★ Free online encyclopedia. Did you know? page 282



                                               

Savannekat

Judee Frank, die teler van Bengaalse katte, het ’n mannetjie-tierboskat met ’n Siamese kat gekruis. Hul eerste katjie is op 7 April 1986 gebore. Die kat het die belangstelling gewek van Patrick Kelley, wat een van die latere katjies in 1989 gekoo ...

                                               

Savoy-paleis

Die Savoy-paleis, wat in Middeleeuse Londen as een van die spoggerigste meenthuise van die adel beskou is, was die woning van Jan van Gent totdat dit in 1381 in ’n opstand verwoes is. Dit was gelee tussen die Strand en die Teemsrivier – die huidi ...

                                               

Scarlets

Die Scarlets Y Sgarlets) is een van die vier professionele rugbyspanne van Wallis. Hulle ding mee in die Guiness Pro14, die Europese Rugbykampioenebeker en die Anglo-Walliese Beker. Die span word verbind met ’n aantal plaaslike semi-professionele ...

                                               

Schedar

Schedar is ’n ster van die tweede magnitude in die sterrebeeld Kassiopeia. Hoewel dit deur Johann Bayer as die "alfaster" aangedui is, ding dit om helderheid mee met die β-ster in die sterrebeeld. Dit is soms effens dowwer en soms effens helderde ...

                                               

Schreinerhuis

Die Schreinerhuis is n satellietmuseum van die Suid-Afrikaanse Amazwi-letterkundemuseum. Dit is in 1986 geopen en is gelee in Cradock in die Oos-Kaap. Dit is huis waar die Suid-Afrikaanse skrywer Olive Schreiner in die laat 1860s gewoon het.

                                               

Schwerinsburg

Schwerinsburg is die grootste van die drie kastele in Windhoek, Namibie. Vandag is dit die privaatwoning van die Italiaanse ambassadeur in Namibie.

                                               

Scotstoun-stadion

Scotstoun-stadion is ’n stadion in Glasgow, Skotland wat vir atletiek en rugby gebruik word. Glasgow Warriors gebruik sedert 2009 die stadion as oefenveld en sedert die 2012-’13-seisoen word hul tuiswedstryde daar gespeel. Die stadion bied sitple ...

                                               

Scrabo-toring

Die Scrabo-toring is n bekende baken wes van Newtownards in die Noord-Ierse graafskap Down. Die toring met n hoogte van 38 m is 160 m bo seevlak gelee.

                                               

Sednoïde

’n Sednoïde of sednoïed is ’n trans-Neptunus-voorwerp, hoewel die binneste Oortwolk, of Hillswolk, oorspronklik geraam is op ’n afstand van verder as 2 000 AE, anderkant die afeliums van die drie bekende sednoïdes.

                                               

Seekos-allergie

Seekos-allergie is n tipe voedselallergie. Dit is n hipersensitiwiteit vir voedingstowwe uit skulpvis, skubvis of skaaldiere. Dit veroorsaak dan n oorreaksie van die immuunstelsel, wat vir miljoene mense tot ernstige gesondheidsimptome kan lei, i ...

                                               

Segerea

Segerea is n administratiewe wyk in die Ilala-distrik van die Dar es Salaam-streek van Tanzanie. Volgens die 2002-sensus het die wyk het n totale bevolking van 75.821.

                                               

Seksuele fetisjisme

Fetisj stuur hierheen aan. Vir die begrip in okkultisme, sien fetisjisme. Seksuele fetisjisme of erotiese fetisjisme is n vorm van fetisjisme waar n persoon seksuele genot put uit n fisieke voorwerp, situasie of liggaamsdeel. Die voorwerp of situ ...

                                               

Seksuele stimulasie

Seksuele stimulasie of seksuele prikkeling is enige prikkeling wat lei tot seksuele opwekking, of dit verhoog en handhaaf, en tot ’n orgasme kan lei. Hoewel seksuele opwekking kan plaasvind sonder fisieke stimulasie, verg ’n orgasme gewoonlik sek ...

                                               

Sekunjalo Independent Media

Sekunjalo Independent Media Beperk) is n Suid-Afrika mediagroep wat sedert Februarie 2013 besit word deur dr. Iqbal Survé se Sekunjalo Independent Media Consortium nadat dit verkoop is deur die Britse Independent News & Media PLC waarvan sir Anth ...

                                               

Sendelingposisie

Die sendelingposisie of die man-bo-posisie is ’n seksposisie waarin ’n vrou gewoonlik tydens vaginale seks op haar rug lê en ’n man bo-op haar terwyl hulle na mekaar kyk. Dit kan ook vir ander soorte seksuele aktiwiteite gebruik word, soos anale ...

                                               

Sentraal Kalahari Wildreservaat

Die Sentraal Kalahari Wildreservaat is n uitgebreide nasionale park in die Kalahariwoestyn van Botswana. Die park is in 1961 gestig en beslaan n gebied van 52 800 vierkante kilometer, wat dit die tweede grootste wildreservaat ter wêreld maak. Die ...

                                               

Senzo Meyiwa

Senzo Robert Meyiwa was n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Meyiwa was die kaptein en doelwagter van Bafana-Bafana en Orlando Pirates. Meyiwa begin sy loopbaan by die London Cosmos -sokkerklub in Umlazi, n township suid-wes van Durban. Hier is hy as ...

                                               

Sepik

Die Sepik is met n lengte van 1 100 km een van die langste riviere op die eiland Nieu-Guinee, van die eilandnasie Papoea-Nieu-Guinee, asook van die kontinent Oseanie. Die Sepik ontspring in die Viktor Emmanuel-bergreeks in Sentraal-Nieu-Guinee, n ...

                                               

Sequoia Capital

Sequoia Capital is n Amerikaanse waagkapitaalfirma. Die firma het sy hoofkwartier in Menlo Park, Kalifornie, en fokus hoofsaaklik op die tegnologiebedryf Dit ondersteun maatskappye wat nou $ 1.4 biljoen dollar aan die gekombineerde aandelemarkwaa ...

                                               

Seshego

Seshego is n dorp in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika. Die dorp lê direk noord-wes van Polokwane. In 2001 het Seshego n bevolking van 121.639 mense gehad. Tot 1974 was Seshego die hoofstad van die nie-onafhanklike bantoestan van Lebowa, wat i ...

                                               

Sextans-dwergsterrestelsel

Die Sextans-dwergsterrestelsel of LEDA 88608 is ’n satellietstelsel van die Melkweg in die sterrebeeld Sekstant. Dit is in 1990 ontdek deur die sterrekundiges Mike Irwin, M.T. Bridgeland, P.S. Bunclark en R.G. McMahon. Dit beweeg teen 224 km / s ...

                                               

Seychelle Internasionale Lughawe

Die Seychelle Internasionale Lughawe, of Aéroport de la Pointe Larue in Frans, is die internasionale lughawe van die Seychelle gelee op die eiland Mahé naby die hoofstad Victoria. Die lughawe is die basis en die huisves die hoofkantoor van Air Se ...

                                               

Seychellekreools

Seychellekreools is n Frans-gebaseerde Kreools wat deur sowat 80 200 mense op die eilandnasie Seychelle gepraat word. Dit vorm saam met Engels en Frans die amptelike tale van die Seychelle-eilande. Die teks van die Seychelle-eilande se volkslied, ...

                                               

Sfinkskat

Teling met die moderne sfinksras ook bekend as die Kanadese sfinks en nie verwant aan die Russiese sfinksrasse Peterbald en Don-sfinks nie is in 1966 in Toronto, Kanada, begin toe ’n haarlose katjie, Prune, gebore is. Die katjie is met sy ma gepa ...

                                               

Shanidar-grot

Die Shanidar-grot is ’n argeologiese terrein op Berg Bradost in Irakse Koerdistan. Die oorblyfsels van 10 Neanderdallers van tussen 35 000 en 65 000 jaar gelede is in die grot ontdek. Daar is ook twee latere "proto-Neolitiese" begraafplase, waarv ...

                                               

Sharks (Superrugbyspan)

Die Sharks is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat as ’n konsessie aan Superrugby deelneem sedert 1996. Voor 1996 het ’n span van Natal deelgeneem aan die Super 10 in 1993 en 1994. Die konsessie dek die hele KwaZulu-Natal provinsie in Suid-Afrika en ...

                                               

Shaula

Shaula is, ondanks sy Bayer-aanwysing as lambda, die tweede helderste ster in die sterrebeeld Skerpioen een van die helderste sterre in die naglug.

                                               

Shauna Grant

Colleen Marie Applegate, bekend onder haar verhoognaam Shauna Grant, was n Amerikaanse naakmodel en pornografiese aktrise. Sy het van haar klein dorpie in Minnesota gevlug en het in meer as 30 pornografiese films verskyn en tot VS$ 100 000 verdie ...

                                               

Shosholoza Meyl

Shosholoza Meyl is n afdeling van PRASA wat langafstand passasiersdienste aanbied. Hulle bedryf verskeie treine dwarsoor Suid-Afrika, en vervoer nagenoeg 4 miljoen passasiers per jaar. Voor 2009 het Shosholoza Meyl deel uitgemaak van Spoornet, ma ...

                                               

Showmax

Showmax is n video-op-aanvraag-diens wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Dit laat gebruikers toe om rolprente en ander programme op hulle eie tyd op n mobiele toestel of rekenaar te kyk. Dit bied ook talle Afrikaanse programme en rolprente. Die die ...

                                               

Shuangjiang

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Shuangjiang Chinees: 霜降, pinyin: shuāngjiàng of soko Japannees: 霜降 is die 18de sontermyn en die laaste termyn van die herfs. Dit is die tyd wanneer dit begin ryp. D ...

                                               

Shulgi

Shulgi van Ur was die tweede koning van die Derde Dinastie van Ur tydens die Sumeriese renaissance. Hy het 48 jaar lank regeer, van omstreeks 2094 v.C. tot omstreeks 2046 v.C. of moontlik van omstreeks 2030 v.C. tot 1982 v.C. Sy suksesse sluit in ...

                                               

SI-eenhede vernoem na mense

In 1861, tydens die ontwikkeling van die absolute elektriese eenheidstelsel het Charles Tilston Bright en Latimer Clark die name ohm, volt, en farad vir elektriese weerstand, elektriese potensiaalverskil en elektriese lading te ere van Georg Simo ...

                                               

Siberiese kat

Die Siberiese kat is ’n katras met halflang hare wat al eeue lank in Rusland voorkom. Die kat se volle naam is die Siberiese boskat, maar word meestal net die Siberiese kat genoem. Dit is ’n antieke ras wat nou beskou word as die voorouer van all ...

                                               

Sidovudien

Sidovudien of asidotimidien, behoort aan die klas geneesmiddels bekend as nukleosied analoog trutranskriptase remmers, wat die ensiem trutranskriptase blokkeer, n ensiem wat onmisbaar is vir virusvoortplanting. AZT is n tipe teenretrovirale midde ...

                                               

Sigma-binding

In die chemie is sigma-bindings die sterkste tipe kovalente chemiese binding. Dit is as gevolg van die direkte oorvleueling van orbitale, en daar word soms na die elektrone in hierdie bindings verwys as sigma-elektrone. Die bindings word gevorm d ...

                                               

Silver Lakes Gholflandgoed

Silver Lakes Gholflandgoed is n afgesperde voorstad van Pretoria, Suid-Afrika wat in 1993 gevestig is. Van die geriewe op die landgoed sluit in: n 18 putjie-gholfbaan ontwerp deur Peter Matkowich, n klubhuis met restaurant en konferensiegeriewe, ...

                                               

Silverstone-renbaan

Die Silverstone-renbaan is n motorrenbaan in Engeland langs die Silverstone- en Whittlebury-woonbuurte van Northamptonshire. Silverstone is die tuiste van die Britse Grand Prix, wat sedert 1948 hier aangebied word. Die 1950 Britse Grand Prix by S ...

                                               

Silverton

Silverton is n ou en gevestigde voorstad in die verre ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Menige ander woonbuurte het rondom Silverton uitgebrei oor die afgelope 60 jaar.

                                               

Silviet

Silviet is n mineraal met formule KCl. Dit is die mineraalvorm van kaliumchloried, ook bekend as potas in die leketaal. Dit is genoem na die Nederlandse medikus en chemikus François Sylvius de le Boe. Silviet is goed oplosbaar in water. Dit kan d ...

                                               

Simetikoon

Simetikoon is n mondelingstoegediende anti-skuimmiddel wat gebruik word om opgeblaasdheid en ongemak of pyn wat veroorsaak word deur oormatige gas in die maag of ingewande te verminder. Die gas is hoofsaaklik ingeslukte lug, asook klein hoeveelhe ...

                                               

Sinaps

’n Sinaps is in die senuweestelsel ’n struktuur wat neurone toelaat om elektriese of chemiese seine aan ander neurone oor te dra, en volgens sommige skrywers ook aan nieneuronselle soos dié in die spiere en kliere. Sinapse ten minste chemiese sin ...

                                               

Singapoerse Grand Prix

Die Singapoerse Grand Prix is n Formule Een motorwedren wat jaarliks op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou word. Die Grand Prix is n ren op die FIA Formule Een Wêreldkampioenskapskalender en was die eerste F1 nagren en die eerste str ...

                                               

Sint Eustatius

Sint Eustatius is n Nederlandse eiland in die Karibiese See. Tot 2010 het Sint Eustatius deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar die eiland is sedert 10 Oktober 2010 n besondere munisipaliteit binne Nederland. Die amptelike taal is Neder ...

                                               

Sint-Jans-Molenbeek

Sint-Jans-Molenbeek, kortweg Molenbeek, is n Belgiese stad en munisipaliteit in die Brusselse Hoofstedelike Gewes. Die munisipale gebied het n bevolking van 96 501 en n oppervlakte van 5.89 km². Die amptelike tale is Nederlands en Frans, maar daa ...

                                               

Sirkumstellêre skyf

’n Sirkumstellêre skyf is die samepakking van gas, stof, planetesimale, asteroïdes of botsende fragmente in ’n wentelbaan om ’n ster. Om jong sterre kan dit materiaal wees waaruit planete ontstaan. Om ouer sterre is dit ’n aanduiding dat die vorm ...

                                               

Sisiliaanse Mafia

"Italiaanse Mafia" en "Cosa Nostra" verwys hierheen. Vir ’n artikel oor die Mafia in Amerika, sien Amerikaanse Mafia. Die Sisiliaanse Mafia of Italiaanse Mafia, ook net bekend as die Mafia en onder sy lede as Cosa Nostra, is ’n misdaadsindikaat i ...

                                               

Sjalot

Die sjalot is n tipe ui, spesifiek n botaniese varieteit van die spesie Allium cepa. Die sjalot is voorheen as n afsonderlike spesie geklassifiseer, A. ascalonicum, n naam wat nou as sinoniem met die tans-aanvaarde naam beskou word. Sy naasverwan ...

                                               

Sjarmekwark

Die sjarmekwark of c-kwark is die derde swaarste van al die kwarke, ’n soort elementêre deeltjie, en ’n hoofbestanddeel van materie. Hulle word in hadrone aangetref, wat subatomiese deeltjies is wat uit kwarke bestaan. Saam met die vreemdkwark is ...

                                               

Sjia

Sjia is ’n tak van Islam wat glo die profeet Mohammed het Ali ibn Abi Talib aangewys as sy opvolger en die imam ná hom, maar dat hy die reg om kalief te wees ontsê is omdat sommige van Mohammed se volgelinge ná die profeet se dood bymekaargekom e ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →