★ Free online encyclopedia. Did you know? page 275



                                               

Parlement van Suid-Afrika

Die parlement van Suid-Afrika is die nasionale parlement van Suid-Afrika. Dit is die land se wetgewende gesag en bestaan tans uit twee kamers: N Laerhuis: die Nasionale Vergadering National Assembly bestaande uit 400 lede. Die Nasionale Vergaderi ...

                                               

Parmesaan

Permesaan is ’n harde, korrelrige kaas wat sy oorsprong in Italie het. Dit word ook parmesaanse kaas genoem. Die naam word dikwels vir soortgelyke kase gebruik, hoewel dit onwettig is in lidlande van die Europese Ekonomiese Gebied. Die naam Parmi ...

                                               

Parties

Parties, ook bekend as Arsacid Pahlavi en Pahlawānīg, is n uitgestorwe antieke Noordwes-Irannese taal wat in die geskiedkundige Partiese streek – n streek wat die noordoostelike deel van antieke Iran omvat het – gepraat is. Parties was die staats ...

                                               

Parys, Vrystaat

Parys is n dorp aan die oewer van die Vaalrivier, in die Vrystaat-provinsie van die Republiek van Suid-Afrika, sowat 120 kilometer suid van Johannesburg, met sowat 44 000 inwoners. Die meerderheid van die bevolking is Sothosprekend, en n minderhe ...

                                               

Paul Tortelier

Tortelier was gebore in Parys as die seun van n kabinetmaker met wortels in Bretagne. Hy was aangemoedig om die tjello te speel deur beide sy vader Joseph en moeder MargueriteBoura. Aangesien hy intellektueel begaafde was, is hy reeds op 12 jaar ...

                                               

Peacock

Die ster se Bayer-naam is "Alpha Pavonis". Die historiese naam, "Peacock" is in die laat 1930s deur Her Majestys Nautical Almanac Office daaraan gegee tydens die samestelling van die Air Almanac, ’n navigasie-almanak vir die Britse lugmag RAF. Va ...

                                               

Pearl Dawn

Perl Dawn is n wolkekrabber in Umhlanga, KwaZulu-Natal. Die 31ste verdieping is voltooi in 2008. Dit is ontwerp in n futuristiese styl. Dit is die 4de hoogste gebou in Suid-Afrika.

                                               

Peniskanker

Peniskanker is ’n kwaadaardige groeisel aan die vel of weefsel van die penis. Sowat 95 persent van peniskankers is plaveiselselkarsinoom. Ander soorte is taamlik skaars.

                                               

Penne

In Italie word twee soorte penne vervaardig: penne lisce glad en penne rigate met riwwe. Pennoni is ’n groter weergawe. Penne word tradisioneel al dente gekook en saam met ’n sous soos pesto, marinara of arrabbiata voorgesit. Dit is baie gewild i ...

                                               

Pentakwark

’n Pentakwark is ’n hipotetiese subatomiese deeltjie wat uit vier kwarke en ’n antikwark bestaan wat saamgebind is. Aangesien die bariongetal van kwarke + 1 ⁄ 3 en dié van antikwarke − 1 ⁄ 3 is, sal die totale bariongetal 1 wees, wat as ’n eksoti ...

                                               

Pentose

n Pentose is n monosakkaried met vyf koolstofatome. Pentoses word in twee groepe onderverdeel: aldopentoses het n aldehied funksionele groep op die koolstofatoom by posisie 1, en ketopentoses het n ketoon funksionele groep op die koolstofatoom by ...

                                               

People Against Gangsterism and Drugs

People Against Gangsterism and Drugs is n organisasie wat in November 1995 gestig is as n Islamities-georienteerde burgerbeweging wat hulle verset teen middelmisbruik en misdaad op die Kaapse Vlakte in Kaapstad, Suid-Afrika. Die organisasie was b ...

                                               

Perd (astrologie)

Die Perd is die sewende dier in die twaalfjaarlikse siklus van die Chinese astrologie, volgens die Chinese kalender. Dit hou ook verband met Oos-Asiatiese diereriem- en kalenderstelsels. Die Jaar van die Perd word verbind met die Aardse taksimboo ...

                                               

Perdekopnewel

Die Perdekopnewel is ’n donker newel in die sterrebeeld Jagter. Dit is gelee net suid van die ster Alnitak, wat die verste oos is aan die Jagter se Belt, en is deel van die veel groter Orion- Molekulêre Wolkkompleks. Die newel is die eerste keer ...

                                               

Perindopril

Volgens data deur die vervaardiger aan die Australiese Departement van Gesondheid en Veroudering verskaf, is perindopril arginien handelsnaam Coversyl en perindopril erbumien handelsnaam Aceon terapeuties ekwivalent aan mekaar en mag hulle uitger ...

                                               

Perseus-Pegasus-filament

Die Perseus-Pegasus-filament is ’n galaktiese filament wat die Perseus-Pisces-superswerm bevat en sowat ’n miljard ligjare lank is. Dit lê langs die Pisces-Cetus-superswermkompleks.

                                               

Perseïdes

Die Perseïdes is ’n aktiewe meteoorreen wat verbind word met Komeet Swift-Tuttle. Hulle word so genoem omdat dit lyk of hulle vanaf ’n sentrale punt in die sterrebeeld Perseus kom.

                                               

Persiese kat

Die Persiese kat is ’n langharige katras wat uitgeken word aan sy ronde gesig en plat snoet. Sy naam kom van Persie, die eertydse naam van Iran. Dit word sedert die laat 19de eeu deur katliefhebbers as ’n ras erken. Hulle is eers in Brittanje ont ...

                                               

Persona non grata

Die term persona non grata, letterlik "’n onwelkome persoon", verwys in diplomasie na ’n buitelandse mens wat deur ’n spesifieke land verbied word om dié land binne te gaan of daar te bly. Dit is die ernstigste vorm van sensuur wat ’n land kan to ...

                                               

Perth Ovaal

Die Perth Ovaal is n sportstadion in Perth, Australie. Dit is sedert 1996 die tuisveld van die A-ligaklub Perth Glory en is sedert 2003 die Wes-Australiese Rugbyleague se administratiewe fasiliteite. Tussen 1906 en 1910 was die stadion bekend as ...

                                               

Peugeot 205

Die Peugeot 205 is n stadsmotortjie wat van 1983 tot 1998 deur die Franse vervaardiger Peugeot vervaardig is. Dit is in 1990 deur CAR Magazine as hul "motor van die dekade" verklaar. Dit het ook What Car? se Motor van die Jaar gewen in 1984. Die ...

                                               

Peugeot 206

Die Peugeot 206 is n superminimotor wat vanaf Mei 1998 tot vandag toe deur die Franse vervaardiger Peugeot vervaardig word. Dit is amptelik in September 1998 bekendgestel in luikrugvorm, wat gevolg is deur n coupé cabriolet die 206 CC in Septembe ...

                                               

Peugeot 208

Die Peugeot 208 is n superminimotor wat deur die Franse motorvervaardiger Peugeot vervaardig word sedert 2012. Die motor is onthul by die Geneefse Motorskou in Maart 2012. Die eerste 208-modelle was driedeurluikrugmotors wat in 2011 by die maatsk ...

                                               

Peugeot 3008

Die Peugeot 3008 is n kompakte oorkruis SNV wat in Mei 2008 deur die Franse motorvervaardiger Peugeot onthul is en vir die eerste keer aan die publiek in Dubrovnik, Kroasie bekendgestel is. Dit is in April 2009 aan die mark vrygestel. Ondanks kri ...

                                               

Peugeot 607

Die Peugeot 607 is n uitvoerende motor wat deur die Franse motorvervaardiger Peugeot vervaardig is vanaf September 1999 tot Junie 2010. Die 607, asook die kleiner 407, is vroeg in 2011 vervang deur die 508. Die 607 is in Oktober 1999 bekendgestel ...

                                               

Phakt

Phakt is met ’n skynbare magnitude van 2.6 die helderste ster in die suidelike sterrebeeld Duif. Dit is sowat 261 ligjare van die Son af.

                                               

Philippi

Op Vrydag, 12 Julie 2019, is die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag in onder meer Philippi ontplooi om hoe vlakke van misdaad, wat die Suid-Afrikaanse Polisiediens tot dusver nog nie onder beheer kon bring nie, te takel.

                                               

Philippolis

In 1823 het die Londense Sendinggenootskap n stasie hier geopen op n perseel wat eerw. John Philip gekies het. Die NG Kerk het saam met die Londense Sendinggenootskap gewerk en in 1825 het dr. Abraham Faure n gemeente vir nomadiese Griekwas op Ph ...

                                               

Phu Quoc Internasionale Lughawe

Die Phu Quoc Internasionale Lughawe is n groot lughawe naby Phu Quoc, Kien Giang, Vietnam en is die belangrikste lughawe vir binnelandse en buitelandse vlugte in Vietnam. Dit is die derde belangrikste lughawe in Vietnam. Die lughawe is 5 km van d ...

                                               

Pi-binding

Pi-bindings is kovalente chemiese bindings waar twee lobbe van n orbitaal op een atoom twee lobbe van n orbitaal op n ander atoom oorvleuel en hierdie oorvleueling lateraal voorkom. Elk van hierdie atoomorbitale het geen elektrondigtheid op n ged ...

                                               

Pieksel

In digitale afbeelding is n pieksel kolletjies, of prentjie element n fisiese punt in n rowwe beeld, of die kleinste aanspreekbare element in n vertoontoestel, so dit is die kleinste beheerbare element van n foto op n skerm. Elke pieksel is n mon ...

                                               

Pierneefmuseum, Pretoria

Die Pierneefmuseum in Pretoria is n gerestoureerde negentiende eeuse huis wat kunswerke en persoonlike items van die kunstenaar Pierneef tentoonstel. Dit is gelee in Madibastraat noord van Kerkplein in Pretoria.

                                               

Piesangboot

Gewoonlik word die piesangboot bedien in n lang skottel wat die "boot" genoem word. Die piesang word middeldeur gesny en aan weerskante binne die bordjie gepak. n Tradisionele piesangboot bestaan uit bolle vanielje-, sjokolade- en aarbeiroomys wa ...

                                               

Pigmee

’n Pigmee is lid van ’n etniese groep wat buitengewoon kort is, antropoloe definieer die term as lid van enige groep waar die mans se gemiddelde lengte minder as 150 cm is. Die term word meestal verbind met volke in Sentraal-Afrika, soos die Aka, ...

                                               

Pilanesberg Nasionale Park

Pilanesberg Nasionale Park is noord van die groot dorp Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika gelee. Dit lê in die oorgangsone tussen die droe Kalahari en die Laeveld en het diere wat in albei streke tuis is. Dit beskik oor die Groot ...

                                               

Pinotage

Pinotage is n Suid-Afrikaanse rooiwyn-kultivar wat uit n Pinot noir - en Cinsault -kruising ontstaan het. Die druifsoort is in 1925 deur professor Abraham Izak Perold van die Universiteit Stellenbosch ontwikkel. Oorspronklik het dit bekendgestaan ...

                                               

Pionier-opelugmuseum

Die Pionier-opelugmuseum is n kulturele museum by Silverton wat die lewenstyl van die vroee pioniers of Voortrekkers van die vroee 19de eeu weerspieel. Dit word gehuisves in die oudste gebou in Pretoria, die opstal wat in 1848 gebou is, en word d ...

                                               

Pisces-Cetus-superswermkompleks

Die Pisces-Cetus-superswermkompleks is ’n kompleks van superswerms wat die Virgo-superswerm insluit waarin ons Lokale Groep en dus die Melkweg val.

                                               

Pittsburg, Kalifornië

Pittsburg is n industriele stad in die deelstaat Kalifornie. Dit is deel van die Contra Costa County, in die Oostelike Baai van die San Francisco-baaiarea.

                                               

Plaag van Athene

Die plaag van Athene was n epidemie wat verwoesting in die stadstaat Athene, in antieke Griekeland gesaai het. Dit het tydens die tweede jaar van die Peloponnesiese oorlog, toe dit gelyk het of n Atheense oorwinning nog binne bereik was, plaasgev ...

                                               

Plaaslike Interstellêre Wolk

Die Plaaslike of Lokale Interstellêre Wolk is die interstellêre wolk met ’n deursnee van sowat 30 ligjare waardeur ons Sonnestelsel tans beweeg. Dit is nie bekend of die Son in die Plaaslike Interstellêre Wolk ingesluit is of in die streek waar d ...

                                               

Plae van Egipte

Die Plae van Egipte, ook bekend as die tien plae, was tien rampe wat, volgens die Bybelse Boek van Eksodus, God toegedien het op Egipte as n demonstrasie van krag, sodat koning Farao sou toestemming gee aan Moses om die Israelietiese volk vry te ...

                                               

Planeet Nege

Planeet Nege is n groot, hipotetiese planeet in die buitenste gedeelte van die Sonnestelsel. Die bestaan van Planeet Nege is in 2014 die eerste keer voorgestel, ten einde die ongewone wentelbane van n groep Trans-Neptunus-voorwerpe in die buitens ...

                                               

Planeet X

Ná die ontdekking van die planeet Neptunus in 1846 was daar verskeie gissings oor nog ’n planeet wat verder van die Son af bestaan. Die soektog het in die middel 19de eeu begin en ’n hoogtepunt vroeg in die 20ste eeu bereik met Percival Lowell se ...

                                               

Planet Hollywood

Planet Hollywood International Inc. is n temarestaurant-ketting wat sy inspirasie uit die populêre Hollywoodkultuur of - in die geval van sy Europese filiale - die plaaslike rolprentkultuur trek. Die ketting is in besit van Earl Enterprises, n on ...

                                               

Planete anderkant Neptunus

Reeds sedert die ontdekking van Neptunus in 1846 was daar aansienlike spekulasie dat nog ’n planeet ver weg van die Son bestaan, wat Planeet X genoem is, en is daar gesoek na nog planete anderkant Neptunus. Aan die begin van die 20ste eeu het die ...

                                               

Platarsiet

Platarsiet is n PGE-mineraal met ideale formule PtAsS. Dit het n pirietstruktuur waarin arseen en swawel die posisies van die X-X ewekansig beset. Navorsing deur Szymański wat dit aangedui het is uitgevoer op n eksemplaar met die samestelling Pt ...

                                               

Pluto se natuurlike satelliete

Pluto het vyf bekende natuurlike satelliete. Die grootste, Charon, is die grootste satelliet sover bekend in verhouding tot ’n voorwerp met planetêre massa waarom dit wentel. Pluto en Charon het ook permanent dieselfde kante na mekaar gedraai. Di ...

                                               

Poena is koning

Poena is Koning is n Afrikaanse rolprent wat op 21 September 2007 vrygestel is. Die regisseur was Willie Esterhuizen. Die ouderdomsperk is 16.

                                               

Polaris Australis

Polaris Australis is die naaste ster aan die suidelike hemelpool wat met die blote oog sigbaar is en die naaste aan ’n poolster in die Suidelike Halfrond. Dit is ’n enkelster in die sirkumpolêre sterrebeeld Oktant. Dit is sowat 281 ligjare van di ...

Encyclopedic dictionary

Translation

home

...
Free and no ads
no need to download or install

Pino - logical board game which is based on tactics and strategy. In general this is a remix of chess, checkers and corners. The game develops imagination, concentration, teaches how to solve tasks, plan their own actions and of course to think logically. It does not matter how much pieces you have, the main thing is how they are placement!

online intellectual game →