★ Free online encyclopedia. Did you know? page 278



                                               

Vaginale kanker

Vaginale kanker is ’n soort kanker wat in die weefsel van die vagina voorkom. Primêre vaginale kanker is skaars en is gewoonlik ’n plaveiselselkarsinoom. Dit is meer algemeen dat die kanker van ander dele van die liggaam na die vagina versprei. V ...

                                               

Valenselektron

In die studie van chemie en fisika is n valenselektron n elektron in die buitenste elektronskil wat met n atoom geassosieer word, en wat kan deelneem aan die vorming van n chemiese binding as die buitenste skil nie toe is nie, in n enkele kovalen ...

                                               

Valien

Valien isn α-aminosuur wat gebruik word in die biosintese van proteïene. Dit bevat n α-amino groep, n α-karboksielsuurgroep, en n isopropielgroep as syketting, wat beteken dat dit n nie-polêre alifatiese aminosuur is. Dit is noodsaaklik in die me ...

                                               

Valke

Die Valke is n rugbyspan in Kemptonpark, Suid-Afrika. Hulle was vroeer bekend as Oos-Transvaal en staan in volksmond ook bekend as die Skarlakenrooies. Die Valke Rugbyunie is oorspronklik in 1947 gestig as die Oos-Transvaalse Rugbyvoetbalunie. Na ...

                                               

Vallei van die Konings

Die Vallei van die Konings is ’n vallei in Egipte waar grafkelders in die 16de tot 11de eeu v.C. byna 500 jaar lank gebou is vir faraos en ander adellikes van die Nuwe Ryk. Die vallei is op die westeroewer van die Nylrivier gelee, oorkant Thebe, ...

                                               

Van Breda-moorde

Die Van Breda-moorde was die moord op drie gesinslede en die besering van n ander op 27 Januarie 2015 op die De Zalze-gholflandgoed in Stellenbosch, Suid-Afrika. In Junie 2016, na n jaar en n half van ondersoeke deur die Suid-Afrikaanse polisie, ...

                                               

Vark (astrologie)

Die Vark is die twaalfde en laaste dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Vark word verbind met die Aards ...

                                               

Vauxhall Motors

Vauxhall Motors is n Britse motorvervaardiger en -verspreider wat sy hoofkwartier in Luton, Engeland het. Vauxhall Motors was n dogteronderneming van die Duitse Adam Opel AG wat op sy beurt deur die Amerikaanse motorreus General Motors besit was. ...

                                               

Veelrassige pornografie

Veelrassige pornografie is ’n pornografiese genre wat seks uitbeeld tussen mense van verskillende rasse. Dit kan enige etniese groepe insluit, soos wit mense, swart mense, Asiers of Latyns-Amerikaners. Veelrassige seks word veral aangetref in Noo ...

                                               

Verkragting

Verkragting is ’n soort seksuele aanranding wat gewoonlik seks of ’n ander vorm van penetrasie behels met iemand sonder sy of haar toestemming. Die daad kon uitgevoer gewees het deur fisieke geweld, dwang, magsmisbruik of teen iemand wat nie in s ...

                                               

Vermeersiekte

Vermeersiekte is n veesiekte, veral onder skape, wat veroorsaak word deur die vreet van vermeersiektebossies, wat plante uit die genus Geigeria is. In die droe weste van Suid-Afrika is dit veral G. ornata wat dit veroorsaak, in Gauteng is dit G. ...

                                               

Verraaiers

Verraaiers is die Afrikaanse rolprent wat afspeel in die tyd van die Tweede Vryheidsoorlog. Dit vertel die universele verhaal van die opoffering en moed van vegters wat moet kies tussen die beskerming van hul families en die samesmelting met die ...

                                               

Versoeningsdag

Versoeningsdag is n openbare vakansiedag in Suid-Afrika wat jaarliks op 16 Desember gehou word. Die vakansiedag is vir die eerste keer in 1994 gehou, na die einde van apartheid. Die doel van die dag is om versoening en nasionale eenheid van die k ...

                                               

Verstrooide skyf

Die verstrooide skyf is ’n verafgelee streek van die sonnestelsel waar min, ysige kleinplanete voorkom. Dit is een van die groepe trans-Neptunus-voorwerpe.

                                               

Vertaalprojek

’n Vertaalprojek is ’n projek wat hoofsaaklik die aktiwiteit van vertaling behels. Uit ’n tegniese standpunt gesien, is ’n vertaalprojek nou verwant aan die projekbestuur van die vertaalproses. Maar uit ’n interkulturele standpunt beskou, is ’n v ...

                                               

VH1

VH1 is n Amerikaanse kabeltelevisienetwerk wat in New York gebaseer is. VH1 is op 1 Januarie 1985 van stapel gestuur om Turner Broadcasting se kortstondige Cable Music Channel te vervang en met die doel om op die sukses van MTV te bou deur musiek ...

                                               

Vickers hardheidstoets

Die Vickers hardheidstoets is in 1924 ontwikkel deur Smith en Sandland by die Vickers Beperk as n alternatief vir die Brinell metode om die hardheid van materiale te meet. Die Vickerstoets is gewoonlik makliker om te gebruik teenoor ander hardhei ...

                                               

Victor Ivanoff

Victor Archipovich Ivanoff, die seun van n Russiese kossak-generaal, was n Suid-Afrikaanse kunstenaar, spotprenttekenaar en sanger.

                                               

Victoria-Wes

Victoria-Wes is n dorp in die sentrale Karoo-streek van die provinsie Noord-Kaap. Dit is op die N12-roete gelee, op n hoogte van 1 300 meter. Dit is die setel van die Ubuntu Plaaslike Munisipaliteit in die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit.

                                               

Villa Park

Villa Park is ’n sokkerstadion in Witton in Birmingham, Engeland, met sitplek vir 42 682 mense. Dit is sedert 1897 die tuisveld van Aston Villa FC. Die stadion het tussen 1899 en 2005 16 internasionale sokkerwedstryde van Engeland waargeneem en w ...

                                               

Villiersdorp

Vir Villiers, n nedersetting in die Vrystaat, sien Villiers. Villiersdorp is gelee in die Wes-Kaap, in die streek genaamd die Overberg, naastenby 96 km vanaf Kaapstad, en ongeveer 355 meter bo seevlak. Die dorp lê tussen die Waterval- en Baviaans ...

                                               

Vingerseks

Vingerseks of vingering is meestal die seksuele stimulasie van die vulva of vagina met die vingers. Vaginale vingerseks word in die reg en geneeskunde digitale penetrasie genoem. Vingerseks kan ook betrekking hê op die seksuele stimulasie van die ...

                                               

Vingunguti

Vingunguti is n administratiewe wyk in die Ilala-distrik van die Dar es Salaam-streek van Tanzanie. Volgens die 2002-sensus het die wyk het n totale bevolking van 68.923.

                                               

Virginides

Die Virginides is ’n meteoorreenkompleks wat uit verskeie klein en groot strome bestaan, onder meer die Alpha, Gamma, Eta, Theta, Iota, Lambda, Mu, Pi, Psi en Maart-Virginides. Hulle kom van laat in Januarie tot in April of soms Mei voor en hul o ...

                                               

Vlag van Amerikaans-Samoa

Die vlag van Amerikaans-Samoa is op 27 April 1960 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n wit driehoek met rooi fraaiings wat na die vlagpaal wys op ’n blou agtergrond met ’n arend wat in sy pote ’n oorlogsknuppel en ’n vlieewaaier vashou.

                                               

Vlag van Aruba

Die nasionale vlag van Aruba is op 18 Maart 1976 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou agtergrond met ’n rooi vierpuntige ster met wit fraaiings in die skildhoek en twee dun geel bane in die onderste helfte van die vlag.

                                               

Vlag van Bonaire

Die vlag van Bonaire is op 11 Desember 1981 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon n geel driehoek in die skildhoek en ’n blou driehoek aan die wapperkant. Die twee driehoeke word geskei deur ’n bree wit diagonale baan waarin ’n rooi sespun ...

                                               

Vlag van Curaçao

Die vlag van Curaçao is op 2 Julie 1984 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou agtergrond met ’n geel horisontale baan in die onderste helfte en twee vyfpuntige wit sterre in die skildhoek.

                                               

Vlag van die Johnston-atol

Die nie-amptelike vlag van die Johnston-atol is op 7 Desember 2001 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale tweekleur in blou, wit en blou met vier blou vyfpuntige sterre en ’n gestileerde geel voel in die wit baan met die woorde" Johns ...

                                               

Vlag van die Midway-atol

Die nie-amptelike vlag van die Midway-atol is op 29 Mei 2000 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in blou, wit en turkoois met ’n albatros in die boonste baan.

                                               

Vlag van die Noordelike Mariana-eilande

Die vlag van die Noordelike Mariana-eilande is op 4 Julie 1976 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n ligblou baan met ’n lei, ’n latteklip en ’n wit vyfpuntige ster in die middel.

                                               

Vlag van die Pitcairneilande

Die vlag van die Pitcairneilande, ’n Britse oorsese gebied is op 2 April 1984 in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die wapen van die eiland op die wapperkant.

                                               

Vlag van Guam

Die vlag van Guam is op 9 Februarie 1948 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele blou baan met rooi fraiings reg rondom en die wapenskild, ook met ’n rooi fraiing, in die middel van die vlag.

                                               

Vlag van Hawaii

Die vlag van Hawaii is op 20 Mei 1845 in gebruik geneem. Die vlag vertoon agt horisontale bane in wit, rooi en blou afwisselend met ’n Union Jack in die skildhoek.

                                               

Vlag van Montserrat

Die vlag van Montserrat is op 25 Januarie 1999 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n blou Britse vaandel met die eiland se wapenskild op die wapperkant. Montserrat se burgerlike vaandel mag gebruik word deur skepe wat in by die land ger ...

                                               

Vlag van Puerto Rico

Die nasionale vlag van Puerto Rico is op 6 Februarie 1952 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon vyf horisontale bane in rooi en wit afwisselend met ’n blou driehoek aan die vlagpaalkant met ’n wit vyfpuntige ster in. Die oorsprong van die ...

                                               

Vlag van Saba

Die vlag van Saba is op 6 Desember 1985 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon vier driehoeke in rooi en blou met ’n wit ruit in die middel wat tot op die kant van die vlag strek en ’n geel vyfpuntige ster in die middel van die ruit.

                                               

Vlag van Sint Eustatius

Die vlag van Sint Eustatius is op 16 November 2004 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon vier ewe groot vyfkante met rooi fraaiings met ’n wit ruit in die middel waarin ’n groen silhouet van die eiland en ’n geel vyfpuntige ster is.

                                               

Vlag van Sint Maarten

Die amptelike vlag van Sint Maarten is op 13 Junie 1985 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon twee horisontale bane in rooi en blou met ’n wit driehoek aan die vlagpaalkant met die land se wapen in die middel van die driehoek.

                                               

Vlag van Stellaland

Stellaland het ontstaan uit n oorlog tussen die Koranna en die Batlapin in die destydse Brits-Betsjoeanaland in 1882. Met behulp van vrybuiters huursoldate uit die Kaapkolonie en die Zuid-Afrikaansche Republiek het die Koranna gewen. Die Batlapin ...

                                               

Vlag van Wake-eiland

Die nie-amptelike vlag van Wake-eiland is op 16 September 1985 in hergebruik geneem. Die vlag vertoon ’n driekleur met ’n vertikale gepunte blou baan aan die vlagpaalkant waarin drie geel vyfpuntige sterre en ’n geel ovaal skyf met die silhouet v ...

                                               

Vlieg (sterrebeeld)

Die Vlieg is ’n sterrebeeld in die suidelike hemelruim. Dit was een van die 12 sterrebeelde wat in die 16de eeu deur Petrus Plancius geskep is na aanleiding van waarnemings deur Pieter Dirkszoon Keyser en Frederick de Houtman.

                                               

Vloot van die Volksbevrydingsleër

Vloot van die Volksbevrydingsleer word kort na die Chinese Burgeroorlog met behulp van die Sowjetunie gestig, maar bly gedurende die volgende dekades relatief klein en swak omrede die militêre sterkte van die grondmagte baie belangriker geag word ...

                                               

Vlugtigheid (planetologie)

Vlugtigheid verwys in planetologie na die groep chemiese elemente en samestellings met ’n lae kookpunt wat met planete en mane se kors en atmosfeer verbind word. Voorbeelde sluit in stikstof, water, koolstofdioksied, ammoniak, waterstof, metaan e ...

                                               

Volkskapitalisme

Volkskapitalisme of Afrikaner-kapitalisme verwys na die projeksie van Afrikanernasionalisme op die ekonomie van Suid-Afrika. Dit is n verskynsel wat in die 1940s tydens die sogenaamde Ekonomiese Beweging ontstaan het. Dit het gepoog om ná die ned ...

                                               

Volkswagen Amarok

Die Volkswagen Amarok is n groot bakkie wat deur Volkswagen Commercial Vehicles gebou word. Dit is n tradisionele bak-op-raam vragmotor met MacPherson-stutsuspensie voor en bladvere agter. Die Amarokreeks bestaan uit n enkel- en dubbelkajuit, gek ...

                                               

Volkswagen Mikrobus

Die Volkswagen Mikrobus oorsee) was die derde geslag van die Volkswagen Transporter, primêr in Duitsland vervaardig vanaf 1979 tot 1990. Dit is wêreldwyd bemark onder verskillende name - insluitend die Transporter of Caravelle in Europa, Kombi, M ...

                                               

Volkswagen New Beetle

Die Volkswagen New Beetle is n kompakte motor, wat deur Volkswagen in 1997 vrygestel is. Dit trek sterk inspirasie uit die oorspronklike Beetle se buite-ontwerp. In teenstelling met die oorspronklike Beetle, is die New Beetle se enjin aan die voo ...

                                               

Volkswagen Polo R WRC

Die Volkswagen Polo R WRC is n wêreldtydrenmotor gebaseer op die Volkswagen Polo padmotor. Dit word gebou en bedryf deur Volkswagen Motorsport vir gebruik in die Wêreldtydrenkampioenskap. Die motor, wat sy debuut aan die begin van die 2013-seisoe ...

                                               

Volkswagen Tiguan

Die Volkswagen Tiguan is n kompakte oorkruis SNV vervaardig deur die Duitse motorvervaardiger Volkswagen met behulp van die PQ35 platform van die Volkswagen Golf. Alle Tiguans beskik oor twee rye sitplekke en viersilinderenjins. Die Tiguan is as ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →