★ Free online encyclopedia. Did you know? page 280



                                               

Steppewisent

Die steppewisent of steppebison is ’n uitgestorwe spesie van die bison wat in die Kwartêr dwarsoor Europa, Sentraal-Asie, die Beringlandbrug en Noord-Amerika op die steppe voorgekom het.

                                               

Sterevolusie

Sterevolusie is die proses waardeur ’n ster met verloop van tyd verander. Na gelang van die massa van die ster, kan sy lewensduur verskil van ’n paar miljoen jaar vir die swaarste sterre tot biljoene jare vir die ligste sterre, wat aansienlik lan ...

                                               

Sterrekundige simbool

Sterrekundige simbole is simbole wat gebruik word om sterrekundige voorwerpe, konstruksies of gebeure voor te stel. Die vroegste vorme van hierdie simbole verskyn in antieke Griekse papirusse. Nuwe simbole is ook geskep om planete en kleinplanete ...

                                               

Sterrestroom

’n Sterrestroom is ’n groep sterre wat om ’n sterrestelsel wentel en eers ’n bolswerm of dwergsterrestelsel was, maar intussen deur swaartekrag uitmekaargeskeur en oor sy wentelbaan versprei is.

                                               

Sterrewag

’n Sterrewag is ’n terrein wat afgesonder word vir deurlopende waarneming van hemelliggame en kosmiese verskynsels, en wat van die gepaste hulpmiddels voorsien word vir die insameling en berging van waarnemingsdata. Sterrewagte is al vir verskeie ...

                                               

Stiermarkse Grand Prix

Die Stiermarkse Grand Prix is n Formule Een-motorwedren wat by die Red Bull Ring gehou word. Die eerste ren is in 2020 aangebied.

                                               

Stikstofvaslegging

Stikstofvaslegging is n proses waardeur molekulêre stikstof in die lug omgeskakel word na ammoniak of verwante stikstofverbindings in die grond. Atmosferiese stikstof is molekulêre dinitrogeen, n relatief nie-reaktiewe molekule wat metabolies nut ...

                                               

Stilton

Stilton is ’n Engelse kaas waarvan daar twee soorte is: blou, wat bekend is vir sy sterk smaak en reuk, en die minder bekende wit. Albei word in Europa beskerm, net kase wat in Derbyshire, Leicestershire en Nottinghamshire volgens streng regulasi ...

                                               

Stompie Moeketsi

James Seipei, ook bekend as Stompie Moeketsi, was n tiener en ANC-aktivis vanaf Parys in Suid-Afrika. Hy is op 29 Desember 1988 saam met drie ander seuns deur lede van Winnie Madikizela-Mandela se lyfwagte, bekend ​​as die Mandela United Football ...

                                               

Stonewall Inn

Die Stonewall Inn, dikwels net Stonewall genoem, is ’n gay kroeg in die buurt Greenwich Village van Manhattan, New York. Dit was in 1969 die terrein van die Stonewall-onluste, wat algemeen beskou word as die belangrikste enkele gebeurtenis wat in ...

                                               

Stormers (Superrugbyspan)

Die Stormers is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat as ’n konsessie aan Superrugby deelneem sedert 1996. Hulle het slegs in 1997 nie deelgeneem nie. Die Stormers het nog nooit die eindrondte van die kompetisie gehaal nie maar het reeds tweekeer in d ...

                                               

Stradun (straat)

42°38′29″N 18°06′29″O Stradun uitgespreek of Placa Stradone of Corso is die hoofstraat van Dubrovnik, Kroasie. Dit is n voetgangerstraat wat met kalksteen geplavei is, en wat ongeveer 300 meter deur die Ou Stad, die historiese gedeelte van die st ...

                                               

Stratford, Londen

Stratford is n wyk in Londen in die Engelse distrik Newham. Dit lê 9.7 km oos-noordoos van Charing Cross en is as een van die groot sentra in die Londen-plan geïdentifiseer. Stratford was die hoofligging van die 2012-Olimpiese Somerspele en die d ...

                                               

Stromatoliet

Stromatoliete is ’n vorm van afsettingsgesteente in vlak water wat baie kalk bevat. Dit ontstaan deurdat sianobakteriee sediment opvang en vaskeer. Dit vorm laag op laag, soortgelyk aan die manier waarop koraalriwwe ontstaan. Stromatoliete behoor ...

                                               

Hans Strydom (verslaggewer)

Hans Strydom was n Suid-Afrikaanse joernalis, skrywer en kunstenaar. Strydom was n doyen van die Suid-Afrikaanse verslaggewers en het enkele jare as voorsitter van die Suider-Afrikaanse Vereniging van Joernaliste opgetree asook van die persklub v ...

                                               

Strzeleckiwoestyn

Die Strzeleckiwoestyn /tʃəˈlɛtski / is in die verre noordelike streek van Suid-Australie, suid-wes Queensland en westelike New South Wales gelee. Dit lê noord-oos van die Lake Eyre kom, en noord van die Flinders Bergreeks. Twee ander woestyne, di ...

                                               

Sts 14

Sts 14 is ’n fossiele pelvis, ruggraat, rib en femur van die spesie Australopithecus africanus wat in 1947 deur Robert Broom ontdek is in die Sterkfonteingrotte in Suid-Afrika. Dit is na raming 2.6-2.8 miljoen jaar oud. Dit het ’n uitsonderlike m ...

                                               

Stuur groete aan Mannetjies Roux (rolprent)

Stuur groete aan Mannetjies Roux is n Afrikaanse rolprent oor ’n tienermeisie wat haar oom en tante besoek op hul Karooplaas tydens ’n skoolvakansie. Dan begin ’n ontdekkingsreis: sy moet uitvind wie sy werklik is en waar sy vandaan kom. Drie bes ...

                                               

Styx (maan)

Styx is ’n klein natuurlike satelliet van Pluto waarvan die ontdekking op 11 Julie 2012 aangekondig is. Dit is in Julie 2015 saam met Pluto en Charon, Pluto se grootste maan, afgeneem deur die ruimtetuig New Horizons. Fotos is nog nie van die tui ...

                                               

Subatomiese deeltjie

’n Subatomiese deeltjie is ’n partikel wat kleiner as ’n atoom is. Dit kan elementêr wees wanneer dit nie in kleiner dele opgedeel kan word nie, of saamgestel. In deeltjie- en kernfisika word dié deeltjies bestudeer, asook die wisselwerkings tuss ...

                                               

Subiaco Ovaal

Die Subiaco Ovaal, in volksmond ook bekend as Subi, is die grootste sportstadion in Perth, Wes-Australie. Dit is gelee in die voorstad Subiaco, ongeveer drie kilometer van Perth se sentrale sakegebied. Die Subiaco Ovaal word hoofsaaklik gebruik v ...

                                               

Submaan

’n Submaan is ’n natuurlike satelliet wat om ’n ander natuurlike satelliet wentel, dus die "maan van ’n maan", ook bekend as ’n subsatelliet of maanmaan. Uit die bestudering van natuurlike satelliete in die Sonnestelsel is afgelei dat submane wel ...

                                               

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1920

Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1920 het op 10 Maart 1920 plaasgevind, en was die eerste verkiesing na die Eerste Wêreldoorlog in die Unie van Suid-Afrika. Die verkiesing was deur die Nasionale Party van generaal J.B.M. Hertzog gewen ...

                                               

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1929

Die Suid-Afrikaanse parlementsverkiesing van 1929 het op 12 Junie 1929 plaasgevind. Tydens die verkiesing is 148 verteenwoordigers vir die Volksraad van Suid-Afrika verkies. Die Nasionale Party onder leiding van generaal Barry Hertzog wen die ver ...

                                               

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2014

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2014 is n algemene verkiesing wat op 7 Mei 2014 in Suid-Afrika gehou is. Dit was die vierde volledig-demokratiese verkiesing sedert die einde van apartheid in 1994.

                                               

Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019

Die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 is n algemene verkiesing wat op 8 Mei 2019 in Suid-Afrika plaasgevind het. Dit was die sesde volledig-demokratiese verkiesing sedert die einde van apartheid in 1994. Huidige president Cyril Ramapho ...

                                               

Suid-Afrikaanse filmbedryf

Die Suid-Afrikaanse filmbedryf verwys na die rolprentwese in Suid-Afrika. Baie buitelandse films is ook oor Suid-Afrika vervaardig. Die eerste Suid-Afrikaanse film wat internasionale lof en erkenning behaal het, was die komedie The Gods Must Be C ...

                                               

Suid-Afrikaanse Grand Prix

Die Suid-Afrikaanse Grand Prix was n motorwedren wat by die Kyalami Grand Prix-renbaan en voor dit by die Prins George-renbaan in Suid-Afrika plaasgevind het. Dit het in 1967 verskuif na die Kyalami Grand Prix-renbaan waar dit tot en met die laas ...

                                               

Suid-Afrikaanse Klas NG3 4-6-2T

Die Suid-Afrikaanse Klas NG3 4-6-2T lokomotief is n Suid-Afrikaanse smalspoor tenklokomotief van die eerste dekade vanuit die twintigste eeu. Hierdie lokomotiewe is deur die Natalse Regeringspoorwee ontwerp. In 1907 is ses 4-6-2T tenklokomotiewe ...

                                               

Suid-Afrikaanse Klas NG4 4-6-2T

Die Suid-Afrikaanse Klas NG4 4-6-2T lokomotief is n Suid-Afrikaanse smalspoor tenklokomotief wat in die eerste dekade van die twintigste eeu in die Natalkolonie ontwerp is. In 1911, nadat die Unie van Suid-Afrika gestig is, maar voordat die spoor ...

                                               

Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum

Die Suid-Afrikaanse Lugmagmuseum is n militêre lugvaartmuseum vir die versameling, bewaring, herstel en uitstalling van artikels en rekords wat verband hou met die geskiedenis van die Suid-Afrikaanse Lugmag. Die museum het drie takke: Lugmagbasis ...

                                               

Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2006

Op 1 Maart 2006 is munisipale verkiesings in Suid-Afrika gehou om lede tot die plaaslike regeringsrade in die munisipaliteite van Suid-Afrika te verkies. Die munisipaliteite maak deel uit van die plaaslike regering van Suid-Afrika en is onderafde ...

                                               

Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2016

Die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesings van 2016 is op 3 Augustus 2016 in alle distrikte en Plaaslike Munisipaliteite van al 9 Suid-Afrikaanse provinsies gehou. Dit is op 6 April 2016 amptelik aangekondig. Munisipale verkiesings word elke vyf ...

                                               

Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap

Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap is n Suid-Afrikaanse publieke maatskappy wat verantwoordelik is vir die bestuur, instandhouding en ontwikkeling van Suid-Afrika se nasionale padnetwerk. SANRAL is in 1998 ingevolge die wet op die Suid-Afrika ...

                                               

Suid-Afrikaanse Nasionale Parke

Suid-Afrikaanse Nasionale Parke is die liggaam wat verantwoordelik is vir die bestuur van Suid-Afrika se nasionale parke. SANParke is in 1926 gestig, en bestuur tans 19 parke met n totale area van 3 700 000 km 2, of omtrent 3% van die land se opp ...

                                               

Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag is die amptelike krygsmag van Suid-Afrika. Dit het in 1994 tot stand gekom as opvolger van die Suid-Afrikaanse Weermag. Dit sluit personeel en toerusting van die SAW en voormalige tuislande in, asook personee ...

                                               

Suid-Afrikaanse rand

Die Suid-Afrikaanse rand is die geldeenheid van Suid-Afrika sedert republiekwording en desimalisasie in 1961, toe dit die Suid-Afrikaanse pond vervang het. Die naam is afgelei van die Witwatersrand, Suid-Afrika se skatkamer van minerale rykdomme. ...

                                               

Suidelike Ring-newel

Die Suidelike Ring-newel of NGC 3132, in Engels ook bekend as die Eight-Burst Nebula, is ’n helder en goed bestudeerde planetêre newel in die sterrebeeld Seile. Dit is sowat 2 000 ligjare van die Aarde af.

                                               

Suidelike Vuurwiel-sterrestelsel

Die Suidelike Vuurwiel-sterrestelsel is ’n staafspiraalsterrestelsel sowat 14.7 miljoen ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Noordelike Waterslang. Dit is in 1752 in die Kaap die Goeie Hoop deur Nicolas Louis de Lacaille ontdek en Charles ...

                                               

Suncorpstadion

Die Suncorpstadion is ’n stadion in Brisbane, Australie, wat vir rugby league en sokker aangewend word.

                                               

Superaarde

’n Superaarde is ’n eksoplaneet met ’n groter massa as die Aarde, maar aansienlik kleiner as ons Sonnestelsel se kleinste reuseplanete, Uranus en Neptunus, wat albei sowat 15 aardmassas is. Die term verwys net na die massa van die planeet en nie ...

                                               

Supercars-kampioenskap

Die Supercars-kampioenskap is n toermotorrenkategorie wat gebaseer is in Australie en gehou word as n internasionale reeks onder die Fédération Internationale de lAutomobile -regulasies. Supercar-renne vind in al die Australiese state en die Noor ...

                                               

Supermaan

’n Supermaan is ’n volmaan of donkermaan wat min of meer ooreenstem met die naaste stand van die Maan aan die Aarde in sy elliptiese wentelbaan, wat tot gevolg het dat die Maan groter as gewoonlik lyk. Die tegniese term daarvoor is die perigeumsa ...

                                               

Supermassiewe swartkolk

’n Supermassiewe swartkolk is ’n swartkolk met ’n massa van tussen 10 5 en 10 sonmassas. Wetenskaplikes is oortuig daarvan daar is supermassiewe swartkolke in die middel van die meeste sterrestelsels, ook ons eie Melkweg.

                                               

Superrugby konsessie-areas

Die Superrugbykompetisie waarin spanne van Australie, Nieu-Seeland en Suid-Afrika speel, is gebaseer op n konsessiestelsel van spanne wat streke in die drie lande verteenwoordig. Hieirdie artikel verskaf spesifieke detail oor die areas wat deur d ...

                                               

Supersimmetrie

In deeltjiefisika is supersimmetrie ’n voorgestelde uitbreiding van die Standaardmodel wat verband hou met twee basiese groepe elementêre deeltjies: bosone, waarvan die spin ’n heeltalwaarde het, en fermione, wat ’n spin met ’n halftalwaarde het.

                                               

SuperSport

SuperSport is n groep Suid-Afrikaanse TV-kanale waarop sportwedstryde uitsaai word. Hierdie kanale word deur Naspers besit en op MultiChoice se DStv-satellietdiens gebeeldsend. SuperSport verskaf ook sportsdekking in verskeie Afrika-lande. Hulle ...

                                               

SuperSport-park

SuperSport-park, so genoem weens borgskapredes, is n internasionale krieketstadion in Centurion, aan die suidekant van Pretoria, Suid-Afrika. Dit het voorheen "Centurion Park" geheet, en is gebou vir die Noord-Transvaalse Krieketunie nadat Bereap ...

                                               

Susan Maree

Susan Maree is een van Derick Jacobs se skuilname. Derick Jacobs is ’n Afrikaanse skrywer van ontspanningslektuur, onder sy eie naam en verskeie skuilname, onder meer Susan Maree, Stefan Radlof, Len Anthony, Rena de Kock, Henriette Fouché. As Sus ...

                                               

Suzuka Internasionale Renbaan

Die Suzuka Internasionale Renbaan of Suzuka Circuit is n Formule Een motorsport- en motorfietsrenbaan gelee in Ino, Suzuka, Mie Prefektuur, in Japan. Dit word bedryf deur Mobilityland Corporation, n filiaal van die Honda Motor Co, Ltd. Dit is die ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →