebou op Koedrinskajaplein is een van die geboue in Moskou bekend as die Sewe Susters van Josef Stalin. Dit is deur Michail Posochin en Asjot Mndojants ontwerp en in 1954 voltooi.

                                               

Wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek

Die Wortelboommoerasse van Suid-Afrika en Mosambiek vorm n klein ekostreek van die Afrotropiese gebied. Die streek bestaan uit party klein wortelboomgebiedjies in suidelike Mosambiek en die Suid-Afrikaanse provinsies KwaZulu-Natal en Oos-Kaap. Ve ...

                                               

Woud van Knysna en die Amathole

Die woud van Knysna en die Amathole is n WWF-ekostreek van Suid-Afrika. Dit is die suidelikste subtropiese reenwoude in Afrika en die suidelikste Afromontane woude. Die twee grootste stukke wat oorgebly het, is die woud van Knysna in die Wes-Kaap ...

                                               

Wrangeleiland

Wrangeleiland is ’n eiland aan die Oos-Siberiese kus in die Noordelike Yssee. Dit lê by die 180°-meridiaan. Die internasionale datumgrens is by dié lengtegraad ooswaarts geskuif sodat dit nie deur die eiland en deur die Tsjoekotka-skiereiland op ...

                                               

Wu

Wu is n Sino-Tibettaanse taal of n dialek van Chinees wat in die Volksrepubliek China, Hongkong en deur Chinese oorsese gemeenskappe in Japan, Suid-Korea en die Verenigde State van Amerika gepraat word. Die taal het sowat 80 miljoen sprekers, ver ...

                                               

Wubi

Wubi is n amptelike vrye sagteware, Windows gebaseerde installeerder vir die Ubuntu-bedryfstelsel. Wubi is as n onafhanklike projek van Ubuntu gebore maar word sedert weergawe 8.04 by Ubuntu ingesluit. Wubi kan ook op die Ubuntu Live CD aangetref ...

                                               

Wêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika

Daar is tans 1 091 Wêrelderfenisgebiede op aarde wat beskerm word om hulle natuurlike skoonheid of kulturele en geskiedkundige belangrikheid te bewaar. Plekke wat as wêrelderfenisgebiede aangewys is kry nasionale en internasionale erkenning en is ...

                                               

X-chromosoom

Die X-chromosoom is een van twee geslagschromosome in soogdiere, insluitend die mens, en baie ander diere. Die ander een is die Y-chromosoom. X is ’n groot en lang chromosoom met sowat 900 tot 1 200 gene. Baie van dié gene het niks met die geslag ...

                                               

Xcode

Xcode is ’n Geïntegreerde Ontwikkelingsomgewing wat ’n reeks programmatuurontwikkelingsinstrumente bevat wat deur Apple Inc. geskep is om sagteware vir OS X en iOS te ontwikkel. Dit is vir die eerste keer in 2003 vrygestel en die nuutste stabiele ...

                                               

Xenofobie in Suid-Afrika

Voor 1994 is immigrante onderwerp aan diskriminasie en selfs geweld in Suid-Afrika. Na die oorgang na n meerderheidsregering in 1994 het die voorkoms van xenofobie teen die verwagtinge in selfs toegeneem. Tussen 2000 en Maart 2008 het 67 mense in ...

                                               

Xiaohan

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Xiaohan Chinees: 小寒, pinyin: xiǎohán of shokan Japannees: 小寒 is die 23ste sontermyn en die tyd wanneer die winterkoue begin. Dit begin wanneer die son die luglengte ...

                                               

Xiaoman

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Xiaoman tradisionele Chinees: 小滿, vereenvoudigde Chinees: 小满, pinyin: xiǎomǎn of shoman Japannees: 小満 is die agtste sontermyn, die tyd wanneer plante begin groei. ...

                                               

Xiaoshu

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Xiaoshu Chinees: 小暑, pinyin: xiǎoshǔ of shohsho Japannees: 小暑 is die 11de sontermyn en die tyd wanneer die somerhitte begin. Dit begin wanneer die son die luglengte ...

                                               

Xiaoxue

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Xiaoxue Chinees: 小雪, pinyin: xiǎoxuě of shosetsu Japannees: 小雪 is die 20ste sontermyn en die tyd wanneer dit liggies begin sneeu. Dit begin wanneer die son die lugl ...

                                               

Xiazhi

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Xiazhi Chinees: 夏至, pinyin: xiàzhì of geshi Japannees: 夏至 is die 10de sontermyn en dui die somersonstilstand aan. Dit begin wanneer die son die luglengtegraad 90° b ...

                                               

Yster(III)oksiedhidroksied

Ysteroksiedhidroksied is n verbinding van yster, suurstof en waterstof met die chemiese formule FeO. Die verbinding kom dikwels voor as een van sy hidrate, FeOOH n H 2 O roes. Die monohidraat FeOOH H 2 O word dikwels na verwys as ysterIIIhidroksi ...

                                               

Ystersulfaat

Ystersulfaat sulphate of ferrous sulphate) is n anorganiese chemiese verbinding met die formule FeSO 4. Dit word medies gebruik om n ystertekort in die liggaam te behandel, en het ook enkele nywerheidstoepassings. Dit is eeue lank reeds bekend as ...

                                               

Zajatsji-eiland

Zajatsji-eiland, wat vertaal kan word as "Haaseiland", is ’n eiland in Sint Petersburg, Rusland, wat in die breedste deel van die Newarivierdelta lê. Dit word van Petrogradski-eiland in die noorde geskei deur die Kronwerkski-straat en daarmee ver ...

                                               

Zangezur-gang

Zangezur-gang, soms ook Nachitsjewan-gang genoem, is n term vir vervoerkorridor wat veronderstel is om die Outonome Republiek Nachitsjewan met die res van Azerbeidjan via die Syunik-streek in Armenie te verbind. Azerbeidzjaanse owerhede ontleen h ...

                                               

Zastron

Die gebied is oorspronklik bewoon deur nomadiese San en is later deur die Basoetostam en Voortrekkers verower. Oorspronklik was dit deel van Basoetoland, maar is omstreeks 1886 deur die Vrystaat verower. Die dorp met sy pragtige natuurskoon is op ...

                                               

Zebre

Zebre is ’n Italiaanse rugbyspan wat sedert 2012-’13 in die Guiness Pro14 en Heinekenbeker meeding. Hulle basis is Parma, word bestuur deur die Italiaanse Rugbyfederasie en het Aironi in die Pro12 vervang. Zebre, ook bekend as" die XV van die Noo ...

                                               

Zeerust

Zeerust is n kommersiele dorp in die Ngaka Modiri Molema-distrik in Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp is gelee in die Maricovallei, 135 kilometer wes van Rustenburg en ongeveer 240 kilometer noordwes van Johannesburg. Die N4 nasionale pad, ...

                                               

Zimbabwiese nasionale krieketspan

Die Zimbabwiese nasionale krieketspan, met die bynaam The Chevrons, is die nasionale krieketspan wat Zimbabwe in internasionale wedstryde verteenwoordig. Dit word beheer en geadministreer deur Zimbabwe Krieket. Zimbabwe is, na Suid-Afrika, die tw ...

                                               

Zimbabwiese nasionale rugbyspan

Die Zimbabwiese nasionale rugbyspan verteenwoordig Zimbabwe in internasionale rugby. Rugby in Zimbabwe word deur die Zimbabwiese Rugbyunie geadministreer. Zimbabwe het al in twee Rugbywêreldbekertoenooie meegeding, met hulle eerste verskyning in ...

                                               

Zoeloes

Historici en mondelingse geskiedenis voer die oorsprong van die Zoeloe-volk terug na ongeveer 1670 en n ou man genaamd Malandela en sy vrou, Nozinja, wat twee seuns gehad het, Qwabe en Zoeloe. Die Zoeloe-geskiedenis begin toe Qwabe jaloers geword ...

                                               

Zwitterioon

In chemie is n zwitterioon, voorheen bekend asn dipolêre ioon, is n molekule met twee of meer funksionele groepe, waarvan ten minste een n positiewe een n negatiewe elektriese lading het. Om hierdie rede word zwitterione ook soms interne soute ge ...

                                               

Ý

Ý of ý is n letter van die Latynse alfabet wat in Afrikaans, Oudnoors, Yslands, Kasaks, Faroees, Tsjeggies, Slowaaks en Turkmeens gebruik word.

                                               

ǁKaras

ǁKaras is een van die 14 streke van Namibie, en die mees suiderlike en minste bevolking van die 14 streke van Namibie. Die hoofstad is Keetmanshoop. Karas se hoofdorp is Keetmanshoop en die grootste dorp is Lüderitz. In die ooste is ǁKaras deels ...

                                               

Metro van Helsinki

Die Metro van Helsinki is n openbare vervoerstelsel wat die stede Helsinki en Espoo in die Finse hoofstadsgebied bedien. Dis die enigste moltreinstelsel in Finland en ook die noordelikste ter wêreld. Die moltreinstelsel is in 1982 tussen die stas ...

                                               

Airbus Group

Die European Aeronautic Defence and Space Company EADS N.V. is n groot Europese lug- en ruimtevaart maatskappy wat op 10 Julie 2000 gevorm is deur die samesmelting van Aérospatiale-Matra van Frankryk, Construcciones Aeronáuticas SA van Spanje, en ...

                                               

Andrianjaka Razakatsitakatrandriana

Andrianjaka Razakatsitakatrandriana, of Andrianjakatsitakatrandriana, was van omstreeks 1670 tot 1675 koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar. Hy het die troon bestyg ná die dood van sy pa, koning Andriantsimitoviaminandriand ...

                                               

Andriantsimitoviaminandriandehibe

Andriantsimitoviaminandriandehibe was van omstreeks 1650 tot 1670 koning van die Koninkryk Imerina op die plato van Madagaskar. Hy het die troon bestyg ná die dood van sy pa, koning Andriantsitakatrandriana. Hy het drie vroue gehad: Ratompoimbaho ...

                                               

Andriantsitakatrandriana

Andriantsitakatrandriana was van omstreeks 1630 tot 1650 koning van die Koninkryk Imerina op Madagaskar. Hy het die troon bestyg ná die dood van sy pa, Andrianjaka. Hy het twee vroue gehad: die eerste een, Ravololontsimitovy, was die ma van sy ou ...

                                               

Austraaleilande

Die Tuhaa Pae, of Austraaleilande, is die mees suidelike groep eilande van Frans-Polinesie, ’n oorsese gebied van Frankryk in die Stille Oseaan. Geografies bestaan hulle uit twee aparte argipels, Tupuai in die noordweste en die Basseilande in die ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1952

Die 5de Cannes-rolprentfees is van 23 April – 10 Mei 1952 in Cannes, Frankryk, gehou. Nes met die vorige drie feeste het die hele jurie uit Franse bestaan. Die president was die skrywer Maurice Genevoix. Die Palme dOr is toegeken aan twee prente, ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1958

Die 11de Cannes-rolprentfees is van 2-18 Mei 1958 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan The Cranes are Flying deur Mikhail Kalatozov. Die Franse dramaturg en draaiboekskrywer Marcel Achard was die president van die jurie.

                                               

Cannes-rolprentfees 1967

Die 20ste Cannes-rolprentfees is van 27 April - 12 Mei 1967 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan Blowup deur Michelangelo Antonioni. Die fees is geopen met I Killed Rasputin Jai tué Raspoutine deur Robert Hossein en afgesluit ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1969

Die 22ste Cannes-rolprentfees is van 8-23 Mei 1969 in Cannes, Frankryk, gehou. ’n Nuwe, niemededingende afdeling met die naam Directors Fortnight is op dié fees bygevoeg na aanleiding van die kansellasie van die 1968-fees. Die Palme dOr is toegek ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1972

Die 25ste Cannes-rolprentfees is van 4-19 Mei 1972 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme dOr is toegeken aan The Working Class Goes to Heaven deur Elio Petri en The Mattei Affair deur Francesco Rosi. Die fees is geopen met Laventure cest laventur ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1980

Die 33ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 9-23 Mei 1980 gehou. Die Amerikaanse akteur en regisseur Kirk Douglas was die voorsitter van die jurie. Altesaam 49 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Amerikaanse rolprent All That Ja ...

                                               

Cannes-rolprentfees 1981

Die 34ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-27 Mei 1981 gehou. Die Franse regisseur en draaiboekskrywer Jacques Deray was die voorsitter van die jurie. Altesaam 42 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding. Die Poolse rolprent Man of Ir ...

                                               

Cannes-rolprentfees 2008

Die 61ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-25 Mei 2008 gehou. Benewens die flieks wat om pryse meegeding het groot Hollywood-produksies soos Indiana Jones and the Kingdom of the Crystal Skull en Kung Fu Panda hul premières hier gehad. Die ...

                                               

Carnarvon

Hierdie artikel handel oor Carnarvon in Suid-Afrika. Vir die kusdorp in Australie, sien Carnarvon, Wes-Australie. Carnarvon is n dorp in die provinsie Noord-Kaap, 135 km noordoos van Williston en 133 km noordwes van Victoria-Wes in die sentrale K ...

                                               

Enkelados (maan)

Enkelados is die sesde grootste natuurlike satelliet van die planeet Saturnus. Die maan is op 28 Augustus 1789 ontdek deur William Herschel en is vernoem na Enkelados, een van die Titane in die Griekse mitologie wat verslaan en onder die Etna beg ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →