★ Free online encyclopedia. Did you know? page 283



                                               

Skemerkelkie

Die eerste aangetekende gebruik van die Engelse woord cocktail was op 20 Maart 1798 in The Morning Post and Gazetteer in London, England. Die eerste definisie van die woord as ’n alkoholiese drankie kom voor in die uitgawe van 13 Mei 1806 van The ...

                                               

Skeppingspilare

Die Skeppingspilare is wolkkolomme in die Arend-newel wat bekend geraak het danksy ’n foto deur die Hubble-ruimteteleskoop. Die newel is sowat 7 000 ligjare van die Aarde af. Die kolomme word so genoem omdat nuwe sterre aan die vorm is in die sto ...

                                               

Skerryvore

Skerryvore is n afgelee rif wat aan die weskus van Skotland, 19 kilometer suidwes van die eiland Tiree gelee is. Skerryvore is ook die naam van die vuurtoring op die skeer, wat met groot moeite tussen 1838 en 1844 deur Alan Stevenson gebou is. Te ...

                                               

Skiepertjie

Skiepertjies is klein hondjies met n dubbelpels van sagte dons aan die onderkant en growwer, langer hare aan die bokant. Die ras het n langhaarmaan, wat met n punt hang teen die rug af, tot by die kruis. Hoewel hul meesal swart van kleur is, kom ...

                                               

Skoliose

Skoliose is ’n mediese toestand waar ’n mens se ruggraat ’n sywaartse kurwe het. Die kurwe is gewoonlik S- of C-vormig. In sommige gevalle is die kurwe stabiel, maar in ander kan dit mettertyd vererger. Matige skoliose veroorsaak gewoonlik nie pr ...

                                               

Skotse vouoorkat

Die Skotse vouoorkat is ’n katras met ’n dominantegeenmutasie wat veroorsaak dat die ore gevou is na die voorkant van hul gesig.

                                               

Skrotum

Die skrotum is die sak waarin die testikels hang. Dit bestaan uit n dun huidlaag met n spierlagie daaronder en is deur n tussenskot in twee verdeel. Dit kan beskryf word as n uitstulping van die abdomen van vel en spier waarin die testikels rus. ...

                                               

Skukuza-lughawe

Skukuza-lughawe is n klein lughawe wat die Krugerwildtuin in Mpumalanga provinsie van Suid-Afrika bedien. Dit is gelee net noord van Skukuza op die Tshokwanepad.

                                               

Slang (astrologie)

Die Slang is die sesde dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Slang word verbind met die Aardse taksimboo ...

                                               

Slangdraer (sterrebeeld)

Die Slangdraer is ’n groot sterrebeeld wat om die hemelewenaar gelee is. Die Latynse naam kom van die Griekse woord Ὀφιοῦχος en dit word gewoonlik uitgebeeld as ’n man wat die sterrebeeld Slang vashou. Dit is een van die 48 konstellasies wat deur ...

                                               

Sleutelbeen

Die sleutelbene is lang bene wat as stutte dien tussen die skouerblaaie en borsbeen. Daar is twee: een aan die linkerkant een regs. Die sleutelbene is die enigste lang bene in die menslike liggaam wat horisontaal lê. Saam met die skouerblaaie vor ...

                                               

Sluipvliegtuig

Sluipvliegtuie is ontwerp om opsporing te vermy met behulp van n verskeidenheid tegnologiee wat die weerkaatsing / uitstraal van radar, infrarooi, sigbare lig, radiofrekwensie - spektrum en klank verminder, wat ook bekend staan as sluiptegnologie ...

                                               

Slukderm

Die slukderm is n orgaan van die spysverteringstelsel in die dierlike liggaam. Dit is betrokke by die vervoer van voedsel ná die kou- en slukproses na die tweede fase van spysvertering, in die maag.

                                               

Slymvorme

Slymvorme is n informele naam wat gegee word aan verskeie soorte onverwante eukariotiese organismes wat vrylik kan leef as enkele selle, maar wat ook kan versamel om meersellige voortplantingstrukture te vorm. Slymvorme is voorheen geklassifiseer ...

                                               

Smart (motormerk)

Smart is n Duitse motormerk en tans n afdeling van Daimler AG. Die maatskappy is gevestig in Böblingen, Duitsland. Dit vervaardig mikromotors en subkompakte, veral die Fortwo en Forfour. Die primêre monteeraanleg is die Smartville in Hambach, Fra ...

                                               

Smegma

Smegma is ’n kombinasie van dooie selle, velolies, vog en natuurlik voorkomende bakteriee. Dit kom aan beide manlike en vroulike geslagsdele voor. By vroue versamel dit om die klitoris en in die voue van die labia minora, by mans versamel smegma ...

                                               

SMSS J031300.36-670839.3

SMSS J031300.36-670839.3 is ’n ster in die Melkweg wat 6 000 ligjare van die Aarde af lê. Met ’n ouderdom van sowat 13.6 miljard jaar is dit die oudste bekende ster in die heelal. Die ster het sowat 100 miljoen tot 200 miljoen jaar ná die Groot K ...

                                               

SN 1006

SN 1006 was n supernova wat in die jaar 1006 waargeneem is. Dit was die helderste supernova wat tot dusver geregistreer is, en is oor die hele wêreld gesien. Die supernova het tussen 30 April en 1 Mei van die jaar 1006 in die Wolf-konstellasie Lu ...

                                               

SN 1181

SN 1181 was n supernova wat in die jaar 1181 gesien is. Dit is in die Kassiopeia-konstellasie waargeneem. SN 1181 is tussen 4 en 6 Augustus 1181 vir die eerste keer deur Sjinese en Japanse sterrekundiges waargeneem en in agt afsonderlike tekste g ...

                                               

SN 1604

SN 1604 was n supernova wat in die jaar 1604 gesien is. Dit is in die Slangdraer-konstellasie waargeneem. SN 1604 word soms Kepler se supernova of Kepler se ster genoem, aangesien die Duitser Johannes Kepler dit bestudeer het. Dit was die laaste ...

                                               

Snowshoe

Snowshoes is die eerste keer in Philadelphia geteel toe ’n Siamese kat drie katjies gehad het met wit pote. Die teler, Dorothy Hinds-Daugherty, het toe ’n teelprogram begin met wat aanvanklik bekend was as "Silver Laces". Sy het die Siamese katte ...

                                               

Soechoi Su-57

Die Soechoi Su-57 is n verskuilbare, enkelsitplek, tweelingenjin multirol vyfde-generasie gevegvliegtuig wat sedert 2002 ontwikkel word vir Russiese lugsuperioriteit en aanvalsoperasies. Die vliegtuig is die produk van die PAK FA, n vyfde generas ...

                                               

Soedairi-sewe

Die Soedairi-sewe is die algemene naam vir die magtige bondgenootskap van sewe volbloedbroers in die Huis van Saoed. Hul pa, Ibn Saoed, die eerste koning van Saoedi-Arabie, het meer seuns by hul ma, Hoessa bint Ahmed al-Soedairi, gehad as by enig ...

                                               

Soenni

Soenni is die grootste tak van Islam. Die naam kom van die woord "Soenna", wat as die voorskrifte van die profeet Mohammed beskou word. Die verskil tussen Soenni en Sjia is dat hulle glo verskillende kaliefs het Mohammed opgevolg, dit het later g ...

                                               

Soka Gakkai Internasionaal Suid-Afrika

Soka Gakkai Internasionaal Suid-Afrika is die plaaslike tak van ’n Nichiren-Boeddhistiese leke-organisasie wat in 1975 deur Daisaku Ikeda, die Japannese beweging Soka Gakkai se derde president, in Guam gestig is. Die SGI is die oorkoepelende orga ...

                                               

Sokker-Konfederasiebeker

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker is al om die vier jaar deur FIFA georganiseer. Dit was normaalweg n sokkertoernooi tussen die kampioene van die ses oorkoepelende kontinentale sokkerbonde aangevul met die destydse wêreldkampioen en die organiser ...

                                               

Somaliese Diaspora

Die Somaliese diaspora verwys na uitgewekene Somaliers wat in die gebiede van die wêreld woon wat tradisioneel nie bewoon was deur hul etniese groep nie. Die burgeroorlog in Somalie het veroorsaak dat die grootte van die Somaliese diaspora aansie ...

                                               

Sontermyn

’n Sontermyn is een van 24 punte op tradisionele Chinese maansonkalenders wat met ’n spesifieke astronomiese voorval ooreenstem of op ’n natuurlike verskynsel dui. Die punte is 15° uitmekaar aan die sonnebaan en word deur maansonkalenders gebruik ...

                                               

South African Express

South African Express is n lugredery gevestig in Suid-Afrika. Hoewel die lugredery operasioneel onafhanklik is van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, word sy vlugte binne die strategiese alliansie met Airlink en die Suid-Afrikaanse Lugdiens bedryf. So ...

                                               

Southern Kings (Pro14-rugbyspan)

Die Southern Kings is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat tans aan die multinasionale Pro14-liga deelneem, nadat hulle van 2013–2017 aan die Superrugbykompetisie deelgeneem het. Die span is in 2009 gestig om saam te val met die 2009 Britse en Ierse ...

                                               

Southern Spears (Superrugbyspan)

Die Southern Spears was ’n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat in 2005 gestig is met die doel om van 2007 aan die Super 14 deel te neem. Hulle voorgestelde toetrede tot die kompetisie het egter gelei tot ’n mate van kontroversie in Suid-Afrikaanse rugb ...

                                               

Soutkop

Die naam Soutkop kom vanaf die ooreenkoms wat die vorm van die koppie toon met die tipiese vorm van n hoop sout. Die onderste gedeelte van Soutkop word gevorm deur die basis, terwyl die boonste gedeelte bestaan uit n vertikale krans van wit sands ...

                                               

Sperryliet

Sperryliet is n mineraal met formule PtAs 2. Dit is een van die PGE-minerale en n platinumerts. Die mineraal is genoem na die chemikus Francis Louis Sperry wie dit ontdek het.

                                               

Spica

Spica is die helderste ster in die sterrebeeld Maagd een van die 20 helderste sterre in die naglug. Volgens parallaksmetings is dit sowat 250 ± 10 ligjare van die Son af. Dit is ’n spektroskopiese dubbelster en ’n roterende ovaalvormige veranderl ...

                                               

Spirograaf-newel

Die Spirograaf-newel, of IC 418, is ’n planetêre newel in die sterrebeeld Haas. Die naam kom van die ingewikkelde patroon van die newel wat lyk soos ’n patroon geskep deur ’n spirograaf, ’n speelding wat geometriese patrone op papier maak.

                                               

Springbokradio

Springbokradio) was die eerste handelsradiostasie van die SAUK. Dit het van 1 Mei 1950 tot 31 Desember 1985 bestaan, waarna dit gesluit is omdat dit as gevolg van die koms van televisie nie meer as winsgewend beskou is nie. Dit het programme in A ...

                                               

Springbokvlakte-myn

24°57′S 28°32′O Die voorgestelde Springbok Flats-myn sal gelee wees naby Settlers op die Springbokvlakte in die suide van Limpopo, Suid-Afrika. Die Springbok Flats hulpbron verteenwoordig een van die grootste uraanreserwes in Suid-Afrika met gesk ...

                                               

Sprokieswoud

Die sprokieswoud is n deel van die Nasionale Etoshawildtuin in Kunene, Namibie wat naas Grünewald gelee is. Dit bestaan uit n oop woud van sprokiesbome. Dit is net 2 km x 2 km groot en is op n vlakte met soetgras op kalksteen gelee. Dit is die gr ...

                                               

Squid

Squid is n instaanbediener en webkas demoon. Dit het vele gebruike wat insluit die versnelling van n webbediener deur herhaalde versoeke in n kas te stoor vir n groep mense wat netwerkhulpbronne deel, dit kan ook help met netwerksekuriteit deur v ...

                                               

SS Quanza

SS Quanza was n Portugese passasier- en vragskip in die Tweede Wêreldoorlog, bekend vir die vervoer van 317 mense, baie van hulle vlugtelinge, van Nazi-besette Europa tot Noord-Amerika in 1940. Ten minste 100 van die passasiers was Jode.

                                               

St Johns Wood

St Johns Wood is n distrik in die noordweste van Londen, Engeland, in die City of Westminster, en aan die noordwestelike kant van Regents Park. Dit is ongeveer 2.5 myl noordwes van Charing Cross gelee. Die poskode NW8 St. Johns Wood is deur die F ...

                                               

St Martin-in-the-Fields

St Martin-in-the-Fields is n Anglikaanse kerk in die noordoostelike hoek van Trafalgarplein in Westminster, Londen. Die kerkgebou is van 1721 tot 1726 opgerig en deur James Gibbs ontwerp. Die beskermheilige is Sint Martin van Tours. Net suid daar ...

                                               

St. Georgespark, Port Elizabeth

St. Georgespark is n veeldoelige park in Port Elizabeth, Suid-Afrika. Die park is die oudste park in Port Elizabeth en word meestal verbind met die St. Georges Oval, n krieketstadion wat binne die park gelee is. Die grond is bekend vir sy blaasor ...

                                               

St. James’ Park

St. James’ Park is ’n stadion in Newcastle upon Tyne in Engeland. Dit is die tuisveld van Newcastle United FC wat in die Premier League speel. Die stadion het sitplek vir 52 405 mense. St. James’ Park is sedert 1892 die tuisveld van Newcastle Uni ...

                                               

Stad Manchester-stadion

Stad Manchester-stadion is ’n stadion in Manchester in Engeland. Dit is die tuisveld van Manchester City FC, die vyvde grootste stadion in die Premier League en die twaalfde grootste stadion in die Verenigde Koninkryk met sitplek vir 47 805 mense ...

                                               

Stadio Sergio Lanfranchi

Stadio Sergio Lanfranchi, voorheen bekend as Stadio XXV Aprile, is ’n sportstadion in Parma, Italie wat vir rugby gebruik word. Dit bied sitplek aan 5 000 toeskouers. Die stadion vervang die vorige gelyknamige stadion wat in Julie 2008 gesloop is ...

                                               

Stadion MK

Stadion mk is ’n sokkerstadion in die Denbighdistrik van Milton Keynes, Buckinghamshire, Engeland, met sitplek vir 30 500 mense. Die stadion is die tuisveld van Milton Keyns Dons FC. Benewens sokker word die stadion ook soms vir rugbywedstryde aa ...

                                               

Staffords Hill

Staffords Hill is n berg aan die noordelike kant van die dorp Ficksburg in die Oos-Vrystaat, naby die grens tussen Suid-Afrika en Lesotho.Die berg lê ongeveer noord-wes tot suid-oos. Staffords Hill se hoogte bo gemiddelde seevlak is ongeveer 1 76 ...

                                               

StarSat

StarSat is die tweede satelliet-TV-diens in Suid-Afrika, na MultiChoice se DStv. Dit het op 1 Mei 2010 begin as TopTV met die uitsaai van 55 videokanale en 25 radiokanale. Daarna het die Chinese StarTimes n groot aantal aandele gekoop in On Digit ...

                                               

Steenbok (sterrebeeld)

Vir ’n artikel oor die sterreteken Steenbok, sien Steenbok sterreteken. Die Steenbok is ’n sterrebeeld in die diereriem. Sy Latynse naam beteken "bok met horings" of "bokhoring" en dit word gewoonlik uitgebeeld as ’n see-bok, ’n mitiese wese wat ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →