★ Free online encyclopedia. Did you know? page 287



                                               

Arena das Dunas

Arena das Dunas is n sokkerstadion in Natal, Brasilie. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het n kapasiteit van 31 375.

                                               

Estádio Beira-Rio

Estádio José Pinheiro Borda, meer bekend as Estádio Beira-Rio, is n sokkerstadion in Porto Alegre, Brasilie. Dit was een van die gasheerstadions vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Die stadion het n kapasiteit van 50 128.

                                               

Estádio Nacional Mané Garrincha

Estádio Nacional, amptelik Estádio Nacional Mané Garrincha, ook bekend as Estádio Nacional Mané Garrincha, Estádio Nacional de Brasília, Arena Mané Garrincha of kort Mané Garrincha, is n sokkerstadion in Brasília, die hoofstad van Brasilie. Dit w ...

                                               

Sefardiese Jode

Sefardiese Jode is n Joodse etniese deelgroep. Die naam is afgelei van die plek of landskap Sefarad in die boek Obadja van die Hebreeuse Bybel. Tydens die Middeleeue het Sefarad die algemene Hebreeuse naam vir Spanje geword, Jehoedéj Sefarad verw ...

                                               

Archangelsk-oblast

Archangelsk-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Noordwestelike Federale Distrik en die hoofstad is Archangelsk. Die oblast sluit die argipels Franz Josef-land en Nowaja Zemlja in die Noordelike Yssee in, sowel as die Solowjetski-ei ...

                                               

Domodedowo-lughawe

Die Moskouse Domodedowo-lughawe is ’n internasionale lughawe op die dorp Domodedowo in die Moskou-oblast, Rusland. Dit is sowat 42 km suid-suidoos van die middestad van Moskou. Domodedowo is die grootste lughawe in Rusland wat betref passasiers- ...

                                               

Federale deelgebiede van Rusland

Rusland is ’n federasie wat bestaan uit verskeie federale deelgebiede, soebjekt). Sedert 18 Maart 2014 is daar 85 federale deelgebiede, hoewel die twee mees onlangse gebiede wat bygevoeg is, internasionaal as deel van die Oekraïne beskou word. Ru ...

                                               

Federale Distrik Krim

Die Federale Distrik Krim is een van die nege federale distrikte van Rusland. Dit is op 21 Maart 2014 gestig ná die betwiste anneksasie van die Krim deur Rusland. Die distrik sluit in die Republiek Krim en die federale stad Sewastopol, wat deur d ...

                                               

Federale distrikte van Rusland

Die nege federale distrikte is ’n indeling van die federale deelgebiede van Rusland om administrasie te vergemaklik. Elke distrik bestaan uit verskeie federale deelgebiede en elk het ’n presidensiele afgevaardigde. Die voormalige Russiese preside ...

                                               

Federale stede van Rusland

Die Russiese Federasie is opgedeel in 85 federale deelgebiede, waarvan 3 federale stede is: Moskou, Sewastopol en Sint Petersburg. Hierdie stede is deelgebiede uit eie reg en is nie soos ander stede deel van ’n groter deelgebied nie.

                                               

Fjodor Koezmitsj

Fjodor Koezmitsj, ook Fjodor van Tomsk, was ’n Russies-Ortodokse starets. Hy is in 1984 deur dié kerk tot heilige verklaar. Daar is ’n legende wat in sy tyd bestaan het en steeds die belangstelling wek dat hy Aleksander I van Rusland was wat in 1 ...

                                               

Kaliningrad-oblast

Kaliningrad-oblast is die mees westelike en ook die kleinste deelgebied van Rusland met n oppervlakte van 15 125 km 2 en n bevolking van 941 000. In Rusland word na die gebied vanwee sy beduidende voorkomste aan barnsteen dikwels ook as "Barnstee ...

                                               

Kia Carens

                                               

Kizji

Kizji is ’n eiland in die Onegameer in die Republiek van Karelie in Rusland met ’n versameling houtgeboue. Dit is een van die gewildste toeriste-attraksies in Rusland en bevat die Kizji-pogost, ’n Unesco-wêrelderfenisgebied. Die hele eiland is ’n ...

                                               

Komsomoletseiland

Komsomoletseiland, die wêreld se 82ste grootste eiland en die sewende grootste eiland van Rusland na Sachalin, Sewerni-eiland, Joezjni-eiland, Kotelni-eiland, Oktoberrewolusie-eiland en Bolsjewik-eiland, beslaan n oppervlakte van 9 006 km². Die e ...

                                               

Russiese presidentsverkiesing, 2018

Die Russiese presidentsverkiesing van 2018 het op 18 Maart 2018 plaasgevind, met Wladimir Poetin wat vir sy tweede agtereenvolgende termyn in die amp herkies is met 76.69 % van die stemme. Pawel Groedinin van die Kommunistiese Party van die Russi ...

                                               

Sjtsji

Sjtsji is ’n koolsop in die Russiese styl. Wanneer suurkool as hoofbestanddeel gebruik word it "suur sjtsji" genoem en soppe met suring, spinasie en soortgelyke plante as basis "groen sjtsji". In die verlede is die naam "suur sjtsji" ook gebruik ...

                                               

Smolensk-kremlin

Die Smolensk-kremlin is ’n fort wat die middestad van Smolensk in die weste van Rusland omring. Die fortmuur, wat gedeeltelik behoue gebly het, is tussen 1595 en 1602 gebou tydens die bewind van tsaars Fjodor I en Boris Godoenof. Die Smolensk-kre ...

                                               

Volkswagen Polo

Die Volkswagen Polo is n superkleinmotor wat deur die Duitse vervaardiger Volkswagen vervaardig word sedert 1975. Dit word in Europa en ander markte wêreldwyd in luikrug-, sedan-, koepee- en stasiewavariante verkoop. Die Polo is die eerste keer i ...

                                               

Лучше, чем люди

Pavel Vorozhtsov as Igor Mikhailovich Maslovsky, hoof tegnoloog van CRONOS. Sergey Kolesnikov as Anatoly Vladimirovich Svetov, hoof van die polisiedepartement van kubermisdaad. Olga Lomonosova as Alla Safronova, eks-vrou van Georgy. Irina Taranni ...

                                               

Filmografie van Jack Nicholson

Jack Nicholson is n Amerikaanse akteur, regisseur en draaiboekskrywer. Hy het sy filmdebuut gemaak in The Cry Baby Killer. Nicholson word beskou as een van die grootste akteurs van sy generasie. Hy is ook een van die mees roemryke akteurs en het ...

                                               

MedlinePlus

MedlinePlus is ’n aanlyn inligtingsdiens wat aangebied word deur die United States National Library of Medicine. Dit verskaf gesondheidsinligting in Engels en Spaans. Die webtuiste vat inligting saam van die National Library of Medicine, die Nati ...

                                               

Río Magdalena

Die Río Magdalena is n groot noord-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 1 528 km, is die langste rivier in Colombia. Die naam van die Río Magdalena kom van sy ontdekking deur Spaanse conquistadores. Sy ontdekker, Rodrigo ...

                                               

Shaky Shaky

                                               

Strandlopers (antropologie)

Die Strandlopers is n afstamming van die San-mense, wat deur jag en kosversamel langs die strande in Suidwestelike Afrika geleef het, oorspronklik van die Kaap tot aan die Skedelkus. Die meeste Strandlopergemeenskappe het nie die deur demografies ...

                                               

Mercedes-Benz M102 enjin

Die M102 Mercedes-Benz-enjinfamilie was in die 1980s en vroee negentigerjare n inlynviersilinder-petrolenjin. Dit is n relatiewe oorhoekse enjin met n groot boor en n kort slag in vergelyking met die M115-enjin wat gedurende dieselfde tydperk geb ...

                                               

Frigië

Frigie was in die antieke tyd ’n koninkryk in Sentraalwes-Anatolie, in wat nou Turkye is. Dit was gesentreer om die Sakariarivier. Verskeie legendariese konings in die Griekse mitologie was Frigiers: Gordius, wie se Gordiaanse knoop later deur Al ...

                                               

Tan Son Nhat Internasionale Lughawe

Die Tan Son Nhat Internasionale Lughawe is n groot lughawe naby Ho Chi Minh Stad, Vietnam en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte van en na Vietnam. Die lughawe is die grootste op die skiereiland van Vietnam, en het i ...

                                               

Serengeti

Die Serengeti is n geografiese streek van Afrika wat uit savannes en boslandskappe bestaan. Die streek strek oor die noorde van Tanzanie en die suide van Kenia en beslaan n oppervlakte van ongeveer 30 000 km². Tagtig persent van die gebied lê in ...

                                               

Stóra Dímun

Stóra Dímun is n eiland in die suidelike Faroereilande, soms net na verwys as Dímun. Dit is toeganklik deur die see slegs tydens periodes van duidelike en kalm weer, maar daar is n gereelde helikopter diens twee keer n week die hele jaar lank. Di ...

                                               

Groot Moskee van Doebai

Die Groot Moskee van Doebai is ’n moskee in Doebai in die Verenigde Arabiese Emirate. Dit is in 1900 die eerste keer gebou, daarna gesloop en in 1960 herbou. In 1998 is dit weer herbou in sy huidige vorm. Dit het plek vir 1 200 aanbidders. Die mo ...

                                               

Loperamied

Loperamied, n piperidien-derivaat, is n opiaatmedisyne wat gebruik word teen diarree as gevolg van gastro-enteritis of inflammatoriese ingewandsiekte. Dit is in die meeste lande generies beskikbaar, bekende handelsname is Imodium, Lopex, Adco-lop ...

                                               

NZASM 40 Tonner 0-6-2T

Die NZASM 40 Tonner 0-6-2T Lokomotief is n Suid-Afrikaanse tenklokomotief van die einde van die negentiende eeu. Twintig van hierdie lokomotieve is deur die Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy bestel en bewerk. Aangesien dat NZASM se lo ...

                                               

Phoenix-dwergsterrestelsel

Die Phoenix-dwergsterrestelsel of PGC 6830 is ’n onreelmatige satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Feniks. Dit is in 1976 deur Hans-Emil Schuster en Richard Martin West ontdek en aanvanklik aangesien vir ’n bolvormige sterreswerm. ...

                                               

Radiometriese datering

Radiometriese datering is ’n tegniek wat gebruik word om die ouderdom van materiale soos rotse vas te stel. Dit is gebaseer op die radioaktiewe verval van isotope. Die gebruik daarvan is in 1907 die eerste keer deur Bertram Boltwood in ’n publika ...

                                               

Moderne gedragspatrone

Moderne gedragspatrone of gedragsmoderniteit is n reeks gedrag- en kognitiewe eienskappe wat Homo sapiens onderskei van ander anatomies moderne mense, Hominini, en primate. Die meeste geleerdes is dit eens dat moderne menslike gedrag gekenmerk ka ...

                                               

Aapberg

Die Aapberg is n lae berg gelee in die Tankwa Karoo in die Namakwa-distriksmunisipaliteit, in die sentraalwestelike deel van Suid-Afrika. Dit is 50 km noordwes van Sutherland, op n hoogte van 1 537 meter bo seespieel gelee. Dit reik tot 135 meter ...

                                               

Abakavir/lamivudien/sidovudien

Abakavir / lamivudien / sidovudien is n geneesmiddelbehandeling vir MIV-infeksie. Dit is n vastedosis-kombinasieterapie van drie trutranskriptase inhibeerders gepatenteer deur GlaxoSmithKline en nou deur sy gesamentlike onderneming met Pfizer, Vi ...

                                               

Abikwakop

Abikwakop is n heuwel gelee in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaapprovinsie, in die noordwestelike deel van Suid-Afrika. Dit is 900 km suidwes van die hoofstad Pretoria tussen Kenhardt en Brandvlei, op n hoogte van 866 meter bo s ...

                                               

Aktigrafie

Aktigrafie is ’n nie-indringende metode om menslike rus / aktiwiteit-siklusse te monitor. ’n Klein aktigraaf, ’n aktigrafiese eenheid of sensor, word sowat ’n week of langer gedra om motoriese aktiwiteit te meet. Dit kom voor in ’n toestel wat so ...

                                               

Alfa Romeo Giulietta (116)

Vir ander Alfa Romeo-modelle met dieselfde naam, sien Alfa Romeo Giulietta. Die Alfa Romeo Giulietta is n kompakte uitvoerende sedanmotor wat van 1977 tot 1985 deur die Italiaanse motorvervaardiger Alfa Romeo vervaardig is. Die motor is in Novemb ...

                                               

Arendshoogte

Die Arendshoogte is n koppie gelee in die Namakwa-distriksmunisipaliteit, in die noordwestelike deel van Suid-Afrika. Dit is wes van Garies op n hoogte van 199 meter bo seespieel gelee.

                                               

Aspartaam

Aspartaam is n kunsmatige, nie-sakkariede versoeter, wat 200 keer soeter as sukrose is, en word gewoonlik as suikervervanger in voedsel en drank gebruik. Dit is n metielester van die aspartiensuur / fenielalaniendipeptied met die handelsname Nutr ...

                                               

Bitterfontein se Koppe

Die Bitterfontein se Koppe is gelee in die Namakwa-distriksmunisipaliteit, in die noordwestelike deel van Suid-Afrika. Dit lê op n hoogte van 589 meter bo seevlak.

                                               

Burke se pas

Burke se pas is n bergpas in die Namakwa-distriksmunisipaliteit in die verre-westelike deel van die Noord-Kaapprovinsie in Suid-Afrika. Dit lê 1 100 km wes van Pretoria, die land se hoofstad. Die pas is 921 meter bo seevlak en 150 meter bo die om ...

                                               

Coetzeesberg

Nota: Hierdie berg moet nie verwar word met die Coetzeesberge in die Oos-Kaap nie. Die Coetzeesberg is gelee in die Namakwa-distriksmunisipaliteit, in die suidwestelike deel van Suid-Afrika en 900 km suidwes van Pretoria, die hoofstad van die lan ...

                                               

Die Goudgat

Die Goudgat is n heuwel gelee in die Steenkampsberg, in die suidwestelike deel van Suid-Afrika. Dit lê op n hoogte van 1663 meter bo seevlak.

                                               

Die Poort se Berge

Die Poort se Berge is gelee in die Namakwa-distriksmunisipaliteit, Noord-Kaap, in die noordwestelike deel van Suid-Afrika. Dit lê op n hoogte van 1 121 meter bo seevlak, 70 meter bo die omliggende terrein. Dit is ongeveer 2.9 kilometer breed aan ...

                                               

Elaeis

Elaeis is n genus van palms wat twee spesies bevat, wat oliepalms genoem word. Dit word in die kommersiele landbou gebruik vir die produksie van palmolie. Die Afrikaanse oliepalm Elaeis guineensis is die belangrikste bron van palmolie. Dit is inh ...

                                               

Epimetheus (maan)

Epimetheus volg feitlik dieselfde wentelbaan as die maan Janus. Sterrekundiges het eers geglo dit is net een voorwerp omdat hulle so na aan mekaar is. Audouin Dollfus het ’n maan op 15 Desember 1966 gesien en die naam "Janus" voorgestel. Op 18 De ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →