★ Free online encyclopedia. Did you know? page 28



                                               

Oos-Berlyn

Die term Oos-Berlyn is in Westerse lande gebruik om na die Sowjetsektor van Berlyn te verwys wat in 1945 ná die einde van die Tweede Wêreldoorlog geskep is en die oostelike stadsdistrikte behels het. Die drie Westerse sektore het as Wes-Berlyn be ...

                                               

Oos-Europa

Oos-Europa is n term wat verwys na die oostelike deel van Europa waarvan die grense op n paar verskillende manier gedefinieer kan word. Die Baltiese lande: Estland, Letland en Litaue. Hulle staan bekend as Baltiese Tier. Kaukasie: Armenie, Azerbe ...

                                               

Oos-Friesland

Oos-Friesland is n streek in Nedersakse in die uiterste noordweste van die Bondsrepubliek Duitsland en behels die administratiewe distrikte Aurich, Leer en Wittmund asook die selfregerende stad Emden. Die huidige streek kom grootliks ooreen met d ...

                                               

Oos-Kaap

Die Oos-Kaap is een van die nege provinsies van Suid-Afrika. Die hoofstad is Bhisho. Die provinsie is in 1994 gevorm met die samevoeging van die oostelike deel van die voormalige Kaapprovinsie en die "tuislande" Ciskei en Transkei. Die stede en b ...

                                               

Oos-Siberiese See

Die Oos-Siberiese See is n see van die Arktiese Oseaan in Noord-Rusland tussen die Nieu-Siberiese Eilande in die weste, Wrangeleiland in die ooste en die vasteland van Siberie in die suide. Die Oos-Siberiese See grens aan die Laptefsee in die wes ...

                                               

Oos-Timor

Oos-Timor, amptelik die Demokratiese Republiek Oos-Timor, is n eilandnasie in Suidoos-Asie. Dié land is op die oostelike deel van die eiland Timor gelee en beslaan ook n klein eksklawe op die noordwestelike deel van die eiland. Oos-Timor grens in ...

                                               

Oostenrykse Duits

Die taalkundige term Oostenrykse Duits verwys na die standaardvarieteit van Duits in Oostenryk. Hieronder val sowel varieteite van Duits wat eie is aan streke van Oostenryk of die hele land, mits hulle as deel van die standaardtaal beskou word, a ...

                                               

Oosters-Katolieke Kerke

Die Oosters-Katolieke Kerke of Orientaal-Katolieke Kerke, of bloot die Oosterse Kerke, is 23 Oosters-Christelike outonome kerke van die Katolieke Kerk wat in gemeenskap is met mekaar en met die Latynse Kerk.

                                               

Opbrengskoers

In finansies is opbrengste n wins op n belegging. Dit bestaan uit enige verandering in die waarde van die belegging en / of kontantvloei wat die belegger uit die belegging ontvang, soos rente-betalings of dividende. Dit kan óf in absolute terme g ...

                                               

OpenOffice.org

OpenOffice.org is n kantoorpakket en is n belangrike voorbeeld van oopbronsagteware. Die lisensie waaronder die pakket versprei word is die LGPL. Daar is weergawes beskikbaar vir GNU / Linux, Windows, Solaris Sparc en vir Mac OS X.

                                               

Oplossing (chemie)

In chemie is n oplossing n homogene mengsel wat saamgestel word uit twee of meer stowwe. In so n mengsel word die opgeloste stof opgelos in n ander stof, wat die oplosmiddel genoem word.

                                               

Oppligen

Oppligen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 644 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Opvlamster

’n Opvlamster is ’n veranderlike ster wat soms vir ’n paar minute ’n onvoorspelbare, dramatiese toename in helderheid ondergaan. Daar word geglo sulke opvlammings is soortgelyk aan sonvlamme. Die toename in helderheid is dwarsoor die spektrum, va ...

                                               

Orange (firma)

Orange is n Franse telekommunikasiemaatskappy. Aan die einde van 2019 het dit bykans 266 miljoen klante wêreldwyd gehad. In 2019 was die maatskappy die leier of tweede gewildste netwerk in 75% van die Europese lande waar dit gevestig is en in 83% ...

                                               

Oranjerivier

Die Oranjerivier is in 1779 deur kolonel Robert J. Gordon so gedoop ter ere van die Nederlandse Prins van Oranje. Dit is die langste rivier in Suid-Afrika. Dit word ook soms die Gariep genoem. In Lesotho word die rivier die Senqu genoem. Die rivi ...

                                               

Orde (biologie)

In die wetenskaplike klassifikasiesisteem wat gebruik word in biologie, is die orde n rangorde tussen die klas en die familie.

                                               

Ordovisium

Die Ordovisium is a geologiese periode, die tweede van ses van die Paleosoïese tydvak. Dit strek van 485.4 tot 443.4 miljoen jaar gelede en val tussen die Kambrium en die Siluur. Die Ordovisium is genoem na ’n Keltiese stam en is in 1879 deur Cha ...

                                               

Orenburg-oblast

Orenburg-oblast is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Wolga- Federale Distrik en die hoofstad is Orenburg.

                                               

Orgaan

n Orgaan is n versameling van verskillende liggaamsweefsels, soos gladdespierweefsel en skeletspierweefsel, wat saamwerk om n spesifieke funksie te verrig. Voorbeelde is die hart waarvan die funksie is om bloed deur die liggaam te pomp en die lon ...

                                               

Organiese suur

n Organiese suur is n organiese verbinding met suur eienskappe. Die algemeenste organiese sure is die karboksielsure wat hulle suurgehalte te danke het aan die karboksielgroep. sulfoonsure wat die OSO 3 H groep bevat is relatief sterker sure. Die ...

                                               

Orhan

Orhan, was van 1324 tot 1362 die tweede bey, of hoof, van die ontluikende Ottomaanse Ryk, wat toe bekend was as die Osmanli-prinsdom. Hy was die seun van Osman I. In die eerste jare van sy bewind het Orhan die grootste deel van Noordwes-Anatolie ...

                                               

Orkney, Skotland

Orkney is n Skotse eilandgroep wat uit die hoofeiland Mainland en naastenby 100 kleiner eilande bestaan. Orkney word deur die Pentland Firth noord van Caithness van die Skotse vasteland geskei en in die noorde lê Shetland. Die grootste nedersetti ...

                                               

Ortodokse Kerk in Amerika

Die Ortodokse Kerk in Amerika is ’n outokefale Oosters-Ortodokse Kerk in Noord-Amerika wat in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke is, hoewel nie almal sy outokefalie aanvaar nie. Die primaat van die kerk het die titel Aartsbisk ...

                                               

Ortodokse Kerk van Albanië

Die Ortodokse Kerk van Albanie is een van die jongste Oosters-Ortodokse Kerke. Dit is in volle gemeenskap met die ander Oosters-Ortodokse kerke. Die primaat van die kerk het die titel Aartsbiskop van Tirana en die Hele Albanie. Die Kerk het hom i ...

                                               

Ortografie

Die ortografie van n taal spesifiseer die korrekte manier waarop n spesifieke skryfstelsel gebruik word om die taal te skryf. Ortografie is afgelei van die Grieks ρθός orthós en γράφειν gráphein. Ortografie is nie dieselfde as tipografie nie. Ort ...

                                               

Oscar

Oscar kan ook verwys na een van die letterkodes in die NAVO-spelalfabet. n Oscar is n beeldjie wat by die jaarlikse Oscar-toekennings as prys toegeken word vir prestasies in die rolprentbedryf. Dit het in 1928 ontstaan. Die beeldjie is deur die b ...

                                               

Otumfuo Nana Osei Tutu II

Osei Tutu II is die 16de Asantehene, of koning van die Asjanti. Hy is op 26 April 1999 gekroon. Deur sy naam is hy ’n direkte opvolger van die 17de-eeuse stigter van die Asjantiryk, Osei Tutu I. Hy is ook die kanselier van die Kwame Nkrumah-unive ...

                                               

Oshawa

Oshawa is n Kanadese stad in die metropolitaanse gebied van Toronto, Ontario, sowat 56 kilometer oos van Toronto se middestad, met 150 000 inwoners. Die motornywerheid is die ekonomiese basis van Oshawa, en die stad huisves die grootste Kanadese ...

                                               

Osman I

Osman I was die leier van die Ottomaanse Turke. Hy was die stigter van die Huis van Osman en die grondlegger van die Ottomaanse Ryk. Die ryk sou langer as ses eeue bestaan. Osman sy naam is die Turkse ekwivalent van die Moslemse naam Oethman het ...

                                               

Osorkon II

Oesermaatre Setepenamen Osorkon II was ’n farao van die 22ste Dinastie van Antieke Egipte. Hy was een van die Libiese Berber-konings en het van omstreeks 872 tot 837 v.C. vanaf Tanis regeer. Nadat hy sy pa opgevolg het sy neef Harsiese A van Theb ...

                                               

Oss

Oss is n stad en munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Noord-Brabant, gelee noordoos van die stad s-Hertogenbosch en aan die Maas-rivier, wat o.a. hier die grens vorm met die provinsie Gelderland. Die munisipale gebied het sowat 85 000 inwo ...

                                               

Ostermundigen

Ostermundigen is n munisipaliteit in kanton Bern, in die distrik Bern-Mittelland van Switserland. In 2018 het 17 546 mense in die munisipaliteit gewoon. In 2020 het meeste van die inwoners Duits gepraat.

                                               

Otjikotomeer

Drie spesies kom in die meer voor naamlik: Guppie, Swaarddraer en Otjikoto-kurper. Laasgenoemde is uit die Guinasmeer ingevoer en in dié meer vrygelaat.

                                               

Oud-Oos-Slawies

Oud-Oos-Slawies of Oudrussies was ’n taal wat in die 10de tot 15de eeu deur Oos-Slawiers gepraat is in Kief-Roes en state wat daarna in die streek ontstaan het. Dialekte daarvan is hoofsaaklik gepraat in die gebied wat vandag beslaan word deur Be ...

                                               

Ouetehuis

n Ouetehuis of aftreeoord is n behuisingsfasiliteit vir meerdere wonings wat vir bejaarde mense bedoel is. Gewoonlik het elke persoon of paartjie in die huis n kamer soos wat in n woonstel aangetref word, of n suite van kamers. Bykomende fasilite ...

                                               

Oukersaand

Oukersaand of Oukersdag, 24 Desember, die dag voor Kersdag, word in n meerdere of mindere mate in meeste Christelike samelewings as n vakansiedag behandel. Oukersaand is steeds die mees tradisionele dag om die kersboom mooi te maak, maar omdat di ...

                                               

Outokrasie

Outokrasie is n regeringstelsel waarin die hoogste gesag in die hande van één persoon gekonsentreer is. Hierdie persoon se besluite is nie onderworpe aan eksterne wetlike beperkinge of aan beheer deur die bevolking nie. Die bekendste vorme van ou ...

                                               

Owen Sound, Ontario

Owen Sound is n hawestad in die provinsie Ontario, Kanada en gelee aan die oewer van die Huronmeer. Die nedersetting het ontstaan in 1840, dorpstatus in 1856 en stadstatus in 1920 verkry. Die populasie was 21 688 in 2011.

                                               

Paarl

Die Paarl is naas Kaapstad en Stellenbosch een van die drie oudste Europese nedersettings in Suid-Afrika. Die dorp het 112 000 inwoners in 2011 gehad en lê in die provinsie Wes-Kaap, sowat 60 kilometer noordoos van Kaapstad, aan die oewers van di ...

                                               

Paasfees

Paasfees is een van die belangrikste gelowige feeste in die Christelike kerklike jaar en word tussen laat Maart tot vroeg April gevier. Paasfees vier die opstanding van Jesus Christus, wat, volgens sy volgelinge, op die derde dag na sy kruisiging ...

                                               

Hans Paetsch

Hans Paetsch was n Duitse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent The Buddenbrooks en in die televisiereekse Cliff Dexter en Maximilian von Mexiko.

                                               

Paganisme

Paganisme is n antieke tradisie wat die mens verbind tot die aarde as primêre lewensbron. Die term Paganisme verteenwoordig n wyd uiteenlopende stel groepering van verskillende geskiedkundige tydperke en word geeien in terme van drie primêre eien ...

                                               

Palamedes

Palamedes is in die Griekse mitologie die seun van die seeheld Nauplius en ’n prinses van Kreta, Klumene. Hy het in die Trojaanse Oorlog aan die kant van die Grieke teen Troje geveg.

                                               

Palazzo Vecchio

Die Palazzo Vecchio is die stadsaal van Florence, Italie. Dit kyk uit op die Piazza della Signoria en die galery in die aangrensende Loggia dei Lanzi. Dit is oorspronklik die Palazzo della Signoria genoem, na die Signoria van Florence die regeren ...

                                               

Paleis van Westminster

Die Paleis van Westminster, ook genoem die Houses of Parliament, is die vergaderplek van die twee huise van die parlement van die Verenigde Koninkryk – die Britse hoerhuis, of House of Lords, en laerhuis, of House of Commons. Dit staan op die noo ...

                                               

Paleogeen

Moenie verwar word met die Paleoseen nie. Die Paleogeen is die eerste geologiese periode van die Kainosoïese Era en strek van die einde van die laaste periode van die Mesosoïese Era, die Kryt, sowat 66 miljoen jaar gelede tot die begin van die Ne ...

                                               

Paleontologie

Paleontologie is die wetenskaplike bestudering van lewe wat bestaan het voor die begin van die Holoseen of soms aan die begin daarvan. Dit handel oor die versteende oorblyfsels van lewensvorme of fossiele – hul ouderdom, oorsprong en klassifikasi ...

                                               

Paleoproterosoïkum

Die Paleoproterosoïkum of Paleoproterosoïese Era is die eerste era van die Proterosoïese Eon en het geduur van 2.5-1.6 miljard jaar gelede. Dit was gedurende dié tydperk dat die kontinente die eerste keer gestabiliseer het. Paleontologiese getuie ...

                                               

Paleosoïkum

Die Paleosoïkum of Paleosoïese Era is die eerste van die drie geologiese eras van die Fanerosoïkum-eon en strek van sowat 541 miljoen tot 252.2 miljoen jaar gelede. Dit is die langste van die Fanerosoïese eras en word onderverdeel in ses periodes ...

                                               

Palermo

Palermo is die hoofstad en regeringssetel van die outonome gewes Sisilie binne die Italiaanse Republiek. Die stad is ook tegelykertyd die grootste stad in Sisilie en van die Middellandse See-eilande. Saam met die eilande Sardinie en Elba onderske ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →