★ Free online encyclopedia. Did you know? page 281



                                               

Rietvlei Natuurreservaat

Die Rietvlei Natuurreservaat is n natuurreservaat net suidoos van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika. Dit word deur die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit bestuur. n Netwerk van teer- en grondpaaie deurkruis die gebied, wat die reservaat v ...

                                               

Rigel

Rigel, ook bekend onder sy Bayer-naam, Beta Orionis, is die helderste ster in die sterrebeeld Jagter en die sewende helderste ster aan die naghemel, met ’n skynbare magnitude van 0.13. Dit is eintlik ’n drie- of vierdubbele sterstelsel, die primê ...

                                               

Ring-newel

Die Ring-newel is gelee in die sterrebeeld Lier. Dit is ’n goeie voorbeeld van ’n planetêre newel en bestaan uit ’n dop geïoniseerde gas wat weggeskiet is deur ’n rooireus wat deur die laaste stadium van sy evolusie beweeg het om ’n witdwerg te w ...

                                               

Rio Tinto

Rio Tinto is n multinasionale mynbougroep wat in 1873 gestig is. Dit is die derde grootste steenkoolmaatskappy in die wêreld teen 2008. Sedert 1995 is Rio Tinto n dubbelgenoteerde maatskappy. Rio Tinto Limited, voorheen bekend as Conzinc Riotinto ...

                                               

Riversdal

Die dorp is in 1838 aan die voet van die Langebergreeks gevestig. Die NG gemeente is die volgende jaar afgestig. Die dorp is vernoem na Harry Rivers, destyds die plaaslike landdros en later koloniale sekretaris. Dit het in 1849 n munisipaliteit g ...

                                               

Rivierklowe van Maputa- tot Pondoland

Die rivierklowe van Maputa- tot Pondoland is n WWF-ekostreek van Suid-Afrika wat veral die riviere van KwaZulu-Natal en die Oos-Kaap omsoom. In die rigting van die kus grens dit aan die ekostreek AT0116, die kusreenwoud van Suid-Afrika se ooskus. ...

                                               

Robert Gabriel Mugabe Internasionale Lughawe

Robert Gabriel Mugabe Internasionale Lughawe, is die internasionale lughawe in Harare, Zimbabwe. Dit is die grootste lughawe in die land en dien as die basis van Air Zimbabwe. Die lughawe word bestuur deur die Burgerlugvaartowerheid van Zimbabwe. ...

                                               

Robertson

Robertson is n dorp in die Kaapse Wynlande-distriksmunisipaliteit van die provinsie Wes-Kaap, Suid-Afrika met sowat 28 000 inwoners.

                                               

Rockingham

Rockingham is n woonbuurt en streekskern suidwes van Perth se stadsentrum en suid van Fremantle. Daar is n strand by Mangles Bay aan die mees suidelike deel van Cockburn Sound wat plaaslik as die Rockingham foreshore bekend staan. Aan die noorde ...

                                               

Roepman

Roepman is n boek deur Jan van Tonder en n rolprent oor n spoorweggemeenskap in die 1960s, soos vertel deur die oe van Timus, n elf-jarige seun. Timus en sy gesin is vasgevang in die strukturele geweld veroorsaak deur die regering en die kerk van ...

                                               

Rolls-Royce Trent

Die Rolls-Royce Trent is n familie van drie-spoel, hoe-omleidingturbowaaier vliegtuigenjins wat deur Rolls-Royce plc vervaardig word. Almal is ontwikkel uit die RB211 met stukraggraderings van 240-420 kN. Weergawes van die Trent is in diens op di ...

                                               

Rooi Spinnekop-newel

Die Rooi Spinnekop-newel, ook bekend as NGC 6537, is ’n planetêre newel wat na aan die middel van die Melkweg gelee is, in die noordweste van die sterrebeeld Boogskutter.

                                               

Rosslyn

Rosslyn is n voorstad van Pretoria, deel van die Stad Tshwane-munisipaliteit in die Gauteng-provinsie van Suid-Afrika. Die industriele gebied is veral bekend vir sy BMW-fabriek, wat in 1968 as die eerste BMW-aanleg buite Europa geopen het, sowel ...

                                               

Rot (astrologie)

Die Rot is die eerste dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Rot word verbind met die Aardse taksimbool 子.

                                               

Rotorua Internasionale Stadion

Die Rotorua Internasionale Stadion is n veeldoelige stadion in Rotorua, Nieu-Seeland. Die stadion is teenaan Devon Street West in die voorstad Westbrook gelee. Die stadion het n kapasiteit van 34 000 toeskouers. Dit is oorspronklik in 1911 gebou, ...

                                               

Rotskomeet

’n Rotskomeet is ’n seldsame soort hemelliggaam wat die eienskappe van beide ’n komeet en ’n asteroïde toon, hoofsaaklik omdat ontgassingsmateriaal meestal uit stukkies rots bestaan. Rotskomete, in teenstelling met ander komete waarvan die ontgas ...

                                               

Royal Bafokeng-stadion

Die Royal Bafokeng Sports Palace is n rugby-, sokker- en atletiekstadion in Phokeng naby Rustenburg, Suid-Afrika. Die stadion word besit deur die Royal Bafokeng-nasie, vandaar die naam. Dit is in 2000 gebou en het groter bekendheid verwerf gedure ...

                                               

Royal Pavilion

Die Royal Pavilion is ’n voormalige koninklike woning in Brighton, Engeland. Dit is vanaf 1787 in drie fases gebou as ’n strandwoning vir George, die Prins van Wallis, wat in 1811 die land se regent geword het. Dit is gebou in die Indies-Gotiese ...

                                               

RT

RT, voorheen bekend as Russia Today, is n wêreldwye Russiese televisienetwerk wat sy hoofkwartier in Moskou het en programme vir internasionale gehore in Engels, Spaans, Frans, Duits en Arabies uitsaai. RT word deur die Russiese staat befonds en ...

                                               

Rugby League Park

Rugby League Park is n stadion in Christchurch, Nieu-Seeland, wat vir rugby en rugby league aangewend word. Die stadion was vroeer bekend as die Addington Skougronde en word besit deur die Canterbury Rugby League. Rugby League Park het ernstige s ...

                                               

Ruimtemag

n Ruimtemag is n militêre tak wat oorlog in die ruimte voer en ruimtebedrywighede uitvoer. In 2020 is die enigste land met n onafhanklike ruimtemag die Verenigde State, wat die Ruimtemag van die Verenigde State in Desember 2019 van stapel gestuur ...

                                               

Ruimteverkenning

Ruimteverkenning is die ontdekking en verkenning van hemelliggame in die ruimte deur middel van al hoe beter ruimtetegnologie. Terwyl die bestudering van die ruimte hoofsaaklik deur sterrekundiges met teleskope plaasvind, geskied die fisieke verk ...

                                               

Rumelihisarı

Die Rumelihisarı, Kasteel van Roemelie of Fort van Europa is ’n fort in die Sarıyer-dsitrik in Istanboel, Turkye, op ’n heuwel aan die Europese kant van die Bosporus. Dit is tussen 1451 en 1452 deur die Ottomaanse sultan Mehmet II laat bou voorda ...

                                               

Rundu-lughawe

Rundulughawe is n lughawe wat Rundu bedien, n dorp in die Kawangostreek van Namibie. Die lughawe is ongeveer 6.5 km suidwes van die dorp van Rundu. Dit was voorheen n operasionele militêre lugmagstasie van die Suid-Afrikaanse Lugmag.

                                               

Russian Ark

Russian Ark is ’n 2002-rolprent deur die Russiese regisseur Alexander Sokurov. Dit is in een aaneenlopende skoot verfilm.

                                               

Russiese bloukat

Die Russiese bloukat is ’n kortharige katras met ’n blou-grys pels. Hulle is hoogs intelligent en spelerig, maar skaam teenoor vreemdelinge. Hulle ontwikkel hegte bande met hul eienaars en is gewild vanwee hul geaardheid en unieke pels.

                                               

Russiese presidentsverkiesing, 2012

Die Russiese presidentsverkiesing van 2012 het op 4 Maart 2012 plaasgevind, met Wladimir Poetin van Verenigde Rusland wat met 63.6 persent van die stemme gewen het en daarmee verkies is vir die nuwe, verlengde termyn van ses jaar. Hy was van 2000 ...

                                               

Río Bermejo

Die Río Bermejo is n groot suidoos-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 1 046 km, is n westelike sytak van die Río Paraguay. Die Rio Bermejo vloei in n suidoostelike rigting parallel tot die Río Pilcomayo deur Noord-Arge ...

                                               

Río Uruguay

Die Río Uruguay, is n groot suidwes-vloeiende rivier in Suid-Amerika. Die rivier, met n lengte van 1 838 km, is die tweede grootste sytak van die Río Paraná. Die naam van die rivier beteken "Rivier van die kleurvolle voel". Die Río Uruguay ontspr ...

                                               

Rössing uraanmyn

Die Rössing uraanmyn in Namibie is die oudste een van die grootste oopput uraan myne in die wêreld en is gelee in die Namibwoestyn naby die dorp van Arandis, 70 kilometer van die kusstad Swakopmund. Ontdek in 1928, die Rössing myn het begin in 19 ...

                                               

Saba

Saba is n Nederlandse eiland in die Karibiese See. Tot 2010 het Saba deel uitgemaak van die Nederlandse Antille, maar die eiland is sedert 10 Oktober 2010 n besondere munisipaliteit binne Nederland. Die amptelike taal is Nederlands en die volksta ...

                                               

SABC2

SABC2 is n Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie-televisiekanaal wat programme in Engels, Afrikaans, drie Sotho-tale, Venda en Tsonga uitsaai. Die kanaal is in 1996 geskep toe die SAUK hul televisiekanale herstruktureer het. Die verminderde Afrikaans ...

                                               

SABC3

SABC3 is een van die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie se TV-kanale. Die kanaal staan slegs onder die amptelike naam bekend. Die kanaal is in 1996 na n herstrukturering van die SAUK se kanale geskep. Hulle saai internasionale programme vanuit die ...

                                               

Sabeltandkat

’n Sabeltandkat, soms ook verkeerdelik ’n sabeltandtier genoem, is enigeen van verskeie groepe roofsoogdiere wat gekenmerk word deur besonder lang, sabelvormige slagtande. Die tande steek uit al is die dier se bek toe. Sabeltandkatte het wêreldwy ...

                                               

SABMiller

SABMiller was die naasgrootste broumaatskappy ter wêreld, voordat hy in 2016 met AB InBev saamgesmelt het. Die maatskappy is in 2002 gevorm deur die samesmelting van South African Breweries en Miller Brewing van Amerika. Omdat brouery n industrie ...

                                               

Safair

Safair is n lugvaartmaatskappy gebaseer op die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Kempton Park, Suid-Afrika Dit bedryf een van die wêreld se grootste vlote van die burgerlike Lockheed L-100 Hercules vragvliegtuig, dit onderneem ook huurvlugte, ...

                                               

Sagittarius A*

Sagittarius A* is ’n helder en baie kompakte radiobron in die middel van die Melkweg, naby die grens tussen die sterrebeelde Boogskutter en Skerpioen. Dit maak deel uit van ’n groter astronomiese voorwerp bekend as Sagittarius A. Daar word geglo ...

                                               

Sahrawis

Die Sahrawis is n Arabiese etniese groep inheems aan die westelike gedeeltes van die Sahara, insluitende Wes-Sahara, dele van Suid-Marokko, Noord-Mauritanie en die uiterste suidweste van Algerie. Soos by die meeste groepe van die Sahara is die Sa ...

                                               

Sammy Marksmuseum

Die Sammy Marksmuseum is n Victoriaanse herehuis, die sogenaamde Zwartkoppies Hall, wat aan die nyweraar Sammy Marks behoort het. Dit is gelee op die plaas Zwartkoppies 364 JR, langs die Bronkorstspruitpad, sowat 23 km buite Pretoria.

                                               

Samoaanse nasionale rugbyspan

Die Samoaanse nasionale rugbyspan is ’n sportspan wat Samoa in internasionale rugby verteenwoordig. Rugby word in Samoa deur die Samoaanse Rugbyunie geadministreer. Die Samoaanse rugbyspan is tans 15de op Wêreldrugby se wêreldranglys gelys. Die s ...

                                               

San Joaquin-rivier

Die San Joaquin-rivier is die tweede langste rivier in Kalifornie, n deelstaat in die VSA. Die rivier is 589 km lank.

                                               

Sanderburg

Sanderburg is die kleinste van die drie kastele in Windhoek, Namibie. Dit was gebou tussen 1917 en 1919 deur die argitek Wilhelm Sander wat dit ontwerp het as sy eie plek van verblyf. Sy argitekstyl kombineer verskeie middeleeuse funksies.

                                               

Sandstone Landgoed

Sandstone Landgoed Ltd) is n groot kommersiele landbou-onderneming wat meer as 7 000 hektaar beslaan, gelee op die grens met Lesotho in Suid-Afrika se Oos-Vrystaat, naby die Malutiberge. Die naaste dorp is Ficksburg, 14 kilometer verder op die R2 ...

                                               

Sandy Park

Sandy Park is ’n rugbystadion en konferensiesentrum in Exeter, Engeland, met sitplek vir 12 500 mense. Dit is die tuisveld van Exeter Chiefs wat sedert die 2010 / 11-seisoen in die Aviva Premierskap deelneem. Die klub het in 2006 na Sandy Park ge ...

                                               

Sangkuns

Sang is die vervaardiging van musikale klanke met die stem en segmente van spraak, deur die gebruik van volgehoue toon, ritme en n verskeidenheid van vokale tegnieke. n Persoon wat sing, staan bekend as n sanger of n sangeres. Sangers sing musiek ...

                                               

Sansevieria

Sansevieria is n genus van sowat 70 spesies in die divisie van bedeksadiges in die koninkryk van plante. Die genus is inheems aan kontinentale Afrika, Madagaskar, en suidelike Asie, en word volgens die APG III-klassifikasiestelsel by die genus Dr ...

                                               

Sargas

Sargas is ’n dubbelster in die suidelike sterrebeeld Skerpioen. Met sy skynbare magnitude van 1.87 is dit een van die helderste sterre in die naglug. Volgens parallaksmetings is dit sowat 300 ligjare van die Son af. Die twee komponente is θ Scorp ...

                                               

Saturnus se ringe

Saturnus se ringe is die grootste planetêre ringstelsel in die Sonnestelsel. Hulle bestaan uit tallose klein deeltjies, wat wissel van ’n paar mikrometer tot ’n paar meter in deursnee wat groepe vorm wat om Saturnus wentel. Die deeltjies bestaan ...

                                               

Satyagraha Huis

Die Satyagraha Huis, algemeen bekend as die Gandhi Huis, is n museum en gastehuis in Johannesburg. Die huis, waar hy tussen 1908 en 1909 gewoon het aan Mahatma Gandhi behoort. Dit word beskou as deel van Johannesburg se kultuurhistoriese erfenis. ...

                                               

Sauber Motorsport

Sauber Motorsport AG, handeldrywend as Sauber F1 Team is n Switserse Formule Een-span. Dit is in die 1970s gestig deur Peter Sauber, wie deur middel van heuwelklimme en die "Wêreld Sport Prototipe-kampioenskap" gevorder het tot Formule Een in 199 ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →