★ Free online encyclopedia. Did you know? page 286



                                               

Dinosauriformes

Dinosauriformes is ’n klade Archosauria-reptiele wat die dinosourusse en hul naaste verwante insluit. Alle lede van Dinosauriformes word deur sekere eienskappe gekenmerk, soos kort voorpote en ’n gedeeltelike of volledige gat in die heuppotjie – ...

                                               

FAMACHA

FAMACHA is n metode waarvolgens slegs sekere skape of bokke in n kudde vir behandeling teen haarwurm gekies word. Skape word gekies vir dosering gebaseer op die graad van bloedarmoede wat hulle vertoon in hul slymvliese. Op sy beurt word die graa ...

                                               

H I-gebied

’n H I-gebied is ’n groot interstellêre wolk van neutrale atomiese waterstof, plus ’n hoeveelheid helium en ander elemente. Dié streke skyn nie lig uit nie. Wanneer ’n H I-gebied met uitspreiende geïoniseerde gas bots soos ’n H II-gebied, sal laa ...

                                               

Hiades (sterreswerm)

Vir n artikel oor die susters in die Griekse mitologie, sien Hiade Die Hiades of Reengesternte is die naaste oop sterreswerm aan die sonnestelsel een van die swerms wat die meeste bestudeer is. Die Hipparcos-satelliet, Hubble-ruimteteleskoop en H ...

                                               

Hydra-sterrestelselswerm

Die Hydra-sterrestelselswerm is ’n sterrestelselswerm sowat 190 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Noordelike Waterslang. Dit bevat sowat 157 helder sterrestelsels. Dit is sowat 10 miljoen ligjare breed en het ongewoon baie donke ...

                                               

Jupiter se ringe

Die planeet Jupiter het ’n stelsel planetêre ringe. Dit is die derde ringstelsel wat in die sonnestelsel ontdek is naas dié van Saturnus en Uranus. Dit is die eerste keer in 1979 waargeneem deur die ruimtetuig Voyager 1 en in die 1990s deeglik be ...

                                               

Kreutz-sonskeerder

Die Kreutz-sonskeerders is ’n familie komete wat baie na aan die Son verbybeweeg tydens hul perihelium. Hulle is vermoedelik fragmente van een groot komeet wat verskeie eeue gelede opgebreek het en is genoem na die Duitse sterrekundige Heinrich K ...

                                               

KY Cygni

KY Cygni is ’n rooisuperreus van spektraaltipe M3.5Ia in die sterrebeeld Swaan. Dit is een van die grootste sterre bekend, met ’n geraamde radius van 1 420 R ☉. Dit is ook een van die helderstes: sowat 300 000 of meer keer so helder as die Son. D ...

                                               

Leo IV-dwergsterrestelsel

Die Leo IV-dwergsterrestelsel is ’n satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Leeu. Dit is in 2006 ontdek in data van die Sloan- Digitale Lugopname. Die stelsel is sowat 590 000 ligjare van die Son af en beweeg weg van die Son teen ’n s ...

                                               

Leo V-dwergsterrestelsel

Die Leo V-dwergsterrestelsel is ’n satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Leeu. Dit is in 2007 ontdek in data van die Sloan- Digitale Lugopname. Die stelsel is sowat 585 000 ligjare van die Son af en beweeg weg van die Son teen ’n sn ...

                                               

Lys van gewone name van sterre

Hierdie lys van gewone name van sterre is in alfabetiese volgorde. Vet: in sterrekunde gebruik. Kursief: seldsaam, of word nie meer gebruik nie. A - B - C - D - E - F - G - H - I - J - K - L - M - N - O - P - Q - R - S - T - U - V - W - X - Y - Z ...

                                               

Messier 60

Messier 60 en die nabygelee sterrestelsel Messier 59 is albei in April 1779 deur Johann Gottfried Koehler ontdek terwyl hy ’n komeet in dieselfde deel van die lugruim bestudeer het. Charles Messier het albei stelsels drie dae ná hul ontdekking in ...

                                               

Monoceros-ring

Die Monoceros-ring kry sy naam van die sterrebeeld Eenhoring en is ’n lang strook sterre wat drie keer om die Melkweg gedraai is. Daar is verskeie teoriee oor die ontstaan van die ring, maar die mees algemene een is dat dit deel is van die Canis ...

                                               

Nekwerwel

Die nekwerwels of servikale werwels is in die menslike anatomie die boonste deel van die werwelkolom – dus die sewe werwels van C1 tot C7 wat in die nek voorkom, net onder die skedel. Die eerste twee werwels is ook as onderskeidelik die atlas en ...

                                               

Neo-Fascisme

Neo-fascisme is n ideologie wat na die Tweede Wêreldoorlog ontstaan het en belangrike elemente van die oorspronklike fascisme ingesluit het. Neo-fascisme fokus gewoonlik op ultra-nasionalisme, rasse-meerwaardigheid, populisme, outoritarisme, nati ...

                                               

Norma-Cygnus-arm

Die Norma-Cygnus-arm, wat die Norma-, Cygnus- en Buitenste Arm insluit, is een van die klein spiraalarms van die Melkweg. Die binneste deel is bekend as die "Norma-arm" en die buitenste deel as die "Cygnus-arm". Die "Buitenste Arm" lê nog verder ...

                                               

NZASM 19 Tonner 0-4-2T

Die NZASM 19 Tonner 0-4-2T van 1891 is n negentiende-eeuse stoomlokomotief van die Zuid-Afrikaansche Republiek, die voormalige Transvaal-provinsie. In 1891 en 1892 bestel die Nederlandsche-Zuid-Afrikaansche Spoorweg-Maatschappij NZASM 24 0-4-2 19 ...

                                               

Oz (TV-reeks)

Oz is ’n Amerikaanse televisie-dramareeks wat deur Tom Fontana geskep is. Hy was ook die skrywer of medeskrywer van al 56 episodes. Daar was ses seisoene.

                                               

Parabool

Die parabool is n keelsnit wat gegenereer word deur die snyding van n regtesirkelkeeloppervlak en n vlak parallel aan n generator lyn van die keel. n Parabool kan ook gedefinieer word as die lokus van punte in n vlak wat ewe ver van n gegewe punt ...

                                               

Perseus-arm

Die Perseus-arm is een van die twee groot spiraalarms van die Melkweg. Die ander een is die Scutum–Centaurus-arm. Die Melkweg is ’n staafsterrestelsel met twee groot en ’n paar kleiner strome uitgespreide sterre, gas en stof wat vanaf die lang st ...

                                               

Planetêre newel

’n Planetêre newel, meer korrek bekend as ’n steroorblyfsel-newel, is ’n emissienewel wat bestaan uit ’n uitspreiende, gloeiende bol geïoniseerde gas wat weggedryf word tydens die reusesterfase van sekere soorte sterre laat in hul bestaan. Die na ...

                                               

RR Lyrae-ster

’n RR Lyrae-ster is ’n periodieke veranderlike ster wat algemeen in bolvormige sterreswerms aangetref word. Dit word dikwels gebruik as ’n standaardmeetinstrument vir afstande in die ruimte. Dit is genoem na die prototipe van dié soort ster, die ...

                                               

Ruqaiya Sultan Begum

Ruqaiya Sultan Begum was keiserin van die Mogolryk. Sy was die eerste vrou van keiser Akbar die Grote. Sy was ook die langsdienende Mogolkeiserin as gevolg van haar ampstermyn van meer as 49 jaar.

                                               

Scutum-Centaurus-arm

Die Scutum-Centaurus-arm is ’n lang, uitgespreide krom stroom sterre, gas en stof wat vanaf die lang staaf van die Melkweg na buite kronkel. Omdat die Melkweg ’n staafsterrestelsel is die stroom sterre bekend as ’n spiraalarm. Dit is een van twee ...

                                               

Skild (sterrebeeld)

Die Skild is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim wat in die 17de eeu uitgedink is. Die Skild is die enigste sterrebeeld wat na ’n nie-klassieke persoon genoem is. Dit is in 1684 uitgedink deur die Poolse sterrekundige Johannes Heveliu ...

                                               

Sonvlam

n Sonvlam is n reuse ontploffing in die Son se atmosfeer wat tot 6 × 10 25 joule energie kan vrystel. Wanneer soortgelyke verskynsels by ander sterre plaasvind, word die term stervlam gebruik. Sonvlamme affekteer al die lae van die son se atmosfe ...

                                               

Sri Lankaanse nasionale krieketspan

Die Sri Lankaanse nasionale krieketspan, met die bynaam The Lions, is die nasionale krieketspan van Sri Lanka. Dit is ’n volle lid van die Internasionale Krieketraad met Toets-, EDI- en T20-status. Die span het sy eerste internasionale krieketwed ...

                                               

Suidelike Driehoek

Die Suidelike Driehoek is ’n klein sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Net soos die Driehoek in die noordelike hemelruim kom sy naam van die drie helderste sterre wat ’n driehoek vorm. Dit is in die 16de eeu geskep.

                                               

Swakoprivier

Die Swakoprivier is n rivier in Namibie. DIe rivier is 400 km lank en mond by Swakopmund uit. Dit ontspring oos van Damarahoogland in die distrik Waterberg en is nie standhoudend nie. Water kan verkry word deur in die rivierbedding te grawe. In 1 ...

                                               

Tenofovir

Tenofovirdisoproksielfumaraat, behoort tot die klas teenretrovirale middels bekend as nukleosied analoog trutranskriptase remmers, wat die ensiem trutranskriptase blokkeer, n ensiem wat onmisbaar is vir virusvoortplanting. In die VSA word dit bem ...

                                               

Weergalming

Weergalming is die voortduur van klank in n spesifieke ruimte nadat die oorspronklike klank verwyder is. n Weergalming, of galm, word geskep wanneer n klank in n omslote ruimte geproduseer word en veroorsaak dat n groot aantal eggos op mekaar bou ...

                                               

WOH G64

WOH G64 is ’n rooi hiperreusester in die Groot Magellaanse Wolk, ’n satelliet-sterrestelsel van die Melkweg, in die suidelike sterrebeeld Swaardvis. Dit is 168 000 ligjare van die Aarde af en is een van die grootste bekende sterre, met ’n radius ...

                                               

Gamma Microscopii

Gamma Microscopii is die helderste ster in die sterrebeeld Mikroskoop. Dit het ’n skynbare magnitude van 4.68, wat te dof is om uit stadsgebiede te sien. Volgens parallaksmetings is dit sowat 223 ligjare van die Son af.

                                               

Ariobarzanes II

Ariobarzanes II Filopator was van omstreeks 63 / 62 v.C tot omstreeks 51 v.C koning van Kappadosie. Hy was ’n swak heerser en het die hulp van Gabinius in 57 v.C. nodig gehad om sy vyande af te weer. Hy was sowat agt jaar lank koning voordat hy v ...

                                               

Ariobarzanes III

Ariobarzanes III Eusebes Filoromanus was van 51 v.C tot 42 v.C koning van Kappadosie. Die senaat van die Romeinse Republiek het ingestem dat hy sy pa, Ariobarzanes II, opvolg. Cicero, die goewerneur van Silisie, het opgemerk dat hy omring is deur ...

                                               

Claremont, Pretoria

Claremont is n woonbuurt in die noordweste van Pretoria in Suid-Afrika. Dit is in die noorde van die Gauteng-provinsie gelee en val onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit.

                                               

Gereformeerde kerk Zeerust

Die Gereformeerde kerk Zeerust is die derde oudste van die 22 gemeentes in die GKSA se Klassis Noordwes. Einde 2015 was hier 139 belydende en 34 dooplidmate vir ’n sieletal van 173, vergeleke met die Klassis se gemiddeld van sowat 200 per gemeent ...

                                               

Inverness Caledonian Thistle FC

Inverness Caledonian Thistle Football Club is n Skotse sokkerklub in Inverness wat tans in die Scottish Championship speel. Die klub is in 1994 gestig toe Caledonian FC en Inverness Thistle FC saamgesmelt het. Die span se tuisveld is die Tulloch ...

                                               

Kalsiumchloried

Kalsiumchloried is n sout met die chemiese formule CaCl 2. Dit is n kleurlose kristallyne vaste stof by kamertemperatuur, en is hoogs oplosbaar in water. Kalsiumchloried kom algemeen voor as n gehidrateerde sout met generiese formule CaCl 2 H 2 O ...

                                               

Nieu-Doornfontein

Nieu-Doornfontein is n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek gelee. Dis die tuiste van die Ellispark-stadion, Johannesburg se vernaamste munisipale swembad en die Standard Bank-arena.

                                               

Nkosanjaneni

Nkosanjaneni is n township van Piet Retief, Mpumalanga, Suid-Afrika. Dit resorteer onder die Mkhondo Plaaslike Munisipaliteit in Gert Sibande-distriksmunisipaliteit.

                                               

Stamlose broodboom

Die Stamlose broodboom is n spesie van die genus Encephalartos. Die plant kom voor in die Oos-Kaap vanaf Oos-Londen, KwaZulu-Natal en Eswatini. Die plant is klein, dit word slegs 40 cm hoog en groei naby die kus. Dit is n vinnige groeier en verki ...

                                               

Waterkloofrivier (Oos-Kaap)

Google-kaart van die Waterkloofrivier se monding by Geonames.org cc-by. Hierdie artikel is gedeeltelik vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.

                                               

Wilhelm Grütter

Johannes Adolf Wilhelm Grütter was ’n Afrikaanse joernalis, uitgewer en skrywer. Hy was getroud met die skrywer Petra Müller.

                                               

Andries Ferdinand Stockenstrom Maasdorp

Sir Andries Ferdinand Stockenstrom Maasdorp was n Hoofregter van die Oranjerivierkolonie. Hy is op 14 Januarie 1847 op Malmesbury gebore en ontvang opleiding op Graaff-Reinet en Londen waar hy sy B.A graad in 1869 verwerf. Hy word in 1871 toegela ...

                                               

100 meter leeuloop

100 meter Leeuloop is n Afrikaanse rolprent wat op 15 Maart 2013 vrygestel is. Die regisseurs was Diony Kempen en Robbie Wessels. Robbie se broer, Hamilton Wessels het die draaiboek geskryf.

                                               

Abraham (rolprent)

Abraham is n Afrikaanse rolprent wat op 16 Oktober 2015 vrygestel is. Die regisseur en skrywer was Jans Rautenbach en dit was laaste draaiboek wat deur Jans Rautenbach geskryf is voor sy dood in November 2016.

                                               

Altyd in my drome (rolprent)

Altyd in my drome is n Afrikaanse rolprent wat in 1952 uitgereik is. Die regisseur en skrywer was Pierre de Wet. Die speeltyd van die rolprent is 78 min.

                                               

Bekentenissen van een gemaskerde

Bekentenissen van een gemaskerde is die tweede roman van die Japannese skrywer Yukio Mishima. Dit is in 1949 gepubliseer, en het aan hom oombliklike roem besorg, alhoewel hy slegs in sy twintigerjare was.

                                               

Boland (rolprent)

Die aantreklike Bolandse wynmaker Pieter-Jan van Yssen wil met sy ryk, bedorwe meisie trou en huur ’n bestuurder vir sy plaas vir wanneer hy op sy wittebrood gaan. Maar toe Jakobus Johannes Lodewikus du Toit op die plaas aankom, vind Pieter-Jan u ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →