★ Free online encyclopedia. Did you know? page 276



                                               

Pollux

Pollux is ’n oranjekleurige, geevolueerde reusester sowat 34 ligjare van die Son af in die noordelike sterrebeeld Tweeling. Dit is die helderste ster in die Tweeling en die naaste reusester aan die Son. Die ster se spektrum dien sedert 1943 as ee ...

                                               

Pontiac GTO

Die Pontiac GTO is n motor wat deur die Pontiac-afdeling van General Motors gebou is van 1964-1974, en deur die GM-filiaal Holden in Australie van 2004-2006. Die eerste geslag GTO was n spiermotor van die 1960-70s era. Hoewel daar vroeer reeds sp ...

                                               

Poolster

Die poolsterre is die sterre wat die naaste aan die verlengde as van die Aarde by die noordelike en die suidelike hemelpool lê. In die nag lyk dit vanwee die rotasie van die Aarde of alle sterre om die pole draai, die poolsterre draai egter nie e ...

                                               

Pornografiese subgenres

Pornografie is die eksplisiete uitbeelding van seksdade met die doel om seksueel te prikkel. Dit word gewoonlik onderverdeel in spesifieke subgenres. Pornografie word tradisioneel geklassifiseer as óf "sagte" óf "harde" pornografie. Sagte pornogr ...

                                               

Porsche Cayenne

Die Porsche Cayenne is n middel-grootte luukse oorkruis sportnutsvoertuig wat deur die Duitse vervaardiger Porsche vervaardig word sedert 2002, met Noord-Amerikaaanse verkope wat in 2003 begin het. Dit is die eerste V8-enjinvoertuig wat deur Pors ...

                                               

Porsche Panamera

Die Porsche Panamera is n luukse vierdeursportsedan. Dit is agterwielaangedrewe met n voorenjin, met allewieldryfweergawes ook beskikbaar. Die Porsche Panamera produksiemodel is by die 13de Auto Sjanghai Internasionale Motorskou in Sjanghai, Chin ...

                                               

Porseleintoring van Nanjing

Die Porseleintoring van Nanjing, wat deel van die voormalige Baoen-tempel was, is ’n historiese terrein in Nanjing, China. Dit was ’n Chinese pagoda wat in die 15de eeu tydens die Ming-dinastie gebou is, maar is in die 19de eeu feitlik heeltemal ...

                                               

Postuur

In die mens, kan postuur belangrike inligting deur middel van nie-verbale kommunikasie oordra. Sielkundige studies het ook getoon dat die liggaam se postuur verskillende emosies tot gevolg het. Hierdie navorsing kan teruggeneem word na Charles Da ...

                                               

Potberg

Potberg is n berg in die Overberg-distriksmunisipaliteit, provinsie Wes-Kaap, in die suidweste van Suid-Afrika gelee. Die naaste dorpies is Malgas en Witsand.

                                               

Potchefstroom Koekoek

Die Potchefstroom Koekoek is ’n Suid-Afrikaanse hoenderras wat in die 1960’s aan die Potchefstroomse Landboukollege in die stad van Potchefstroom deur professor Chris Marais ontwikkel is. Dit is uit kruisings tussen die Swart Australorp, en Wit L ...

                                               

Potsdam, Oos-Kaap

Potsdam is n dorp in die Oos-Kaapse munisipaliteit Buffalo City. Die dorp, wat halfpad tussen Oos-Londen en King Williams Town en naby die N2-snelweg gelee is na die Duitse garnisoenstad Potsdam genoem.

                                               

Praderskaal

Die Praderskaal is ’n rowwe gradering van die mate van vermanliking van menslike geslagsdele, en is soortgelyk aan die Quigleyskaal. Dit is genoem na die Switserse geneesheer Andrea Prader. Dit hou hoofsaaklik verband met die vermanliking van die ...

                                               

Praecipua

Praecipua is die helderste ster in die sterrebeeld Klein Leeu. Sy sterreklassifikasie is K0+III-IV, wat aandui dit is ’n rooireus of subreus, en dit het ’n skynbare magnitude van 3.83. Dit is sowat 95 ligjare van die Son af. Dit is vermoedelik ’n ...

                                               

Pretoria Kunsvereniging

Die Pretoria Kunsvereniging is n organisasie vir die vir die bevordering en ondersteuning van die visuele kunste, en in gelee in Nieuw Muckleneuk in Pretoria.

                                               

Pretoria-Pietersburgspoorlyn

Die Pretoria-Pietersburgspoorlyn is tussen in 1897 en 1899 van Pretoria na Pietersburg deur die Pretoria Pietersburg Spoorweg Maatschappij met Britse kapitaal gebou. Vyf maande nadat die spoorweg voltooi is, breek die Tweede Vryheidsoorlog uit en ...

                                               

Proktokolitis

Proktokolitis het baie moontlike oorsake. Algemene aansteeklike oorsake van proctocolitis is Chlamydia trachomatis, LGV Lymphogranuloma venereum, Neisseria gonorrhoeae, HSV Herpes simpleks-virus en Helicobacter spesies. Dit kan ook idiopaties wee ...

                                               

Prometheus (maan)

Prometheus is ’n binneste maan van Saturnus. Dit is in 1980 ontdek op fotos deur Voyager 1 en het die voorlopige naam S / 1980 S 27 gekry. Laat in 1985 is dit amptelike genoem na Prometheus, ’n Titaan in die Griekse mitologie. Dit is ook bekend a ...

                                               

Prostaatmassering

Prostaatmassering, in Engels ook prostate milking genoem, is die massering van die prostaatklier by mans, vir óf mediese óf seksuele doeleindes. Die prostaatklier, ook bekend as die P-kol die manlike G-kol, is deel van die seksproses by mans en i ...

                                               

Protem

Protem lê in die hart van die Rûens, die koringproduserende streek in die Overberg, net oos van die R317 tussen Stormsvlei en Bredasdorp en op 263m bo seevlak. Die nedersetting bestaan uit n tiental huise, n skool, n winkel, n koöperasiewinkel en ...

                                               

Protoplaneet

Protoplanete is groot planetêre embrios wat in die protoplanetêre skyf van ’n ster ontstaan en interne versmelting ondergaan om gedifferensieerde binnekante te vorm. Hulle vorm vermoedelik van planetesimale van sowat 1 km in deursnee wat mekaar d ...

                                               

Protoplanetêre skyf

’n Protoplanetêre skyf is ’n skyf van digte gas wat om ’n pas gevormde ster of protoster, ’n T Tauri- of Herbig Ae / Be-ster, draai. Dit is teoreties ’n voorloper van ’n planetêre stelsel. Deurdat ons eie Sonnestelsel ook eindelik uit ’n protopla ...

                                               

Proxima Centauri b

Proxima Centauri b is ’n eksoplaneet wat voorkom in die bewoonbare sone van die rooidwergster Proxima Centauri, die naaste ster aan die Son. Dit lê sowat 4.2 ligjare van die Aarde af in die sterrebeeld Sentour en is dus die naaste bekende eksopla ...

                                               

PSG

PSG is n Suid-Afrikaanse finansieledienstemaatskappy wat in 1998 gestig is en benewens Suid-Afrika ook in Namibie en Mauritius handel dryf. Die HUB is Francois Gouws en die voorsitter van die raad van direkteure is Willem Theron.

                                               

Pterostigma

Die Pterostigma is n sel wat aan die vlerke van insekte voorkom, wat dikwels verdik of gekleur is, en opvallend is. Dit is veral opvallend in naaldekokers en waterjuffers, maar ook in ander insekgroepe, soos raphidioptera, hymenoptera en megalopt ...

                                               

Ptolemeus V Epiphanes

Ptolemeus V Epiphanes was die vyfde koning van Antieke Egipte se Ptolemeïese Ryk. Hy was die seun van Ptolemeus IV Philopator en sy vrou, Arsinoe III, en het in 204 v.C. op vyfjarige ouderdom aan die bewind gekom ná sy pa se dood. ’n Reeks regent ...

                                               

Ptolemeïese Ryk

Die Ptolemeïese Ryk was ’n Hellenistiese koninkryk in Antieke Egipte. Dit is deur Ptolemeus I Soter gestig ná die dood van Alexander die Grote in 323 v.C., en het geeindig met die dood van Cleopatra VII en die Romeinse verowering van Egipte in 30 ...

                                               

Pubiese hare

Pubiese hare of skaamhare is growwe liggaamshare wat in die genitale streek van tieners en volwasse mense voorkom. Dit word op en om die geslagsdele aangetref, en soms aan die boonste deel van die binnebobene. Dit groei ook aan die manlike skrotu ...

                                               

Pugu

Pugu is n administratiewe wyk in die Ilala-distrik van die Dar es Salaam-streek van Tanzanie. Volgens die 2002-sensus het die wyk het n totale bevolking van 14.652.

                                               

Qingming

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Qingming Chinees: 清明 of seimei Japannees: 清明 skoon en helder is die vyfde sontermyn. Dit begin 15 dae ná die lente-nagewening, wanneer die son die luglengtegraad 15 ...

                                               

Qiufen

Tradisionele Oos-Asiatiese maansonkalenders verdeel ’n jaar in 24 sontermyne. Qiufen Chinees: 秋分, pinyin: qiūfēn of shubun Japannees: 秋分 is die 16de sontermyn en dui op die herfs-nagewening, of die middel van die herfs. Dit begin wanneer die ...

                                               

Quadrantides

Die Quadrantides is ’n meteoorreen wat elke jaar in Januarie te sien is. Die maksimum komete wat waargeneem kan word, is soms net so baie as dié van twee aktiewe reens, die Perseïdes in Augustus en die Geminides in Desember, maar Quadrantide-mete ...

                                               

R136a1

R136a1 is ’n Wolf-Rayetster en die ster sover bekend met die grootste massa. Dit word geraam op sowat 265 sonmassas. Die ster is ook die helderste sover bekend, sowat 8.7 miljoen keer so helder soos die Son. Dit is gelee in R136, ’n supersterresw ...

                                               

R4-aanvalsgeweer

Die R4 is n 5.56×45mm NAVO aanvalsgeweer wat in 1980 in diens van die Suid-Afrikaanse Weermag gestel is. Dit vervang die vorige 7.62×51mm FN FAL geweer, wat in Suid-Afrika vervaardig was onder n lisensie-ooreenkoms met Fabrique Nationale as die R1.

                                               

R512 (Suid-Afrika)

Vanaf Broederstroom gaan die R512 vir 25 km na Lanseria Internasionale Lughawe en die pad ontmoet dan die R552 6de Laan en wissel met die N14 snelweg Pretoria - Krugersdorp snelweg. Nadat dit die N14-snelweg en sy ou ekwivalent, die R114, oorgest ...

                                               

R61 (Suid-Afrika)

Die R61 is ’n provinsiale roete in Suid-Afrika wat Beaufort-Wes met Port Shepstone verbind via Graaff-Reinet, Komani, Mthatha en Port Edward. Die R61 is mede-beskryf met die N9 vir 103 kilometer van Aberdeen deur Graaff-Reinet na Bethesdaweg, en ...

                                               

Radio Orania

Radio Orania is n Suid-Afrikaanse gemeenskapsradiostasie in die Noord-Kaap. Die radiostasie bedien die gemeenskap van Orania, n dorp in die Noord-Kaap, hoewel ontvangs moontlik so ver as Hopetown strek. Programme word uitgesaai in Afrikaans, vana ...

                                               

Raiatea

Raiatea is naas Tahiti die grootste eiland van die Geselskapseilande in Frans-Polinesie in die Stille Oseaan. Dit word algemeen bskou as die "middel" van die oostelike eilande in antieke Polinesie, en die georganiseerde migrasie na Hawaii, Aotear ...

                                               

Ram (sterrebeeld)

Vir ’n artikel oor die sterreteken, sien Ram sterreteken. Die Ram is ’n sterrebeeld van die diereriem. Dit is in die Noordelike Halfrond tussen die Visse in die weste en die Bul in die ooste gelee. Die simbool daarvan is, wat ’n ram se horings vo ...

                                               

Rapa Nui (taal)

Rapa Nui of Rapanui, ook bekend as Pascuaans, is ’n Oos-Polinesiese taal wat op die eiland Rapa Niu, ook bekend as Paaseiland, gepraat word. Die eiland het sowat 5 761 bewoners 2012-sensus en is ’n gebied van Chili. Daar bestaan nie sensusbesonde ...

                                               

Rapa Nui-volk

Die Rapa Nui is die inheemse Polinesiese bewoners van Paaseiland in die Stille Oseaan. Dit is die mees oostelike Polinesiese kultuur. Die Rapa Nui maak tans sowat 60% van die eiland se bevolking uit en ’n groot deel woon op die Chileense vastelan ...

                                               

Rasjidoen-kalifaat

Die Rasjidoen-kalifaat, ook bekend as die Reggeleide Kalifaat, is gelei deur die eerste vier kaliefs in die Islamitiese geskiedenis. Die kalifaat is in 632 gestig ná die dood van Mohammed. Soenniete noem die vier kaliefs saam die Rasjidoen, of "R ...

                                               

Rassisme in Afrika

Rassisme in Afrika is veelvlakkig en het eeue gelede begin. Dit is n verskynsel wat oral in die wêreld voorkom. Dit kan as gevolg van sterk nasionale bande binne sekere groepe gebeur, wat hulle laat dink ander mense is van minder belang as dié va ...

                                               

Ravi

Die Ravi is ’n rivier wat deur Noordwes-Indie en Oos-Pakistan loop. Dit is een van ses riviere van die Indusstelsel in die Pandjab-streek. Die rivier was in die Vediese tydperk as Parushani or Iravati Sanskrit: इरावती aan Indiers bekend en as Hyd ...

                                               

Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit

Die Raymond Mhlaba Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die Amathole-distriksmunisipaliteit in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

                                               

Reds (Superrugbyspan)

Die Queensland Reds is ’n Australiese rugbyspan wat as ’n konsessie aan die Superrugbykompetisie deelneem sedert 1996. Voor 1996 was hulle ’n verteenwoordigende span was op meriete gekies is uit klubs wat in Queensland in kompetisies meegeding he ...

                                               

Reitz

Die dorp in die Oos-Vrystaat is gestig op die plaas Stampkop, wat hoofsaaklik n handelspos en uitspanplek vir transportryers was. Die dorp was eers Singerspost genoem ter ere van n sekere Singer wat n winkel hier geopen het. Die dorp is toe Amste ...

                                               

Renault Clio

Die Renault Clio is n superminimotor, wat deur die Franse motorvervaardiger Renault gebou word. Dit is in 1990 bekendgestel, en is reeds in sy vierde geslag sedert 2012. Die Clio het aansienlike kritiek verduur en kommersiele sukses ervaar, om se ...

                                               

Resensie

n Resensie is die evaluering van n publikasie, diens of maatskappy, soos n rolprent, videospeletjie, musikale samestelling van n komposisie of opname, boek, hardeware soos n motor, huistoestel of rekenaar, of n gebeurtenis of opvoering, soos n le ...

                                               

Resensie-artikel

n Resensie-artikel is n artikel wat die verstaan van n onderwerp opsom. n Resensie-artikel ondersoek en som voorheen gepubliseerde studies op, eerder as om nuwe feite of analisering te rapporteer. Oorsig artikels word soms ook ondersoekende artik ...

                                               

Rho Ophiuchi-wolkkompleks

Die Rho Ophiuchi-wolkkompleks is ’n donker newel van gas en stof wat 1° suid van die ster ρ Ophiuchi in die sterrebeeld Slangdraer lê. Op ’n afstand van 460 ligjare is dit een van die naaste stervormende streke aan die Sonnestelsel.

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →