★ Free online encyclopedia. Did you know? page 288



                                               

Janus (maan)

Janus is op 15 Desember 1966 deur Audouin Dollfus geïdentifiseer en het die voorlopige naam S / 1966 S 2 gekry. Jean Texereau het die maan voorheen, op 29 Oktober 1966, afgeneem sonder dat hy dit besef het. Op 18 Desember het Richard Walker ’n vo ...

                                               

Kaditshwene

Kaditshwene klipmuurdorp, oftewel Gaditshweni of Karechuenya, was n Suid-Afrikaanse Ystertydperk- nedersetting ongeveer noordoos van die hedendaagse dorp Zeerust, in die Noordwes provinsie. Dit was die kulturele hoofstad van die Bahurutshe-bevolk ...

                                               

Katte in Antieke Egipte

Katte in Antieke Egipte is langer as 3 000 jaar in die sosiale en godsdienstige praktyke van Antieke Egipte uitgebeeld. Verskeie Antieke Egiptiese gode, soos Mafdet, Bastet en Sechmet wat geregtigheid, vrugbaarheid en mag verteenwoordig het, is g ...

                                               

Messier 90

Messier 90 of M90 is ’n spiraalsterrestelsel sowat 58.7 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Maagd. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.

                                               

N1 (Suid-Afrika)

Die N1 is een van Suid-Afrika se 15 nasionale paaie. Dit is die belangrikste hoofpad in Suid-Afrika, want dit verbind al die hoofstede, nl. Pretoria, Johannesburg, Bloemfontein en Kaapstad. Die pad loop dus vanaf Kaapstad, tot by Beitbrug, wat di ...

                                               

Oudiovisueel

Oudiovisueel beteken die besit van beide n klank en visuele komponent, soos die skyfie-band aanbiedings, films, tv-programme, kerk dienste en lewendige teater produksies. Oudiovisuele diensverskaffers bied dikwels web streaming, video konferensie ...

                                               

Paaltjiewagter

Die paaltjiewagter is n veldwerkposisie in krieketspel. Die rol van die paaltjiewagter is in krieketwet nr. 40 beskryf. Die paaltjiewagter is n spesialisveldwerker van die boul- en veldwerkspan wat direk agter die paaltjies plek inneem, en is die ...

                                               

Proporsie (kuns)

Alhoewel daar groot variasies in die anatomiese verhoudings onder mense is daar baie standaardverwysings van proporsies wat universeel in kuns, meting, of medisyne gebruik word. In meting, word liggaamlike proporsies word dikwels vergelyk met sta ...

                                               

Rho Ophiuchi

Rho Ophiuchi is ’n veelvoudige ster in die sterrebeeld Slangdraer. Die sentrale stelsel van die kompleks het ’n skynbare magnitude van 4.63. Gebaseer op die sentrale stelsel se parallaks is dit sowat 360 ligjare van die Son af. Die ander sterre i ...

                                               

Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe

Sir Seewoosagur Ramgoolam Internasionale Lughawe SSR Lughawe, is die belangrikste internasionale lughawe in Mauritius. Dit is 26 km suidoos van die hoofstad Port Louis gelee. Die lughawe was voorheen bekend as die Plaisance Lughawe, maar dit is h ...

                                               

Suid-Afrikaanse wyn

Suid-Afrikaanse wyn is wyn wat in Suid-Afrika vervaardig word. Die produksie van wyn is hoofsaaklik gekonsentreer rondom Kaapstad, met groot druiweplantasies en produksiesentra by Paarl, Stellenbosch en Worcester. Suid-Afrikaanse wyn is wêreldwyd ...

                                               

Upsilon Andromedae

Upsilon Andromedae is ’n dubbelster sowat 44 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Andromeda. Die hoofster, Upsilon Andromedae A, is ’n geelwitdwergster effens jonger as die Son. Die tweede ster in die stelsel, Upsilon Andromedae B, is ’n r ...

                                               

Visuele geletterdheid

Visuele geletterdheid is die vermoe om te interpreteer, te onderhandel en om betekenis te maak van inligting wat aangebied word in die vorm van n beeld, die term verwys na n wyer interpretasie as bloot geskrewe of teks. Visuele geletterdheid is g ...

                                               

Vlag van Skotland

Die vlag van Skotland is die Sint Andreaskruis. Die rooi kruis het in die Middeleeue as ’n embleem van Skotland verskyn en is een van die vroegste embleme wat Skotland verteenwoordig het. Dit het die status van nasionale vlag van Skotland verwerf ...

                                               

Vlag van Suid-Afrika (1928–1994)

Die vlag van Suid-Afrika tussen 1928 en 1994 is oorspronklik deur die Unie van Suid-Afrika en later deur die Republiek van Suid-Afrika gebruik. Dit is tot in 1990 ook in Suidwes-Afrika gebruik, aangesien dié gebied onder Suid-Afrikaanse gesag was ...

                                               

Voëlklip se Berg

Voelklip se Berg is n lae berg gelee in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaapprovinsie, in die noordwestelike deel van Suid-Afrika. Dit is 1100 km wes van die hoofstad Pretoria en 12 km suid van Springbok, op n hoogte van 1 752 met ...

                                               

Ysterberg

Die Ysterberg is n heuwel gelee in die Waterberg-distriksmunisipaliteit in Limpopo-provinsie, in die noordoostelike deel van Suid-Afrika. Dit is 210 km noordoos van die hoofstad Pretoria en 30 km suid van Polokwane, op n hoogte van 1 752 meter bo ...

                                               

Sorbitol

Sorbitol, minder algemeen bekend as glusitol, is n suikeralkohol met n soet smaak, wat stadig deur die menslike liggaam gemetaboliseer word. Dit kan verkry word deur die reduksie van glukose, wat die aldehiedgroep verander in n hidroksielgroep. D ...

                                               

Doddington (skip)

Die Doddington was n Oos-Indievaarder van die Britse Oos-Indiese Kompanjie wat by Voeleiland in Algoabaai, naby die huidige Port Elizabeth, gestrand het op 17 Julie 1755. Die skip het goudskatte, wat aan Clive van Indie behoort het, vervoer. Die ...

                                               

Ethelweard van Wessex

Ethelweard was in 924 koning van Engeland. Hy was die seun van koning Eduard die Ouere en die jonger halfbroer van sy opvolger, Athelstan. Eduard die Ouere het op 22-jarige leeftyd getrou met Ecgwynn. Die huwelik was egter waarskynlik nie wettig ...

                                               

FIFA-Klubwêreldbeker

Die FIFA-Klubwêreldbeker -sokkertoernooi is n kompetisie in die sport van klubsokker. Die Fédération Internationale de Football Association organiseer die Wêreldbeker-toernooi elke jaar. Die toernooi ken die wêreldtitel amptelik toe. Dit word gew ...

                                               

Interkontinentale Beker

Die Europese / Suid-Amerikaanse Beker, algemeen bekend as die Interkontinentale Beker of Toyota Cup, was n sokkerwedstryd deur UEFA en CONMEBOL. Die kompetisie was tussen die wenners van die Europese Champions League en die Suid-Amerikaanse Copa ...

                                               

Meganiese ewewig

n Standaard definisie van statiese ewewig is: n Stelsel van deeltjies bereik statiese ewewig wanneer alle deeltjies van die stelsel in rus is, en die totale krag wat inwerk op elke deeltjie is permanent nul. Dit is n streng definisie, en dikwels ...

                                               

Oregon-rex

Die Oregon-rex was ’n katras met die tipiese krulhare van ’n rex-kat wat in Amerika geteel is, maar in die 1970s uitgesterf het. Die eerste aangetekende geval van ’n Oregon-rex is ’n kat met krulhare wat in 1955 in die Amerikaanse staat Oregon ge ...

                                               

Sokkerklubwêreldkampioene

Die FIFA Klubwêreldbeker -toernooi is n kompetisie waaraan die voorste sokkerklubs van die onderskeie FIFA streeksbeheerliggame of kontinentale liggame deelneem. FIFA organiseer elke jaar die toernooi. Die toernooi ken die wêreldtitel amptelik to ...

                                               

55 Cancri

55 Cancri is ’n dubbelster sowat 41 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Kreef. Die stelsel bestaan uit ’n G-tipe hoofreeksster en ’n kleiner rooi dwerg. Hulle is meer as 1 000 AE van mekaar af. Sedert 2011 is vyf planete bevestig wat om d ...

                                               

Aksiepotensiaal

’n Aksiepotensiaal in fisiologie is ’n golf van elektriese ontlading oor die membraan van ’n opwekbare, dus prikkelbare, sel soos ’n neuron of spiersel na dele wat in rus verkeer. Hulle maak dit moontlik om inligting vinnig tussen verskillende we ...

                                               

Australiese herdershond

Die Australiese herdershond is n honderas wat as n werkshond geklassifiseer word en op plase in die Westelike gedeeltes van die Verenigde State van Amerika geteel is. Ondanks die naam, ook bekend as n Aussie, het die ras nie sy oorsprong in Austr ...

                                               

Boötes I-dwergsterrestelsel

Die Boötes I-dwergsterrestelsel of Boo I dSph is ’n dowwe sterrestelsel met ’n ligsterkte 100 000 keer dié van die Son en ’n absolute magnitude van –5.8. Dit is sowat 197 000 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Veewagter. Dit lyk of die s ...

                                               

Chromosoom 2

Chromosoom 2 is een van die 23 paar chromosome in mense. Mense het gewoonlik twee kopiee daarvan. Dit is die tweede grootste menslike chromosoom: Dit bevat meer as 242 miljoen basispare en maak amper 8% uit van die totale DNS in menslike selle.

                                               

Edelhert

Die edelhert is een van die grootste spesies Hertagtiges. Dit kom in Europa, die Kaukasus, Klein-Asie, Iran, dele van Wes-Asie en Sentraal-Asie voor en is die enigste takbokspesie wat ook in Afrika voorkom: in die Atlasgebergte tussen Marokko en ...

                                               

Eiebeweging

Eiebeweging is die booghoek wat ’n ster in een jaar beweeg soos gesien van die middel van die sonnestelsel. Dit word gemeet in boogsekondes per jaar, waar 3 600 boogsekondes een graad is. Die beweging is nie heeltemal eie aan die ster nie, maar s ...

                                               

Eksotermies (biologie)

Eksotermies of eksoterm in biologie dui op ’n organisme wat min interne hitte gebruik om hulle biologiese temperatuur te reguleer. Sulke diere, soos paddas, is afhanklik van hitte uit die omgewing, wat hulle toelaat om metabolies baie ekonomies t ...

                                               

Erektiele disfunksie

Erektiele disfunksie of impotensie is ’n seksuele disfunksie wat gekenmerk word deur ’n onvermoe om ’n ereksie te kry of te behou tydens seksuele bedrywighede. ’n Ereksie is die hidrouliese effek van bloed wat in die sponsagtige dele van die peni ...

                                               

Franse nasionale rugbyspan

Die Franse nasionale rugbyspan is die nasionale rugbyspan van Frankryk en verteenwoordig dié land tydens internasionale wedstryde. Rugby word in Frankryk deur die Franse Rugbyfederasie geadministreer. Frankryk neem jaarliks aan die Sesnasies-toer ...

                                               

Gaugino

’n Gaugino is in deeltjiefisika die hipotetiese s-deeltjie van ’n ykveld, soos voorspel deur die ykteorie tesame met die teorie van supersimmetrie. Hulle is fermione. In die minimale supersimmetriese uitbreiding van die Standaardmodel bestaan die ...

                                               

Groot Bombardement

Die Groot Bombardement, ook bekend as die Maankataklisme, is ’n hipotetiese gebeurtenis sowat 4.1 miljard tot 3.8 miljard jaar gelede, tydens die Hadeïese en die Argeïese Eon. In dié tyd het ’n ongewoon groot getal asteroïdes en komete skynbaar t ...

                                               

Heterochromie

In anatomie is heterochromie ’n verskil in kleur, gewoonlik van die iris maar ook van hare of die vel. Heterochromie is ’n gevolg van die relatiewe oormaat of gebrek aan melanien. Dit kan oorgeerf word of die gevolg wees van mosaïsisme, chimera, ...

                                               

Horologium-superswerm

Die Horologium-superswerm, wat bestaan uit SCl 48 en SCl 49, is ’n enorme superswerm sowat 550 miljoen ligjare breed met ’n massa van 1 × 10 17 M ☉. Die middel van die superswerm is by regte klimming 03 h 19 m en deklinasie −50° 02′ en dit strek ...

                                               

Hydra-Centaurus-superswerm

Die Hydra-Centaurus-superswerm is ’n superswerm in twee dele en die naaste superswerm aan die Virgo-superswerm, waarvan die Aarde deel is. Die superswerm sluit vier groot sterrestelselswerms in die Centaurus-deel in: Abell 3526 Centaurus-swerm. A ...

                                               

Portaal: Inhoudsopgawe/Hoofpunte/Kultuur en die kunste

Kultuur – set of shared attitudes, values, goals, and practices that define a group of people, such as the people of a particular region. Culture includes the elements that characterize a particular peoples way of life. Wyn – alcoholic beverage, ...

                                               

Jaghonde (sterrebeeld)

Die Jaghonde is ’n sterrebeeld in die noordelike hemelruim. Dit is in die 17de eeu deur Johannes Hevelius geskep. Dit word dikwels in illustrasies uitgebeeld as die honde van die Veewagter, ’n aangrensende sterrebeeld.

                                               

Japannese nasionale rugbyspan

Die Japannese nasionale rugbyspan is die nasionale rugbyspan van Japan en verteenwoordig dié land tydens internasionale wedstryde. Rugby word in Japan deur die Japannese Rugbyvoetbalunie, wat in 1926 gestig is, geadministreer. Japan het tot dusve ...

                                               

Johannes Neethling (regter)

Hierdie artikel handel oor die regter en vrymesselaar. Vir die predikant sien J.H. Neethling Johannes Henoch Neethling was n Suid-Afrikaanse Hooggeregshofregter in die Kaap en Grootmeester van die Vrymesselaars in Suid-Afrika.

                                               

Kryt-Paleogeen-grens

Die Kryt-Paleogeen-grens of K-Pg-grens is ’n geologiese aanduiding, dikwels ’n dun rotslaag. Dit dui die einde aan van die Kryt-periode, die laaste geologiese periode van die Mesosoïese Era, en die begin van die Paleogeen, die eerste periode van ...

                                               

Lys van Melkweg se satelliet-sterrestelsels

Die Melkweg het verskeie kleiner satelliet-sterrestelsels wat deel uitmaak van die Melkweg-subgroep. Dié subgroep is deel van die plaaslike sterrestelselswerm, die Lokale Groep.

                                               

Malibamatso-rivier

Die Malibamatso-rivier is n groot rivier in die ooste van Lesotho. Die rivier ontspring op die noordegrens van Lesotho en vloei n lang afstand suidwaarts voordat dit by die Senqurivier aansluit. Ongeveer in die helfte van sy loop word water van d ...

                                               

Messier 105

Messier 105 of M105 is ’n elliptiese sterrestelsel in die sterrebeeld Leeu. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek, net ’n paar dae ná die nabygelee sterrestelsels Messier 95 en Messier 96. Dit is een van die voorwerpe wat nie oorspronklik in ...

                                               

Messier 109

Messier 109 of M109 is ’n staafspiraalsterrestelsel sowat 83.5 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Groot Beer. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek en is eers heelwat later amptelik aanvaar as lid van Charles Messier se katal ...

                                               

Messier 15

Messier 15 of M15 is ’n bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Vlieende Perd. Dit is in 1746 deur Jean-Dominique Maraldi ontdek. Charles Messier het dit in 1764 in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. Teen ’n geraamde ouderdom van ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →