★ Free online encyclopedia. Did you know? page 284



                                               

Messier 38

Messier 38 of M38 is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Koetsier. Dit is voor 1654 deur Giovanni Battista Hodierna ontdek en in 1749 onafhanklik deur Guillaume Le Gentil herontdek. M36 en M37, wat in dieselfde tyd deur Hodierna ontdek is nes M ...

                                               

Messier 4

Messier 4 of M4 is ’n bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Skerpioen. Dit is in 1746 deur Philippe Loys de Chéseaux ontdek en in 1764 deur Charles Messier in sy katalogus opgeneem. Dit was die eerste bolswerm waarvan die individuele sterre o ...

                                               

Messier 46

Messier 46 of M46 is ’n oop sterreswerm in die sterrebeeld Agterdek. Dit is in 1771 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. Die sterreswerm is sowat 5 500 ligjare van die Aarde af en sy geraamde ouderdo ...

                                               

Messier 66

Messier 66 of M66 is ’n oorgang-spiraalsterrestelsel sowat 36 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Leeu. Dit is in 1780 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. M66 is sowat 95 duisend lig ...

                                               

Messier 79

Messier 79 of M79 is ’n bolvormige sterreswerm sowat 41 000 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Haas. Dit is in 1780 deur Pierre Méchain ontdek en Charles Messier het dit in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. Nes met Messie ...

                                               

Messier 84

Messier 84 of M84 is ’n lensvormige sterrestelsel in die sterrebeeld Maagd. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. M84 is in die digte kern van die Virgo-sterrestelselswerm gelee. Met ra ...

                                               

Messier 86

Messier 86 of M86 is ’n lensvormige sterrestelsel in die sterrebeeld Maagd. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. M86 lê in die hart van die Virgo-sterrestelselswerm en vorm ’n opvallen ...

                                               

Messier 89

Messier 89 of M89 is ’n elliptiese sterrestelsel in die sterrebeeld Maagd. Dit is in 1781 deur Charles Messier ontdek en in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. M89 behoort tot die Virgo-sterrestelselswerm.

                                               

Messier 94

Messier 94 of M94 is ’n spiraalsterrestelsel in die sterrebeeld Jaghonde. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek en deur Charles Messier in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem. Hoewel M94 soms as ’n staafspiraalstelsel beskryf wor ...

                                               

Messier 98

Messier 98 of M98 is ’n oorgangspiraalsterrestelsel sowat 54.1 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Berenike se Hare. Dit is in 1781 deur Pierre Méchain ontdek saam met M99 en M100, en Charles Messier het dit in dieselfde jaar in s ...

                                               

Mev. Ples

Mev. Ples is die gewilde naam van Sts 5, die volledigste kopbeen van ’n Australopithecus africanus wat nog in Suid-Afrika ontdek is. Baie fossiele van hierdie spesie, wat beskou word as die verre verwante van mense, is in die Sterkfontein-gebied ...

                                               

Milanković-teorie

Die Milanković-teorie beskryf die gesamentlike uitwerking van die veranderings in die Aarde se bewegings op sy klimaat. Dit is genoem na die Serwiese geofisikus en sterrekundige Milutin Milanković, wat die parameters opgestel het. Dit sluit in di ...

                                               

Nagana

Nagana is n siekte wat by gewerwelde diere voorkom. Die siekte word deur die nagana-bloedparasiet veroorsaak, wat deur tsetsevliee versprei word. Hierdie siekte kom alleen voor in streke waar die tsetsevliee hou, in die warm dele van Afrika. In S ...

                                               

Neptunus se ringe

Neptunus se ringstelsel bestaan uit hoofsaaklik vyf planetêre ringe wat in 1984 deur André Brahic voorspel en in 1989 deur die Voyager 2-ruimtetuig gefotografeer is. Neptunus se ringe is genoem na sterrekundiges wat belangrike werk gedoen het oor ...

                                               

Newel

’n Newel, newelvlek of nebula is ’n wolk van ruimtestof, waterstof, helium en ander geïoniseerde gasse. Hulle is dikwels stervormende gebiede, soos die Arend-newel in die sterrebeeld Slang. Die woord "newel" is oorspronklik gebruik vir enige groo ...

                                               

NGC 4435 en NGC 4438

NGC 4435 is ’n lensvormige staafsterrestelsel met relatief jong sterre van sowat 190 miljoen jaar in sy sentrale streke wat deur die Spitzer-ruimteteleskoop ontdek is en wat kon ontstaan het vanwee die wisselwerking met NGC 4438. Die wisselwerkin ...

                                               

Nieu-Seelandse nasionale krieketspan

Die Nieu-Seelandse nasionale krieketspan, met die bynaam Black Caps of Kiwis, is die nasionale krieketspan wat Nieu-Seeland in toetse en kitskrieket verteenwoordig. Die nasionale span word bestuur deur Nieu-Seeland Krieket. Hulle het hul eerste t ...

                                               

NZASM 13 Tonner 0-4-0T

Die NZASM 13 Tonner 0-4-0ST van 1889 was n 13 ton Suid-Afrikaanse saaltenklokomotief van die negentiende eeu en die eerste lokomotief van die Suid-Afrikaanse Republiek. Alle NZASM lokomotiewe is deur hul gewig bekend dus is hierdie lokomotief as ...

                                               

NZASM 14 Tonner 0-4-0T

Die NZASM 14 Tonner 0-4-0ST van 1889 was n 14 ton Suid-Afrikaanse saaltenklokomotief van die negentiende eeu in die eerste lokomotief van die Suid-Afrikaanse Republiek. Alle NZASM lokomotiewe is deur hul gewig bekend dus is hierdie lokomotiewe as ...

                                               

NZASM 32 Tonner 0-4-2RT

Die NZASM 32 Tonner 0-4-2RT van 1894 was n Suid-Afrikaanse stoomlokomotief van die negentiende eeu in die Suid-Afrikaanse Republiek. In 1894 bestel die Nederlands-Suid-Afrikaanse Spoorwegmaatskappy NZASM van die Zuid-Afrikaansche Republiek drie t ...

                                               

Pavo-Indus-superswerm

Die Pavo-Indus-superswerm is ’n sterrestelsel-superswerm wat naby die Plaaslike Superswerm lê waarvan die Plaaslike Groep en dus die Melkweg deel is. Die superswerm bevat die sterrestelselswerms Abell 3656, Abell 3698 en Abell 3742. Volgens ’n st ...

                                               

Preseminale vloeistof

Preseminale vloeistof of pre-ejakulaat is die helder, kleurlose en taai vloeistof wat deur die uretra van die menslike penis uitgeskei word wanneer ’n man seksueel geprikkel is. Dit het dieselfde samestelling as semen, maar daar is aansienlike ch ...

                                               

Proteas

Hierdie artikel handel oor die krieketspan. Vir die artikel oor die plant, sien Protea. Die Proteas is Suid-Afrika se nasionale krieketspan en word deur Krieket Suid-Afrika geadministreer. Die Proteas is na die koningsprotea, die nasionale blom v ...

                                               

Pseudepigraaf

’n Pseudepigraaf dui daarop dat ’n boek of ander geskrif onder ’n vals naam of skuilnaam geskryf is. Baie geskrifte, veral uit die oudheid, word aan ’n sekere persoon toegeskryf, terwyl iemand anders dit eintlik geskryf het. Dikwels beteken dit ’ ...

                                               

Reaktiewe suurstofkomponent

Reaktiewe suurstofkomponente vorm ’n groep reaktiewe chemiese komponente met suurstof as belangrikste bestanddeel. Voorbeelde is peroksiede, superoksiede, die hidroksielradikaal en singuletsuurstof. In ’n biologiese opset vorm die komponente ’n s ...

                                               

Reseptor (biochemie)

’n Reseptor in biochemie en farmakologie is ’n proteïenmolekule wat chemiese seine van ’n ander sel ontvang. Wanneer sulke chemiese seine aan ’n reseptor bind, veroorsaak hulle die een of ander vorm van weefsel- / sellulêre reaksie, byvoorbeeld ’ ...

                                               

Rondawel

n Rondawel is n karakteristieke tipe Suid-Afrikaanse huis. Sy ontwerp is afgelei van die sirkelvormige hut van inheemse stamme, wat in seksies opgedeel is en met n grasdak bedek word. Vanwee die lae boukoste, koelheid en algemene geskiktheid in d ...

                                               

Somatisasiesteuring

Somatisasiesteuring is ’n geestesteuring wat tot uiting kom in herhaalde en veelvoudige klagtes oor somatiese simptome. Klagtes sluit dikwels pyn, maagdermongemak, seksuele probleme, pseudoneurologiese probleme soos geheueverlies of asemhalingspr ...

                                               

Sombrero-sterrestelsel

Die Sombrero-sterrestelsel is ’n spiraalsterrestelsel sowat 28 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Maagd.

                                               

Sonmassa

Sonmassa is ’n standaard-massaeenheid in sterrekunde wat gebruik word om die massa van ander sterre, sterreswerms, newelvlekke en sterrestelsels aan te dui. Dit is gelyk aan die massa van die son, sowat twee noniljoen kilogram. ’n Noniljoen kilog ...

                                               

SRGAP2

SRGAP2 is n geen wat n belangrike rol in die sinaptiese ontwikkeling van soogdiere, en gevolglik ook van die mens speel. Hierdie geen is by neuronale migrasie en neuronale differensiasie betrokke, wat die brein se vermoee bepaal. Die voorvaderlik ...

                                               

Sts 71

Sts 71 is ’n fossiele skedel van die spesie Australopithecus africanus wat in 1947 in die Sterkfonteingrotte in Suid-Afrika ontdek is deur die paleontoloog Robert Broom. In 1972 het John Wallace Sts 71 verbind met Sts 36, ’n onderste kakebeen wat ...

                                               

TM 1517

TM 1517 is ’n fossiele skedel en onderkaak van die spesie Paranthropus robustus. Dit is in 1938 by Kromdraai, Suid-Afrika, ontdek deur Robert Broom. Eienskappe sluit in gehoorbuise wat onder die vlak van die wangbene gelee is eerder soos by mense ...

                                               

Utu

Utu is die Sumeriese songod. Hy is die seun van die maangod Nanna en die godin Ningal. Sy broer en susters is Isjkoer en die tweeling Inanna en Eresjkigal. Sy kultussentrum was in die stad Larsa. Utu is die god van die son, geregtigheid en waarhe ...

                                               

Virgo-sterrestelselswerm

Die Virgo-sterrestelselswerm is ’n sterrestelselswerm waarvan die middel sowat 53.8 miljoen ligjare van die Aarde af is in die sterrebeelde Maagd en Berenike se Hare. Dit bevat sowat 1 300 sterrestelsels en vorm die hart van die groter Virgo-supe ...

                                               

Virgo-superswerm

"Plaaslike Superswerm" stuur jou aan na dié artikel. Vir die superswerm wat in 2014 ontdek is en waarvolgens Virgo net deel van ’n groter superswerm is, sien Laniakea-superswerm. Die Virgo-superswerm of Plaaslike Superswerm is die onreelmatige su ...

                                               

VIRGOHI21

VIRGOHI21 is ’n uitgebreide H I-gebied in die Virgo-sterrestelselswerm wat in 2005 ontdek is. Die ontleding van sy interne beweging dui daarop dat dit ’n groot hoeveelheid donker materie kan bevat – soveel as ’n klein sterrestelsel. Aangesien VIR ...

                                               

Wallabies

Die Wallabies is die nasionale rugbyspan van Australie en verteenwoordig dié land tydens internasionale wedstryde. Die Wallabies is na die wallaby, een van verskeie spesies uit die familie van die kangaroes genoem, wat die nasionale dier van Aust ...

                                               

Walliese nasionale rugbyspan

Die Walliese nasionale rugbyspan is die nasionale rugbyspan van Wallis en verteenwoordig dié land tydens internasionale wedstryde. Rugby word in Wallis deur die Walliese Rugbyunie geadministreer. Wallis neem jaarliks aan die Sesnasies-toernooi de ...

                                               

X- en Y-bosone

In deeltjiefisika is die X- en Y-bosone hipotetiese elementêre deeltjies soortgelyk aan die W- en Z-bosone, maar dit stem ooreen met ’n nuwe soort krag wat voorspel is in die Georgi-Glashow-model.

                                               

Alfa Romeo GTV

Die Alfetta sedan was die basis vir die Alfetta GT, n 2-deur, viersitplekkoepee ontwerp deur Giorgetto Giugiaro van Italdesign. Dit is in 1974 bekendgestel, en was soortgelyk aan die sedan wat aanvanklik slegs beskikbaar was met die 1.8-liter wee ...

                                               

Caedite eos. Novit enim Dominus qui sunt eius.

Caedite eos, Novit enim Dominus qui sunt eius is n frase wat na bewering deur die bevelvoerder van die Albigensiese Kruistog geuiter is, voor die bloedbad op 22 Julie 1209 in Béziers. n Direkte vertaling van die Latynse frase is: "Maak hulle dood ...

                                               

Dalton (eenheid)

Die dalton is ’n standaardeenheid van massa op ’n atomiese of molekulêre skaal en is aangewys as die "dalton" ter ere van John Dalton wat die eerste keer n atoomteorie voorgestel het. Dit is nie ’n SI-eenheid nie, maar omdat atoommassas baie klei ...

                                               

Einstein-Szilárd-brief

Die Einstein-Szilárd-brief was n brief geskryf deur Leó Szilárd en onderteken deur Albert Einstein wat op 2 Augustus 1939 aan die Amerikaanse president Franklin D. Roosevelt gestuur is. Geskryf deur Szilárd in oorleg met mede-Hongaarse fisici Edw ...

                                               

Fettuccine

Fettuccine is ’n soort pasta wat in Italie ontstaan en wêreldwyd gewild geraak het. Dit is dik, plat linte pasta wat van meel en eiers gemaak word. Dit is breer as die tagliatelle wat eie is aan Bologna, maar soortgelyk. Dit word dikwels geeet me ...

                                               

Jayavarman VI

Jayavarman VI was van omstreeks 1080 tot 1107 koning van die Khmer-ryk. Tydens die bewind van Udayadityavarman II en Harshavarman III was daar interne rebellies en ’n onsuksesvolle oorlog teen Champa. Harshavarman het moontlik in Angkor regeer to ...

                                               

Meter

Die meter is die SI-basiseenheid van lengte. Dit word gedefinieer as die afstand wat lig aflê in n absolute vakuum in n tydsinterval van 1 / 299 792 458 van n sekonde. Deur n SI-voorvoegsel voor die woord meter te voeg word veelvoude en breukdele ...

                                               

Miceense Griekeland

Miceense of Mukeense Griekeland verwys na die laaste fase van die Bronstydperk in Griekeland. Die naam kom van die argeologiese terrein Micene op die Peloponnesos-skiereiland in Suid-Griekeland. Ander belangrike terreine sluit in Tiryns in Argoli ...

                                               

Mimas (maan)

Mimas is n natuurlike satelliet van die planeet Saturnus. Die maan is op 17 September 1789 deur William Herschel ontdek. Mimas het n baie lae digtheid, 1.17 kg / m 3, wat aandui die maan bestaan hoofsaaklik uit bevrore water en n klein hoeveelhei ...

                                               

Politiek van Andorra

Die politiek van Andorra geskied binne die raamwerk van n parlementêre grondwetlike diargie, en n veelparty stelsel. Uitvoerende gesag word deur die regering uitgeoefen, met die Regeringshoof van Andorra as hoof uitvoerende beampte. Wetgewende ge ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →